Terug na 2 Johannes

2 Johannes 1

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Die ouderling aan die uitverkore vrou en haar kinders, wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid ken,Ὁ πρεσβύτερος ἐκλεκτῇ κυρίᾳ καὶ τοῖς τέκνοις αὐτῆς, οὓς ἐγὼ ἀγαπῶ ἐν ἀληθείᾳ, καὶ οὐκ ἐγὼ μόνος ἀλλὰ καὶ πάντες οἱ ἐγνωκότες τὴν ἀλήθειαν,The elder, To the chosen lady and her children, whom I love in the truth—and not I alone, but also all who know the truth— 2vanweë die waarheid wat in ons bly en met ons sal wees tot in ewigheid.διὰ τὴν ἀλήθειαν τὴν μένουσαν ἐν ἡμῖν, καὶ μεθʼ ἡμῶν ἔσται εἰς τὸν αἰῶνα·because of the truth that abides in us and will be with us forever: 3Genade, barmhartigheid en vrede sal met ons wees van God die Vader en van Jesus Christus, die Seun van die Vader, in waarheid en liefde.
aSommige manuskripte lees: van die Here Jesus Christus
ἔσται μεθʼ ἡμῶν χάρις ἔλεος εἰρήνη παρὰ θεοῦ πατρός, καὶ ⸀παρὰ Ἰησοῦ Χριστοῦ τοῦ υἱοῦ τοῦ πατρός, ἐν ἀληθείᾳ καὶ ἀγάπῃ.Grace, mercy, and peace from God the Father and from Jesus Christ, the Son of the Father, will be with us in truth and love.
4Ek was baie bly dat ek van jou kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons 'n gebod van die Vader ontvang het.Ἐχάρην λίαν ὅτι εὕρηκα ἐκ τῶν τέκνων σου περιπατοῦντας ἐν ἀληθείᾳ, καθὼς ἐντολὴν ἐλάβομεν παρὰ τοῦ πατρός.I was overjoyed to find some of your children walking in the truth, just as the Father has commanded us. 5En nou vra ek jou, vrou, nie asof ek 'n nuwe gebod aan jou skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê.καὶ νῦν ἐρωτῶ σε, κυρία, οὐχ ὡς ἐντολὴν ⸂καινὴν γράφων σοι⸃ ἀλλὰ ἣν εἴχομεν ἀπʼ ἀρχῆς, ἵνα ἀγαπῶμεν ἀλλήλους.And now I urge you, dear lady—not as a new commandment to you, but one we have had from the beginning—that we love one another. 6En dit is die liefde, dat ons volgens Sy gebooie wandel; dit is die gebod, soos julle van die begin af gehoor het, dat julle daarin moet wandel.καὶ αὕτη ἐστὶν ἡ ἀγάπη, ἵνα περιπατῶμεν κατὰ τὰς ἐντολὰς αὐτοῦ· αὕτη ⸂ἡ ἐντολή ἐστιν⸃, καθὼς ἠκούσατε ἀπʼ ἀρχῆς, ἵνα ἐν αὐτῇ περιπατῆτε.And this is love, that we walk according to His commandments. This is the very commandment you have heard from the beginning, that you must walk in love.
7Want baie verleiers het in die wêreld uitgegaan, hulle wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees kom nie; dit is die verleier en die antichris.
aSommige manuskripte lees: het in die wêreld ingegaan.
ὅτι πολλοὶ πλάνοι ⸀ἐξῆλθον εἰς τὸν κόσμον, οἱ μὴ ὁμολογοῦντες Ἰησοῦν Χριστὸν ἐρχόμενον ἐν σαρκί· οὗτός ἐστιν ὁ πλάνος καὶ ὁ ἀντίχριστος.For many deceivers have gone out into the world, refusing to confess the coming of Jesus Christ in the flesh. Any such person is the deceiver and the antichrist.
8Kyk na julleself, dat julle nie verloor wat ons verrig het nie, maar 'n volle loon ontvang.
aSommige manuskripte lees: dat ons nie verloor wat ons verrig het nie, maar 'n volle loon ontvang.
βλέπετε ἑαυτούς, ἵνα μὴ ⸀ἀπολέσητε ἃ ⸀εἰργασάμεθα, ἀλλὰ μισθὸν πλήρη ⸀ἀπολάβητε.Watch yourselves, so that you do not lose what we have worked for, but that you may be fully rewarded.
9Elkeen wat vooruitgaan en nie bly in die leer van Christus nie, het nie God nie; hy wat in die leer bly, hy het sowel die Vader as die Seun.
aSommige manuskripte lees: Elkeen wat oortree en nie bly in die leer van Christus nie, het nie God nie.
bSommige manuskripte lees: hy wat in die leer van Christus bly.
πᾶς ὁ ⸀προάγων καὶ μὴ μένων ἐν τῇ διδαχῇ τοῦ Χριστοῦ θεὸν οὐκ ἔχει· ὁ μένων ἐν τῇ ⸀διδαχῇ, οὗτος καὶ τὸν πατέρα καὶ τὸν υἱὸν ἔχει.Anyone who runs ahead without remaining in the teaching of Christ does not have God. Whoever remains in His teaching has both the Father and the Son.
10As iemand na julle toe kom en hierdie leer nie bring nie, neem hom nie in die huis in nie en groet hom nie;
aLetterlik: sê nie vir hom: Wees bly nie.
εἴ τις ἔρχεται πρὸς ὑμᾶς καὶ ταύτην τὴν διδαχὴν οὐ φέρει, μὴ λαμβάνετε αὐτὸν εἰς οἰκίαν καὶ χαίρειν αὐτῷ μὴ λέγετε·If anyone comes to you but does not bring this teaching, do not receive him into your home or even greet him.
11Want hy wat hom groet, het gemeenskap met sy bose werke.ὁ ⸂λέγων γὰρ⸃ αὐτῷ χαίρειν κοινωνεῖ τοῖς ἔργοις αὐτοῦ τοῖς πονηροῖς.Whoever greets such a person shares in his evil deeds.
12Alhoewel ek baie het om aan julle te skryf, wou ek dit nie met papier en ink doen nie, maar ek hoop om by julle te kom en van mond tot mond te praat, sodat julle vreugde vervul kan wees.
aSommige manuskripte lees: sodat ons vreugde vervul kan wees.
Πολλὰ ἔχων ὑμῖν γράφειν οὐκ ἐβουλήθην διὰ χάρτου καὶ μέλανος, ἀλλὰ ἐλπίζω ⸀γενέσθαι πρὸς ὑμᾶς καὶ στόμα πρὸς στόμα λαλῆσαι, ἵνα ἡ χαρὰ ⸀ὑμῶν ⸂πεπληρωμένη ᾖ⸃.I have many things to write to you, but I would prefer not to do so with paper and ink. Instead, I hope to come and speak with you face to face, so that our joy may be complete.
13Die kinders van jou uitverkore suster groet jou.
aSommige manuskripte lees: Die kinders van jou uitverkore suster groet jou. Amen.
Ἀσπάζεταί σε τὰ τέκνα τῆς ἀδελφῆς σου τῆς ⸀ἐκλεκτῆς.The children of your elect sister send you greetings.