Terug na 2 Tessalonisense

2 Tessalonisense 3

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Verder, broers en susters, bid vir ons, sodat die woord van die Here kan hardloop en verheerlik word, soos ook by julle,Τὸ λοιπὸν προσεύχεσθε, ἀδελφοί, περὶ ἡμῶν, ἵνα ὁ λόγος τοῦ κυρίου τρέχῃ καὶ δοξάζηται καθὼς καὶ πρὸς ὑμᾶς,Finally, brothers, pray for us, that the word of the Lord may spread quickly and be held in honor, just as it was with you. 2en dat ons verlos mag word van die onbehoorlike en bose mense, want nie almal het die geloof nie.
aLetterlik: want die geloof is nie van almal nie.
καὶ ἵνα ῥυσθῶμεν ἀπὸ τῶν ἀτόπων καὶ πονηρῶν ἀνθρώπων, οὐ γὰρ πάντων ἡ πίστις.And pray that we may be delivered from wicked and evil men; for not everyone holds to the faith.
3Maar getrou is die Here, wat julle sal versterk en bewaar teen die bose.
aOf: die Bose.
πιστὸς δέ ἐστιν ὁ κύριος, ὃς στηρίξει ὑμᾶς καὶ φυλάξει ἀπὸ τοῦ πονηροῦ.But the Lord is faithful, and He will strengthen you and guard you from the evil one.
4En ons het in die Here vertroue in julle, dat julle doen en sal doen wat ons beveel.πεποίθαμεν δὲ ἐν κυρίῳ ἐφʼ ὑμᾶς, ὅτι ἃ ⸀παραγγέλλομεν καὶ ποιεῖτε καὶ ποιήσετε.And we have confidence in the Lord that you are doing and will continue to do what we command. 5Mag die Here julle harte rig op die liefde van God en op die volharding van Christus.ὁ δὲ κύριος κατευθύναι ὑμῶν τὰς καρδίας εἰς τὴν ἀγάπην τοῦ θεοῦ καὶ εἰς τὴν ὑπομονὴν τοῦ Χριστοῦ.May the Lord direct your hearts into God’s love and Christ’s perseverance.
6En ons beveel julle, broers en susters, in die naam van ons Here Jesus Christus, dat julle julle onttrek aan elke broer wat onordelik lewe en nie volgens die oorlewering wat hulle van ons ontvang het nie.
aSommige manuskripte lees: wat julle van ons ontvang het.
Παραγγέλλομεν δὲ ὑμῖν, ἀδελφοί, ἐν ὀνόματι τοῦ κυρίου ⸀ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ στέλλεσθαι ὑμᾶς ἀπὸ παντὸς ἀδελφοῦ ἀτάκτως περιπατοῦντος καὶ μὴ κατὰ τὴν παράδοσιν ἣν ⸀παρελάβοσαν παρʼ ἡμῶν.Now we command you, brothers, in the name of our Lord Jesus Christ, to keep away from any brother who leads an undisciplined life that is not in keeping with the tradition you received from us.
7Want julle weet self hoe julle ons moet navolg, omdat ons nie onordelik onder julle opgetree het nieαὐτοὶ γὰρ οἴδατε πῶς δεῖ μιμεῖσθαι ἡμᾶς, ὅτι οὐκ ἠτακτήσαμεν ἐν ὑμῖνFor you yourselves know how you ought to imitate us, because we were not undisciplined among you, 8en ook nie verniet by iemand brood geëet het nie, maar met arbeid en moeite nag en dag gewerk het om nie een van julle tot las te wees nie;οὐδὲ δωρεὰν ἄρτον ἐφάγομεν παρά τινος, ἀλλʼ ἐν κόπῳ καὶ μόχθῳ ⸂νυκτὸς καὶ ἡμέρας⸃ ἐργαζόμενοι πρὸς τὸ μὴ ἐπιβαρῆσαί τινα ὑμῶν·nor did we eat anyone’s food without paying for it. Instead, in labor and toil, we worked night and day so that we would not be a burden to any of you. 9nie dat ons nie die reg het nie, maar om onsself as 'n voorbeeld vir julle te gee, sodat julle ons kan navolg.οὐχ ὅτι οὐκ ἔχομεν ἐξουσίαν, ἀλλʼ ἵνα ἑαυτοὺς τύπον δῶμεν ὑμῖν εἰς τὸ μιμεῖσθαι ἡμᾶς.Not that we lack this right, but we wanted to offer ourselves as an example for you to imitate. 10Want ook toe ons by julle was, het ons dit vir julle beveel: as iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie.καὶ γὰρ ὅτε ἦμεν πρὸς ὑμᾶς, τοῦτο παρηγγέλλομεν ὑμῖν, ὅτι εἴ τις οὐ θέλει ἐργάζεσθαι μηδὲ ἐσθιέτω.For even while we were with you, we gave you this command: “If anyone is unwilling to work, he shall not eat.” 11Want ons hoor dat sommige onder julle ongeordend lewe, wat niks werk nie, maar bemoeisiek is.
aLetterlik: Daar is 'n woordspeling in die Grieks: wat niks werk nie, maar rondom werk.
ἀκούομεν γάρ τινας περιπατοῦντας ἐν ὑμῖν ἀτάκτως, μηδὲν ἐργαζομένους ἀλλὰ περιεργαζομένους·For we hear that some of you are leading undisciplined lives, accomplishing nothing, but being busybodies.
12Aan sulke mense gee ons bevel en doen ons 'n beroep op hulle in die Here Jesus Christus dat hulle in stilte werk en hul eie brood eet.
aSommige manuskripte lees: deur ons Here Jesus Christus.
τοῖς δὲ τοιούτοις παραγγέλλομεν καὶ παρακαλοῦμεν ⸂ἐν κυρίῳ Ἰησοῦ Χριστῷ⸃ ἵνα μετὰ ἡσυχίας ἐργαζόμενοι τὸν ἑαυτῶν ἄρτον ἐσθίωσιν.We command and urge such people by our Lord Jesus Christ to begin working quietly to earn their own living.
13Maar julle, broers en susters, moenie moedeloos word om goed te doen nie.ὑμεῖς δέ, ἀδελφοί, μὴ ⸀ἐγκακήσητε καλοποιοῦντες.But as for you, brothers, do not grow weary in well-doing. 14En as iemand ons woord deur die brief nie gehoorsaam nie, merk dié een, om nie met hom om te gaan nie, sodat hy kan skaam word;Εἰ δέ τις οὐχ ὑπακούει τῷ λόγῳ ἡμῶν διὰ τῆς ἐπιστολῆς, τοῦτον σημειοῦσθε, ⸀μὴ ⸀συναναμίγνυσθαι αὐτῷ, ἵνα ἐντραπῇ·Take note of anyone who does not obey the instructions we have given in this letter. Do not associate with him, so that he may be ashamed. 15en moenie hom as 'n vyand beskou nie, maar vermaan hom as 'n broer.καὶ μὴ ὡς ἐχθρὸν ἡγεῖσθε, ἀλλὰ νουθετεῖτε ὡς ἀδελφόν.Yet do not regard him as an enemy, but admonish him as a brother.
16En mag die Here van die vrede self julle die vrede gee, altyd, op elke manier. Mag die Here met julle almal wees.Αὐτὸς δὲ ὁ κύριος τῆς εἰρήνης δῴη ὑμῖν τὴν εἰρήνην διὰ παντὸς ἐν παντὶ τρόπῳ. ὁ κύριος μετὰ πάντων ὑμῶν.Now may the Lord of peace Himself give you peace at all times and in every way. The Lord be with all of you.
17Die groet is met my hand, Paulus s'n; dit is 'n teken in elke brief; so skryf ek.Ὁ ἀσπασμὸς τῇ ἐμῇ χειρὶ Παύλου, ὅ ἐστιν σημεῖον ἐν πάσῃ ἐπιστολῇ· οὕτως γράφω.This greeting is in my own hand—Paul. This is my mark in every letter; it is the way I write. 18Mag die genade van ons Here Jesus Christus met julle almal wees.
aSommige manuskripte lees: Mag die genade van ons Here Jesus Christus met julle almal wees. Amen.
ἡ χάρις τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ μετὰ πάντων ⸀ὑμῶν.The grace of our Lord Jesus Christ be with all of you.