Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om waardig te wandel van die roeping waartoe julle geroep is,Παρακαλῶ οὖν ὑμᾶς ἐγὼ ὁ δέσμιος ἐν κυρίῳ ἀξίως περιπατῆσαι τῆς κλήσεως ἧς ἐκλήθητε,As a prisoner in the Lord, then, I urge you to walk in a manner worthy of the calling you have received:2met alle nederigheid en sagmoedigheid, met geduld, terwyl julle mekaar in liefde verdra,μετὰ πάσης ταπεινοφροσύνης καὶ πραΰτητος, μετὰ μακροθυμίας, ἀνεχόμενοι ἀλλήλων ἐν ἀγάπῃ,with all humility and gentleness, with patience, bearing with one another in love,3en julle beywer om die eenheid van die Gees te bewaar in die band van die vrede.σπουδάζοντες τηρεῖν τὴν ἑνότητα τοῦ πνεύματος ἐν τῷ συνδέσμῳ τῆς εἰρήνης·and with diligence to preserve the unity of the Spirit through the bond of peace.4Een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping;ἓν σῶμα καὶ ἓν πνεῦμα, καθὼς καὶ ἐκλήθητε ἐν μιᾷ ἐλπίδι τῆς κλήσεως ὑμῶν·There is one body and one Spirit, just as you were called to one hope when you were called;5een Here, een geloof, een doop;εἷς κύριος, μία πίστις, ἓν βάπτισμα·one Lord, one faith, one baptism;6een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in almal is.aSommige manuskripte lees: in ons almal is.bOf: van alles, wat oor alles en deur alles en in alles is.εἷς θεὸς καὶ πατὴρ πάντων, ὁ ἐπὶ πάντων καὶ διὰ πάντων καὶ ἐν ⸀πᾶσιν.one God and Father of all, who is over all and through all and in all.
7Maar aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die maat van die gawe van Christus.Ἑνὶ δὲ ἑκάστῳ ἡμῶν ἐδόθη ⸀ἡ χάρις κατὰ τὸ μέτρον τῆς δωρεᾶς τοῦ Χριστοῦ.Now to each one of us grace has been given according to the measure of the gift of Christ.8Daarom sê Hy: “Toe Hy opgevaar het na die hoogte, het Hy gevangenes gevange geneem, Hy het gawes aan die mense gegee.”aAanhaling uit Psalm 68:19.διὸ λέγει· Ἀναβὰς εἰς ὕψος ᾐχμαλώτευσεν αἰχμαλωσίαν, ⸀ἔδωκεν δόματα τοῖς ἀνθρώποις.This is why it says: “When He ascended on high, He led captives away, and gave gifts to men.”9Maar dit: “Hy het opgevaar” – wat is dit anders as dat Hy ook neergedaal het na die laer dele van die aarde?aSommige manuskripte lees: dat Hy ook eers neergedaal het na die laer dele van die aarde.bOf: na die laer dele, naamlik die aarde.τὸ δὲ Ἀνέβη τί ἐστιν εἰ μὴ ὅτι καὶ ⸀κατέβη εἰς τὰ κατώτερα μέρη τῆς γῆς;What does “He ascended” mean, except that He also descended to the lower parts of the earth?10Hy wat neergedaal het, is Hy self wat ook opgevaar het hoog bo al die hemele, sodat Hy alles sou vervul.ὁ καταβὰς αὐτός ἐστιν καὶ ὁ ἀναβὰς ὑπεράνω πάντων τῶν οὐρανῶν, ἵνα πληρώσῃ τὰ πάντα.He who descended is the very One who ascended above all the heavens, in order to fill all things.11En Hy self het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leermeesters,καὶ αὐτὸς ἔδωκεν τοὺς μὲν ἀποστόλους, τοὺς δὲ προφήτας, τοὺς δὲ εὐαγγελιστάς, τοὺς δὲ ποιμένας καὶ διδασκάλους,And it was He who gave some to be apostles, some to be prophets, some to be evangelists, and some to be pastors and teachers,12met die oog op die toerusting van die heiliges vir die werk van diens, vir die opbou van die liggaam van Christus,πρὸς τὸν καταρτισμὸν τῶν ἁγίων εἰς ἔργον διακονίας, εἰς οἰκοδομὴν τοῦ σώματος τοῦ Χριστοῦ,to equip the saints for works of ministry and to build up the body of Christ,13totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot 'n volwasse man, tot die maat van die gestalte van die volheid van Christus,aOf: volmaakte man.bOf: die maat van die ouderdom.μέχρι καταντήσωμεν οἱ πάντες εἰς τὴν ἑνότητα τῆς πίστεως καὶ τῆς ἐπιγνώσεως τοῦ υἱοῦ τοῦ θεοῦ, εἰς ἄνδρα τέλειον, εἰς μέτρον ἡλικίας τοῦ πληρώματος τοῦ Χριστοῦ,until we all reach unity in the faith and in the knowledge of the Son of God, as we mature to the full measure of the stature of Christ.14sodat ons nie meer klein kinders sal wees nie, heen en weer gegooi en rondgedra deur elke wind van die leer, deur die dobbelspel van die mense, deur listigheid met die oog op die slinkse plan van die dwaling,ἵνα μηκέτι ὦμεν νήπιοι, κλυδωνιζόμενοι καὶ περιφερόμενοι παντὶ ἀνέμῳ τῆς διδασκαλίας ἐν τῇ κυβείᾳ τῶν ἀνθρώπων ἐν πανουργίᾳ πρὸς τὴν μεθοδείαν τῆς πλάνης,Then we will no longer be infants, tossed about by the waves and carried around by every wind of teaching and by the clever cunning of men in their deceitful scheming.15maar dat ons, deur in liefde die waarheid te spreek, in alles na Hom toe groei wat die hoof is, Christus,aOf: deur in liefde waar te wees.ἀληθεύοντες δὲ ἐν ἀγάπῃ αὐξήσωμεν εἰς αὐτὸν τὰ πάντα, ὅς ἐστιν ἡ κεφαλή, ⸀Χριστός,Instead, speaking the truth in love, we will in all things grow up into Christ Himself, who is the head.16Uit Hom bewerk die hele liggaam, saamgevoeg en saamgehou deur elke gewrig van die ondersteuning, volgens die werking in die maat van elke afsonderlike deel, die groei van die liggaam tot sy eie opbou in liefde.ἐξ οὗ πᾶν τὸ σῶμα συναρμολογούμενον καὶ συμβιβαζόμενον διὰ πάσης ἁφῆς τῆς ἐπιχορηγίας κατʼ ἐνέργειαν ἐν μέτρῳ ἑνὸς ἑκάστου μέρους τὴν αὔξησιν τοῦ σώματος ποιεῖται εἰς οἰκοδομὴν ἑαυτοῦ ἐν ἀγάπῃ.From Him the whole body, fitted and held together by every supporting ligament, grows and builds itself up in love through the work of each individual part.
17Dit sê ek dan en betuig ek in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die nasies ook wandel nie, in die nutteloosheid van hulle verstand,aSommige manuskripte lees: soos die ander nasies ook wandel.Τοῦτο οὖν λέγω καὶ μαρτύρομαι ἐν κυρίῳ, μηκέτι ὑμᾶς περιπατεῖν καθὼς καὶ ⸀τὰ ἔθνη περιπατεῖ ἐν ματαιότητι τοῦ νοὸς αὐτῶν,So I tell you this, and insist on it in the Lord, that you must no longer walk as the Gentiles do, in the futility of their thinking.18verduister in die denke, vervreemd van die lewe van God, weens die onkunde wat in hulle is, weens die verharding van hulle hart,⸀ἐσκοτωμένοι τῇ διανοίᾳ ὄντες, ἀπηλλοτριωμένοι τῆς ζωῆς τοῦ θεοῦ, διὰ τὴν ἄγνοιαν τὴν οὖσαν ἐν αὐτοῖς, διὰ τὴν πώρωσιν τῆς καρδίας αὐτῶν,They are darkened in their understanding and alienated from the life of God because of the ignorance that is in them due to the hardness of their hearts.19wat, ongevoelig geword, hulleself oorgegee het aan losbandigheid vir die bedryf van alle onreinheid in hebsug.οἵτινες ἀπηλγηκότες ἑαυτοὺς παρέδωκαν τῇ ἀσελγείᾳ εἰς ἐργασίαν ἀκαθαρσίας πάσης ἐν πλεονεξίᾳ.Having lost all sense of shame, they have given themselves over to sensuality for the practice of every kind of impurity, with a craving for more.20Maar julle het Christus nie so geleer nie,ὑμεῖς δὲ οὐχ οὕτως ἐμάθετε τὸν Χριστόν,But this is not the way you came to know Christ.21as julle Hom werklik gehoor het en in Hom onderrig is, soos dit waarheid is in Jesus:εἴ γε αὐτὸν ἠκούσατε καὶ ἐν αὐτῷ ἐδιδάχθητε, καθώς ἐστιν ἀλήθεια ἐν τῷ Ἰησοῦ,Surely you heard of Him and were taught in Him—in keeping with the truth that is in Jesus—22dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die ou mens moet aflê, wat bederf word volgens die begeertes van die bedrog,ἀποθέσθαι ὑμᾶς κατὰ τὴν προτέραν ἀναστροφὴν τὸν παλαιὸν ἄνθρωπον τὸν φθειρόμενον κατὰ τὰς ἐπιθυμίας τῆς ἀπάτης,to put off your former way of life, your old self, which is being corrupted by its deceitful desires;23en vernuwe moet word in die gees van julle denke,ἀνανεοῦσθαι δὲ τῷ πνεύματι τοῦ νοὸς ὑμῶν,to be renewed in the spirit of your minds;24en die nuwe mens moet aantrek, wat volgens God geskape is in geregtigheid en heiligheid van die waarheid.καὶ ἐνδύσασθαι τὸν καινὸν ἄνθρωπον τὸν κατὰ θεὸν κτισθέντα ἐν δικαιοσύνῃ καὶ ὁσιότητι τῆς ἀληθείας.and to put on the new self, created to be like God in true righteousness and holiness.
25Daarom, nadat julle die leuen afgelê het, praat die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is lede van mekaar.Διὸ ἀποθέμενοι τὸ ψεῦδος λαλεῖτε ἀλήθειαν ἕκαστος μετὰ τοῦ πλησίον αὐτοῦ, ὅτι ἐσμὲν ἀλλήλων μέλη.Therefore each of you must put off falsehood and speak truthfully to his neighbor, for we are all members of one another.26Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle woede nie,aAanhaling uit Psalm 4:5.ὀργίζεσθε καὶ μὴ ἁμαρτάνετε· ὁ ἥλιος μὴ ἐπιδυέτω ⸀ἐπὶ παροργισμῷ ὑμῶν,“Be angry, yet do not sin.” Do not let the sun set upon your anger,27en moenie plek gee aan die duiwel nie.μηδὲ δίδοτε τόπον τῷ διαβόλῳ.and do not give the devil a foothold.28Hy wat steel, moet nie meer steel nie, maar laat hy liewer arbei en met sy eie hande die goeie werk, sodat hy iets het om te deel aan hom wat nood het.ὁ κλέπτων μηκέτι κλεπτέτω, μᾶλλον δὲ κοπιάτω ἐργαζόμενος ⸂ταῖς ἰδίαις χερσὶν τὸ ἀγαθόν⸃, ἵνα ἔχῃ μεταδιδόναι τῷ χρείαν ἔχοντι.He who has been stealing must steal no longer, but must work, doing good with his own hands, that he may have something to share with the one in need.29Laat geen vrot woord uit julle mond uitgaan nie, maar as daar een is wat goed is vir die opbou van die behoefte, sodat dit genade gee aan die wat hoor.aOf: vir die opbou wat nodig is.πᾶς λόγος σαπρὸς ἐκ τοῦ στόματος ὑμῶν μὴ ἐκπορευέσθω, ἀλλὰ εἴ τις ἀγαθὸς πρὸς οἰκοδομὴν τῆς χρείας, ἵνα δῷ χάριν τοῖς ἀκούουσιν.Let no unwholesome talk come out of your mouths, but only what is helpful for building up the one in need and bringing grace to those who listen.30En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, in Wie julle verseël is vir die dag van verlossing.καὶ μὴ λυπεῖτε τὸ πνεῦμα τὸ ἅγιον τοῦ θεοῦ, ἐν ᾧ ἐσφραγίσθητε εἰς ἡμέραν ἀπολυτρώσεως.And do not grieve the Holy Spirit of God, in whom you were sealed for the day of redemption.31Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en laster moet van julle weggeneem word, saam met alle boosheid.πᾶσα πικρία καὶ θυμὸς καὶ ὀργὴ καὶ κραυγὴ καὶ βλασφημία ἀρθήτω ἀφʼ ὑμῶν σὺν πάσῃ κακίᾳ.Get rid of all bitterness, rage and anger, outcry and slander, along with every form of malice.32Wees vriendelik teenoor mekaar, barmhartig, deur mekaar te vergewe soos God ook in Christus julle vergewe het.aSommige manuskripte lees: soos God ook in Christus ons vergewe het.⸀γίνεσθε εἰς ἀλλήλους χρηστοί, εὔσπλαγχνοι, χαριζόμενοι ἑαυτοῖς καθὼς καὶ ὁ θεὸς ἐν Χριστῷ ἐχαρίσατο ⸀ὑμῖν.Be kind and tenderhearted to one another, forgiving each other just as in Christ God forgave you.