Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1My broers en susters, julle hou tog nie die geloof in onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, met partydigheid vas nie?aLetterlik: broers.bOf: die getrouheid van onse Here Jesus Christus.cLetterlik: ... met aansien van persone.Ἀδελφοί μου, μὴ ἐν προσωπολημψίαις ἔχετε τὴν πίστιν τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ τῆς δόξης;My brothers, as you hold out your faith in our glorious Lord Jesus Christ, do not show favoritism.2Want as 'n man met goue ringe, in pragtige klere, in julle sinagoge inkom, en daar kom ook 'n arme in, in vuil klere,ἐὰν γὰρ εἰσέλθῃ ⸀εἰς συναγωγὴν ὑμῶν ἀνὴρ χρυσοδακτύλιος ἐν ἐσθῆτι λαμπρᾷ, εἰσέλθῃ δὲ καὶ πτωχὸς ἐν ῥυπαρᾷ ἐσθῆτι,Suppose a man comes into your meeting wearing a gold ring and fine clothes, and a poor man in shabby clothes also comes in.3en julle kyk na die een wat die pragtige klere dra en sê: “Sit jy hier op 'n goeie plek,” en vir die arme sê julle: “Staan jy, of sit daar onder my voetbank,”aSommige manuskripte lees: Staan jy daar, of sit hier onder my voetbank.⸂ἐπιβλέψητε δὲ⸃ ἐπὶ τὸν φοροῦντα τὴν ἐσθῆτα τὴν λαμπρὰν καὶ ⸀εἴπητε· Σὺ κάθου ὧδε καλῶς, καὶ τῷ πτωχῷ εἴπητε· Σὺ στῆθι ⸂ἢ κάθου ἐκεῖ⸃ ὑπὸ τὸ ὑποπόδιόν μου,If you lavish attention on the man in fine clothes and say, “Here is a seat of honor,” but say to the poor man, “You must stand” or “Sit at my feet,”4het julle dan nie onder mekaar onderskeid gemaak en regters met bose oorwegings geword nie?aOf: het julle dan nie in julleself verdeeld geraak nie.⸀οὐ διεκρίθητε ἐν ἑαυτοῖς καὶ ἐγένεσθε κριταὶ διαλογισμῶν πονηρῶν;have you not discriminated among yourselves and become judges with evil thoughts?
5Luister, my geliefde broers en susters. Het God nie die armes vir die wêreld uitgekies om ryk te wees in geloof en erfgename van die koninkryk wat Hy beloof het aan dié wat Hom liefhet nie?aSommige manuskripte lees: die armes van die wêreld.ἀκούσατε, ἀδελφοί μου ἀγαπητοί. οὐχ ὁ θεὸς ἐξελέξατο τοὺς πτωχοὺς ⸂τῷ κόσμῳ⸃ πλουσίους ἐν πίστει καὶ κληρονόμους τῆς βασιλείας ἧς ἐπηγγείλατο τοῖς ἀγαπῶσιν αὐτόν;Listen, my beloved brothers: Has not God chosen the poor of this world to be rich in faith and to inherit the kingdom He promised those who love Him?6Maar julle het die arme veracht. Is dit nie die rykes wat julle onderdruk en self julle voor die regbanke insleep nie?ὑμεῖς δὲ ἠτιμάσατε τὸν πτωχόν. οὐχ οἱ πλούσιοι καταδυναστεύουσιν ὑμῶν, καὶ αὐτοὶ ἕλκουσιν ὑμᾶς εἰς κριτήρια;But you have dishonored the poor. Is it not the rich who oppress you and drag you into court?7Is dit nie hulle wat die goeie Naam laster wat oor julle uitgeroep is nie?οὐκ αὐτοὶ βλασφημοῦσιν τὸ καλὸν ὄνομα τὸ ἐπικληθὲν ἐφʼ ὑμᾶς;Are they not the ones who blaspheme the noble name by which you have been called?8As julle tog die koninklike wet volbring volgens die Skrif: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself,” doen julle goed.aAanhaling uit Levitikus 19:18.Εἰ μέντοι νόμον τελεῖτε βασιλικὸν κατὰ τὴν γραφήν Ἀγαπήσεις τὸν πλησίον σου ὡς σεαυτόν, καλῶς ποιεῖτε·If you really fulfill the royal law stated in Scripture, “Love your neighbor as yourself,” you are doing well.9Maar as julle partydig is, pleeg julle sonde en word julle deur die wet as oortreders skuldig bevind.aLetterlik: as julle aansien van persone het, werk julle sonde uit.εἰ δὲ προσωπολημπτεῖτε, ἁμαρτίαν ἐργάζεσθε, ἐλεγχόμενοι ὑπὸ τοῦ νόμου ὡς παραβάται.But if you show favoritism, you sin and are convicted by the law as transgressors.10Want wie die hele wet onderhou, maar in een ding struikel, het aan alles skuldig geword.ὅστις γὰρ ὅλον τὸν νόμον ⸂τηρήσῃ, πταίσῃ⸃ δὲ ἐν ἑνί, γέγονεν πάντων ἔνοχος.Whoever keeps the whole law but stumbles at just one point is guilty of breaking all of it.11Want Hy wat gesê het: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie,” het ook gesê: “Jy mag nie moord pleeg nie.” As jy dan nie egbreuk pleeg nie, maar moord pleeg, het jy 'n oortreder van die wet geword.aAanhaling uit Eksodus 20:13-14 en Deuteronomium 5:17-18.ὁ γὰρ εἰπών· Μὴ ⸀μοιχεύσῃς εἶπεν καί· Μὴ ⸀φονεύσῃς· εἰ δὲ οὐ ⸂μοιχεύεις φονεύεις⸃ δέ, γέγονας παραβάτης νόμου.For He who said, “Do not commit adultery,” also said, “Do not murder.” If you do not commit adultery, but do commit murder, you have become a lawbreaker.12Praat so en handel so soos mense wat deur 'n wet van vryheid geoordeel gaan word.οὕτως λαλεῖτε καὶ οὕτως ποιεῖτε ὡς διὰ νόμου ἐλευθερίας μέλλοντες κρίνεσθαι.Speak and act as those who are going to be judged by the law that gives freedom.13Want die oordeel is sonder barmhartigheid vir hom wat nie barmhartigheid bewys het nie; barmhartigheid roem oor die oordeel.aLetterlik: barmhartigheid roem teen die oordeel.ἡ γὰρ κρίσις ἀνέλεος τῷ μὴ ποιήσαντι ἔλεος· κατακαυχᾶται ⸀ἔλεος κρίσεως.For judgment without mercy will be shown to anyone who has not been merciful. Mercy triumphs over judgment.
14Wat baat dit, my broers en susters, as iemand sê hy het geloof, maar hy het nie werke nie? Kan die geloof hom red?⸀Τί ὄφελος, ἀδελφοί μου, ἐὰν πίστιν λέγῃ τις ἔχειν ἔργα δὲ μὴ ἔχῃ; μὴ δύναται ἡ πίστις σῶσαι αὐτόν;What good is it, my brothers, if someone claims to have faith, but has no deeds? Can such faith save him?15As 'n broer of suster kaal is en gebrek het aan die daaglikse kos,aLetterlik: naak.⸀ἐὰν ἀδελφὸς ἢ ἀδελφὴ γυμνοὶ ὑπάρχωσιν καὶ ⸀λειπόμενοι τῆς ἐφημέρου τροφῆς,Suppose a brother or sister is without clothes and daily food.16en iemand van julle sê vir hulle: “Gaan in vrede, word warm en word versadig,” maar julle gee hulle nie wat die liggaam nodig het nie, wat baat dit?εἴπῃ δέ τις αὐτοῖς ἐξ ὑμῶν· Ὑπάγετε ἐν εἰρήνῃ, θερμαίνεσθε καὶ χορτάζεσθε, μὴ δῶτε δὲ αὐτοῖς τὰ ἐπιτήδεια τοῦ σώματος, ⸀τί ὄφελος;If one of you tells him, “Go in peace; stay warm and well fed,” but does not provide for his physical needs, what good is that?17So is ook die geloof: as dit nie werke het nie, is dit op sigself dood.οὕτως καὶ ἡ πίστις, ἐὰν μὴ ⸂ἔχῃ ἔργα⸃, νεκρά ἐστιν καθʼ ἑαυτήν.So too, faith by itself, if it does not result in action, is dead.
18Maar iemand sal sê: “Jy het geloof, en ek het werke.” Wys my jou geloof sonder die werke, en ek sal jou uit my werke die geloof wys.aSommige manuskripte lees: Wys my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof wys.Ἀλλʼ ἐρεῖ τις· Σὺ πίστιν ἔχεις κἀγὼ ἔργα ἔχω. δεῖξόν μοι τὴν πίστιν σου ⸀χωρὶς τῶν ⸀ἔργων, κἀγώ ⸂σοι δείξω⸃ ἐκ τῶν ἔργων μου τὴν ⸀πίστιν.But someone will say, “You have faith and I have deeds.” Show me your faith without deeds, and I will show you my faith by my deeds.19Jy glo dat God een is? Jy doen goed. Ook die demone glo, en hulle sidder.σὺ πιστεύεις ὅτι ⸂εἷς ἐστιν ὁ θεός⸃; καλῶς ποιεῖς· καὶ τὰ δαιμόνια πιστεύουσιν καὶ φρίσσουσιν.You believe that God is one. Good for you! Even the demons believe that—and shudder.20Maar wil jy weet, o leë mens, dat die geloof sonder die werke nutteloos is?aSommige manuskripte lees: dood.θέλεις δὲ γνῶναι, ὦ ἄνθρωπε κενέ, ὅτι ἡ πίστις χωρὶς τῶν ἔργων ⸀ἀργή ἐστιν;O foolish man, do you want evidence that faith without deeds is worthless?21Is ons vader Abraham nie uit werke geregverdig toe hy sy seun Isak op die altaar geoffer het nie?Ἀβραὰμ ὁ πατὴρ ἡμῶν οὐκ ἐξ ἔργων ἐδικαιώθη, ἀνενέγκας Ἰσαὰκ τὸν υἱὸν αὐτοῦ ἐπὶ τὸ θυσιαστήριον;Was not our father Abraham justified by what he did when he offered his son Isaac on the altar?22Jy sien dat die geloof saam met sy werke gewerk het en dat die geloof uit die werke volmaak is,βλέπεις ὅτι ἡ πίστις συνήργει τοῖς ἔργοις αὐτοῦ καὶ ἐκ τῶν ἔργων ἡ πίστις ἐτελειώθη,You see that his faith was working with his actions, and his faith was perfected by what he did.23en die Skrif is vervul wat sê: “Abraham het God geglo, en dit is vir hom as geregtigheid gereken,” en hy is 'n vriend van God genoem.aAanhaling uit Genesis 15:6.καὶ ἐπληρώθη ἡ γραφὴ ἡ λέγουσα· Ἐπίστευσεν δὲ Ἀβραὰμ τῷ θεῷ, καὶ ἐλογίσθη αὐτῷ εἰς δικαιοσύνην, καὶ φίλος θεοῦ ἐκλήθη.And the Scripture was fulfilled that says, “Abraham believed God, and it was credited to him as righteousness,” and he was called a friend of God.24Julle sien dat 'n mens uit werke geregverdig word en nie uit geloof alleen nie.⸀ὁρᾶτε ὅτι ἐξ ἔργων δικαιοῦται ἄνθρωπος καὶ οὐκ ἐκ πίστεως μόνον.As you can see, a man is justified by his deeds and not by faith alone.25En is Ragab die prostituut nie net so uit werke geregverdig toe sy die boodskappers ontvang en met 'n ander pad weggestuur het nie?ὁμοίως δὲ καὶ Ῥαὰβ ἡ πόρνη οὐκ ἐξ ἔργων ἐδικαιώθη, ὑποδεξαμένη τοὺς ἀγγέλους καὶ ἑτέρᾳ ὁδῷ ἐκβαλοῦσα;In the same way, was not even Rahab the prostitute justified by her actions when she welcomed the spies and sent them off on another route?26Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder werke dood.aOf: sonder asem.ὥσπερ ⸀γὰρ τὸ σῶμα χωρὶς πνεύματος νεκρόν ἐστιν, οὕτως καὶ ἡ πίστις ⸀χωρὶς ἔργων νεκρά ἐστιν.As the body without the spirit is dead, so faith without deeds is dead.