Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Paulus, slaaf van God en apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat volgens godsvrug is,aOf: dienskneg.Παῦλος δοῦλος θεοῦ, ἀπόστολος δὲ Ἰησοῦ Χριστοῦ κατὰ πίστιν ἐκλεκτῶν θεοῦ καὶ ἐπίγνωσιν ἀληθείας τῆς κατʼ εὐσέβειανPaul, a servant of God and an apostle of Jesus Christ for the faith of God’s elect and their knowledge of the truth that leads to godliness,2in die hoop op die ewige lewe wat God, wat nie lieg nie, voor ewige tye beloof het,ἐπʼ ἐλπίδι ζωῆς αἰωνίου, ἣν ἐπηγγείλατο ὁ ἀψευδὴς θεὸς πρὸ χρόνων αἰωνίωνin the hope of eternal life, which God, who cannot lie, promised before time began.3maar op Sy eie tye het Hy Sy woord geopenbaar in die prediking wat aan my toevertrou is volgens die bevel van God, ons Redder,ἐφανέρωσεν δὲ καιροῖς ἰδίοις, τὸν λόγον αὐτοῦ ἐν κηρύγματι ὃ ἐπιστεύθην ἐγὼ κατʼ ἐπιταγὴν τοῦ σωτῆρος ἡμῶν θεοῦ,In His own time He has made His word evident in the proclamation entrusted to me by the command of God our Savior.4aan Titus, 'n egte kind volgens die gemeenskaplike geloof: Genade en vrede van God die Vader en Christus Jesus, ons Redder.aSommige manuskripte lees: genade, barmhartigheid en vrede.bSommige manuskripte lees: die Here Jesus Christus.Τίτῳ γνησίῳ τέκνῳ κατὰ κοινὴν πίστιν· χάρις ⸀καὶ εἰρήνη ἀπὸ θεοῦ πατρὸς καὶ ⸂Χριστοῦ Ἰησοῦ⸃ τοῦ σωτῆρος ἡμῶν.To Titus, my true child in our common faith: Grace and peace from God the Father and Christ Jesus our Savior.
5Om hierdie rede het ek jou in Kreta agtergelaat, sodat jy wat nog ontbreek, verder in orde kan bring en in elke stad ouderlinge kan aanstel, soos ek jou opdrag gegee het:Τούτου χάριν ⸀ἀπέλιπόν σε ἐν Κρήτῃ ἵνα τὰ λείποντα ἐπιδιορθώσῃ, καὶ καταστήσῃς κατὰ πόλιν πρεσβυτέρους, ὡς ἐγώ σοι διεταξάμην,The reason I left you in Crete was that you would set in order what was unfinished and appoint elders in every town, as I directed you.6as iemand onberispelik is, die man van een vrou, met gelowige kinders wat nie van losbandigheid beskuldig word of opstandig is nie.aOf: getroue kinders.εἴ τίς ἐστιν ἀνέγκλητος, μιᾶς γυναικὸς ἀνήρ, τέκνα ἔχων πιστά, μὴ ἐν κατηγορίᾳ ἀσωτίας ἢ ἀνυπότακτα.An elder must be blameless, the husband of but one wife, having children who are believers and who are not open to accusation of indiscretion or insubordination.7Want die opsiener moet onberispelik wees as God se huisbestuurder: nie eiewys nie, nie opvlieënd nie, nie 'n wynsuiper nie, nie 'n slaner nie, nie uit op skandelike gewin nie,δεῖ γὰρ τὸν ἐπίσκοπον ἀνέγκλητον εἶναι ὡς θεοῦ οἰκονόμον, μὴ αὐθάδη, μὴ ὀργίλον, μὴ πάροινον, μὴ πλήκτην, μὴ αἰσχροκερδῆ,As God’s steward, an overseer must be above reproach—not self-willed, not quick-tempered, not given to drunkenness, not violent, not greedy for money.8maar gasvry, 'n liefhebber van die goeie, besonne, regverdig, vroom, selfbeheersd,ἀλλὰ φιλόξενον, φιλάγαθον, σώφρονα, δίκαιον, ὅσιον, ἐγκρατῆ,Instead, he must be hospitable, a lover of good, self-controlled, upright, holy, and disciplined.9wat vashou aan die getroue woord volgens die leer, sodat hy in staat sal wees om ook te vermaan in die gesonde onderrig en dié wat teenspreek, tereg te wys.ἀντεχόμενον τοῦ κατὰ τὴν διδαχὴν πιστοῦ λόγου, ἵνα δυνατὸς ᾖ καὶ παρακαλεῖν ἐν τῇ διδασκαλίᾳ τῇ ὑγιαινούσῃ καὶ τοὺς ἀντιλέγοντας ἐλέγχειν.He must hold firmly to the faithful word as it was taught, so that he can encourage others by sound teaching and refute those who contradict it.
10Want daar is baie, ook ongehoorsames, ydelpraters en bedrieërs van die verstand, veral dié uit die besnydenis,Εἰσὶν γὰρ πολλοὶ ⸀καὶ ἀνυπότακτοι, ματαιολόγοι καὶ φρεναπάται, μάλιστα οἱ ἐκ ⸀τῆς περιτομῆς,For many are rebellious and full of empty talk and deception, especially those of the circumcision,11wie se monde gestop moet word; hulle ontwrig hele huisgesinne deur te leer wat nie moet nie, ter wille van skandelike gewin.οὓς δεῖ ἐπιστομίζειν, οἵτινες ὅλους οἴκους ἀνατρέπουσιν διδάσκοντες ἃ μὴ δεῖ αἰσχροῦ κέρδους χάριν.who must be silenced. For the sake of dishonorable gain, they undermine entire households and teach things they should not.12Een van hulle, hulle eie profeet, het gesê: “Kretensers is altyd leuenaars, slegte wilde diere, lui buike.”εἶπέν τις ἐξ αὐτῶν, ἴδιος αὐτῶν προφήτης, Κρῆτες ἀεὶ ψεῦσται, κακὰ θηρία, γαστέρες ἀργαί·As one of their own prophets has said, “Cretans are always liars, evil beasts, lazy gluttons.”13Hierdie getuienis is waar. Om dié rede, wys hulle skerp tereg, sodat hulle gesond kan wees in die geloof,ἡ μαρτυρία αὕτη ἐστὶν ἀληθής. διʼ ἣν αἰτίαν ἔλεγχε αὐτοὺς ἀποτόμως, ἵνα ὑγιαίνωσιν ἐν τῇ πίστει,This testimony is true. Therefore rebuke them sternly, so that they will be sound in the faith14en nie aandag gee aan Joodse fabels en gebooie van mense wat hulle van die waarheid afkeer nie.μὴ προσέχοντες Ἰουδαϊκοῖς μύθοις καὶ ἐντολαῖς ἀνθρώπων ἀποστρεφομένων τὴν ἀλήθειαν.and will pay no attention to Jewish myths or to the commands of men who have rejected the truth.15Alles is rein vir die reines; maar vir die bevlektes en ongelowiges is niks rein nie, maar hulle verstand sowel as hulle gewete is bevlek.⸀πάντα καθαρὰ τοῖς καθαροῖς· τοῖς δὲ μεμιαμμένοις καὶ ἀπίστοις οὐδὲν καθαρόν, ἀλλὰ μεμίανται αὐτῶν καὶ ὁ νοῦς καὶ ἡ συνείδησις.To the pure, all things are pure; but to the defiled and unbelieving, nothing is pure. Indeed, both their minds and their consciences are defiled.16Hulle bely dat hulle God ken, maar met hulle werke verloën hulle Hom, omdat hulle afskuwelik en ongehoorsaam is en vir elke goeie werk onbruikbaar.θεὸν ὁμολογοῦσιν εἰδέναι, τοῖς δὲ ἔργοις ἀρνοῦνται, βδελυκτοὶ ὄντες καὶ ἀπειθεῖς καὶ πρὸς πᾶν ἔργον ἀγαθὸν ἀδόκιμοι.They profess to know God, but by their actions they deny Him. They are detestable, disobedient, and unfit for any good deed.