Terug na 1 Johannes

1 Johannes 2

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1My kindertjies, hierdie dinge skryf ek aan julle sodat julle nie sondig nie. En as iemand sondig, het ons ’n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die regverdige,
aOf: Trooster.
Τεκνία μου, ταῦτα γράφω ὑμῖν ἵνα μὴ ἁμάρτητε. καὶ ἐάν τις ἁμάρτῃ, παράκλητον ἔχομεν πρὸς τὸν πατέρα Ἰησοῦν Χριστὸν δίκαιον,My little children, I am writing these things to you so that you will not sin. But if anyone does sin, we have an advocate before the Father—Jesus Christ, the Righteous One.
2En Hy is die versoening vir ons sondes, en nie vir ons s'n alleen nie, maar ook vir die hele wêreld.
aOf: soenoffer.
καὶ αὐτὸς ἱλασμός ἐστιν περὶ τῶν ἁμαρτιῶν ἡμῶν, οὐ περὶ τῶν ἡμετέρων δὲ μόνον ἀλλὰ καὶ περὶ ὅλου τοῦ κόσμου.He Himself is the atoning sacrifice for our sins, and not only for ours but also for the sins of the whole world.
3En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons Sy gebooie onderhou.Καὶ ἐν τούτῳ γινώσκομεν ὅτι ἐγνώκαμεν αὐτόν, ἐὰν τὰς ἐντολὰς αὐτοῦ τηρῶμεν.By this we can be sure that we have come to know Him: if we keep His commandments. 4Hy wat sê: “Ek ken Hom”, en Sy gebooie nie bewaar nie, is 'n leuenaar, en in hierdie een is die waarheid nie.ὁ λέγων ⸀ὅτι Ἔγνωκα αὐτὸν καὶ τὰς ἐντολὰς αὐτοῦ μὴ τηρῶν ψεύστης ἐστίν, καὶ ἐν τούτῳ ἡ ἀλήθεια οὐκ ἔστιν·If anyone says, “I know Him,” but does not keep His commandments, he is a liar, and the truth is not in him. 5maar wie Sy woord onderhou, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is:ὃς δʼ ἂν τηρῇ αὐτοῦ τὸν λόγον, ἀληθῶς ἐν τούτῳ ἡ ἀγάπη τοῦ θεοῦ τετελείωται. ἐν τούτῳ γινώσκομεν ὅτι ἐν αὐτῷ ἐσμεν·But if anyone keeps His word, the love of God has been truly perfected in him. By this we know that we are in Him: 6wie sê dat hy in Hom bly, is verplig om ook self te wandel soos Hy gewandel het.ὁ λέγων ἐν αὐτῷ μένειν ὀφείλει καθὼς ἐκεῖνος περιεπάτησεν καὶ ⸀αὐτὸς περιπατεῖν.Whoever claims to abide in Him must walk as Jesus walked.
7Geliefdes, ek skryf nie ’n nuwe gebod aan julle nie, maar ’n ou gebod wat julle van die begin af gehad het. Die ou gebod is die woord wat julle gehoor het.
aSommige manuskripte lees: Broers, ek skryf nie ’n nuwe gebod aan julle nie.
bSommige manuskripte lees: die woord wat julle van die begin af gehoor het.
⸀Ἀγαπητοί, οὐκ ἐντολὴν καινὴν γράφω ὑμῖν, ἀλλʼ ἐντολὴν παλαιὰν ἣν εἴχετε ἀπʼ ἀρχῆς· ἡ ἐντολὴ ἡ παλαιά ἐστιν ὁ λόγος ὃν ⸀ἠκούσατε.Beloved, I am not writing to you a new commandment, but an old one, which you have had from the beginning. This commandment is the message you have heard.
8Weer skryf ek 'n nuwe gebod aan julle, wat waar is in Hom en in julle, omdat die duisternis verbygaan en die ware lig reeds skyn.πάλιν ἐντολὴν καινὴν γράφω ὑμῖν, ὅ ἐστιν ἀληθὲς ἐν αὐτῷ καὶ ἐν ὑμῖν, ὅτι ἡ σκοτία παράγεται καὶ τὸ φῶς τὸ ἀληθινὸν ἤδη φαίνει.Then again, I am also writing to you a new commandment, which is true in Him and also in you. For the darkness is fading and the true light is already shining. 9Wie sê dat hy in die lig is en sy broer haat, is tot nou toe in die duisternis.ὁ λέγων ἐν τῷ φωτὶ εἶναι καὶ τὸν ἀδελφὸν αὐτοῦ μισῶν ἐν τῇ σκοτίᾳ ἐστὶν ἕως ἄρτι.If anyone claims to be in the light but hates his brother, he is still in the darkness. 10Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is geen struikelblok in hom nie;
aOf: en daarin is geen struikelblok nie.
ὁ ἀγαπῶν τὸν ἀδελφὸν αὐτοῦ ἐν τῷ φωτὶ μένει, καὶ σκάνδαλον ἐν αὐτῷ οὐκ ἔστιν·Whoever loves his brother remains in the light, and there is no cause of stumbling in him.
11maar wie sy broer haat, is in die duisternis en wandel in die duisternis, en hy weet nie waarheen hy gaan nie, omdat die duisternis sy oë verblind het.ὁ δὲ μισῶν τὸν ἀδελφὸν αὐτοῦ ἐν τῇ σκοτίᾳ ἐστὶν καὶ ἐν τῇ σκοτίᾳ περιπατεῖ, καὶ οὐκ οἶδεν ποῦ ὑπάγει, ὅτι ἡ σκοτία ἐτύφλωσεν τοὺς ὀφθαλμοὺς αὐτοῦ.But whoever hates his brother is in the darkness and walks in the darkness. He does not know where he is going, because the darkness has blinded his eyes.
12Ek skryf aan julle, kindertjies, omdat julle sondes julle vergewe is ter wille van Sy naam.
aOf: dat julle sondes julle vergewe is.
Γράφω ὑμῖν, τεκνία, ὅτι ἀφέωνται ὑμῖν αἱ ἁμαρτίαι διὰ τὸ ὄνομα αὐτοῦ·I am writing to you, little children, because your sins have been forgiven through His name.
13Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf aan julle, jongmanne, omdat julle die Bose oorwin het.γράφω ὑμῖν, πατέρες, ὅτι ἐγνώκατε τὸν ἀπʼ ἀρχῆς· γράφω ὑμῖν, νεανίσκοι, ὅτι νενικήκατε τὸν πονηρόν.I am writing to you, fathers, because you know Him who is from the beginning. I am writing to you, young men, because you have overcome the evil one. I have written to you, children, because you know the Father. 14Ek het aan julle geskryf, kinders, omdat julle die Vader ken. Ek het aan julle geskryf, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek het aan julle geskryf, jongmanne, omdat julle sterk is en die woord van God in julle bly en julle die Bose oorwin het.
aSommige manuskripte lees: Ek skryf aan julle, kinders.
⸀ἔγραψα ὑμῖν, παιδία, ὅτι ἐγνώκατε τὸν πατέρα· ἔγραψα ὑμῖν, πατέρες, ὅτι ἐγνώκατε τὸν ἀπʼ ἀρχῆς· ἔγραψα ὑμῖν, νεανίσκοι, ὅτι ἰσχυροί ἐστε καὶ ὁ λόγος τοῦ θεοῦ ἐν ὑμῖν μένει καὶ νενικήκατε τὸν πονηρόν.I have written to you, fathers, because you know Him who is from the beginning. I have written to you, young men, because you are strong, and the word of God abides in you, and you have overcome the evil one.
15Moenie die wêreld liefhê nie, en ook nie die dinge in die wêreld nie. As iemand die wêreld liefhet, is die liefde van die Vader nie in hom nie;Μὴ ἀγαπᾶτε τὸν κόσμον μηδὲ τὰ ἐν τῷ κόσμῳ. ἐάν τις ἀγαπᾷ τὸν κόσμον, οὐκ ἔστιν ἡ ἀγάπη τοῦ πατρὸς ἐν αὐτῷ·Do not love the world or anything in the world. If anyone loves the world, the love of the Father is not in him. 16want alles wat in die wêreld is, die begeerte van die vlees en die begeerte van die oë en die grootpratery van die lewe, is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld;
aOf: die hoogmoed oor besittings.
ὅτι πᾶν τὸ ἐν τῷ κόσμῳ, ἡ ἐπιθυμία τῆς σαρκὸς καὶ ἡ ἐπιθυμία τῶν ὀφθαλμῶν καὶ ἡ ἀλαζονεία τοῦ βίου, οὐκ ἔστιν ἐκ τοῦ πατρός, ἀλλὰ ἐκ τοῦ κόσμου ἐστίν·For all that is in the world—the desires of the flesh, the desires of the eyes, and the pride of life—is not from the Father but from the world.
17en die wêreld gaan verby, en sy begeerte, maar wie die wil van God doen, bly tot in ewigheid.καὶ ὁ κόσμος παράγεται καὶ ἡ ἐπιθυμία αὐτοῦ, ὁ δὲ ποιῶν τὸ θέλημα τοῦ θεοῦ μένει εἰς τὸν αἰῶνα.The world is passing away, along with its desires; but whoever does the will of God remains forever.
18Kindertjies, dit is die laaste uur, en soos julle gehoor het dat 'n antichris kom, het daar nou ook baie antichriste verskyn; daarom weet ons dat dit die laaste uur is.Παιδία, ἐσχάτη ὥρα ἐστίν, καὶ καθὼς ἠκούσατε ⸀ὅτι ἀντίχριστος ἔρχεται, καὶ νῦν ἀντίχριστοι πολλοὶ γεγόνασιν· ὅθεν γινώσκομεν ὅτι ἐσχάτη ὥρα ἐστίν.Children, it is the last hour; and just as you have heard that the antichrist is coming, so now many antichrists have appeared. This is how we know it is the last hour. 19Uit ons het hulle uitgegaan, maar hulle was nie uit ons nie; want as hulle uit ons was, sou hulle by ons gebly het; maar dit was sodat dit openbaar sou word dat hulle nie almal uit ons is nie.
aOf: dat nie een van hulle uit ons is nie.
ἐξ ἡμῶν ἐξῆλθαν, ἀλλʼ οὐκ ἦσαν ἐξ ἡμῶν· εἰ γὰρ ⸂ἐξ ἡμῶν ἦσαν⸃, μεμενήκεισαν ἂν μεθʼ ἡμῶν· ἀλλʼ ἵνα φανερωθῶσιν ὅτι οὐκ εἰσὶν πάντες ἐξ ἡμῶν.They went out from us, but they did not belong to us. For if they had belonged to us, they would have remained with us. But their departure made it clear that none of them belonged to us.
20En julle het ’n salwing van die Heilige, en julle weet almal.
aSommige manuskripte lees: en julle weet alles.
καὶ ὑμεῖς χρῖσμα ἔχετε ἀπὸ τοῦ ἁγίου ⸀καὶ οἴδατε ⸀πάντες·You, however, have an anointing from the Holy One, and all of you know the truth.
21Ek het nie aan julle geskryf omdat julle die waarheid nie ken nie, maar omdat julle dit ken, en omdat geen leuen uit die waarheid is nie.οὐκ ἔγραψα ὑμῖν ὅτι οὐκ οἴδατε τὴν ἀλήθειαν, ἀλλʼ ὅτι οἴδατε αὐτήν, καὶ ὅτι πᾶν ψεῦδος ἐκ τῆς ἀληθείας οὐκ ἔστιν.I have not written to you because you lack knowledge of the truth, but because you have it, and because no lie comes from the truth. 22Wie is die leuenaar anders as hy wat ontken dat Jesus die Christus is? Dit is die antichris, hy wat die Vader en die Seun ontken.τίς ἐστιν ὁ ψεύστης εἰ μὴ ὁ ἀρνούμενος ὅτι Ἰησοῦς οὐκ ἔστιν ὁ χριστός; οὗτός ἐστιν ὁ ἀντίχριστος, ὁ ἀρνούμενος τὸν πατέρα καὶ τὸν υἱόν.Who is the liar, if it is not the one who denies that Jesus is the Christ? This is the antichrist, who denies the Father and the Son. 23Elkeen wat die Seun ontken, het ook nie die Vader nie; wie die Seun bely, het ook die Vader.
aSommige manuskripte lees: Elkeen wat die Seun ontken, het ook nie die Vader nie.
πᾶς ὁ ἀρνούμενος τὸν υἱὸν οὐδὲ τὸν πατέρα ἔχει· ⸂ὁ ὁμολογῶν τὸν υἱὸν καὶ τὸν πατέρα ἔχει⸃.Whoever denies the Son does not have the Father, but whoever confesses the Son has the Father as well.
24Julle, wat julle van die begin af gehoor het, laat dit in julle bly. As dit in julle bly wat julle van die begin af gehoor het, sal julle ook in die Seun en in die Vader bly.⸀ὑμεῖς ὃ ἠκούσατε ἀπʼ ἀρχῆς, ἐν ὑμῖν μενέτω· ἐὰν ἐν ὑμῖν μείνῃ ὃ ἀπʼ ἀρχῆς ἠκούσατε, καὶ ὑμεῖς ἐν τῷ υἱῷ καὶ ἐν τῷ πατρὶ μενεῖτε.As for you, let what you have heard from the beginning remain in you. If it does, you will also remain in the Son and in the Father. 25En dit is die belofte wat Hy self aan ons beloof het: die ewige lewe.καὶ αὕτη ἐστὶν ἡ ἐπαγγελία ἣν αὐτὸς ἐπηγγείλατο ἡμῖν, τὴν ζωὴν τὴν αἰώνιον.And this is the promise that He Himself made to us: eternal life.
26Hierdie dinge het ek aan julle geskryf oor dié wat julle mislei.Ταῦτα ἔγραψα ὑμῖν περὶ τῶν πλανώντων ὑμᾶς.I have written these things to you about those who are trying to deceive you. 27En julle, die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos Sy salwing julle oor alles leer, en dit is waar en dit is nie 'n leuen nie, en soos dit julle geleer het, bly in Hom.
aOf: julle bly in Hom.
bSommige manuskripte lees: ... sal julle in Hom bly.
καὶ ὑμεῖς τὸ χρῖσμα ὃ ἐλάβετε ἀπʼ αὐτοῦ ⸂μένει ἐν ὑμῖν⸃, καὶ οὐ χρείαν ἔχετε ἵνα τις διδάσκῃ ὑμᾶς· ἀλλʼ ὡς τὸ ⸀αὐτοῦ χρῖσμα διδάσκει ὑμᾶς περὶ πάντων, καὶ ἀληθές ἐστιν καὶ οὐκ ἔστιν ψεῦδος, καὶ καθὼς ἐδίδαξεν ὑμᾶς, ⸀μένετε ἐν αὐτῷ.And as for you, the anointing you received from Him remains in you, and you do not need anyone to teach you. But just as His true and genuine anointing teaches you about all things, so remain in Him as you have been taught.
28En nou, kindertjies, bly in Hom, sodat ons, as Hy geopenbaar word, vrymoedigheid kan hê en nie by Sy koms beskaamd van Hom sal wegdeins nie.
aSommige manuskripte lees: wanneer Hy geopenbaar word.
Καὶ νῦν, τεκνία, μένετε ἐν αὐτῷ, ἵνα ⸀ἐὰν φανερωθῇ ⸀σχῶμεν παρρησίαν καὶ μὴ αἰσχυνθῶμεν ἀπʼ αὐτοῦ ἐν τῇ παρουσίᾳ αὐτοῦ.And now, little children, remain in Christ, so that when He appears, we may be confident and unashamed before Him at His coming.
29As julle weet dat Hy regverdig is, besef julle dat elkeen wat die geregtigheid doen, uit Hom gebore is.
aOf: besef dan dat elkeen wat die geregtigheid doen, uit Hom gebore is.
ἐὰν εἰδῆτε ὅτι δίκαιός ἐστιν, γινώσκετε ⸀ὅτι πᾶς ὁ ποιῶν τὴν δικαιοσύνην ἐξ αὐτοῦ γεγέννηται.If you know that He is righteous, you also know that everyone who practices righteousness has been born of Him.