Terug na 1 Petrus

1 Petrus 1

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Petrus, ’n apostel van Jesus Christus, aan die uitverkore vreemdelinge van die verstrooiing in Pontus, Galasië, Kappadosië, Asië en Bitinië,Πέτρος ἀπόστολος Ἰησοῦ Χριστοῦ ἐκλεκτοῖς παρεπιδήμοις διασπορᾶς Πόντου, Γαλατίας, Καππαδοκίας, Ἀσίας, καὶ Βιθυνίας,Peter, an apostle of Jesus Christ, To the elect who are exiles of the Dispersion throughout Pontus, Galatia, Cappadocia, Asia, and Bithynia, chosen 2volgens die voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word.κατὰ πρόγνωσιν θεοῦ πατρός, ἐν ἁγιασμῷ πνεύματος, εἰς ὑπακοὴν καὶ ῥαντισμὸν αἵματος Ἰησοῦ Χριστοῦ· χάρις ὑμῖν καὶ εἰρήνη πληθυνθείη.according to the foreknowledge of God the Father and sanctified by the Spirit for obedience to Jesus Christ and sprinkling by His blood: Grace and peace be yours in abundance.
3Geseën is die God en Vader van ons Here Jesus Christus, wat ons volgens Sy groot barmhartigheid weer gebore laat word het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode,Εὐλογητὸς ὁ θεὸς καὶ πατὴρ τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ, ὁ κατὰ τὸ πολὺ αὐτοῦ ἔλεος ἀναγεννήσας ἡμᾶς εἰς ἐλπίδα ζῶσαν διʼ ἀναστάσεως Ἰησοῦ Χριστοῦ ἐκ νεκρῶν,Blessed be the God and Father of our Lord Jesus Christ! By His great mercy He has given us new birth into a living hope through the resurrection of Jesus Christ from the dead, 4tot ’n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis, wat in die hemele vir julle bewaar word,εἰς κληρονομίαν ἄφθαρτον καὶ ἀμίαντον καὶ ἀμάραντον, τετηρημένην ἐν οὐρανοῖς εἰς ὑμᾶςand into an inheritance that is imperishable, undefiled, and unfading, reserved in heaven for you, 5julle wat deur die krag van God deur die geloof bewaak word tot ’n redding wat gereed is om in die laaste tyd geopenbaar te word.τοὺς ἐν δυνάμει θεοῦ φρουρουμένους διὰ πίστεως εἰς σωτηρίαν ἑτοίμην ἀποκαλυφθῆναι ἐν καιρῷ ἐσχάτῳ.who through faith are shielded by God’s power for the salvation that is ready to be revealed in the last time. 6Hierin juig julle, al is julle nou vir 'n kort tyd, as dit nodig is, bedroef in verskeie beproewings,ἐν ᾧ ἀγαλλιᾶσθε, ὀλίγον ἄρτι εἰ ⸀δέον ⸀λυπηθέντες ἐν ποικίλοις πειρασμοῖς,In this you greatly rejoice, though now for a little while you may have had to suffer grief in various trials 7sodat die toetsing van julle geloof, wat kosbaarder is as goud wat vergaan maar tog deur vuur getoets word, bevind kan word tot lof en heerlikheid en eer by die openbaring van Jesus Christus.ἵνα τὸ δοκίμιον ὑμῶν τῆς πίστεως ⸀πολυτιμότερον χρυσίου τοῦ ἀπολλυμένου διὰ πυρὸς δὲ δοκιμαζομένου εὑρεθῇ εἰς ἔπαινον καὶ ⸂δόξαν καὶ τιμὴν⸃ ἐν ἀποκαλύψει Ἰησοῦ Χριστοῦ.so that the proven character of your faith—more precious than gold, which perishes even though refined by fire—may result in praise, glory, and honor at the revelation of Jesus Christ. 8Hom het julle lief sonder dat julle Hom gesien het; in Hom glo julle, hoewel julle Hom nou nie sien nie, en julle juig met ’n onuitspreeklike en verheerlikte vreugde,
aSommige manuskripte lees: Hom het julle lief sonder dat julle Hom geken het.
ὃν οὐκ ⸀ἰδόντες ἀγαπᾶτε, εἰς ὃν ἄρτι μὴ ὁρῶντες πιστεύοντες δὲ ⸀ἀγαλλιᾶσθε χαρᾷ ἀνεκλαλήτῳ καὶ δεδοξασμένῃ,Though you have not seen Him, you love Him; and though you do not see Him now, you believe in Him and rejoice with an inexpressible and glorious joy,
9terwyl julle die einddoel van julle geloof ontvang, die redding van siele.κομιζόμενοι τὸ τέλος τῆς πίστεως ⸀ὑμῶν σωτηρίαν ψυχῶν.now that you are receiving the goal of your faith, the salvation of your souls.
10Oor hierdie redding het die profete, wat van die genade vir julle geprofeteer het, ywerig gesoek en nagevors,Περὶ ἧς σωτηρίας ἐξεζήτησαν καὶ ἐξηραύνησαν προφῆται οἱ περὶ τῆς εἰς ὑμᾶς χάριτος προφητεύσαντες,Concerning this salvation, the prophets who foretold the grace to come to you searched and investigated carefully, 11deur te ondersoek op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus in hulle gedui het toe Hy vooraf getuig het van die lydinge vir Christus en die heerlikhede daarna;
aOf: op wie of watter tyd.
ἐραυνῶντες εἰς τίνα ἢ ποῖον καιρὸν ἐδήλου τὸ ἐν αὐτοῖς πνεῦμα Χριστοῦ προμαρτυρόμενον τὰ εἰς Χριστὸν παθήματα καὶ τὰς μετὰ ταῦτα δόξας·trying to determine the time and setting to which the Spirit of Christ in them was pointing when He predicted the sufferings of Christ and the glories to follow.
12Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulself nie, maar vir julle hierdie dinge gedien het, wat nou aan julle bekend gemaak is deur die mense wat die evangelie aan julle verkondig het deur die Heilige Gees wat uit die hemel gestuur is – dinge waarin engele begeer om in te kyk.οἷς ἀπεκαλύφθη ὅτι οὐχ ἑαυτοῖς ὑμῖν δὲ διηκόνουν αὐτά, ἃ νῦν ἀνηγγέλη ὑμῖν διὰ τῶν εὐαγγελισαμένων ⸀ὑμᾶς πνεύματι ἁγίῳ ἀποσταλέντι ἀπʼ οὐρανοῦ, εἰς ἃ ἐπιθυμοῦσιν ἄγγελοι παρακύψαι.It was revealed to them that they were not serving themselves, but you, when they foretold the things now announced by those who preached the gospel to you by the Holy Spirit sent from heaven. Even angels long to look into these things.
13Daarom, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat vir julle gebring word by die openbaring van Jesus Christus.
aOf: wees volkome nugter en hoop op
Διὸ ἀναζωσάμενοι τὰς ὀσφύας τῆς διανοίας ὑμῶν, νήφοντες τελείως, ἐλπίσατε ἐπὶ τὴν φερομένην ὑμῖν χάριν ἐν ἀποκαλύψει Ἰησοῦ Χριστοῦ.Therefore prepare your minds for action. Be sober-minded. Set your hope fully on the grace to be given you at the revelation of Jesus Christ.
14Soos gehoorsame kinders, moet julle julle nie laat vorm volgens die vroeëre begeertes in julle onkunde nie,
aLetterlik: kinders van gehoorsaamheid
ὡς τέκνα ὑπακοῆς, μὴ συσχηματιζόμενοι ταῖς πρότερον ἐν τῇ ἀγνοίᾳ ὑμῶν ἐπιθυμίαις,As obedient children, do not conform to the passions of your former ignorance.
15maar soos die Heilige wat julle geroep het, moet julle self ook heilig word in die hele lewenswandel,ἀλλὰ κατὰ τὸν καλέσαντα ὑμᾶς ἅγιον καὶ αὐτοὶ ἅγιοι ἐν πάσῃ ἀναστροφῇ γενήθητε,But just as He who called you is holy, so be holy in all you do, 16omdat daar geskryf is: “Julle moet heilig wees, want Ek is heilig.”
aAanhaling uit Levitikus 11:44-45; 19:2.
διότι γέγραπται ⸀ὅτι Ἅγιοι ⸀ἔσεσθε, ὅτι ἐγὼ ⸀ἅγιος.for it is written: “Be holy, because I am holy.”
17En as julle Hom as Vader aanroep wat sonder aansien van die persoon oordeel volgens elkeen se werk, gedra julle dan in vrees gedurende die tyd van julle vreemdelingskap,Καὶ εἰ πατέρα ἐπικαλεῖσθε τὸν ἀπροσωπολήμπτως κρίνοντα κατὰ τὸ ἑκάστου ἔργον, ἐν φόβῳ τὸν τῆς παροικίας ὑμῶν χρόνον ἀναστράφητε·Since you call on a Father who judges each one’s work impartially, conduct yourselves in reverent fear during your stay as foreigners. 18omdat julle weet dat julle nie met verganklike dinge, silwer of goud, losgekoop is uit julle nuttelose lewenswandel wat van die vaders oorgelewer is nie,εἰδότες ὅτι οὐ φθαρτοῖς, ἀργυρίῳ ἢ χρυσίῳ, ἐλυτρώθητε ἐκ τῆς ματαίας ὑμῶν ἀναστροφῆς πατροπαραδότου,For you know that it was not with perishable things such as silver or gold that you were redeemed from the empty way of life you inherited from your forefathers, 19maar met kosbare bloed, soos van 'n lam sonder gebrek en sonder vlek, dié van Christus,ἀλλὰ τιμίῳ αἵματι ὡς ἀμνοῦ ἀμώμου καὶ ἀσπίλου Χριστοῦ,but with the precious blood of Christ, a lamb without blemish or spot. 20wat wel voor die grondlegging van die wêreld vooraf gekend was, maar aan die einde van die tye openbaar gemaak is ter wille van julle,προεγνωσμένου μὲν πρὸ καταβολῆς κόσμου, φανερωθέντος δὲ ἐπʼ ⸀ἐσχάτου τῶν χρόνων διʼ ὑμᾶςHe was known before the foundation of the world, but was revealed in the last times for your sake. 21julle wat deur Hom gelowig is in God, wat Hom uit die dode opgewek en aan Hom heerlikheid gegee het, sodat julle geloof en hoop op God gerig is.
aSommige manuskripte lees: wat deur Hom in God glo.
τοὺς διʼ αὐτοῦ ⸀πιστοὺς εἰς θεὸν τὸν ἐγείραντα αὐτὸν ἐκ νεκρῶν καὶ δόξαν αὐτῷ δόντα, ὥστε τὴν πίστιν ὑμῶν καὶ ἐλπίδα εἶναι εἰς θεόν.Through Him you believe in God, who raised Him from the dead and glorified Him; and so your faith and hope are in God.
22Omdat julle julle siele gereinig het in die gehoorsaamheid aan die waarheid tot ongeveinsde broederliefde, moet julle mekaar vurig uit die hart liefhê,
aSommige manuskripte lees: aan die waarheid deur die Gees
bSommige manuskripte lees: uit ’n rein hart
Τὰς ψυχὰς ὑμῶν ἡγνικότες ἐν τῇ ὑπακοῇ τῆς ⸀ἀληθείας εἰς φιλαδελφίαν ἀνυπόκριτον ⸀ἐκ καρδίας ἀλλήλους ἀγαπήσατε ἐκτενῶς,Since you have purified your souls by obedience to the truth so that you have a genuine love for your brothers, love one another deeply, from a pure heart.
23omdat julle weer gebore is, nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende en blywende woord van God.
aOf: deur die woord van die lewende en blywende God
bSommige manuskripte lees: wat tot in ewigheid bly
ἀναγεγεννημένοι οὐκ ἐκ σπορᾶς φθαρτῆς ἀλλὰ ἀφθάρτου, διὰ λόγου ζῶντος θεοῦ καὶ ⸀μένοντος·For you have been born again, not of perishable seed, but of imperishable, through the living and enduring word of God.
24want: Alle vlees is soos gras, en al sy heerlikheid soos ’n blom van die gras; die gras het verdor en die blom het afgeval,
aAanhaling uit Jesaja 40:6-8.
bSommige manuskripte lees: al die heerlikheid van die mens
διότι πᾶσα σὰρξ ὡς χόρτος, καὶ πᾶσα δόξα ⸀αὐτῆς ὡς ἄνθος χόρτου· ἐξηράνθη ὁ χόρτος, καὶ τὸ ⸀ἄνθος ἐξέπεσεν·For, “All flesh is like grass, and all its glory like the flowers of the field; the grass withers and the flowers fall,
25maar die woord van die Here bly tot in ewigheid.” En dit is die woord wat as evangelie aan julle verkondig is.τὸ δὲ ῥῆμα κυρίου μένει εἰς τὸν αἰῶνα. τοῦτο δέ ἐστιν τὸ ῥῆμα τὸ εὐαγγελισθὲν εἰς ὑμᾶς.but the word of the Lord stands forever.” And this is the word that was proclaimed to you.