Terug na 1 Petrus

1 Petrus 4

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Omdat Christus dan in die vlees gely het, moet julle julle ook met dieselfde gesindheid bewapen, want wie in die vlees gely het, het met sonde opgehou,
aSommige manuskripte lees: Omdat Christus dan vir ons in die vlees gely het.
Χριστοῦ οὖν ⸀παθόντος σαρκὶ καὶ ὑμεῖς τὴν αὐτὴν ἔννοιαν ὁπλίσασθε, ὅτι ὁ ⸀παθὼν σαρκὶ πέπαυται ⸀ἁμαρτίας,Therefore, since Christ suffered in His body, arm yourselves with the same resolve, because anyone who has suffered in his body is done with sin.
2om die oorblywende tyd in die vlees nie meer volgens die begeertes van mense nie, maar volgens die wil van God te leef.εἰς τὸ μηκέτι ἀνθρώπων ἐπιθυμίαις ἀλλὰ θελήματι θεοῦ τὸν ἐπίλοιπον ἐν σαρκὶ βιῶσαι χρόνον.Consequently, he does not live out his remaining time on earth for human passions, but for the will of God. 3Want die tyd wat verby is, is genoeg om die wil van die heidene uitgevoer te het, toe julle gewandel het in losbandighede, begeertes, dronkenskap, swelgpartye, drinkgelae en ongeoorloofde afgoderye.ἀρκετὸς ⸀γὰρ ὁ παρεληλυθὼς ⸀χρόνος τὸ ⸀βούλημα τῶν ἐθνῶν ⸀κατειργάσθαι, πεπορευμένους ἐν ἀσελγείαις, ἐπιθυμίαις, οἰνοφλυγίαις, κώμοις, πότοις, καὶ ἀθεμίτοις εἰδωλολατρίαις.For you have spent enough time in the past carrying out the same desires as the Gentiles: living in debauchery, lust, drunkenness, orgies, carousing, and detestable idolatry. 4Daaroor vind hulle dit vreemd dat julle nie saam met hulle in dieselfde vloed van uitspattigheid instorm nie, en hulle laster;ἐν ᾧ ξενίζονται μὴ συντρεχόντων ὑμῶν εἰς τὴν αὐτὴν τῆς ἀσωτίας ἀνάχυσιν, βλασφημοῦντες·Because of this, they consider it strange of you not to plunge with them into the same flood of reckless indiscretion, and they heap abuse on you. 5Hulle sal rekenskap gee aan Hom wat gereed is om lewendes en dooies te oordeel.
aOf: aan Hom wat gereed staan om te oordeel; party lees: aan Hom wat oordeel oor lewendes en dooies.
bLetterlik: 'n woord gee.
οἳ ἀποδώσουσιν λόγον τῷ ἑτοίμως ⸂ἔχοντι κρῖναι⸃ ζῶντας καὶ νεκρούς·But they will have to give an account to Him who is ready to judge the living and the dead.
6Want hiervoor is die evangelie ook aan dooies verkondig, sodat hulle wel volgens mense in die vlees geoordeel word, maar volgens God in die gees lewe.εἰς τοῦτο γὰρ καὶ νεκροῖς εὐηγγελίσθη ἵνα κριθῶσι μὲν κατὰ ἀνθρώπους σαρκὶ ζῶσι δὲ κατὰ θεὸν πνεύματι.That is why the gospel was preached even to those who are now dead, so that they might be judged as men in the flesh, but live according to God in the spirit.
7Maar die einde van alles het naby gekom. Wees dan besonne en nugter met die oog op gebede.Πάντων δὲ τὸ τέλος ἤγγικεν. σωφρονήσατε οὖν καὶ νήψατε ⸀εἰς προσευχάς·The end of all things is near. Therefore be clear-minded and sober, so that you can pray. 8Bo alles, hou julle liefde vir mekaar standvastig, want liefde bedek 'n menigte sondes.
aSommige manuskripte lees: en bowenal; en liefde sal 'n menigte sondes bedek.
πρὸ ⸀πάντων τὴν εἰς ἑαυτοὺς ἀγάπην ἐκτενῆ ἔχοντες, ὅτι ἀγάπη ⸀καλύπτει πλῆθος ἁμαρτιῶν·Above all, love one another deeply, because love covers over a multitude of sins.
9Wees gasvry teenoor mekaar sonder gemor.φιλόξενοι εἰς ἀλλήλους ἄνευ ⸀γογγυσμοῦ·Show hospitality to one another without complaining. 10Soos elkeen 'n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien as goeie rentmeesters van die veelvuldige genade van God.ἕκαστος καθὼς ἔλαβεν χάρισμα, εἰς ἑαυτοὺς αὐτὸ διακονοῦντες ὡς καλοὶ οἰκονόμοι ποικίλης χάριτος θεοῦ·As good stewards of the manifold grace of God, each of you should use whatever gift he has received to serve one another. 11As iemand praat, laat dit wees soos uitsprake van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verskaf, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en die mag behoort tot in alle ewigheid. Amen.εἴ τις λαλεῖ, ὡς λόγια θεοῦ· εἴ τις διακονεῖ, ὡς ἐξ ἰσχύος ⸀ἧς χορηγεῖ ὁ θεός· ἵνα ἐν πᾶσιν δοξάζηται ὁ θεὸς διὰ Ἰησοῦ Χριστοῦ, ᾧ ἐστιν ἡ δόξα καὶ τὸ κράτος εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων· ἀμήν.If anyone speaks, he should speak as one conveying the words of God. If anyone serves, he should serve with the strength God provides, so that in all things God may be glorified through Jesus Christ, to whom be the glory and the power forever and ever. Amen.
12Geliefdes, moenie verbaas wees oor die vuurgloed onder julle wat tot julle beproewing plaasvind nie, asof iets vreemds met julle gebeur,Ἀγαπητοί, μὴ ξενίζεσθε τῇ ἐν ὑμῖν πυρώσει πρὸς πειρασμὸν ὑμῖν γινομένῃ ὡς ξένου ὑμῖν συμβαίνοντος,Beloved, do not be surprised at the fiery trial that has come upon you, as though something strange were happening to you. 13maar namate julle deel het aan die lyding van Christus, verbly julle, sodat julle julle ook by die openbaring van Sy heerlikheid met jubeling kan verbly.ἀλλὰ καθὸ κοινωνεῖτε τοῖς τοῦ Χριστοῦ παθήμασιν χαίρετε, ἵνα καὶ ἐν τῇ ἀποκαλύψει τῆς δόξης αὐτοῦ χαρῆτε ἀγαλλιώμενοι.But rejoice that you share in the sufferings of Christ, so that you may be overjoyed at the revelation of His glory. 14As julle in die naam van Christus gesmaad word, is julle gelukkig, want die Gees van die heerlikheid en van God rus op julle.
aSommige manuskripte lees: rus op julle. Wat hulle betref, word Hy gelaster, maar wat julle betref, word Hy verheerlik.
εἰ ὀνειδίζεσθε ἐν ὀνόματι Χριστοῦ, μακάριοι, ὅτι τὸ τῆς δόξης καὶ τὸ τοῦ θεοῦ πνεῦμα ἐφʼ ὑμᾶς ⸀ἀναπαύεται.If you are insulted for the name of Christ, you are blessed, because the Spirit of glory and of God rests on you.
15Want laat niemand van julle ly as 'n moordenaar of 'n dief of 'n kwaaddoener of as een wat hom met ander se sake bemoei nie.μὴ γάρ τις ὑμῶν πασχέτω ὡς φονεὺς ἢ κλέπτης ἢ κακοποιὸς ἢ ὡς ἀλλοτριεπίσκοπος·Indeed, none of you should suffer as a murderer or thief or wrongdoer, or even as a meddler. 16Maar as iemand ly as Christen, moet hy hom nie skaam nie, maar God verheerlik in hierdie naam.
aSommige manuskripte lees: in hierdie saak.
εἰ δὲ ὡς Χριστιανός, μὴ αἰσχυνέσθω, δοξαζέτω δὲ τὸν θεὸν ἐν τῷ ⸀ὀνόματι τούτῳ.But if you suffer as a Christian, do not be ashamed, but glorify God that you bear that name.
17Want dit is die tyd dat die oordeel by die huis van God begin; en as dit eers by ons begin, wat sal die einde wees van hulle wat aan die evangelie van God ongehoorsaam is?ὅτι ὁ καιρὸς τοῦ ἄρξασθαι τὸ κρίμα ἀπὸ τοῦ οἴκου τοῦ θεοῦ· εἰ δὲ πρῶτον ἀφʼ ἡμῶν, τί τὸ τέλος τῶν ἀπειθούντων τῷ τοῦ θεοῦ εὐαγγελίῳ;For it is time for judgment to begin with the family of God; and if it begins with us, what will the outcome be for those who disobey the gospel of God? 18En as die regverdige nouliks gered word, waar sal die goddelose en sondaar verskyn?
aAanhaling uit Spreuke 11:31.
καὶ εἰ ὁ δίκαιος μόλις σῴζεται, ⸀ὁ ἀσεβὴς καὶ ἁμαρτωλὸς ποῦ φανεῖται;And, “If it is hard for the righteous to be saved, what will become of the ungodly and the sinner?”
19Daarom moet ook dié wat volgens die wil van God ly, hulle siele aan die getroue Skepper toevertrou terwyl hulle goed doen.ὥστε καὶ οἱ πάσχοντες κατὰ τὸ θέλημα τοῦ ⸀θεοῦ πιστῷ κτίστῃ παρατιθέσθωσαν τὰς ψυχὰς ⸀αὐτῶν ἐν ἀγαθοποιΐᾳ.So then, those who suffer according to God’s will should entrust their souls to their faithful Creator and continue to do good.