Terug na Deuteronomium

Deuteronomium 14

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Julle is kinders van die HERE julle God. Julle mag julleself nie stukkend sny nie en nie 'n kaalte tussen julle oë maak vir 'n dooie nie.
aLetterlik: Seuns is julle van die HERE julle God.
בָּנִ֣ים אַתֶּ֔ם לַֽיהוָ֖ה אֱלֹהֵיכֶ֑ם לֹ֣א תִתְגֹּֽדְד֗וּ וְלֹֽא־תָשִׂ֧ימוּ קָרְחָ֛ה בֵּ֥ין עֵינֵיכֶ֖ם לָמֵֽת׃You are sons of the LORD your God; do not cut yourselves or shave your foreheads on behalf of the dead,
2Want jy is 'n heilige volk vir die HERE jou God, en jou het die HERE gekies om vir Hom 'n eiendomsvolk te wees uit al die volke wat op die aangesig van die aarde is.כִּ֣י עַ֤ם קָדוֹשׁ֙ אַתָּ֔ה לַיהוָ֖ה אֱלֹהֶ֑יךָ וּבְךָ֞ בָּחַ֣ר יְהוָ֗ה לִֽהְי֥וֹת לוֹ֙ לְעַ֣ם סְגֻלָּ֔ה מִכֹּל֙ הָֽעַמִּ֔ים אֲשֶׁ֖ר עַל־פְּנֵ֥י הָאֲדָמָֽה׃ סfor you are a people holy to the LORD your God. The LORD has chosen you to be a people for His prized possession out of all the peoples on the face of the earth.
3Jy mag geen gruwel eet nie.לֹ֥א תֹאכַ֖ל כָּל־תּוֹעֵבָֽה׃You must not eat any detestable thing. 4Dit is die dier wat julle mag eet: os, lam van die skape en lam van die bokke,זֹ֥את הַבְּהֵמָ֖ה אֲשֶׁ֣ר תֹּאכֵ֑לוּ שׁ֕וֹר שֵׂ֥ה כְשָׂבִ֖ים וְשֵׂ֥ה עִזִּֽים׃These are the animals that you may eat: The ox, the sheep, the goat, 5hert, gasel, damhert, wilde bok, wit antilope, oerbees en bergskaap.אַיָּ֥ל וּצְבִ֖י וְיַחְמ֑וּר וְאַקּ֥וֹ וְדִישֹׁ֖ן וּתְא֥וֹ וָזָֽמֶר׃the deer, the gazelle, the roe deer, the wild goat, the ibex, the antelope, and the mountain sheep. 6En elke dier wat gesplete hoewe het en die kloof in twee hoewe gesplits het, en wat herkou, onder die diere, dit mag julle eet.
aLetterlik: wat die herkousel opbring.
וְכָל־בְּהֵמָ֞ה מַפְרֶ֣סֶת פַּרְסָ֗ה וְשֹׁסַ֤עַת שֶׁ֨סַע֙ שְׁתֵּ֣י פְרָס֔וֹת מַעֲלַ֥ת גֵּרָ֖ה בַּבְּהֵמָ֑ה אֹתָ֖הּ תֹּאכֵֽלוּ׃You may eat any animal that has a split hoof divided in two and that chews the cud.
7Maar dit mag julle nie eet nie van dié wat herkou en van dié wat die gesplete hoef het: die kameel en die haas en die klipdas, want hulle herkou, maar hulle het nie 'n gesplete hoef nie; onrein is hulle vir julle.אַ֣ךְ אֶת־זֶ֞ה לֹ֤א תֹֽאכְלוּ֙ מִמַּֽעֲלֵ֣י הַגֵּרָ֔ה וּמִמַּפְרִיסֵ֥י הַפַּרְסָ֖ה הַשְּׁסוּעָ֑ה אֶֽת־הַ֠גָּמָל וְאֶת־הָאַרְנֶ֨בֶת וְאֶת־הַשָּׁפָ֜ן כִּֽי־מַעֲלֵ֧ה גֵרָ֣ה הֵ֗מָּה וּפַרְסָה֙ לֹ֣א הִפְרִ֔יסוּ טְמֵאִ֥ים הֵ֖ם לָכֶֽם׃But of those that chew the cud or have a completely divided hoof, you are not to eat the following: the camel, the rabbit, or the rock badger. Although they chew the cud, they do not have a divided hoof. They are unclean for you, 8En die vark, want hy het 'n gesplete hoef, maar herkou nie; onrein is hy vir julle. Van hulle vlees mag julle nie eet nie, en hulle aas mag julle nie aanraak nie.וְאֶת־הַ֠חֲזִיר כִּֽי־מַפְרִ֨יס פַּרְסָ֥ה הוּא֙ וְלֹ֣א גֵרָ֔ה טָמֵ֥א ה֖וּא לָכֶ֑ם מִבְּשָׂרָם֙ לֹ֣א תֹאכֵ֔לוּ וּבְנִבְלָתָ֖ם לֹ֥א תִגָּֽעוּ׃ סas well as the pig; though it has a divided hoof, it does not chew the cud. It is unclean for you. You must not eat its meat or touch its carcass.
9Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het, mag julle eet.אֶת־זֶה֙ תֹּֽאכְל֔וּ מִכֹּ֖ל אֲשֶׁ֣ר בַּמָּ֑יִם כֹּ֧ל אֲשֶׁר־ל֛וֹ סְנַפִּ֥יר וְקַשְׂקֶ֖שֶׂת תֹּאכֵֽלוּ׃Of all the creatures that live in the water, you may eat anything with fins and scales, 10En alles wat nie vinne en skubbe het nie, mag julle nie eet nie; onrein is dit vir julle.וְכֹ֨ל אֲשֶׁ֧ר אֵֽין־ל֛וֹ סְנַפִּ֥יר וְקַשְׂקֶ֖שֶׂת לֹ֣א תֹאכֵ֑לוּ טָמֵ֥א ה֖וּא לָכֶֽם׃ סbut you may not eat anything that does not have fins and scales; it is unclean for you.
11Elke rein voël mag julle eet.כָּל־צִפּ֥וֹר טְהֹרָ֖ה תֹּאכֵֽלוּ׃You may eat any clean bird, 12En dit is dié wat julle nie van hulle mag eet nie: die arend en die baardaasvoël en die visarend,וְזֶ֕ה אֲשֶׁ֥ר לֹֽא־תֹאכְל֖וּ מֵהֶ֑ם הַנֶּ֥שֶׁר וְהַפֶּ֖רֶס וְהָֽעָזְנִיָּֽה׃but these you may not eat: the eagle, the bearded vulture, the black vulture, 13en die wou en die valk en die kuikendief na sy soorte,וְהָרָאָה֙ וְאֶת־הָ֣אַיָּ֔ה וְהַדַּיָּ֖ה לְמִינָֽהּ׃the red kite, the falcon, any kind of kite, 14en elke kraai volgens sy soort,וְאֵ֥ת כָּל־עֹרֵ֖ב לְמִינֽוֹ׃any kind of raven, 15en die volstruis, die nagvalk, die seemeeu en die sperwer, volgens sy soort,
aLetterlik: dogter van die volstruis.
וְאֵת֙ בַּ֣ת הַֽיַּעֲנָ֔ה וְאֶת־הַתַּחְמָ֖ס וְאֶת־הַשָּׁ֑חַף וְאֶת־הַנֵּ֖ץ לְמִינֵֽהוּ׃the ostrich, the screech owl, the gull, any kind of hawk,
16die steenuil en die ransuil en die nonnetjiesuil,אֶת־הַכּ֥וֹס וְאֶת־הַיַּנְשׁ֖וּף וְהַתִּנְשָֽׁמֶת׃the little owl, the great owl, the white owl, 17en die pelikaan, die witaasvoël en die duiker,וְהַקָּאָ֥ת וְאֶֽת־הָרָחָ֖מָה וְאֶת־הַשָּׁלָֽךְ׃the desert owl, the osprey, the cormorant, 18en die ooievaar en die reier volgens sy soort, en die hoephoep en die vlermuis.וְהַ֣חֲסִידָ֔ה וְהָאֲנָפָ֖ה לְמִינָ֑הּ וְהַדּוּכִיפַ֖ת וְהָעֲטַלֵּֽף׃the stork, any kind of heron, the hoopoe, or the bat. 19En alle gevleuelde wemelende gedierte is onrein vir julle; dit mag nie geëet word nie.
aLetterlik: al die wemelende gedierte van die gevleueldes.
וְכֹל֙ שֶׁ֣רֶץ הָע֔וֹף טָמֵ֥א ה֖וּא לָכֶ֑ם לֹ֖א יֵאָכֵֽלוּ׃All flying insects are unclean for you; they may not be eaten.
20Elke rein gevleuelde dier mag julle eet.כָּל־ע֥וֹף טָה֖וֹר תֹּאכֵֽלוּ׃But you may eat any clean bird. 21Julle mag geen karkas eet nie; aan die vreemdeling wat in jou poorte is, mag jy dit gee, dat hy dit eet, of dit verkoop aan 'n uitlander, want jy is 'n heilige volk vir die HERE jou God. Jy mag nie 'n bokkie kook in die melk van sy moeder nie.לֹ֣א תֹאכְל֣וּ כָל־נְ֠בֵלָה לַגֵּ֨ר אֲשֶׁר־בִּשְׁעָרֶ֜יךָ תִּתְּנֶ֣נָּה וַאֲכָלָ֗הּ א֤וֹ מָכֹר֙ לְנָכְרִ֔י כִּ֣י עַ֤ם קָדוֹשׁ֙ אַתָּ֔ה לַיהוָ֖ה אֱלֹהֶ֑יךָ לֹֽא־תְבַשֵּׁ֥ל גְּדִ֖י בַּחֲלֵ֥ב אִמּֽוֹ׃ פYou are not to eat any carcass; you may give it to the foreigner residing within your gates, and he may eat it, or you may sell it to a foreigner. For you are a holy people belonging to the LORD your God. You must not cook a young goat in its mother’s milk.
22Jy moet sekerlik tiende gee van die hele opbrengs van jou saad, wat jaar op jaar uit die veld kom.עַשֵּׂ֣ר תְּעַשֵּׂ֔ר אֵ֖ת כָּל־תְּבוּאַ֣ת זַרְעֶ֑ךָ הַיֹּצֵ֥א הַשָּׂדֶ֖ה שָׁנָ֥ה שָׁנָֽה׃You must be sure to set aside a tenth of all the produce brought forth each year from your fields. 23En jy moet voor die aangesig van die HERE jou God eet, op die plek wat Hy kies om Sy naam daar te laat woon: die tiende van jou graan, jou nuwe wyn en jou olie, en die eersgeborenes van jou beeste en jou kleinvee, sodat jy leer om die HERE jou God al die dae te vrees.וְאָכַלְתָּ֞ לִפְנֵ֣י׀ יְהוָ֣ה אֱלֹהֶ֗יךָ בַּמָּק֣וֹם אֲשֶׁר־יִבְחַר֮ לְשַׁכֵּ֣ן שְׁמ֣וֹ שָׁם֒ מַעְשַׂ֤ר דְּגָֽנְךָ֙ תִּֽירֹשְׁךָ֣ וְיִצְהָרֶ֔ךָ וּבְכֹרֹ֥ת בְּקָרְךָ֖ וְצֹאנֶ֑ךָ לְמַ֣עַן תִּלְמַ֗ד לְיִרְאָ֛ה אֶת־יְהוָ֥ה אֱלֹהֶ֖יךָ כָּל־הַיָּמִֽים׃And you are to eat a tenth of your grain, new wine, and oil, and the firstborn of your herds and flocks, in the presence of the LORD your God at the place He will choose as a dwelling for His Name, so that you may learn to fear the LORD your God always. 24En as die weg vir jou te lank is, sodat jy dit nie kan dra nie, as die plek wat die HERE jou God kies om Sy naam daar te plaas, te ver van jou af is, wanneer die HERE jou God jou seën,וְכִֽי־יִרְבֶּ֨ה מִמְּךָ֜ הַדֶּ֗רֶךְ כִּ֣י לֹ֣א תוּכַ֘ל שְׂאֵתוֹ֒ כִּֽי־יִרְחַ֤ק מִמְּךָ֙ הַמָּק֔וֹם אֲשֶׁ֤ר יִבְחַר֙ יְהוָ֣ה אֱלֹהֶ֔יךָ לָשׂ֥וּם שְׁמ֖וֹ שָׁ֑ם כִּ֥י יְבָרֶכְךָ֖ יְהוָ֥ה אֱלֹהֶֽיךָ׃But if the distance is too great for you to carry that with which the LORD your God has blessed you, because the place where the LORD your God will choose to put His Name is too far away, 25dan moet jy dit vir silwer gee, en die silwer in jou hand bind, en gaan na die plek wat die HERE jou God kies.וְנָתַתָּ֖ה בַּכָּ֑סֶף וְצַרְתָּ֤ הַכֶּ֨סֶף֙ בְּיָ֣דְךָ֔ וְהָֽלַכְתָּ֙ אֶל־הַמָּק֔וֹם אֲשֶׁ֥ר יִבְחַ֛ר יְהוָ֥ה אֱלֹהֶ֖יךָ בּֽוֹ׃then exchange it for money, take the money in your hand, and go to the place the LORD your God will choose. 26En jy moet die silwer gee vir alles wat jou siel begeer: vir beeste, kleinvee, wyn en sterk drank, en vir alles wat jou siel van jou vra; en jy moet daar eet voor die aangesig van die HERE jou God, en jy moet bly wees, jy en jou huisgesin.וְנָתַתָּ֣ה הַכֶּ֡סֶף בְּכֹל֩ אֲשֶׁר־תְּאַוֶּ֨ה נַפְשְׁךָ֜ בַּבָּקָ֣ר וּבַצֹּ֗אן וּבַיַּ֨יִן֙ וּבַשֵּׁכָ֔ר וּבְכֹ֛ל אֲשֶׁ֥ר תִּֽשְׁאָלְךָ֖ נַפְשֶׁ֑ךָ וְאָכַ֣לְתָּ שָּׁ֗ם לִפְנֵי֙ יְהוָ֣ה אֱלֹהֶ֔יךָ וְשָׂמַחְתָּ֖ אַתָּ֥ה וּבֵיתֶֽךָ׃Then you may spend the money on anything you desire: cattle, sheep, wine, strong drink, or anything you wish. You are to feast there in the presence of the LORD your God and rejoice with your household. 27En die Leviet wat in jou poorte is, hom mag jy nie in die steek laat nie, want hy het geen deel of erfdeel saam met jou nie.
aLetterlik: hom mag jy nie verlaat nie.
וְהַלֵּוִ֥י אֲשֶׁר־בִּשְׁעָרֶ֖יךָ לֹ֣א תַֽעַזְבֶ֑נּוּ כִּ֣י אֵ֥ין ל֛וֹ חֵ֥לֶק וְנַחֲלָ֖ה עִמָּֽךְ׃ סAnd do not neglect the Levite within your gates, since he has no portion or inheritance among you.
28Aan die einde van drie jaar moet jy die hele tiende van jou opbrengs in daardie jaar uitbring, en jy moet dit in jou poorte neerlê.מִקְצֵ֣ה׀ שָׁלֹ֣שׁ שָׁנִ֗ים תּוֹצִיא֙ אֶת־כָּל־מַעְשַׂר֙ תְּבוּאָ֣תְךָ֔ בַּשָּׁנָ֖ה הַהִ֑וא וְהִנַּחְתָּ֖ בִּשְׁעָרֶֽיךָ׃At the end of every three years, bring a tenth of all your produce for that year and lay it up within your gates. 29Dan moet die Leviet kom, want hy het geen deel of erfdeel saam met jou nie, en die vreemdeling en die weeskind en die weduwee wat in jou poorte is, en hulle moet eet en versadig word, sodat die HERE jou God jou kan seën in al die werk van jou hand wat jy doen.וּבָ֣א הַלֵּוִ֡י כִּ֣י אֵֽין־לוֹ֩ חֵ֨לֶק וְנַחֲלָ֜ה עִמָּ֗ךְ וְ֠הַגֵּר וְהַיָּת֤וֹם וְהָֽאַלְמָנָה֙ אֲשֶׁ֣ר בִּשְׁעָרֶ֔יךָ וְאָכְל֖וּ וְשָׂבֵ֑עוּ לְמַ֤עַן יְבָרֶכְךָ֙ יְהוָ֣ה אֱלֹהֶ֔יךָ בְּכָל־מַעֲשֵׂ֥ה יָדְךָ֖ אֲשֶׁ֥ר תַּעֲשֶֽׂה׃ סThen the Levite (because he has no portion or inheritance among you), the foreigner, the fatherless, and the widow within your gates may come and eat and be satisfied. And the LORD your God will bless you in all the work of your hands.