Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Dit is die konings van die land wat die Israeliete verslaan het, en hulle het hulle land in besit geneem oorkant die Jordaan, aan die kant van die sonsopkoms, van die spruit Arnon af tot by die berg Hermon, en die hele Araba na die ooste:aLetterlik: Seuns van Israel.וְאֵ֣לֶּה׀ מַלְכֵ֣י הָאָ֗רֶץ אֲשֶׁ֨ר הִכּ֤וּ בְנֵֽי־יִשְׂרָאֵל֙ וַיִּֽרְשׁ֣וּ אֶת־אַרְצָ֔ם בְּעֵ֥בֶר הַיַּרְדֵּ֖ן מִזְרְחָ֣ה הַשָּׁ֑מֶשׁ מִנַּ֤חַל אַרְנוֹן֙ עַד־הַ֣ר חֶרְמ֔וֹן וְכָל־הָעֲרָבָ֖ה מִזְרָֽחָה׃Now these are the kings of the land whom the Israelites struck down and whose lands they took beyond the Jordan to the east, from the Arnon Valley to Mount Hermon, including all the Arabah eastward:2Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het en geheers het van Aroër af, wat aan die oewer van die spruit Arnon lê, en oor die middel van die spruit en die helfte van Gilead, tot by die spruit Jabbok, die grens van die Ammoniete;aLetterlik: seuns van Ammon.סִיחוֹן֙ מֶ֣לֶךְ הָאֱמֹרִ֔י הַיּוֹשֵׁ֖ב בְּחֶשְׁבּ֑וֹן מֹשֵׁ֡ל מֵעֲרוֹעֵ֡ר אֲשֶׁר֩ עַל־שְׂפַת־נַ֨חַל אַרְנ֜וֹן וְת֤וֹךְ הַנַּ֨חַל֙ וַחֲצִ֣י הַגִּלְעָ֔ד וְעַד֙ יַבֹּ֣ק הַנַּ֔חַל גְּב֖וּל בְּנֵ֥י עַמּֽוֹן׃Sihon king of the Amorites, who lived in Heshbon. He ruled from Aroer on the rim of the Arnon Valley, along the middle of the valley, up to the Jabbok River (the border of the Ammonites), that is, half of Gilead,3en die Araba tot by die see van Kinnerot, na die ooste, en tot by die see van die Araba, die Soutsee, na die ooste, in die rigting van Bet-Jesimot, en in die suide onderkant die berghange van die Pisga.וְהָעֲרָבָה֩ עַד־יָ֨ם כִּנְר֜וֹת מִזְרָ֗חָה וְ֠עַד יָ֣ם הָעֲרָבָ֤ה יָם־הַמֶּ֨לַח֙ מִזְרָ֔חָה דֶּ֖רֶךְ בֵּ֣ית הַיְשִׁמ֑וֹת וּמִ֨תֵּימָ֔ן תַּ֖חַת אַשְׁדּ֥וֹת הַפִּסְגָּֽה׃as well as the Arabah east of the Sea of Chinnereth to the Sea of the Arabah (the Salt Sea ), eastward through Beth-jeshimoth, and southward below the slopes of Pisgah.4En die grens van Og, koning van Basan, een van die oorblyfsel van die Refaïete, wat in Astarot en in Edrei gewoon het,וּגְב֗וּל ע֚וֹג מֶ֣לֶךְ הַבָּשָׁ֔ן מִיֶּ֖תֶר הָרְפָאִ֑ים הַיּוֹשֵׁ֥ב בְּעַשְׁתָּר֖וֹת וּבְאֶדְרֶֽעִי׃And Og king of Bashan, one of the remnant of the Rephaim, who lived in Ashtaroth and Edrei.5en wat geheers het oor die berg Hermon en oor Salka en oor die hele Basan, tot by die grens van die Gesuriete en die Maägatiete, en oor die helfte van Gilead, die grens van Sihon, die koning van Hesbon.וּ֠מֹשֵׁל בְּהַ֨ר חֶרְמ֤וֹן וּבְסַלְכָה֙ וּבְכָל־הַבָּשָׁ֔ן עַד־גְּב֥וּל הַגְּשׁוּרִ֖י וְהַמַּעֲכָתִ֑י וַחֲצִי֙ הַגִּלְעָ֔ד גְּב֖וּל סִיח֥וֹן מֶֽלֶךְ־חֶשְׁבּֽוֹן׃He ruled over Mount Hermon, Salecah, all of Bashan up to the border of the Geshurites and Maacathites, and half of Gilead to the border of Sihon king of Heshbon.6Moses, die kneg van die HERE, en die Israeliete het hulle verslaan, en Moses, die kneg van die HERE, het dit as besitting gegee aan die Rubeniete en aan die Gadiete en aan die halwe stam van Manasse.מֹשֶׁ֧ה עֶֽבֶד־יְהוָ֛ה וּבְנֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל הִכּ֑וּם וַֽ֠יִּתְּנָהּ מֹשֶׁ֨ה עֶֽבֶד־יְהוָ֜ה יְרֻשָּׁ֗ה לָרֻֽאוּבֵנִי֙ וְלַגָּדִ֔י וְלַחֲצִ֖י שֵׁ֥בֶט הַֽמְנַשֶּֽׁה׃ סMoses, the servant of the LORD, and the Israelites had struck them down and given their land as an inheritance to the Reubenites, the Gadites, and the half-tribe of Manasseh.
7En dit is die konings van die land wat Josua en die Israeliete verslaan het oorkant die Jordaan, na die weste, van Baäl-Gad in die Libanonvallei af tot by die berg Halak, wat na Seïr toe opgaan; en Josua het dit as besitting gegee aan die stamme van Israel volgens hulle afdelings,aLetterlik: na die see toe.bOf: die Kaal Berg.וְאֵ֣לֶּה מַלְכֵ֣י הָאָ֡רֶץ אֲשֶׁר֩ הִכָּ֨ה יְהוֹשֻׁ֜עַ וּבְנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֗ל בְּעֵ֤בֶר הַיַּרְדֵּן֙ יָ֔מָּה מִבַּ֤עַל גָּד֙ בְּבִקְעַ֣ת הַלְּבָנ֔וֹן וְעַד־הָהָ֥ר הֶחָלָ֖ק הָעֹלֶ֣ה שֵׂעִ֑ירָה וַיִּתְּנָ֨הּ יְהוֹשֻׁ֜עַ לְשִׁבְטֵ֧י יִשְׂרָאֵ֛ל יְרֻשָּׁ֖ה כְּמַחְלְקֹתָֽם׃And these are the kings of the land that Joshua and the Israelites conquered beyond the Jordan to the west, from Baal-gad in the Valley of Lebanon to Mount Halak, which rises toward Seir (according to the allotments to the tribes of Israel, Joshua gave them as an inheritance8in die bergland en in die laagland en in die Araba en op die berghange en in die woestyn en in die Negev: die Hetiete, die Amoriete en die Kanaäniete, die Perisiete, die Hiwwiete en die Jebusiete.בָּהָ֣ר וּבַשְּׁפֵלָ֗ה וּבָֽעֲרָבָה֙ וּבָ֣אֲשֵׁד֔וֹת וּבַמִּדְבָּ֖ר וּבַנֶּ֑גֶב הַֽחִתִּי֙ הָֽאֱמֹרִ֔י וְהַֽכְּנַעֲנִי֙ הַפְּרִזִּ֔י הַחִוִּ֖י וְהַיְבוּסִֽי׃ פthe hill country, the foothills, the Arabah, the slopes, the wilderness, and the Negev—the lands of the Hittites, Amorites, Canaanites, Perizzites, Hivites, and Jebusites):
9Die koning van Jerigo, een; die koning van Ai, wat langs Bet-El is, een;מֶ֥לֶךְ יְרִיח֖וֹ אֶחָ֑ד מֶ֧לֶךְ הָעַ֛י אֲשֶׁר־מִצַּ֥ד בֵּֽית־אֵ֖ל אֶחָֽד׃the king of Jericho, one; the king of Ai, which is near Bethel, one;10Die koning van Jerusalem, een; die koning van Hebron, een;מֶ֤לֶךְ יְרוּשָׁלִַ֨ם֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ חֶבְר֖וֹן אֶחָֽד׃the king of Jerusalem, one; the king of Hebron, one;11Die koning van Jarmut, een; die koning van Lagis, een;מֶ֤לֶךְ יַרְמוּת֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ לָכִ֖ישׁ אֶחָֽד׃the king of Jarmuth, one; the king of Lachish, one;12Die koning van Eglon, een; die koning van Geser, een;מֶ֤לֶךְ עֶגְלוֹן֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ גֶּ֖זֶר אֶחָֽד׃the king of Eglon, one; the king of Gezer, one;13Die koning van Debir, een; die koning van Geder, een;מֶ֤לֶךְ דְּבִר֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ גֶּ֖דֶר אֶחָֽד׃the king of Debir, one; the king of Geder, one;14Die koning van Horma, een; die koning van Arad, een;מֶ֤לֶךְ חָרְמָה֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ עֲרָ֖ד אֶחָֽד׃the king of Hormah, one; the king of Arad, one;15Die koning van Libna, een; die koning van Adullam, een;מֶ֤לֶךְ לִבְנָה֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ עֲדֻלָּ֖ם אֶחָֽד׃the king of Libnah, one; the king of Adullam, one;16Die koning van Makkeda, een; die koning van Bet-El, een;מֶ֤לֶךְ מַקֵּדָה֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ בֵּֽית־אֵ֖ל אֶחָֽד׃the king of Makkedah, one; the king of Bethel, one;17Die koning van Tappuag, een; die koning van Hefer, een;מֶ֤לֶךְ תַּפּ֨וּחַ֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ חֵ֖פֶר אֶחָֽד׃the king of Tappuah, one; the king of Hepher, one;18Die koning van Afek, een; die koning van die Saron, een;aOf: die koning van Lassaron.מֶ֤לֶךְ אֲפֵק֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ לַשָּׁר֖וֹן אֶחָֽד׃the king of Aphek, one; the king of Lasharon, one;19Die koning van Madon, een; die koning van Hasor, een;מֶ֤לֶךְ מָדוֹן֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ חָצ֖וֹר אֶחָֽד׃the king of Madon, one; the king of Hazor, one;20die koning van Simron-Meron: een; die koning van Aksaf: een;מֶ֣לֶךְ שִׁמְר֤וֹן מְראוֹן֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ אַכְשָׁ֖ף אֶחָֽד׃the king of Shimron-meron, one; the king of Achshaph, one;21Die koning van Taänak, een; die koning van Megiddo, een;מֶ֤לֶךְ תַּעְנַךְ֙ אֶחָ֔ד מֶ֥לֶךְ מְגִדּ֖וֹ אֶחָֽד׃the king of Taanach, one; the king of Megiddo, one;22Die koning van Kedes, een; die koning van Jokneam by die Karmel, een;מֶ֤לֶךְ קֶ֨דֶשׁ֙ אֶחָ֔ד מֶֽלֶךְ־יָקְנֳעָ֥ם לַכַּרְמֶ֖ל אֶחָֽד׃the king of Kedesh, one; the king of Jokneam in Carmel, one;23Die koning van Dor op die hoogtes van Dor, een; die koning van die nasies by Gilgal, een;aOf: die koning van Gojim by Gilgal.bSommige ou vertalings lees: Galilea in plaas van Gilgal.מֶ֥לֶךְ דּ֛וֹר לְנָפַ֥ת דּ֖וֹר אֶחָ֑ד מֶֽלֶךְ־גּוֹיִ֥ם לְגִלְגָּ֖ל אֶחָֽד׃the king of Dor in Naphath-dor, one; the king of Goiim in Gilgal, one;24Die koning van Tirsa, een. Al die konings: 31.מֶ֥לֶךְ תִּרְצָ֖ה אֶחָ֑ד כָּל־מְלָכִ֖ים שְׁלֹשִׁ֥ים וְאֶחָֽד׃ פand the king of Tirzah, one. So there were thirty-one kings in all.