Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Die HERE het met Moses en Aäron gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֣ר יְהוָ֔ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה וְאֶֽל־אַהֲרֹ֖ן לֵאמֹֽר׃Then the LORD said to Moses and Aaron,2“Tel die seuns van Kehat uit die midde van die seuns van Levi, volgens hul families, volgens hul vaderhuise,aLetterlik: Hef die hoof van die seuns van Kehat op.נָשֹׂ֗א אֶת־רֹאשׁ֙ בְּנֵ֣י קְהָ֔ת מִתּ֖וֹךְ בְּנֵ֣י לֵוִ֑י לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֥ית אֲבֹתָֽם׃“Take a census of the Kohathites among the Levites by their clans and families,3van 30 jaar oud en daarbo tot 50 jaar oud, elkeen wat in die diens tree om werk te doen in die tent van samekoms.מִבֶּ֨ן שְׁלֹשִׁ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה וְעַ֖ד בֶּן־חֲמִשִּׁ֣ים שָׁנָ֑ה כָּל־בָּא֙ לַצָּבָ֔א לַעֲשׂ֥וֹת מְלָאכָ֖ה בְּאֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃men from thirty to fifty years old—everyone who is qualified to serve in the work at the Tent of Meeting.4Dit is die diens van die seuns van Kehat in die tent van samekoms: die allerheiligste dinge.זֹ֛את עֲבֹדַ֥ת בְּנֵי־קְהָ֖ת בְּאֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד קֹ֖דֶשׁ הַקֳּדָשִֽׁים׃This service of the Kohathites at the Tent of Meeting regards the most holy things.5By die opbreek van die kamp moet Aäron en sy seuns inkom en die gordyn van die skerm afhaal en die ark van die getuienis daarmee bedek.וּבָ֨א אַהֲרֹ֤ן וּבָנָיו֙ בִּנְסֹ֣עַ הַֽמַּחֲנֶ֔ה וְהוֹרִ֕דוּ אֵ֖ת פָּרֹ֣כֶת הַמָּסָ֑ךְ וְכִ֨סּוּ־בָ֔הּ אֵ֖ת אֲרֹ֥ן הָעֵדֻֽת׃Whenever the camp sets out, Aaron and his sons are to go in, take down the veil of the curtain, and cover the ark of the Testimony with it.6Hulle moet daarop 'n bedekking van tagasleer sit en 'n kleed geheel en al van blou stof daarbo-oor uitsprei, en sy draagstokke insteek.aHebreeus onduidelik.וְנָתְנ֣וּ עָלָ֗יו כְּסוּי֙ ע֣וֹר תַּ֔חַשׁ וּפָרְשׂ֧וּ בֶֽגֶד־כְּלִ֛יל תְּכֵ֖לֶת מִלְמָ֑עְלָה וְשָׂמ֖וּ בַּדָּֽיו׃They are to place over this a covering of fine leather, spread a solid blue cloth over it, and insert its poles.7Oor die tafel van die aangesig moet hulle 'n blou kleed sprei en daarop die skottels en die bakkies en die bekers en die kanne van die drankoffer sit; en die voortdurende brood moet daarop wees.וְעַ֣ל׀ שֻׁלְחַ֣ן הַפָּנִ֗ים יִפְרְשׂוּ֮ בֶּ֣גֶד תְּכֵלֶת֒ וְנָתְנ֣וּ עָ֠לָיו אֶת־הַקְּעָרֹ֤ת וְאֶת־הַכַּפֹּת֙ וְאֶת־הַמְּנַקִּיֹּ֔ת וְאֵ֖ת קְשׂ֣וֹת הַנָּ֑סֶךְ וְלֶ֥חֶם הַתָּמִ֖יד עָלָ֥יו יִהְיֶֽה׃Over the table of the Presence they are to spread a blue cloth and place the plates and cups on it, along with the bowls and pitchers for the drink offering. The regular bread offering is to remain on it.8Hulle moet daaroor 'n kleed van karmosynrooi uitsprei en dit bedek met 'n bedekking van tagasleer, en sy draagstokke insteek.וּפָרְשׂ֣וּ עֲלֵיהֶ֗ם בֶּ֚גֶד תּוֹלַ֣עַת שָׁנִ֔י וְכִסּ֣וּ אֹת֔וֹ בְּמִכְסֵ֖ה ע֣וֹר תָּ֑חַשׁ וְשָׂמ֖וּ אֶת־בַּדָּֽיו׃And they shall spread a scarlet cloth over them, cover them with fine leather, and insert the poles.9Hulle moet 'n kleed van blou stof neem en die kandelaar van die lig bedek, met sy lampe, sy snuiters, sy vuurpanne en al sy olievate waarmee hulle daarvoor diens doen.וְלָקְח֣וּ׀ בֶּ֣גֶד תְּכֵ֗לֶת וְכִסּ֞וּ אֶת־מְנֹרַ֤ת הַמָּאוֹר֙ וְאֶת־נֵ֣רֹתֶ֔יהָ וְאֶת־מַלְקָחֶ֖יהָ וְאֶת־מַחְתֹּתֶ֑יהָ וְאֵת֙ כָּל־כְּלֵ֣י שַׁמְנָ֔הּ אֲשֶׁ֥ר יְשָׁרְתוּ־לָ֖הּ בָּהֶֽם׃They are to take a blue cloth and cover the lampstand used for light, together with its lamps, wick trimmers, and trays, as well as the jars of oil with which to supply it.10Hulle moet dit en al sy gereedskap in 'n dekkleed van fyn leer sit en dit op die draagbalk sit.וְנָתְנ֤וּ אֹתָהּ֙ וְאֶת־כָּל־כֵּלֶ֔יהָ אֶל־מִכְסֵ֖ה ע֣וֹר תָּ֑חַשׁ וְנָתְנ֖וּ עַל־הַמּֽוֹט׃Then they shall wrap it and all its utensils inside a covering of fine leather and put it on the carrying frame.11Oor die goue altaar moet hulle 'n kleed van blou stof uitsprei en dit bedek met 'n bedekking van tagasleer, en sy draagstokke insteek.וְעַ֣ל׀ מִזְבַּ֣ח הַזָּהָ֗ב יִפְרְשׂוּ֙ בֶּ֣גֶד תְּכֵ֔לֶת וְכִסּ֣וּ אֹת֔וֹ בְּמִכְסֵ֖ה ע֣וֹר תָּ֑חַשׁ וְשָׂמ֖וּ אֶת־בַּדָּֽיו׃Over the gold altar they are to spread a blue cloth, cover it with fine leather, and insert the poles.12Hulle moet al die gereedskap van die diens waarmee hulle in die heiligdom dien, neem en dit in 'n blou kleed sit en dit met 'n dekkleed van fyn leer toemaak en op die draagbalk sit.וְלָקְחוּ֩ אֶת־כָּל־כְּלֵ֨י הַשָּׁרֵ֜ת אֲשֶׁ֧ר יְשָֽׁרְתוּ־בָ֣ם בַּקֹּ֗דֶשׁ וְנָֽתְנוּ֙ אֶל־בֶּ֣גֶד תְּכֵ֔לֶת וְכִסּ֣וּ אוֹתָ֔ם בְּמִכְסֵ֖ה ע֣וֹר תָּ֑חַשׁ וְנָתְנ֖וּ עַל־הַמּֽוֹט׃They are to take all the utensils for serving in the sanctuary, place them in a blue cloth, cover them with fine leather, and put them on the carrying frame.13Hulle moet die as van die altaar verwyder en 'n purper kleed daaroor sprei.וְדִשְּׁנ֖וּ אֶת־הַמִּזְבֵּ֑חַ וּפָרְשׂ֣וּ עָלָ֔יו בֶּ֖גֶד אַרְגָּמָֽן׃Then they shall remove the ashes from the bronze altar, spread a purple cloth over it,14Hulle moet daarop al sy gereedskap sit waarmee hulle daarop dien: die vuurpanne, die vurke en die skoppe en die komme, al die gereedskap van die altaar; en hulle moet 'n dekkleed van fyn leer daaroor sprei en sy draagpale insit.וְנָתְנ֣וּ עָ֠לָיו אֶֽת־כָּל־כֵּלָ֞יו אֲשֶׁ֣ר יְֽשָׁרְת֧וּ עָלָ֣יו בָּהֶ֗ם אֶת־הַמַּחְתֹּ֤ת אֶת־הַמִּזְלָגֹת֙ וְאֶת־הַיָּעִ֣ים וְאֶת־הַמִּזְרָקֹ֔ת כֹּ֖ל כְּלֵ֣י הַמִּזְבֵּ֑חַ וּפָרְשׂ֣וּ עָלָ֗יו כְּס֛וּי ע֥וֹר תַּ֖חַשׁ וְשָׂמ֥וּ בַדָּֽיו׃and place on it all the vessels used to serve there: the firepans, meat forks, shovels, and sprinkling bowls—all the equipment of the altar. They are to spread over it a covering of fine leather and insert the poles.15Wanneer Aäron en sy seuns klaar is om die heilige dinge en al die gereedskap van die heiligdom toe te maak by die opbreek van die kamp, moet die seuns van Kehat daarna kom om te dra; maar hulle mag nie aan die heilige dinge raak nie, anders sterf hulle. Dit is die las van die seuns van Kehat in die tent van samekoms.וְכִלָּ֣ה אַֽהֲרֹן־וּ֠בָנָיו לְכַסֹּ֨ת אֶת־הַקֹּ֜דֶשׁ וְאֶת־כָּל־כְּלֵ֣י הַקֹּדֶשׁ֮ בִּנְסֹ֣עַ הַֽמַּחֲנֶה֒ וְאַחֲרֵי־כֵ֗ן יָבֹ֤אוּ בְנֵי־קְהָת֙ לָשֵׂ֔את וְלֹֽא־יִגְּע֥וּ אֶל־הַקֹּ֖דֶשׁ וָמֵ֑תוּ אֵ֛לֶּה מַשָּׂ֥א בְנֵֽי־קְהָ֖ת בְּאֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃When Aaron and his sons have finished covering the holy objects and all their equipment, as soon as the camp is ready to move, the Kohathites shall come and do the carrying. But they must not touch the holy objects, or they will die. These are the transportation duties of the Kohathites regarding the Tent of Meeting.16Die toesig van Eleasar, die seun van Aäron, die priester, is die olie vir die lig en die reukwerk van speserye en die voortdurende graanoffer en die salfolie, die toesig oor die hele tabernakel en oor alles wat daarin is, oor die heiligdom en oor sy gereedskap.וּפְקֻדַּ֞ת אֶלְעָזָ֣ר׀ בֶּן־אַהֲרֹ֣ן הַכֹּהֵ֗ן שֶׁ֤מֶן הַמָּאוֹר֙ וּקְטֹ֣רֶת הַסַּמִּ֔ים וּמִנְחַ֥ת הַתָּמִ֖יד וְשֶׁ֣מֶן הַמִּשְׁחָ֑ה פְּקֻדַּ֗ת כָּל־הַמִּשְׁכָּן֙ וְכָל־אֲשֶׁר־בּ֔וֹ בְּקֹ֖דֶשׁ וּבְכֵלָֽיו׃ סEleazar son of Aaron the priest shall oversee the oil for the light, the fragrant incense, the daily grain offering, and the anointing oil. He has oversight of the entire tabernacle and everything in it, including the holy objects and their utensils.”
17Die HERE het met Moses en Aäron gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֣ר יְהוָ֔ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה וְאֶֽל־אַהֲרֹ֖ן לֵאמֹֽר׃Then the LORD said to Moses and Aaron,18“Moenie die stam van die families van die Kehatiete uit die midde van die Leviete laat uitroei nie.אַל־תַּכְרִ֕יתוּ אֶת־שֵׁ֖בֶט מִשְׁפְּחֹ֣ת הַקְּהָתִ֑י מִתּ֖וֹךְ הַלְוִיִּֽם׃“Do not allow the Kohathite tribal clans to be cut off from among the Levites.19Maar doen dit vir hulle, sodat hulle kan lewe en nie sterf nie wanneer hulle nader kom aan die allerheiligste dinge: Aäron en sy seuns moet inkom en hulle plaas, elkeen by sy diens en by sy las.וְזֹ֣את׀ עֲשׂ֣וּ לָהֶ֗ם וְחָיוּ֙ וְלֹ֣א יָמֻ֔תוּ בְּגִשְׁתָּ֖ם אֶת־קֹ֣דֶשׁ הַקֳּדָשִׁ֑ים אַהֲרֹ֤ן וּבָנָיו֙ יָבֹ֔אוּ וְשָׂמ֣וּ אוֹתָ֗ם אִ֥ישׁ אִ֛ישׁ עַל־עֲבֹדָת֖וֹ וְאֶל־מַשָּׂאֽוֹ׃In order that they may live and not die when they come near the most holy things, do this for them: Aaron and his sons are to go in and assign each man his task and what he is to carry.20Maar hulle mag nie inkom om die heiligdom te sien, al is dit net vir 'n oomblik, nie, anders sterf hulle.aLetterlik: soos 'n insluk.וְלֹא־יָבֹ֧אוּ לִרְא֛וֹת כְּבַלַּ֥ע אֶת־הַקֹּ֖דֶשׁ וָמֵֽתוּ׃ פBut the Kohathites are not to go in and look at the holy objects, even for a moment, or they will die.”
21Die HERE het met Moses gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃And the LORD said to Moses,22Neem ook die getal op van die seuns van Gerson, volgens hulle vaderhuise, volgens hulle families.aLetterlik: Lig ook die hoof van die seuns van Gerson op.נָשֹׂ֗א אֶת־רֹ֛אשׁ בְּנֵ֥י גֵרְשׁ֖וֹן גַּם־הֵ֑ם לְבֵ֥ית אֲבֹתָ֖ם לְמִשְׁפְּחֹתָֽם׃“Take a census of the Gershonites as well, by their families and clans,23van 30 jaar oud en daarbo tot 50 jaar oud moet jy hulle tel, elkeen wat kom om in die diens te dien, om werk te verrig in die tent van samekoms.מִבֶּן֩ שְׁלֹשִׁ֨ים שָׁנָ֜ה וָמַ֗עְלָה עַ֛ד בֶּן־חֲמִשִּׁ֥ים שָׁנָ֖ה תִּפְקֹ֣ד אוֹתָ֑ם כָּל־הַבָּא֙ לִצְבֹ֣א צָבָ֔א לַעֲבֹ֥ד עֲבֹדָ֖ה בְּאֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃from thirty to fifty years old, counting everyone who comes to serve in the work at the Tent of Meeting.24Dit is die diens van die families van die Gersoniete, om te dien en om te dra:aLetterlik: om te dien en vir die las.זֹ֣את עֲבֹדַ֔ת מִשְׁפְּחֹ֖ת הַגֵּרְשֻׁנִּ֑י לַעֲבֹ֖ד וּלְמַשָּֽׂא׃This is the service of the Gershonite clans regarding work and transport:25Hulle moet die tentdoeke van die tabernakel dra, en die tent van samekoms, sy dekkleed en die dekkleed van fyn leer wat bo-oor dit is, en die afskerming van die ingang van die tent van samekoms,וְנָ֨שְׂא֜וּ אֶת־יְרִיעֹ֤ת הַמִּשְׁכָּן֙ וְאֶת־אֹ֣הֶל מוֹעֵ֔ד מִכְסֵ֕הוּ וּמִכְסֵ֛ה הַתַּ֥חַשׁ אֲשֶׁר־עָלָ֖יו מִלְמָ֑עְלָה וְאֶ֨ת־מָסַ֔ךְ פֶּ֖תַח אֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃They are to carry the curtains of the tabernacle, the Tent of Meeting with the covering of fine leather over it, the curtains for the entrance to the Tent of Meeting,26en die doeke van die voorhof en die gordyn van die ingang van die poort van die voorhof, wat rondom die tabernakel en die altaar is, en hulle toue en al die gereedskap van hulle diens, en alles wat vir hulle gemaak word; en hulle moet dit verrig.וְאֵת֩ קַלְעֵ֨י הֶֽחָצֵ֜ר וְאֶת־מָסַ֣ךְ׀ פֶּ֣תַח׀ שַׁ֣עַר הֶחָצֵ֗ר אֲשֶׁ֨ר עַל־הַמִּשְׁכָּ֤ן וְעַל־הַמִּזְבֵּ֨חַ֙ סָבִ֔יב וְאֵת֙ מֵֽיתְרֵיהֶ֔ם וְאֶֽת־כָּל־כְּלֵ֖י עֲבֹדָתָ֑ם וְאֵ֨ת כָּל־אֲשֶׁ֧ר יֵעָשֶׂ֛ה לָהֶ֖ם וְעָבָֽדוּ׃the curtains of the courtyard, and the curtains for the entrance at the gate of the courtyard that surrounds the tabernacle and altar, along with their ropes and all the equipment for their service. The Gershonites will do all that needs to be done with these items.27Op bevel van Aäron en sy seuns moet al die diens van die seuns van die Gersoniete wees, vir al hul las en vir al hul diens; en julle moet hulle al hul las as opdrag toewys.aLetterlik: Volgens die mond van Aäron en sy seuns.עַל־פִּי֩ אַהֲרֹ֨ן וּבָנָ֜יו תִּהְיֶ֗ה כָּל־עֲבֹדַת֙ בְּנֵ֣י הַגֵּרְשֻׁנִּ֔י לְכָל־מַשָּׂאָ֔ם וּלְכֹ֖ל עֲבֹדָתָ֑ם וּפְקַדְתֶּ֤ם עֲלֵהֶם֙ בְּמִשְׁמֶ֔רֶת אֵ֖ת כָּל־מַשָּׂאָֽם׃All the service of the Gershonites—all their transport duties and other work—is to be done at the direction of Aaron and his sons; you are to assign to them all that they are responsible to carry.28Dit is die diens van die families van die seuns van die Gersoniete in die tent van samekoms; en hul opdrag is onder toesig van Itamar, die seun van Aäron, die priester.”aLetterlik: in die hand van Itamar.זֹ֣את עֲבֹדַ֗ת מִשְׁפְּחֹ֛ת בְּנֵ֥י הַגֵּרְשֻׁנִּ֖י בְּאֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד וּמִ֨שְׁמַרְתָּ֔ם בְּיַד֙ אִֽיתָמָ֔ר בֶּֽן־אַהֲרֹ֖ן הַכֹּהֵֽן׃ פThis is the service of the Gershonite clans at the Tent of Meeting, and their duties shall be under the direction of Ithamar son of Aaron the priest.
29Die seuns van Merari, volgens hul families, volgens hul vaderhuise, moet jy tel;בְּנֵ֖י מְרָרִ֑י לְמִשְׁפְּחֹתָ֥ם לְבֵית־אֲבֹתָ֖ם תִּפְקֹ֥ד אֹתָֽם׃As for the sons of Merari, you are to number them by their clans and families,30van 30 jaar oud en daarbo tot 50 jaar oud moet jy hulle tel, elkeen wat in die diens tree om die werk van die tent van samekoms te verrig.מִבֶּן֩ שְׁלֹשִׁ֨ים שָׁנָ֜ה וָמַ֗עְלָה וְעַ֛ד בֶּן־חֲמִשִּׁ֥ים שָׁנָ֖ה תִּפְקְדֵ֑ם כָּל־הַבָּא֙ לַצָּבָ֔א לַעֲבֹ֕ד אֶת־עֲבֹדַ֖ת אֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃from thirty to fifty years old, counting everyone who comes to serve in the work of the Tent of Meeting.31En dit is die opdrag van hul las vir al hul diens in die tent van samekoms: die planke van die tabernakel en sy dwarsbalke en sy pilare en sy voetstukke,וְזֹאת֙ מִשְׁמֶ֣רֶת מַשָּׂאָ֔ם לְכָל־עֲבֹדָתָ֖ם בְּאֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד קַרְשֵׁי֙ הַמִּשְׁכָּ֔ן וּבְרִיחָ֖יו וְעַמּוּדָ֥יו וַאֲדָנָֽיו׃This is the duty for all their service at the Tent of Meeting: to carry the frames of the tabernacle with its crossbars, posts, and bases,32en die pilare van die voorhof rondom en hul voetstukke en hul penne en hul toue, met al hul gereedskap en al hul diens; en julle moet die gereedskap van die opdrag van hul las by name toewys.וְעַמּוּדֵי֩ הֶחָצֵ֨ר סָבִ֜יב וְאַדְנֵיהֶ֗ם וִֽיתֵדֹתָם֙ וּמֵ֣יתְרֵיהֶ֔ם לְכָל־כְּלֵיהֶ֔ם וּלְכֹ֖ל עֲבֹדָתָ֑ם וּבְשֵׁמֹ֣ת תִּפְקְד֔וּ אֶת־כְּלֵ֖י מִשְׁמֶ֥רֶת מַשָּׂאָֽם׃and the posts of the surrounding courtyard with their bases, tent pegs, and ropes, including all their equipment and everything related to their use. You shall assign by name the items that they are responsible to carry.33Dit is die diens van die families van die seuns van Merari, vir al hulle diens in die tent van samekoms, onder die hand van Itamar, die seun van Aäron, die priester.זֹ֣את עֲבֹדַ֗ת מִשְׁפְּחֹת֙ בְּנֵ֣י מְרָרִ֔י לְכָל־עֲבֹדָתָ֖ם בְּאֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד בְּיַד֙ אִֽיתָמָ֔ר בֶּֽן־אַהֲרֹ֖ן הַכֹּהֵֽן׃This is the service of the Merarite clans according to all their work at the Tent of Meeting, under the direction of Ithamar son of Aaron the priest.”
34Moses en Aäron en die leiers van die vergadering het die seuns van die Kehatiete getel, volgens hul families en volgens hul vaderhuise,וַיִּפְקֹ֨ד מֹשֶׁ֧ה וְאַהֲרֹ֛ן וּנְשִׂיאֵ֥י הָעֵדָ֖ה אֶת־בְּנֵ֣י הַקְּהָתִ֑י לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם וּלְבֵ֥ית אֲבֹתָֽם׃So Moses, Aaron, and the leaders of the congregation numbered the Kohathites by their clans and families,35van 30 jaar oud en daarbo tot 50 jaar oud, elkeen wat in die diens tree vir die werk in die tent van samekoms.מִבֶּ֨ן שְׁלֹשִׁ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה וְעַ֖ד בֶּן־חֲמִשִּׁ֣ים שָׁנָ֑ה כָּל־הַבָּא֙ לַצָּבָ֔א לַעֲבֹדָ֖ה בְּאֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃everyone from thirty to fifty years old who came to serve in the work at the Tent of Meeting.36En hul geteldes, volgens hul families, was 2 750.וַיִּהְי֥וּ פְקֻדֵיהֶ֖ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם אַלְפַּ֕יִם שְׁבַ֥ע מֵא֖וֹת וַחֲמִשִּֽׁים׃And those numbered by their clans totaled 2,750.37Dit is die geteldes van die families van die Kehatiete, elkeen wat in die tent van samekoms dien, wat Moses en Aäron getel het op bevel van die HERE deur Moses.aLetterlik: deur die hand van Moses.אֵ֤לֶּה פְקוּדֵי֙ מִשְׁפְּחֹ֣ת הַקְּהָתִ֔י כָּל־הָעֹבֵ֖ד בְּאֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד אֲשֶׁ֨ר פָּקַ֤ד מֹשֶׁה֙ וְאַהֲרֹ֔ן עַל־פִּ֥י יְהוָ֖ה בְּיַד־מֹשֶֽׁה׃ סThese were counted from the Kohathite clans, everyone who could serve at the Tent of Meeting. Moses and Aaron numbered them according to the command of the LORD through Moses.
38En die geteldes van die seuns van Gerson, volgens hul families en volgens hul vaderhuise,וּפְקוּדֵ֖י בְּנֵ֣י גֵרְשׁ֑וֹן לְמִשְׁפְּחוֹתָ֖ם וּלְבֵ֥ית אֲבֹתָֽם׃Then the Gershonites were numbered by their clans and families,39van 30 jaar oud en daarbo tot 50 jaar oud, elkeen wat in die diens tree vir die werk in die tent van samekoms,מִבֶּ֨ן שְׁלֹשִׁ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה וְעַ֖ד בֶּן־חֲמִשִּׁ֣ים שָׁנָ֑ה כָּל־הַבָּא֙ לַצָּבָ֔א לַעֲבֹדָ֖ה בְּאֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃everyone from thirty to fifty years old who came to serve in the work at the Tent of Meeting.40en hul geteldes, volgens hul families, volgens hul vaderhuise, was 2 630.וַיִּֽהְיוּ֙ פְּקֻ֣דֵיהֶ֔ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם אַלְפַּ֕יִם וְשֵׁ֥שׁ מֵא֖וֹת וּשְׁלֹשִֽׁים׃And those numbered by their clans and families totaled 2,630.41Dit is die geteldes van die families van die seuns van Gerson, elkeen wat in die tent van samekoms dien, wat Moses en Aäron getel het op bevel van die HERE.אֵ֣לֶּה פְקוּדֵ֗י מִשְׁפְּחֹת֙ בְּנֵ֣י גֵרְשׁ֔וֹן כָּל־הָעֹבֵ֖ד בְּאֹ֣הֶל מוֹעֵ֑ד אֲשֶׁ֨ר פָּקַ֥ד מֹשֶׁ֛ה וְאַהֲרֹ֖ן עַל־פִּ֥י יְהוָֽה׃These were counted from the Gershonite clans who served at the Tent of Meeting, whom Moses and Aaron counted at the LORD’s command.
42En die geteldes van die families van die seuns van Merari, volgens hul families, volgens hul vaderhuise,וּפְקוּדֵ֕י מִשְׁפְּחֹ֖ת בְּנֵ֣י מְרָרִ֑י לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם לְבֵ֥ית אֲבֹתָֽם׃And the Merarites were numbered by their clans and families,43van 30 jaar oud en daarbo tot 50 jaar oud, elkeen wat in die diens tree vir die werk in die tent van samekoms,מִבֶּ֨ן שְׁלֹשִׁ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה וְעַ֖ד בֶּן־חֲמִשִּׁ֣ים שָׁנָ֑ה כָּל־הַבָּא֙ לַצָּבָ֔א לַעֲבֹדָ֖ה בְּאֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃everyone from thirty to fifty years old who came to serve in the work at the Tent of Meeting.44en hul geteldes, volgens hul families, was 3 200.וַיִּהְי֥וּ פְקֻדֵיהֶ֖ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם שְׁלֹ֥שֶׁת אֲלָפִ֖ים וּמָאתָֽיִם׃The men registered by their clans numbered 3,200.45Dit is die geteldes van die families van die seuns van Merari, wat Moses en Aäron getel het op bevel van die HERE deur Moses.אֵ֣לֶּה פְקוּדֵ֔י מִשְׁפְּחֹ֖ת בְּנֵ֣י מְרָרִ֑י אֲשֶׁ֨ר פָּקַ֤ד מֹשֶׁה֙ וְאַהֲרֹ֔ן עַל־פִּ֥י יְהוָ֖ה בְּיַד־מֹשֶֽׁה׃These were counted from the Merarite clans, whom Moses and Aaron numbered at the LORD’s command through Moses.
46Al die geteldes wat Moses en Aäron en die leiers van Israel getel het, die Leviete, volgens hul families en volgens hul vaderhuise,כָּֽל־הַפְּקֻדִ֡ים אֲשֶׁר֩ פָּקַ֨ד מֹשֶׁ֧ה וְאַהֲרֹ֛ן וּנְשִׂיאֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל אֶת־הַלְוִיִּ֑ם לְמִשְׁפְּחֹתָ֖ם וּלְבֵ֥ית אֲבֹתָֽם׃So Moses, Aaron, and the leaders of Israel numbered by their clans and families all the Levites47van 30 jaar oud en daarbo tot 50 jaar oud, elkeen wat kom om dienswerk en drawerk in die tent van samekoms te verrig,aLetterlik: om die werk van diens en die werk van las te werk.מִבֶּ֨ן שְׁלֹשִׁ֤ים שָׁנָה֙ וָמַ֔עְלָה וְעַ֖ד בֶּן־חֲמִשִּׁ֣ים שָׁנָ֑ה כָּל־הַבָּ֗א לַעֲבֹ֨ד עֲבֹדַ֧ת עֲבֹדָ֛ה וַעֲבֹדַ֥ת מַשָּׂ֖א בְּאֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃from thirty to fifty years old who came to do the work of serving and carrying the Tent of Meeting.48en hul geteldes was 8 580.וַיִּהְי֖וּ פְּקֻדֵיהֶ֑ם שְׁמֹנַ֣ת אֲלָפִ֔ים וַחֲמֵ֥שׁ מֵא֖וֹת וּשְׁמֹנִֽים׃And the number of men was 8,580.49Op bevel van die HERE is hulle deur Moses getel, elkeen oor sy diens en oor sy las, met sy opdragte soos die HERE Moses beveel het.aOf: en dit is sy geteldes, soos die HERE Moses beveel het.עַל־פִּ֨י יְהוָ֜ה פָּקַ֤ד אוֹתָם֙ בְּיַד־מֹשֶׁ֔ה אִ֥ישׁ אִ֛ישׁ עַל־עֲבֹדָת֖וֹ וְעַל־מַשָּׂא֑וֹ וּפְקֻדָ֕יו אֲשֶׁר־צִוָּ֥ה יְהוָ֖ה אֶת־מֹשֶֽׁה׃ פAt the LORD’s command through Moses they were numbered, and each one was assigned his work and burden, as the LORD had commanded Moses.