Terug na Filippense

Filippense 3

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Verder, my broers en susters, verheug julle in die Here. Om dieselfde dinge aan julle te skryf, is vir my nie lastig nie, maar vir julle is dit veilig.Τὸ λοιπόν, ἀδελφοί μου, χαίρετε ἐν κυρίῳ. τὰ αὐτὰ γράφειν ὑμῖν ἐμοὶ μὲν οὐκ ὀκνηρόν, ὑμῖν δὲ ἀσφαλές.Finally, my brothers, rejoice in the Lord. It is no trouble for me to write the same things to you again, and it is a safeguard for you.
2Pas op vir die honde, pas op vir die slegte werkers, pas op vir die versnyding.
aOf: verminking.
Βλέπετε τοὺς κύνας, βλέπετε τοὺς κακοὺς ἐργάτας, βλέπετε τὴν κατατομήν.Watch out for those dogs, those workers of evil, those mutilators of the flesh!
3Want óns is die besnydenis, ons wat deur die Gees van God dien en in Christus Jesus roem en nie op die vlees vertrou nie,ἡμεῖς γάρ ἐσμεν ἡ περιτομή, οἱ πνεύματι θεοῦ λατρεύοντες καὶ καυχώμενοι ἐν Χριστῷ Ἰησοῦ καὶ οὐκ ἐν σαρκὶ πεποιθότες,For it is we who are the circumcision, we who worship by the Spirit of God, who glory in Christ Jesus, and who put no confidence in the flesh— 4hoewel ek ook vertroue in die vlees het. As iemand anders meen om op die vlees te vertrou, ek nog meer:καίπερ ἐγὼ ἔχων πεποίθησιν καὶ ἐν σαρκί. Εἴ τις δοκεῖ ἄλλος πεποιθέναι ἐν σαρκί, ἐγὼ μᾶλλον·though I myself could have such confidence. If anyone else thinks he has grounds for confidence in the flesh, I have more: 5op die agtste dag besny, uit die geslag van Israel, uit die stam van Benjamin, 'n Hebreër uit Hebreërs, volgens die wet 'n Fariseër,περιτομῇ ὀκταήμερος, ἐκ γένους Ἰσραήλ, φυλῆς Βενιαμίν, Ἑβραῖος ἐξ Ἑβραίων, κατὰ νόμον Φαρισαῖος,circumcised on the eighth day, of the people of Israel, of the tribe of Benjamin; a Hebrew of Hebrews; as to the law, a Pharisee; 6volgens ywer 'n vervolger van die gemeente, volgens die geregtigheid wat in die wet is, onberispelik geword.κατὰ ⸀ζῆλος διώκων τὴν ἐκκλησίαν, κατὰ δικαιοσύνην τὴν ἐν νόμῳ γενόμενος ἄμεμπτος.as to zeal, persecuting the church; as to righteousness in the law, faultless. 7Maar wat vir my wins was, dit het ek ter wille van Christus as verlies beskou.Ἀλλὰ ἅτινα ἦν μοι κέρδη, ταῦτα ἥγημαι διὰ τὸν Χριστὸν ζημίαν.But whatever was gain to me I count as loss for the sake of Christ. 8Ja, waarlik, ek beskou ook alles as verlies ter wille van die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles verloor het, en ek beskou dit as drek, sodat ek Christus kan wenἀλλὰ ⸀μενοῦνγε καὶ ἡγοῦμαι πάντα ζημίαν εἶναι διὰ τὸ ὑπερέχον τῆς γνώσεως Χριστοῦ Ἰησοῦ τοῦ κυρίου μου διʼ ὃν τὰ πάντα ἐζημιώθην, καὶ ἡγοῦμαι ⸀σκύβαλα ἵνα Χριστὸν κερδήσωMore than that, I count all things as loss compared to the surpassing excellence of knowing Christ Jesus my Lord, for whom I have lost all things. I consider them rubbish, that I may gain Christ 9en in Hom gevind word, sonder om my eie geregtigheid te hê, die een uit die wet, maar dié deur geloof in Christus, die geregtigheid uit God op grond van die geloof,
aOf: deur die getrouheid van Christus.
καὶ εὑρεθῶ ἐν αὐτῷ, μὴ ἔχων ἐμὴν δικαιοσύνην τὴν ἐκ νόμου ἀλλὰ τὴν διὰ πίστεως Χριστοῦ, τὴν ἐκ θεοῦ δικαιοσύνην ἐπὶ τῇ πίστει,and be found in Him, not having my own righteousness from the law, but that which is through faith in Christ, the righteousness from God on the basis of faith.
10om Hom te ken, en die krag van Sy opstanding en die gemeenskap van Sy lyding, terwyl ek gelykvormig word aan Sy dood,τοῦ γνῶναι αὐτὸν καὶ τὴν δύναμιν τῆς ἀναστάσεως αὐτοῦ καὶ ⸀κοινωνίαν παθημάτων αὐτοῦ, ⸀συμμορφιζόμενος τῷ θανάτῳ αὐτοῦ,I want to know Christ and the power of His resurrection and the fellowship of His sufferings, being conformed to Him in His death, 11of ek op die een of ander manier tot die opstanding uit die dode kan kom.εἴ πως καταντήσω εἰς τὴν ἐξανάστασιν ⸂τὴν ἐκ⸃ νεκρῶν.and so, somehow, to attain to the resurrection from the dead.
12Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus gegryp is.
aOf: waarvoor ek ook deur Christus gegryp is.
bSommige manuskripte lees: Christus Jesus.
Οὐχ ὅτι ἤδη ἔλαβον ἢ ἤδη τετελείωμαι, διώκω δὲ εἰ καὶ καταλάβω, ἐφʼ ᾧ καὶ κατελήμφθην ὑπὸ ⸀Χριστοῦ.Not that I have already obtained all this, or have already been made perfect, but I press on to take hold of that for which Christ Jesus took hold of me.
13Broers en susters, ek reken nie dat ek dit self al gegryp het nie; maar een ding: terwyl ek vergeet wat agter is en my uitstrek na wat voor is,
aSommige manuskripte lees: ek reken nie dat ek dit self nog gegryp het nie.
ἀδελφοί, ἐγὼ ἐμαυτὸν ⸀οὐ λογίζομαι κατειληφέναι· ἓν δέ, τὰ μὲν ὀπίσω ἐπιλανθανόμενος τοῖς δὲ ἔμπροσθεν ἐπεκτεινόμενος,Brothers, I do not consider myself yet to have taken hold of it. But one thing I do: Forgetting what is behind and straining toward what is ahead,
14na die doel jaag ek, na die prys van die roeping van God na bo in Christus Jesus.κατὰ σκοπὸν διώκω ⸀εἰς τὸ βραβεῖον τῆς ἄνω κλήσεως τοῦ θεοῦ ἐν Χριστῷ Ἰησοῦ.I press on toward the goal to win the prize of God’s heavenly calling in Christ Jesus.
15Almal dan wat volmaak is, laat ons dit dink; en as julle iets anders dink, sal God ook dit aan julle openbaar.
aOf: volwasse.
ὅσοι οὖν τέλειοι, τοῦτο φρονῶμεν· καὶ εἴ τι ἑτέρως φρονεῖτε, καὶ τοῦτο ὁ θεὸς ὑμῖν ἀποκαλύψει·All of us who are mature should embrace this point of view. And if you think differently about some issue, God will reveal this to you as well.
16Maar waartoe ons gekom het, laat ons volgens dieselfde loop.
aSommige manuskripte lees: ... laat ons volgens dieselfde reël loop, laat ons dieselfde dink.
πλὴν εἰς ὃ ἐφθάσαμεν, τῷ αὐτῷ ⸀στοιχεῖν.Nevertheless, we must live up to what we have already attained.
17Word saam my navolgers, broers en susters, en let op dié wat so wandel, soos julle ons as voorbeeld het.Συμμιμηταί μου γίνεσθε, ἀδελφοί, καὶ σκοπεῖτε τοὺς οὕτω περιπατοῦντας καθὼς ἔχετε τύπον ἡμᾶς·Join one another in following my example, brothers, and carefully observe those who walk according to the pattern we set for you. 18Want baie wandel, van wie ek dikwels vir julle gesê het, en nou ook terwyl ek huil sê, as vyande van die kruis van Christus,πολλοὶ γὰρ περιπατοῦσιν οὓς πολλάκις ἔλεγον ὑμῖν, νῦν δὲ καὶ κλαίων λέγω, τοὺς ἐχθροὺς τοῦ σταυροῦ τοῦ Χριστοῦ,For as I have often told you before, and now say again even with tears: Many live as enemies of the cross of Christ. 19wie se einde die verderf is, wie se god die buik is, en wie se heerlikheid in hulle skande is, hulle wat aardse dinge bedink.ὧν τὸ τέλος ἀπώλεια, ὧν ὁ θεὸς ἡ κοιλία καὶ ἡ δόξα ἐν τῇ αἰσχύνῃ αὐτῶν, οἱ τὰ ἐπίγεια φρονοῦντες.Their end is destruction, their god is their belly, and their glory is in their shame. Their minds are set on earthly things. 20Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook 'n Redder verwag, die Here Jesus Christus,ἡμῶν γὰρ τὸ πολίτευμα ἐν οὐρανοῖς ὑπάρχει, ἐξ οὗ καὶ σωτῆρα ἀπεκδεχόμεθα κύριον Ἰησοῦν Χριστόν,But our citizenship is in heaven, and we eagerly await a Savior from there, the Lord Jesus Christ, 21wat die liggaam van ons nederigheid sal verander, gelykvormig aan die liggaam van Sy heerlikheid, volgens die werking van Sy vermoë om ook alles aan Homself te onderwerp.
aSommige manuskripte lees: ... ons nederige liggaam, sodat dit gelykvormig word aan die liggaam van Sy heerlikheid ...
ὃς μετασχηματίσει τὸ σῶμα τῆς ταπεινώσεως ⸀ἡμῶν σύμμορφον τῷ σώματι τῆς δόξης αὐτοῦ κατὰ τὴν ἐνέργειαν τοῦ δύνασθαι αὐτὸν καὶ ὑποτάξαι ⸀αὑτῷ τὰ πάντα.who, by the power that enables Him to subject all things to Himself, will transform our lowly bodies to be like His glorious body.