Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Nadat God vroeër baie kere en op baie maniere met die vaders gepraat het deur die profete,Πολυμερῶς καὶ πολυτρόπως πάλαι ὁ θεὸς λαλήσας τοῖς πατράσιν ἐν τοῖς προφήταιςOn many past occasions and in many different ways, God spoke to our fathers through the prophets.2het Hy aan die einde van hierdie dae met ons gespreek deur ’n Seun, wat Hy aangestel het as erfgenaam van alles, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het;aLetterlik: die eeue.ἐπʼ ἐσχάτου τῶν ἡμερῶν τούτων ἐλάλησεν ἡμῖν ἐν υἱῷ, ὃν ἔθηκεν κληρονόμον πάντων, διʼ οὗ καὶ ⸂ἐποίησεν τοὺς αἰῶνας⸃·But in these last days He has spoken to us by His Son, whom He appointed heir of all things, and through whom He made the universe.3Hy wat die afstraling van die heerlikheid is en die afdruk van Sy wese, en wat alles dra deur die woord van Sy krag, het, nadat Hy deur Homself reiniging van die sondes gemaak het, gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogtes,aOf: weerkaatsing.bSommige manuskripte lees: nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes gemaak het.ὃς ὢν ἀπαύγασμα τῆς δόξης καὶ χαρακτὴρ τῆς ὑποστάσεως αὐτοῦ, φέρων τε τὰ πάντα τῷ ῥήματι τῆς δυνάμεως, ⸂διʼ αὑτοῦ⸃ καθαρισμὸν ⸂τῶν ἁμαρτιῶν ποιησάμενος⸃ ἐκάθισεν ἐν δεξιᾷ τῆς μεγαλωσύνης ἐν ὑψηλοῖς,The Son is the radiance of God’s glory and the exact representation of His nature, upholding all things by His powerful word. After He had provided purification for sins, He sat down at the right hand of the Majesty on high.4en Hy het soveel beter as die engele geword as wat Hy 'n voortrefliker naam as hulle geërf het.τοσούτῳ κρείττων γενόμενος τῶν ἀγγέλων ὅσῳ διαφορώτερον παρʼ αὐτοὺς κεκληρονόμηκεν ὄνομα.So He became as far superior to the angels as the name He has inherited is excellent beyond theirs.
5Want aan watter van die engele het Hy ooit gesê: “U is My Seun, vandag het Ek U verwek,” en weer: “Ek sal vir Hom ’n Vader wees, en Hy sal vir My ’n Seun wees”?aAanhaling uit Psalm 2:7 en 2 Samuel 7:14.Τίνι γὰρ εἶπέν ποτε τῶν ἀγγέλων· Υἱός μου εἶ σύ, ἐγὼ σήμερον γεγέννηκά σε, καὶ πάλιν· Ἐγὼ ἔσομαι αὐτῷ εἰς πατέρα, καὶ αὐτὸς ἔσται μοι εἰς υἱόν;For to which of the angels did God ever say: “You are My Son; today I have become Your Father” ? Or again: “I will be His Father, and He will be My Son” ?6Maar wanneer Hy weer die eersgeborene in die bewoonde wêreld inbring, sê Hy: “En al die engele van God moet Hom aanbid.”aOf: Maar wanneer Hy die eersgeborene in die bewoonde wêreld inbring, sê Hy weer:bAanhaling uit Deuteronomium 32:43 en Psalm 97:7.ὅταν δὲ πάλιν εἰσαγάγῃ τὸν πρωτότοκον εἰς τὴν οἰκουμένην, λέγει· Καὶ προσκυνησάτωσαν αὐτῷ πάντες ἄγγελοι θεοῦ.And again, when God brings His firstborn into the world, He says: “Let all God’s angels worship Him.”7En aan die engele sê Hy wel: “Hy wat Sy engele winde maak, en Sy bedienaars ’n vlam van vuur.”aOf: geeste.bAanhaling uit Psalm 104:4.καὶ πρὸς μὲν τοὺς ἀγγέλους λέγει· Ὁ ποιῶν τοὺς ἀγγέλους αὐτοῦ πνεύματα, καὶ τοὺς λειτουργοὺς αὐτοῦ πυρὸς φλόγα·Now about the angels He says: “He makes His angels winds, His servants flames of fire.”8Maar aan die Seun: “U troon, o God, is tot in alle ewigheid, en die septer van regskapenheid is die septer van U koninkryk.aOf: U troon is God, tot in alle ewigheid.bLetterlik: tot in die ewigheid van die ewigheid.cAanhaling uit Psalm 45:7-8.πρὸς δὲ τὸν υἱόν· Ὁ θρόνος σου ὁ θεὸς εἰς τὸν αἰῶνα τοῦ αἰῶνος, ⸂καὶ ἡ ῥάβδος τῆς εὐθύτητος⸃ ῥάβδος τῆς βασιλείας ⸀σου.But about the Son He says: “Your throne, O God, endures forever and ever, and justice is the scepter of Your kingdom.9U het geregtigheid liefgehad en wetteloosheid gehaat; daarom het God, U God, U gesalf met die olie van vreugde bo U metgeselle.”aOf: daarom, o God, het U God U gesalf.ἠγάπησας δικαιοσύνην καὶ ἐμίσησας ἀνομίαν· διὰ τοῦτο ἔχρισέν σε ὁ θεός, ὁ θεός σου, ἔλαιον ἀγαλλιάσεως παρὰ τοὺς μετόχους σου·You have loved righteousness and hated wickedness; therefore God, Your God, has anointed You above Your companions with the oil of joy.”10En: “U, Here, het in die begin die fondament van die aarde gelê, en die hemele is werke van U hande;aAanhaling uit Psalm 102:26-28.καί· Σὺ κατʼ ἀρχάς, κύριε, τὴν γῆν ἐθεμελίωσας, καὶ ἔργα τῶν χειρῶν σού εἰσιν οἱ οὐρανοί·And: “In the beginning, O Lord, You laid the foundations of the earth, and the heavens are the work of Your hands.11Hulle sal vergaan, maar U bly; en hulle sal almal soos 'n kleed verslyt,αὐτοὶ ἀπολοῦνται, σὺ δὲ διαμένεις· καὶ πάντες ὡς ἱμάτιον παλαιωθήσονται,They will perish, but You remain; they will all wear out like a garment.12en soos 'n mantel sal U hulle oprol; soos 'n kleed sal hulle ook verander word. Maar U is dieselfde, en U jare sal nie ophou nie.”aSommige manuskripte lees: en soos 'n mantel sal U hulle oprol, en hulle sal verander word.καὶ ὡσεὶ περιβόλαιον ἑλίξεις αὐτούς, ⸂ὡς ἱμάτιον⸃ καὶ ἀλλαγήσονται· σὺ δὲ ὁ αὐτὸς εἶ, καὶ τὰ ἔτη σου οὐκ ἐκλείψουσιν.You will roll them up like a robe; like a garment they will be changed; but You remain the same, and Your years will never end.”
13Maar aan watter van die engele het Hy ooit gesê: “Sit aan My regterhand totdat Ek U vyande ’n voetbank vir U voete maak”?aAanhaling uit Psalm 110:1.πρὸς τίνα δὲ τῶν ἀγγέλων εἴρηκέν ποτε· Κάθου ἐκ δεξιῶν μου ἕως ἂν θῶ τοὺς ἐχθρούς σου ὑποπόδιον τῶν ποδῶν σου;Yet to which of the angels did God ever say: “Sit at My right hand until I make Your enemies a footstool for Your feet” ?14Is hulle nie almal bedienende geeste nie, uitgestuur tot diens ter wille van hulle wat redding gaan erf?οὐχὶ πάντες εἰσὶν λειτουργικὰ πνεύματα εἰς διακονίαν ἀποστελλόμενα διὰ τοὺς μέλλοντας κληρονομεῖν σωτηρίαν;Are not the angels ministering spirits sent to serve those who will inherit salvation?