Terug na Hebreërs

Hebreërs 5

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Want elke hoëpriester wat uit mense geneem word, word vir mense aangestel in die dinge wat God betref, om gawes sowel as offers vir sondes te bring,Πᾶς γὰρ ἀρχιερεὺς ἐξ ἀνθρώπων λαμβανόμενος ὑπὲρ ἀνθρώπων καθίσταται τὰ πρὸς τὸν θεόν, ἵνα προσφέρῃ δῶρά τε καὶ θυσίας ὑπὲρ ἁμαρτιῶν,Every high priest is appointed from among men to represent them in matters relating to God, to offer gifts and sacrifices for sins. 2en hy kan sagmoedig omgaan met dié wat onwetend is en dwaal, omdat hy self ook met swakheid omring is;
aLetterlik: sy gevoelens kan matig teenoor dié wat onwetend is en dwaal.
μετριοπαθεῖν δυνάμενος τοῖς ἀγνοοῦσι καὶ πλανωμένοις ἐπεὶ καὶ αὐτὸς περίκειται ἀσθένειαν,He is able to deal gently with those who are ignorant and misguided, since he himself is subject to weakness.
3en om dié rede moet hy, soos vir die volk, so ook vir homself vir sondes offer.καὶ ⸂διʼ αὐτὴν⸃ ὀφείλει, καθὼς περὶ τοῦ λαοῦ, οὕτως καὶ περὶ ⸀αὑτοῦ προσφέρειν ⸀περὶ ἁμαρτιῶν.That is why he is obligated to offer sacrifices for his own sins, as well as for the sins of the people. 4En niemand neem die eer vir homself nie, maar hy word deur God geroep, net soos Aäron ook.καὶ οὐχ ἑαυτῷ τις λαμβάνει τὴν τιμήν, ἀλλὰ καλούμενος ὑπὸ τοῦ θεοῦ, ⸀καθώσπερ καὶ Ἀαρών.No one takes this honor upon himself; he must be called by God, just as Aaron was.
5So het ook Christus Homself nie verheerlik om hoëpriester te word nie, maar Hy wat vir Hom gesê het: “U is My Seun, Ek het U vandag verwek.”
aAanhaling uit Psalm 2:7.
Οὕτως καὶ ὁ Χριστὸς οὐχ ἑαυτὸν ἐδόξασεν γενηθῆναι ἀρχιερέα, ἀλλʼ ὁ λαλήσας πρὸς αὐτόν· Υἱός μου εἶ σύ, ἐγὼ σήμερον γεγέννηκά σε·So also Christ did not take upon Himself the glory of becoming a high priest, but He was called by the One who said to Him: “You are My Son; today I have become Your Father.”
6Soos Hy ook op 'n ander plek sê: “U is priester tot in ewigheid, na die orde van Melgisedek.”
aAanhaling uit Psalm 110:4.
καθὼς καὶ ἐν ἑτέρῳ λέγει· Σὺ ἱερεὺς εἰς τὸν αἰῶνα κατὰ τὴν τάξιν Μελχισέδεκ,And in another passage God says: “You are a priest forever in the order of Melchizedek.”
7Hy wat in die dae van Sy vlees gebede sowel as smekinge, met 'n sterk geroep en trane, geoffer het aan Hom wat Hom uit die dood kon red, en verhoor is vanweë Sy godsvrug,
aOf: en uit sy vrees verhoor is.
ὃς ἐν ταῖς ἡμέραις τῆς σαρκὸς αὐτοῦ δεήσεις τε καὶ ἱκετηρίας πρὸς τὸν δυνάμενον σῴζειν αὐτὸν ἐκ θανάτου μετὰ κραυγῆς ἰσχυρᾶς καὶ δακρύων προσενέγκας καὶ εἰσακουσθεὶς ἀπὸ τῆς εὐλαβείας,During the days of Jesus’ earthly life, He offered up prayers and petitions with loud cries and tears to the One who could save Him from death, and He was heard because of His reverence.
8hoewel Hy Seun was, het Hy gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het,καίπερ ὢν υἱός, ἔμαθεν ἀφʼ ὧν ἔπαθεν τὴν ὑπακοήν,Although He was a Son, He learned obedience from what He suffered. 9en nadat Hy volmaak gemaak is, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam die oorsaak van ewige redding geword,καὶ τελειωθεὶς ἐγένετο ⸂πᾶσιν τοῖς ὑπακούουσιν αὐτῷ⸃ αἴτιος σωτηρίας αἰωνίου,And having been made perfect, He became the source of eternal salvation to all who obey Him 10deur God hoëpriester genoem volgens die orde van Melgisedek.προσαγορευθεὶς ὑπὸ τοῦ θεοῦ ἀρχιερεὺς κατὰ τὴν τάξιν Μελχισέδεκ.and was designated by God as high priest in the order of Melchizedek.
11Oor hom het ons baie om te sê, en dit is moeilik om uit te lê, omdat julle traag geword het in die gehoor.
aOf: Oor hom: of oor hierdie saak.
Περὶ οὗ πολὺς ἡμῖν ὁ λόγος καὶ δυσερμήνευτος λέγειν, ἐπεὶ νωθροὶ γεγόνατε ταῖς ἀκοαῖς·We have much to say about this, but it is hard to explain, because you are dull of hearing.
12Want hoewel julle vanweë die tyd leermeesters behoort te wees, het julle weer nodig dat iemand julle die eerste beginsels van die uitsprake van God leer, en julle het mense geword wat melk nodig het, nie vaste voedsel nie.
aSommige manuskripte lees: dat iemand julle leer wat die eerste beginsels van die uitsprake van God is.
bLetterlik: die grondbeginsels van die begin van die uitsprake van God.
καὶ γὰρ ὀφείλοντες εἶναι διδάσκαλοι διὰ τὸν χρόνον, πάλιν χρείαν ἔχετε τοῦ διδάσκειν ὑμᾶς ⸀τινὰ τὰ στοιχεῖα τῆς ἀρχῆς τῶν λογίων τοῦ θεοῦ, καὶ γεγόνατε χρείαν ἔχοντες γάλακτος, ⸀οὐ στερεᾶς τροφῆς.Although by this time you ought to be teachers, you need someone to reteach you the basic principles of God’s word. You need milk, not solid food!
13Want elkeen wat aan melk deel het, is onervare in die woord van geregtigheid, want hy is 'n kind.πᾶς γὰρ ὁ μετέχων γάλακτος ἄπειρος λόγου δικαιοσύνης, νήπιος γάρ ἐστιν·For everyone who lives on milk is still an infant, inexperienced in the message of righteousness. 14Maar vaste voedsel is vir volwassenes, wat deur gewoonte hulle sintuie geoefen het om goed sowel as kwaad te onderskei.τελείων δέ ἐστιν ἡ στερεὰ τροφή, τῶν διὰ τὴν ἕξιν τὰ αἰσθητήρια γεγυμνασμένα ἐχόντων πρὸς διάκρισιν καλοῦ τε καὶ κακοῦ.But solid food is for the mature, who by constant use have trained their senses to distinguish good from evil.