Terug na Hebreërs

Hebreërs 8

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Die hoofsaak nou van wat gesê word: ons het so 'n hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele,Κεφάλαιον δὲ ἐπὶ τοῖς λεγομένοις, τοιοῦτον ἔχομεν ἀρχιερέα, ὃς ἐκάθισεν ἐν δεξιᾷ τοῦ θρόνου τῆς μεγαλωσύνης ἐν τοῖς οὐρανοῖς,The point of what we are saying is this: We do have such a high priest, who sat down at the right hand of the throne of the Majesty in heaven, 2'n bedienaar van die heiligdom en van die ware tent, wat die Here opgeslaan het, nie 'n mens nie.
aLetterlik: van die heilige dinge.
bSommige manuskripte lees: en nie 'n mens nie.
τῶν ἁγίων λειτουργὸς καὶ τῆς σκηνῆς τῆς ἀληθινῆς, ἣν ἔπηξεν ὁ κύριος, ⸀οὐκ ἄνθρωπος.and who ministers in the sanctuary and true tabernacle set up by the Lord, not by man.
3Want elke hoëpriester word aangestel om gawes sowel as offers aan te bied; daarom is dit nodig dat ook Hy iets het om aan te bied.πᾶς γὰρ ἀρχιερεὺς εἰς τὸ προσφέρειν δῶρά τε καὶ θυσίας καθίσταται· ὅθεν ἀναγκαῖον ἔχειν τι καὶ τοῦτον ὃ προσενέγκῃ.And since every high priest is appointed to offer both gifts and sacrifices, it was necessary for this One also to have something to offer. 4As Hy dan op aarde was, sou Hy nie eens priester wees nie, omdat daar mense is wat die gawes volgens die wet aanbied;
aSommige manuskripte lees: ... omdat die priesters die gawes volgens die wet aanbied.
εἰ μὲν ⸀οὖν ἦν ἐπὶ γῆς, οὐδʼ ἂν ἦν ἱερεύς, ⸀ὄντων τῶν προσφερόντων κατὰ ⸀νόμον τὰ δῶρα·Now if He were on earth, He would not be a priest, since there are already priests who offer gifts according to the law.
5hulle dien in 'n afbeelding en skaduwee van die hemelse dinge, soos Moses gewaarsku is toe hy op die punt was om die tent te voltooi. Want: “Kyk toe,” sê Hy, “dat jy alles maak volgens die patroon wat aan jou op die berg gewys is.”
aAanhaling uit Eksodus 25:40.
(οἵτινες ὑποδείγματι καὶ σκιᾷ λατρεύουσιν τῶν ἐπουρανίων, καθὼς κεχρημάτισται Μωϋσῆς μέλλων ἐπιτελεῖν τὴν σκηνήν, Ὅρα γάρ, φησίν, ποιήσεις πάντα κατὰ τὸν τύπον τὸν δειχθέντα σοι ἐν τῷ ὄρει)·The place where they serve is a copy and shadow of what is in heaven. This is why Moses was warned when he was about to build the tabernacle: “See to it that you make everything according to the pattern shown you on the mountain.”
6Maar nou het Hy 'n soveel voortrefliker bediening verkry, namate Hy ook die middelaar van 'n beter verbond is, wat op grond van beter beloftes as wet ingestel is.⸀νυνὶ δὲ διαφορωτέρας τέτυχεν λειτουργίας, ὅσῳ καὶ κρείττονός ἐστιν διαθήκης μεσίτης, ἥτις ἐπὶ κρείττοσιν ἐπαγγελίαις νενομοθέτηται.Now, however, Jesus has received a much more excellent ministry, just as the covenant He mediates is better and is founded on better promises.
7Want as daardie eerste een onberispelik was, sou daar nie plek vir 'n tweede gesoek word nie.Εἰ γὰρ ἡ πρώτη ἐκείνη ἦν ἄμεμπτος, οὐκ ἂν δευτέρας ἐζητεῖτο τόπος·For if that first covenant had been without fault, no place would have been sought for a second. 8want deur fout by hulle te vind, sê Hy: “Kyk, daar kom dae, sê die Here, dat Ek oor die huis van Israel en oor die huis van Juda 'n nuwe verbond sal voltooi,
aAanhaling uit Jeremia 31:31-34.
μεμφόμενος γὰρ ⸀αὐτοὺς λέγει· Ἰδοὺ ἡμέραι ἔρχονται, λέγει κύριος, καὶ συντελέσω ἐπὶ τὸν οἶκον Ἰσραὴλ καὶ ἐπὶ τὸν οἶκον Ἰούδα διαθήκην καινήν,But God found fault with the people and said: “Behold, the days are coming, declares the Lord, when I will make a new covenant with the house of Israel and with the house of Judah.
9nie soos die verbond wat Ek gesluit het met hulle vaders op die dag toe Ek hulle aan die hand gevat het om hulle uit die land Egipte te lei nie, omdat hulle self nie in My verbond gebly het nie, en Ek hulle verwaarloos het, sê die Here.οὐ κατὰ τὴν διαθήκην ἣν ἐποίησα τοῖς πατράσιν αὐτῶν ἐν ἡμέρᾳ ἐπιλαβομένου μου τῆς χειρὸς αὐτῶν ἐξαγαγεῖν αὐτοὺς ἐκ γῆς Αἰγύπτου, ὅτι αὐτοὶ οὐκ ἐνέμειναν ἐν τῇ διαθήκῃ μου, κἀγὼ ἠμέλησα αὐτῶν, λέγει κύριος.It will not be like the covenant I made with their fathers when I took them by the hand to lead them out of the land of Egypt, because they did not abide by My covenant, and I disregarded them, declares the Lord. 10Want dit is die verbond wat Ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit, sê die Here: Ek sal My wette in hulle verstand gee, en op hulle harte sal Ek dit skryf, en Ek sal vir hulle 'n God wees en hulle sal vir My 'n volk wees.ὅτι αὕτη ἡ διαθήκη ἣν διαθήσομαι τῷ οἴκῳ Ἰσραὴλ μετὰ τὰς ἡμέρας ἐκείνας, λέγει κύριος, διδοὺς νόμους μου εἰς τὴν διάνοιαν αὐτῶν, καὶ ἐπὶ καρδίας αὐτῶν ἐπιγράψω αὐτούς, καὶ ἔσομαι αὐτοῖς εἰς θεόν καὶ αὐτοὶ ἔσονταί μοι εἰς λαόν.For this is the covenant I will make with the house of Israel after those days, declares the Lord. I will put My laws in their minds and inscribe them on their hearts. And I will be their God, and they will be My people. 11En hulle sal geensins elkeen sy medeburger leer nie, en elkeen sy broer, deur te sê: ‘Ken die Here,’ omdat almal My sal ken, van klein tot groot van hulle.καὶ οὐ μὴ διδάξωσιν ἕκαστος τὸν πολίτην αὐτοῦ καὶ ἕκαστος τὸν ἀδελφὸν αὐτοῦ, λέγων· Γνῶθι τὸν κύριον, ὅτι πάντες εἰδήσουσίν με ἀπὸ ⸀μικροῦ ἕως μεγάλου αὐτῶν.No longer will each one teach his neighbor or his brother, saying, ‘Know the Lord,’ because they will all know Me, from the least of them to the greatest. 12Want Ek sal genadig wees teenoor hulle ongeregtighede, en aan hulle sondes sal Ek geensins meer dink nie.”
aSommige manuskripte lees: ... en aan hulle sondes en hulle wetteloosheid sal Ek geensins meer dink nie.
ὅτι ἵλεως ἔσομαι ταῖς ἀδικίαις αὐτῶν, καὶ τῶν ἁμαρτιῶν ⸀αὐτῶν οὐ μὴ μνησθῶ ἔτι.For I will forgive their iniquities and will remember their sins no more.”
13Deur te sê: “Nuwe,” het Hy die eerste een oud gemaak; en wat oud word en verouder, is naby aan verdwyning.ἐν τῷ λέγειν Καινὴν πεπαλαίωκεν τὴν πρώτην, τὸ δὲ παλαιούμενον καὶ γηράσκον ἐγγὺς ἀφανισμοῦ.By speaking of a new covenant, He has made the first one obsolete; and what is obsolete and aging will soon disappear.