Terug na Hebreërs

Hebreërs 6

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Daarom, laat ons die woord van die begin van Christus agterlaat en na die volwassenheid gedra word, en nie weer ’n fondament lê van bekering van dooie werke en van geloof in God nie,
aOf: volmaaktheid.
Διὸ ἀφέντες τὸν τῆς ἀρχῆς τοῦ Χριστοῦ λόγον ἐπὶ τὴν τελειότητα φερώμεθα, μὴ πάλιν θεμέλιον καταβαλλόμενοι μετανοίας ἀπὸ νεκρῶν ἔργων, καὶ πίστεως ἐπὶ θεόν,Therefore let us leave the elementary teachings about Christ and go on to maturity, not laying again the foundation of repentance from dead works, and of faith in God,
2die leer van dope en van handoplegging, van die opstanding van dooies en van die ewige oordeel.
aSommige manuskripte lees: van die leer van dope en van handoplegging.
βαπτισμῶν ⸀διδαχὴν ἐπιθέσεώς τε χειρῶν, ἀναστάσεώς ⸀τε νεκρῶν καὶ κρίματος αἰωνίου.instruction about baptisms, the laying on of hands, the resurrection of the dead, and eternal judgment.
3En dit sal ons doen, as God dit toelaat.
aSommige manuskripte lees: En laat ons dit doen.
καὶ τοῦτο ⸀ποιήσομεν ἐάνπερ ἐπιτρέπῃ ὁ θεός.And this we will do, if God permits.
4Want dit is onmoontlik om dié wat eenmaal verlig is en die hemelse gawe gesmaak het en deelgenote van die Heilige Gees geword hetἈδύνατον γὰρ τοὺς ἅπαξ φωτισθέντας γευσαμένους τε τῆς δωρεᾶς τῆς ἐπουρανίου καὶ μετόχους γενηθέντας πνεύματος ἁγίουIt is impossible for those who have once been enlightened, who have tasted the heavenly gift, who have shared in the Holy Spirit, 5en die goeie woord van God en die kragte van die toekomstige eeu gesmaak het,καὶ καλὸν γευσαμένους θεοῦ ῥῆμα δυνάμεις τε μέλλοντος αἰῶνος,who have tasted the goodness of the word of God and the powers of the coming age— 6en afvallig geword het, weer tot bekering te vernuwe, terwyl hulle vir hulleself die Seun van God weer kruisig en Hom openlik te skande maak.καὶ παραπεσόντας, πάλιν ἀνακαινίζειν εἰς μετάνοιαν, ἀνασταυροῦντας ἑαυτοῖς τὸν υἱὸν τοῦ θεοῦ καὶ παραδειγματίζοντας.and then have fallen away—to be restored to repentance, because they themselves are crucifying the Son of God all over again and subjecting Him to open shame. 7Want die grond wat die reën wat dikwels op dit kom, indrink en wat nuttige plante voortbring vir dié vir wie dit ook bewerk word, ontvang seën van God;γῆ γὰρ ἡ πιοῦσα τὸν ἐπʼ αὐτῆς ⸂ἐρχόμενον πολλάκις⸃ ὑετόν, καὶ τίκτουσα βοτάνην εὔθετον ἐκείνοις διʼ οὓς καὶ γεωργεῖται, μεταλαμβάνει εὐλογίας ἀπὸ τοῦ θεοῦ·For land that drinks in the rain often falling on it and that produces a crop useful to those for whom it is tended receives the blessing of God. 8maar as dit dorings en distels voortbring, is dit afgekeur en naby aan ’n vloek, en die einde daarvan is verbranding.ἐκφέρουσα δὲ ἀκάνθας καὶ τριβόλους ἀδόκιμος καὶ κατάρας ἐγγύς, ἧς τὸ τέλος εἰς καῦσιν.But land that produces thorns and thistles is worthless, and its curse is imminent. In the end it will be burned.
9Maar ons is oortuig van julle, geliefdes, van die beter dinge wat by redding hoort, al praat ons so.Πεπείσμεθα δὲ περὶ ὑμῶν, ἀγαπητοί, τὰ κρείσσονα καὶ ἐχόμενα σωτηρίας, εἰ καὶ οὕτως λαλοῦμεν·Even though we speak like this, beloved, we are convinced of better things in your case—things that accompany salvation. 10Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie, en die liefde wat julle vir Sy Naam betoon het deurdat julle die heiliges gedien het en nog dien.
aSommige manuskripte lees: julle werk en die arbeid van die liefde.
οὐ γὰρ ἄδικος ὁ θεὸς ἐπιλαθέσθαι τοῦ ἔργου ὑμῶν ⸀καὶ τῆς ἀγάπης ἧς ἐνεδείξασθε εἰς τὸ ὄνομα αὐτοῦ, διακονήσαντες τοῖς ἁγίοις καὶ διακονοῦντες.For God is not unjust. He will not forget your work and the love you have shown for His name as you have ministered to the saints and continue to do so.
11Maar ons begeer dat elkeen van julle dieselfde ywer betoon tot die volle sekerheid van die hoop tot aan die einde,ἐπιθυμοῦμεν δὲ ἕκαστον ὑμῶν τὴν αὐτὴν ἐνδείκνυσθαι σπουδὴν πρὸς τὴν πληροφορίαν τῆς ἐλπίδος ἄχρι τέλους,We want each of you to show this same diligence to the very end, in order to make your hope sure. 12sodat julle nie traag word nie, maar navolgers van dié wat deur geloof en geduld die beloftes beërf.ἵνα μὴ νωθροὶ γένησθε, μιμηταὶ δὲ τῶν διὰ πίστεως καὶ μακροθυμίας κληρονομούντων τὰς ἐπαγγελίας.Then you will not be sluggish, but will imitate those who through faith and patience inherit what has been promised.
13Want toe God aan Abraham die belofte gemaak het, het Hy, omdat Hy by niemand groter kon sweer nie, by Homself gesweerΤῷ γὰρ Ἀβραὰμ ἐπαγγειλάμενος ὁ θεός, ἐπεὶ κατʼ οὐδενὸς εἶχεν μείζονος ὀμόσαι, ὤμοσεν καθʼ ἑαυτοῦ,When God made His promise to Abraham, since He had no one greater to swear by, He swore by Himself, 14en gesê: “Voorwaar, Ek sal jou sekerlik seën en jou sekerlik vermeerder.”
aLetterlik: Seënend sal Ek jou seën en vermeerderend sal Ek jou vermeerder.
bAanhaling uit Genesis 22:17.
λέγων· ⸀Εἰ μὴν εὐλογῶν εὐλογήσω σε καὶ πληθύνων πληθυνῶ σε·saying, “I will surely bless you and multiply your descendants.”
15En so het hy, nadat hy lankmoedig was, die belofte verkry.καὶ οὕτως μακροθυμήσας ἐπέτυχεν τῆς ἐπαγγελίας.And so Abraham, after waiting patiently, obtained the promise.
16Want mense sweer by die grotere, en vir hulle is die eed die einde van alle teenspraak tot bevestiging;⸀ἄνθρωποι γὰρ κατὰ τοῦ μείζονος ὀμνύουσιν, καὶ πάσης αὐτοῖς ἀντιλογίας πέρας εἰς βεβαίωσιν ὁ ὅρκος·Men swear by someone greater than themselves, and their oath serves as a confirmation to end all argument. 17hierin het God, omdat Hy aan die erfgename van die belofte nog meer die onveranderlikheid van Sy raad wou toon, dit met ’n eed bekragtig,
aLetterlik: het Hy met ’n eed bemiddel.
ἐν ᾧ περισσότερον βουλόμενος ὁ θεὸς ἐπιδεῖξαι τοῖς κληρονόμοις τῆς ἐπαγγελίας τὸ ἀμετάθετον τῆς βουλῆς αὐτοῦ ἐμεσίτευσεν ὅρκῳ,So when God wanted to make the unchanging nature of His purpose very clear to the heirs of the promise, He guaranteed it with an oath.
18sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God lieg, sterk bemoediging kan hê, ons wat toevlug geneem het om die hoop wat voorlê, vas te gryp;ἵνα διὰ δύο πραγμάτων ἀμεταθέτων, ἐν οἷς ἀδύνατον ψεύσασθαι ⸀θεόν, ἰσχυρὰν παράκλησιν ἔχωμεν οἱ καταφυγόντες κρατῆσαι τῆς προκειμένης ἐλπίδος·Thus by two unchangeable things in which it is impossible for God to lie, we who have fled to take hold of the hope set before us may be strongly encouraged. 19wat ons as ’n anker van die siel het, veilig en vas, en wat ingaan tot binne agter die voorhangsel,ἣν ὡς ἄγκυραν ἔχομεν τῆς ψυχῆς, ⸀ἀσφαλῆ τε καὶ βεβαίαν καὶ εἰσερχομένην εἰς τὸ ἐσώτερον τοῦ καταπετάσματος,We have this hope as an anchor for the soul, firm and secure. It enters the inner sanctuary behind the curtain, 20waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, nadat Hy volgens die orde van Melgisedek hoëpriester geword het tot in ewigheid.ὅπου πρόδρομος ὑπὲρ ἡμῶν εἰσῆλθεν Ἰησοῦς, κατὰ τὴν τάξιν Μελχισέδεκ ἀρχιερεὺς γενόμενος εἰς τὸν αἰῶνα.where Jesus our forerunner has entered on our behalf. He has become a high priest forever in the order of Melchizedek.