Terug na 2 Korintiërs

2 Korintiërs 4

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Daarom, omdat ons hierdie bediening het soos ons barmhartigheid ontvang het, word ons nie moedeloos nie,Διὰ τοῦτο, ἔχοντες τὴν διακονίαν ταύτην καθὼς ἠλεήθημεν, οὐκ ⸀ἐγκακοῦμεν,Therefore, since God in His mercy has given us this ministry, we do not lose heart. 2maar ons het die verborge dinge van die skande afgesweer; ons wandel nie in listigheid nie en vervals ook nie die woord van God nie, maar deur die openbaarmaking van die waarheid beveel ons onsself aan by elke gewete van mense voor God.ἀλλὰ ἀπειπάμεθα τὰ κρυπτὰ τῆς αἰσχύνης, μὴ περιπατοῦντες ἐν πανουργίᾳ μηδὲ δολοῦντες τὸν λόγον τοῦ θεοῦ, ἀλλὰ τῇ φανερώσει τῆς ἀληθείας ⸀συνιστάνοντες ἑαυτοὺς πρὸς πᾶσαν συνείδησιν ἀνθρώπων ἐνώπιον τοῦ θεοῦ.Instead, we have renounced secret and shameful ways. We do not practice deceit, nor do we distort the word of God. On the contrary, by open proclamation of the truth, we commend ourselves to every man’s conscience in the sight of God. 3En as ons evangelie tog bedek is, is dit bedek by dié wat verlore gaan,εἰ δὲ καὶ ἔστιν κεκαλυμμένον τὸ εὐαγγέλιον ἡμῶν, ἐν τοῖς ἀπολλυμένοις ἐστὶν κεκαλυμμένον,And even if our gospel is veiled, it is veiled to those who are perishing. 4by wie die god van hierdie eeu die gedagtes van die ongelowiges verblind het, sodat hulle nie die lig van die evangelie van die heerlikheid van Christus sien skyn nie, wat die beeld van God is.
aLetterlik: die verligting van die evangelie.
bSommige manuskripte lees: sodat die lig van die evangelie ... vir hulle nie skyn nie.
ἐν οἷς ὁ θεὸς τοῦ αἰῶνος τούτου ἐτύφλωσεν τὰ νοήματα τῶν ἀπίστων εἰς τὸ μὴ ⸀αὐγάσαι τὸν φωτισμὸν τοῦ εὐαγγελίου τῆς δόξης τοῦ Χριστοῦ, ὅς ἐστιν εἰκὼν τοῦ θεοῦ.The god of this age has blinded the minds of unbelievers, so they cannot see the light of the gospel of the glory of Christ, who is the image of God.
5Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle slawe ter wille van Jesus.
aOf: dienaars.
οὐ γὰρ ἑαυτοὺς κηρύσσομεν ἀλλὰ ⸂Χριστὸν Ἰησοῦν⸃ κύριον, ἑαυτοὺς δὲ δούλους ὑμῶν διὰ Ἰησοῦν.For we do not proclaim ourselves, but Jesus Christ as Lord, and ourselves as your servants for Jesus’ sake.
6Want God, wat gesê het: “Uit duisternis sal lig skyn”, Hy is dit wat in ons harte geskyn het tot die lig van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Christus.
aSommige manuskripte lees: Jesus Christus.
ὅτι ὁ θεὸς ὁ εἰπών· Ἐκ σκότους φῶς ⸀λάμψει, ὃς ἔλαμψεν ἐν ταῖς καρδίαις ἡμῶν πρὸς φωτισμὸν τῆς γνώσεως τῆς δόξης τοῦ θεοῦ ἐν προσώπῳ ⸀Χριστοῦ.For God, who said, “Let light shine out of darkness,” made His light shine in our hearts to give us the light of the knowledge of the glory of God in the face of Jesus Christ.
7Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die oormaat van die krag van God mag wees en nie uit ons nie;Ἔχομεν δὲ τὸν θησαυρὸν τοῦτον ἐν ὀστρακίνοις σκεύεσιν, ἵνα ἡ ὑπερβολὴ τῆς δυνάμεως ᾖ τοῦ θεοῦ καὶ μὴ ἐξ ἡμῶν·Now we have this treasure in jars of clay to show that this surpassingly great power is from God and not from us. 8in alles verdruk, maar nie vasgedruk nie; in verleentheid, maar nie wanhopig nie;ἐν παντὶ θλιβόμενοι ἀλλʼ οὐ στενοχωρούμενοι, ἀπορούμενοι ἀλλʼ οὐκ ἐξαπορούμενοι,We are hard pressed on all sides, but not crushed; perplexed, but not in despair; 9vervolg, maar nie verlaat nie; neergewerp, maar nie vernietig nie;διωκόμενοι ἀλλʼ οὐκ ἐγκαταλειπόμενοι, καταβαλλόμενοι ἀλλʼ οὐκ ἀπολλύμενοι,persecuted, but not forsaken; struck down, but not destroyed. 10altyd dra ons die sterwe van Jesus in die liggaam rond, sodat ook die lewe van Jesus in ons liggaam openbaar mag word.
aSommige manuskripte lees: die sterwe van die Here Jesus.
πάντοτε τὴν νέκρωσιν ⸀τοῦ Ἰησοῦ ἐν τῷ σώματι περιφέροντες, ἵνα καὶ ἡ ζωὴ τοῦ Ἰησοῦ ἐν τῷ σώματι ἡμῶν φανερωθῇ·We always carry around in our body the death of Jesus, so that the life of Jesus may also be revealed in our body.
11Want ons wat lewe, word gedurig aan die dood oorgelewer ter wille van Jesus, sodat ook die lewe van Jesus in ons sterflike vlees openbaar mag word.ἀεὶ γὰρ ἡμεῖς οἱ ζῶντες εἰς θάνατον παραδιδόμεθα διὰ Ἰησοῦν, ἵνα καὶ ἡ ζωὴ τοῦ Ἰησοῦ φανερωθῇ ἐν τῇ θνητῇ σαρκὶ ἡμῶν.For we who are alive are always consigned to death for Jesus’ sake, so that the life of Jesus may also be revealed in our mortal body. 12So werk die dood dan in ons, maar die lewe in julle.ὥστε ⸀ὁ θάνατος ἐν ἡμῖν ἐνεργεῖται, ἡ δὲ ζωὴ ἐν ὑμῖν.So then, death is at work in us, but life is at work in you. 13Maar omdat ons dieselfde gees van die geloof het, volgens wat geskrywe is: “Ek het geglo, daarom het ek gespreek”, glo ons ook, en daarom spreek ons ook,
aAanhaling uit Psalm 116:10 (in Hebreeus 116:10, in die Griekse vertaling 115:1).
Ἔχοντες δὲ τὸ αὐτὸ πνεῦμα τῆς πίστεως, κατὰ τὸ γεγραμμένον· Ἐπίστευσα, διὸ ἐλάλησα, καὶ ἡμεῖς πιστεύομεν, διὸ καὶ λαλοῦμεν,And in keeping with what is written, “I believed, therefore I have spoken,” we who have the same spirit of faith also believe and therefore speak,
14omdat ons weet dat Hy wat Jesus opgewek het, ook ons saam met Jesus sal opwek en saam met julle voor Hom sal stel.
aSommige manuskripte lees: Hy wat die Here Jesus opgewek het.
bOf: ons deur Jesus sal opwek.
εἰδότες ὅτι ὁ ἐγείρας ⸀τὸν Ἰησοῦν καὶ ἡμᾶς ⸀σὺν Ἰησοῦ ἐγερεῖ καὶ παραστήσει σὺν ὑμῖν.knowing that the One who raised the Lord Jesus will also raise us with Jesus and present us with you in His presence.
15Want alles is ter wille van julle, sodat die genade, wat deur al hoe meer mense toegeneem het, die danksegging oorvloedig mag maak tot die heerlikheid van God.
aOf: sodat die genade, wat toegeneem het, deur al hoe meer mense die danksegging oorvloedig mag maak.
τὰ γὰρ πάντα διʼ ὑμᾶς, ἵνα ἡ χάρις πλεονάσασα διὰ τῶν πλειόνων τὴν εὐχαριστίαν περισσεύσῃ εἰς τὴν δόξαν τοῦ θεοῦ.All this is for your benefit, so that the grace that is extending to more and more people may cause thanksgiving to overflow, to the glory of God.
16Daarom word ons nie moedeloos nie; maar al vergaan ons uiterlike mens ook, tog word ons innerlike dag vir dag vernuwe.Διὸ οὐκ ⸀ἐγκακοῦμεν, ἀλλʼ εἰ καὶ ὁ ἔξω ἡμῶν ἄνθρωπος διαφθείρεται, ἀλλʼ ὁ ⸂ἔσω ἡμῶν⸃ ἀνακαινοῦται ἡμέρᾳ καὶ ἡμέρᾳ.Therefore we do not lose heart. Though our outer self is wasting away, yet our inner self is being renewed day by day. 17Want die ligte verdrukking van ons, wat vir ’n oomblik is, bewerk vir ons bo alle mate ’n ewige gewig van heerlikheid,
aLetterlik: volgens oormaat tot oormaat.
τὸ γὰρ παραυτίκα ἐλαφρὸν τῆς θλίψεως ⸀ἡμῶν καθʼ ὑπερβολὴν εἰς ὑπερβολὴν αἰώνιον βάρος δόξης κατεργάζεται ἡμῖν,For our light and momentary affliction is producing for us an eternal weight of glory that is far beyond comparison.
18terwyl ons nie let op die dinge wat gesien word nie, maar op die dinge wat nie gesien word nie; want die dinge wat gesien word, is tydelik, maar die dinge wat nie gesien word nie, is ewig.μὴ σκοπούντων ἡμῶν τὰ βλεπόμενα ἀλλὰ τὰ μὴ βλεπόμενα, τὰ γὰρ βλεπόμενα πρόσκαιρα, τὰ δὲ μὴ βλεπόμενα αἰώνια.So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen. For what is seen is temporary, but what is unseen is eternal.