Terug na Handelinge

Handelinge 25

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Toe Festus dan die provinsie betree het, het hy ná drie dae van Sesarea af opgegaan na Jerusalem.Φῆστος οὖν ἐπιβὰς τῇ ἐπαρχείᾳ μετὰ τρεῖς ἡμέρας ἀνέβη εἰς Ἱεροσόλυμα ἀπὸ Καισαρείας,Three days after his arrival in the province, Festus went up from Caesarea to Jerusalem, 2En die leierpriesters en die vernaamstes van die Jode het by hom ’n saak teen Paulus ingedien, en hulle het hom aangesmeek
aSommige manuskripte lees: die hoëpriester en die vernaamstes van die Jode.
ἐνεφάνισάν ⸀τε αὐτῷ ⸂οἱ ἀρχιερεῖς⸃ καὶ οἱ πρῶτοι τῶν Ἰουδαίων κατὰ τοῦ Παύλου, καὶ παρεκάλουν αὐτὸνwhere the chief priests and Jewish leaders presented their case against Paul. They urged Festus
3en ’n guns teen hom gevra, dat hy hom na Jerusalem sou laat haal, terwyl hulle ’n hinderlaag beplan het om hom op die pad om die lewe te bring.αἰτούμενοι χάριν κατʼ αὐτοῦ ὅπως μεταπέμψηται αὐτὸν εἰς Ἰερουσαλήμ, ἐνέδραν ποιοῦντες ἀνελεῖν αὐτὸν κατὰ τὴν ὁδόν.to grant them a concession against Paul by summoning him to Jerusalem, because they were preparing an ambush to kill him along the way. 4Festus het dan geantwoord dat Paulus in Sesarea bewaar word, en dat hy self binnekort sou vertrek.ὁ μὲν οὖν Φῆστος ἀπεκρίθη τηρεῖσθαι τὸν Παῦλον ⸂εἰς Καισάρειαν⸃, ἑαυτὸν δὲ μέλλειν ἐν τάχει ἐκπορεύεσθαι·But Festus replied, “Paul is being held in Caesarea, and I myself am going there soon. 5“Laat dié onder julle wat gesag het,” sê hy, “dan saam afgaan en, as daar iets verkeerds in die man is, hom aankla.”
aSommige manuskripte lees: as daar iets in hierdie man is.
Οἱ οὖν ⸂ἐν ὑμῖν, φησίν, δυνατοὶ⸃ συγκαταβάντες εἴ τί ἐστιν ἐν τῷ ἀνδρὶ ⸀ἄτοπον κατηγορείτωσαν αὐτοῦ.So if this man has done anything wrong, let some of your leaders come down with me and accuse him there.”
6Nadat hy nie meer as agt of tien dae by hulle deurgebring het nie, het hy na Sesarea afgegaan, en die volgende dag het hy op die regterstoel gaan sit en beveel dat Paulus voorgebring word.
aSommige manuskripte lees: meer as tien dae.
Διατρίψας δὲ ἐν αὐτοῖς ἡμέρας ⸂οὐ πλείους ὀκτὼ⸃ ἢ δέκα, καταβὰς εἰς Καισάρειαν, τῇ ἐπαύριον καθίσας ἐπὶ τοῦ βήματος ἐκέλευσεν τὸν Παῦλον ἀχθῆναι.After spending no more than eight or ten days with them, Festus went down to Caesarea. The next day he sat on the judgment seat and ordered that Paul be brought in.
7Toe hy aangekom het, het die Jode wat van Jerusalem afgekom het, om hom gaan staan en baie en swaar aanklagte teen hom ingebring wat hulle nie kon bewys nie.παραγενομένου δὲ αὐτοῦ περιέστησαν ⸀αὐτὸν οἱ ἀπὸ Ἱεροσολύμων καταβεβηκότες Ἰουδαῖοι, πολλὰ καὶ βαρέα αἰτιώματα ⸀καταφέροντες ἃ οὐκ ἴσχυον ἀποδεῖξαι,When Paul arrived, the Jews who had come down from Jerusalem stood around him, bringing many serious charges that they could not prove. 8terwyl Paulus hom verdedig het: “Nie teen die wet van die Jode nie, nie teen die tempel nie en ook nie teen die keiser het ek enigiets gesondig nie.”⸂τοῦ Παύλου ἀπολογουμένου⸃ ὅτι Οὔτε εἰς τὸν νόμον τῶν Ἰουδαίων οὔτε εἰς τὸ ἱερὸν οὔτε εἰς Καίσαρά τι ἥμαρτον.Then Paul made his defense: “I have committed no offense against the law of the Jews or against the temple or against Caesar.” 9Maar Festus, wat die Jode ’n guns wou bewys, het Paulus geantwoord en gesê: “Wil jy na Jerusalem opgaan en daar voor my oor hierdie dinge geoordeel word?”ὁ Φῆστος δὲ ⸂θέλων τοῖς Ἰουδαίοις⸃ χάριν καταθέσθαι ἀποκριθεὶς τῷ Παύλῳ εἶπεν· Θέλεις εἰς Ἱεροσόλυμα ἀναβὰς ἐκεῖ περὶ τούτων ⸀κριθῆναι ἐπʼ ἐμοῦ;But Festus, wishing to do the Jews a favor, said to Paul, “Are you willing to go up to Jerusalem to stand trial before me on these charges?” 10Maar Paulus het gesê: “Ek staan voor die regterstoel van die keiser, waar ek geoordeel moet word. Aan die Jode het ek niks onreg gedoen nie, soos ook jy beter weet.”εἶπεν δὲ ὁ Παῦλος· ⸂Ἐπὶ τοῦ βήματος Καίσαρος ἑστώς⸃ εἰμι, οὗ με δεῖ κρίνεσθαι. Ἰουδαίους οὐδὲν ⸀ἠδίκησα, ὡς καὶ σὺ κάλλιον ἐπιγινώσκεις.Paul replied, “I am standing before the judgment seat of Caesar, where I ought to be tried. I have done nothing wrong to the Jews, as you yourself know very well. 11As ek dan onreg doen en iets gedoen het wat die dood verdien, weier ek nie om te sterf nie; maar as daar niks is van die dinge waarvan hulle my beskuldig nie, kan niemand my as ’n guns aan hulle oorlewer nie. Ek beroep my op die keiser.”εἰ μὲν ⸀οὖν ἀδικῶ καὶ ἄξιον θανάτου πέπραχά τι, οὐ παραιτοῦμαι τὸ ἀποθανεῖν· εἰ δὲ οὐδέν ἐστιν ὧν οὗτοι κατηγοροῦσίν μου, οὐδείς με δύναται αὐτοῖς χαρίσασθαι· Καίσαρα ἐπικαλοῦμαι.If, however, I am guilty of anything worthy of death, I do not refuse to die. But if there is no truth to their accusations against me, no one has the right to hand me over to them. I appeal to Caesar!” 12Toe het Festus, nadat hy met die raad oorleg gepleeg het, geantwoord: “Op die keiser het jy jou beroep; na die keiser sal jy gaan.”τότε ὁ Φῆστος συλλαλήσας μετὰ τοῦ συμβουλίου ἀπεκρίθη· Καίσαρα ἐπικέκλησαι, ἐπὶ Καίσαρα πορεύσῃ.Then Festus conferred with his council and replied, “You have appealed to Caesar. To Caesar you will go!”
13Nadat ’n paar dae verloop het, het koning Agrippa en Bernice in Sesarea aangekom om Festus te groet.Ἡμερῶν δὲ διαγενομένων τινῶν Ἀγρίππας ὁ βασιλεὺς καὶ Βερνίκη κατήντησαν εἰς Καισάρειαν ἀσπασάμενοι τὸν Φῆστον.After several days had passed, King Agrippa and Bernice came down to Caesarea to pay their respects to Festus. 14En toe hulle meer dae daar deurgebring het, het Festus die sake rakende Paulus aan die koning voorgelê en gesê: “Daar is 'n man wat deur Feliks as gevangene agtergelaat is,ὡς δὲ πλείους ἡμέρας ⸀διέτριβον ἐκεῖ, ὁ Φῆστος τῷ βασιλεῖ ἀνέθετο τὰ κατὰ τὸν Παῦλον λέγων· Ἀνήρ τίς ἐστιν καταλελειμμένος ὑπὸ Φήλικος δέσμιος,Since they were staying several days, Festus laid out Paul’s case before the king: “There is a certain man whom Felix left in prison. 15oor wie die leierpriesters en die oudstes van die Jode, toe ek in Jerusalem was, ’n saak ingedien het en ’n veroordeling teen hom gevra het.περὶ οὗ γενομένου μου εἰς Ἱεροσόλυμα ἐνεφάνισαν οἱ ἀρχιερεῖς καὶ οἱ πρεσβύτεροι τῶν Ἰουδαίων, αἰτούμενοι κατʼ αὐτοῦ ⸀καταδίκην·While I was in Jerusalem, the chief priests and elders of the Jews presented their case and requested a judgment against him. 16Ek het hulle geantwoord dat dit nie die gewoonte van die Romeine is om enige mens as ’n guns uit te lewer voordat die beskuldigde die aanklaers van aangesig tot aangesig het en geleentheid kry om hom teen die aanklag te verdedig nie.
aSommige manuskripte lees: om enige mens tot die verderf uit te lewer.
πρὸς οὓς ἀπεκρίθην ὅτι οὐκ ἔστιν ἔθος Ῥωμαίοις χαρίζεσθαί τινα ⸀ἄνθρωπον πρὶν ἢ ὁ κατηγορούμενος κατὰ πρόσωπον ἔχοι τοὺς κατηγόρους τόπον τε ἀπολογίας λάβοι περὶ τοῦ ἐγκλήματος.I told them that it is not the Roman custom to hand a man over before he has had an opportunity to face his accusers and defend himself against their charges.
17Toe hulle dan hier saamgekom het, het ek sonder enige uitstel die volgende dag op die regterstoel gaan sit en beveel dat die man voorgebring word.συνελθόντων ⸀οὖν ἐνθάδε ἀναβολὴν μηδεμίαν ποιησάμενος τῇ ἑξῆς καθίσας ἐπὶ τοῦ βήματος ἐκέλευσα ἀχθῆναι τὸν ἄνδρα·So when they came here with me, I did not delay. The next day I sat on the judgment seat and ordered that the man be brought in. 18Toe die aanklaers oor hom opgestaan het, het hulle geen aanklag ingebring van die bose dinge wat ek vermoed het nie,περὶ οὗ σταθέντες οἱ κατήγοροι οὐδεμίαν αἰτίαν ⸀ἔφερον ὧν ⸂ἐγὼ ὑπενόουν⸃ ⸀πονηρῶν,But when his accusers rose to speak, they did not charge him with any of the crimes I had expected. 19maar hulle het sekere geskilpunte met hom gehad oor hulle eie godsdiens en oor 'n sekere Jesus wat dood is, van wie Paulus bly beweer het dat Hy leef.
aOf: bygeloof.
ζητήματα δέ τινα περὶ τῆς ἰδίας δεισιδαιμονίας εἶχον πρὸς αὐτὸν καὶ περί τινος Ἰησοῦ τεθνηκότος, ὃν ἔφασκεν ὁ Παῦλος ζῆν.They only had some contentions with him regarding their own religion and a certain Jesus who had died, but whom Paul affirmed to be alive.
20En omdat ek in verleentheid was oor die ondersoek na hierdie dinge, het ek gevra of hy na Jerusalem wou gaan en daar oor hierdie dinge geoordeel wou word.ἀπορούμενος δὲ ἐγὼ τὴν περὶ ⸀τούτων ζήτησιν ἔλεγον εἰ βούλοιτο πορεύεσθαι εἰς ⸀Ἱεροσόλυμα κἀκεῖ κρίνεσθαι περὶ τούτων.Since I was at a loss as to how to investigate these matters, I asked if he was willing to go to Jerusalem and be tried there on these charges. 21Maar toe Paulus 'n beroep gedoen het om bewaar te word vir die beslissing van die Augustus, het ek beveel dat hy bewaar moet word totdat ek hom na die keiser kan stuur.”
aLetterlik: die Verhewene.
τοῦ δὲ Παύλου ἐπικαλεσαμένου τηρηθῆναι αὐτὸν εἰς τὴν τοῦ Σεβαστοῦ διάγνωσιν, ἐκέλευσα τηρεῖσθαι αὐτὸν ἕως οὗ ⸀ἀναπέμψω αὐτὸν πρὸς Καίσαρα.But when Paul appealed to be held over for the decision of the Emperor, I ordered that he be held until I could send him to Caesar.”
22En Agrippa het teenoor Festus gesê: “Ek wou self ook graag na die mens luister.” “Môre,” het hy gesê, “sal jy na hom luister.”Ἀγρίππας δὲ πρὸς τὸν ⸀Φῆστον· Ἐβουλόμην καὶ αὐτὸς τοῦ ἀνθρώπου ἀκοῦσαι. ⸀Αὔριον, φησίν, ἀκούσῃ αὐτοῦ.Then Agrippa said to Festus, “I would like to hear this man myself.” “Tomorrow you will hear him,” Festus declared.
23Die volgende dag dan, toe Agrippa en Bernice met groot praal gekom en saam met bevelvoerders en die vooraanstaande manne van die stad in die gehoorsaal ingegaan het, en nadat Festus beveel het, is Paulus gebring.
aLetterlik: owerstes oor duisend.
Τῇ οὖν ἐπαύριον ἐλθόντος τοῦ Ἀγρίππα καὶ τῆς Βερνίκης μετὰ πολλῆς φαντασίας καὶ εἰσελθόντων εἰς τὸ ἀκροατήριον σύν ⸀τε χιλιάρχοις καὶ ἀνδράσιν τοῖς κατʼ ⸀ἐξοχὴν τῆς πόλεως καὶ κελεύσαντος τοῦ Φήστου ἤχθη ὁ Παῦλος.The next day Agrippa and Bernice came with great pomp and entered the auditorium, along with the commanders and leading men of the city. And Festus ordered that Paul be brought in.
24En Festus sê: “Koning Agrippa en al die manne wat hier saam met ons teenwoordig is, julle sien hierdie man oor wie die hele menigte van die Jode by my aangedring het, in Jerusalem sowel as hier, terwyl hulle uitroep dat hy nie langer behoort te lewe nie.καί φησιν ὁ Φῆστος· Ἀγρίππα βασιλεῦ καὶ πάντες οἱ συμπαρόντες ἡμῖν ἄνδρες, θεωρεῖτε τοῦτον περὶ οὗ ⸀ἅπαν τὸ πλῆθος τῶν Ἰουδαίων ⸀ἐνέτυχόν μοι ἔν τε Ἱεροσολύμοις καὶ ἐνθάδε, ⸀βοῶντες μὴ δεῖν ⸂αὐτὸν ζῆν⸃ μηκέτι.Then Festus said, “King Agrippa and all who are present with us, you see this man. The whole Jewish community has petitioned me about him, both here and in Jerusalem, crying out that he ought not to live any longer. 25Maar ek het vasgestel dat hy niks gedoen het wat die dood werd is nie; en omdat hy self die Augustus aangeroep het, het ek besluit om hom te stuur.ἐγὼ δὲ ⸀κατελαβόμην μηδὲν ἄξιον ⸂αὐτὸν θανάτου⸃ πεπραχέναι, ⸀αὐτοῦ δὲ τούτου ἐπικαλεσαμένου τὸν Σεβαστὸν ἔκρινα ⸀πέμπειν.But I found he had done nothing worthy of death, and since he has now appealed to the Emperor, I decided to send him. 26Oor hom het ek niks seker om aan my heer te skryf nie; daarom het ek hom voor julle gebring, en veral voor u, koning Agrippa, sodat ek ná die ondersoek iets kan hê om te skryf.περὶ οὗ ἀσφαλές τι γράψαι τῷ κυρίῳ οὐκ ἔχω· διὸ προήγαγον αὐτὸν ἐφʼ ὑμῶν καὶ μάλιστα ἐπὶ σοῦ, βασιλεῦ Ἀγρίππα, ὅπως τῆς ἀνακρίσεως γενομένης σχῶ τί ⸀γράψω·I have nothing definite to write to our sovereign about him. Therefore I have brought him before all of you, and especially before you, King Agrippa, so that after this inquiry I may have something to write. 27Want dit lyk vir my onredelik om ’n gevangene te stuur sonder om ook die beskuldigings teen hom aan te dui.”ἄλογον γάρ μοι δοκεῖ πέμποντα δέσμιον μὴ καὶ τὰς κατʼ αὐτοῦ αἰτίας σημᾶναι.For it seems unreasonable to me to send on a prisoner without specifying the charges against him.”