Terug na Levitikus

Levitikus 14

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En die HERE het met Moses gepraat en gesê:וַיְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃Then the LORD said to Moses,
2“Dit sal die wet van die melaatse wees op die dag van sy reiniging: hy moet na die priester gebring word.זֹ֤את תִּֽהְיֶה֙ תּוֹרַ֣ת הַמְּצֹרָ֔ע בְּי֖וֹם טָהֳרָת֑וֹ וְהוּבָ֖א אֶל־הַכֹּהֵֽן׃“This is the law for the one afflicted with a skin disease on the day of his cleansing, when he is brought to the priest. 3En die priester moet buite die laer uitgaan, en die priester moet kyk; en kyk, as die plaag van melaatsheid van die melaatse genees is,וְיָצָא֙ הַכֹּהֵ֔ן אֶל־מִח֖וּץ לַֽמַּחֲנֶ֑ה וְרָאָה֙ הַכֹּהֵ֔ן וְהִנֵּ֛ה נִרְפָּ֥א נֶֽגַע־הַצָּרַ֖עַת מִן־הַצָּרֽוּעַ׃The priest is to go outside the camp to examine him, and if the skin disease of the afflicted person has healed, 4dan moet die priester beveel, en daar moet vir die een wat gereinig word, twee lewende rein voëls geneem word, en sederhout en skarlakenrooi garing en hisop.
aLetterlik: skarlaken van die wurm.
וְצִוָּה֙ הַכֹּהֵ֔ן וְלָקַ֧ח לַמִּטַּהֵ֛ר שְׁתֵּֽי־צִפֳּרִ֥ים חַיּ֖וֹת טְהֹר֑וֹת וְעֵ֣ץ אֶ֔רֶז וּשְׁנִ֥י תוֹלַ֖עַת וְאֵזֹֽב׃the priest shall order that two live clean birds, cedar wood, scarlet yarn, and hyssop be brought for the one to be cleansed.
5En die priester moet beveel, en die een voël moet geslag word in 'n erdepot oor lewende water.
aOf: lopende water.
וְצִוָּה֙ הַכֹּהֵ֔ן וְשָׁחַ֖ט אֶת־הַצִּפּ֣וֹר הָאֶחָ֑ת אֶל־כְּלִי־חֶ֖רֶשׂ עַל־מַ֥יִם חַיִּֽים׃Then the priest shall command that one of the birds be slaughtered over fresh water in a clay pot.
6Die lewende voël moet hy neem, en die sederhout en die skarlaken en die hisop; hy moet dit en die lewende voël doop in die bloed van die voël wat oor die lewende water geslag is.אֶת־הַצִּפֹּ֤ר הַֽחַיָּה֙ יִקַּ֣ח אֹתָ֔הּ וְאֶת־עֵ֥ץ הָאֶ֛רֶז וְאֶת־שְׁנִ֥י הַתּוֹלַ֖עַת וְאֶת־הָאֵזֹ֑ב וְטָבַ֨ל אוֹתָ֜ם וְאֵ֣ת׀ הַצִּפֹּ֣ר הַֽחַיָּ֗ה בְּדַם֙ הַצִּפֹּ֣ר הַשְּׁחֻטָ֔ה עַ֖ל הַמַּ֥יִם הַֽחַיִּֽים׃And he is to take the live bird together with the cedar wood, scarlet yarn, and hyssop, and dip them into the blood of the bird that was slaughtered over the fresh water. 7Hy moet sewe maal sprinkel op die een wat van die melaatsheid gereinig word, en hom reinig; en die lewende voël moet hy wegstuur oor die oop veld.
aLetterlik: oor die aangesig van die veld.
וְהִזָּ֗ה עַ֧ל הַמִּטַּהֵ֛ר מִן־הַצָּרַ֖עַת שֶׁ֣בַע פְּעָמִ֑ים וְטִ֣הֲר֔וֹ וְשִׁלַּ֛ח אֶת־הַצִּפֹּ֥ר הַֽחַיָּ֖ה עַל־פְּנֵ֥י הַשָּׂדֶֽה׃Seven times he shall sprinkle the one to be cleansed of the skin disease. Then he shall pronounce him clean and release the live bird into the open field.
8En die een wat gereinig word, moet sy klere was en al sy hare afskeer en hom in water was, en hy sal rein wees. En daarna mag hy in die laer inkom, en hy moet sewe dae buite sy tent bly.וְכִבֶּס֩ הַמִּטַּהֵ֨ר אֶת־בְּגָדָ֜יו וְגִלַּ֣ח אֶת־כָּל־שְׂעָר֗וֹ וְרָחַ֤ץ בַּמַּ֨יִם֙ וְטָהֵ֔ר וְאַחַ֖ר יָב֣וֹא אֶל־הַֽמַּחֲנֶ֑ה וְיָשַׁ֛ב מִח֥וּץ לְאָהֳל֖וֹ שִׁבְעַ֥ת יָמִֽים׃The one being cleansed must wash his clothes, shave off all his hair, and bathe with water; then he will be ceremonially clean. Afterward, he may enter the camp, but he must remain outside his tent for seven days. 9En op die sewende dag moet hy al sy hare afskeer, sy kop en sy baard en sy wenkbroue; al sy hare moet hy afskeer. En hy moet sy klere was en sy liggaam in water was, en hy sal rein wees.וְהָיָה֩ בַיּ֨וֹם הַשְּׁבִיעִ֜י יְגַלַּ֣ח אֶת־כָּל־שְׂעָר֗וֹ אֶת־רֹאשׁ֤וֹ וְאֶת־זְקָנוֹ֙ וְאֵת֙ גַּבֹּ֣ת עֵינָ֔יו וְאֶת־כָּל־שְׂעָר֖וֹ יְגַלֵּ֑חַ וְכִבֶּ֣ס אֶת־בְּגָדָ֗יו וְרָחַ֧ץ אֶת־בְּשָׂר֛וֹ בַּמַּ֖יִם וְטָהֵֽר׃On the seventh day he must shave off all his hair—his head, his beard, his eyebrows, and the rest of his hair. He must wash his clothes and bathe himself with water, and he will be clean.
10En op die agtste dag moet hy twee ramlammers sonder gebrek neem en een ooilam van een jaar oud sonder gebrek, en drie tiendes fynmeel as graanoffer, met olie gemeng, en een log olie.
aOngeveer 6,6 liter; 'n tiende is 'n tiende van 'n efa.
bOngeveer 0,3 liter.
וּבַיּ֣וֹם הַשְּׁמִינִ֗י יִקַּ֤ח שְׁנֵֽי־כְבָשִׂים֙ תְּמִימִ֔ים וְכַבְשָׂ֥ה אַחַ֛ת בַּת־שְׁנָתָ֖הּ תְּמִימָ֑ה וּשְׁלֹשָׁ֣ה עֶשְׂרֹנִ֗ים סֹ֤לֶת מִנְחָה֙ בְּלוּלָ֣ה בַשֶּׁ֔מֶן וְלֹ֥ג אֶחָ֖ד שָֽׁמֶן׃On the eighth day he is to bring two unblemished male lambs, an unblemished ewe lamb a year old, a grain offering of three-tenths of an ephah of fine flour mixed with olive oil, and one log of olive oil.
11Die priester wat die reiniging doen, moet die man wat gereinig word, en hulle, laat staan voor die aangesig van die HERE, by die ingang van die tent van samekoms.וְהֶעֱמִ֞יד הַכֹּהֵ֣ן הַֽמְטַהֵ֗ר אֵ֛ת הָאִ֥ישׁ הַמִּטַּהֵ֖ר וְאֹתָ֑ם לִפְנֵ֣י יְהוָ֔ה פֶּ֖תַח אֹ֥הֶל מוֹעֵֽד׃The priest who performs the cleansing shall present the one to be cleansed, together with these offerings, before the LORD at the entrance to the Tent of Meeting. 12En die priester moet die een ramlam neem en dit as skuldoffer aanbied, en die log olie, en hy moet dit as beweegoffer voor die aangesig van die HERE beweeg.וְלָקַ֨ח הַכֹּהֵ֜ן אֶת־הַכֶּ֣בֶשׂ הָאֶחָ֗ד וְהִקְרִ֥יב אֹת֛וֹ לְאָשָׁ֖ם וְאֶת־לֹ֣ג הַשָּׁ֑מֶן וְהֵנִ֥יף אֹתָ֛ם תְּנוּפָ֖ה לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃Then the priest is to take one of the male lambs and present it as a guilt offering, along with the log of olive oil; and he must wave them as a wave offering before the LORD. 13En hy moet die ramlam slag op die plek waar die sondoffer en die brandoffer geslag word, op die heilige plek; want soos die sondoffer, so is die skuldoffer vir die priester; dit is hoogheilig.וְשָׁחַ֣ט אֶת־הַכֶּ֗בֶשׂ בִּ֠מְקוֹם אֲשֶׁ֨ר יִשְׁחַ֧ט אֶת־הַֽחַטָּ֛את וְאֶת־הָעֹלָ֖ה בִּמְק֣וֹם הַקֹּ֑דֶשׁ כִּ֡י כַּ֠חַטָּאת הָאָשָׁ֥ם הוּא֙ לַכֹּהֵ֔ן קֹ֥דֶשׁ קָֽדָשִׁ֖ים הֽוּא׃Then he is to slaughter the lamb in the sanctuary area where the sin offering and burnt offering are slaughtered. Like the sin offering, the guilt offering belongs to the priest; it is most holy. 14En die priester moet van die bloed van die skuldoffer neem, en die priester moet dit aan die regteroorlel van die een wat gereinig word, sit, en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet.וְלָקַ֣ח הַכֹּהֵן֮ מִדַּ֣ם הָאָשָׁם֒ וְנָתַן֙ הַכֹּהֵ֔ן עַל־תְּנ֛וּךְ אֹ֥זֶן הַמִּטַּהֵ֖ר הַיְמָנִ֑ית וְעַל־בֹּ֤הֶן יָדוֹ֙ הַיְמָנִ֔ית וְעַל־בֹּ֥הֶן רַגְל֖וֹ הַיְמָנִֽית׃The priest is to take some of the blood from the guilt offering and put it on the right earlobe of the one to be cleansed, on the thumb of his right hand, and on the big toe of his right foot. 15En die priester moet van die log olie neem en dit in die linkerhandpalm van die priester giet.וְלָקַ֥ח הַכֹּהֵ֖ן מִלֹּ֣ג הַשָּׁ֑מֶן וְיָצַ֛ק עַל־כַּ֥ף הַכֹּהֵ֖ן הַשְּׂמָאלִֽית׃Then the priest shall take some of the log of olive oil, pour it into his left palm, 16Die priester moet sy regtervinger indoop in die olie wat in sy linkerhandpalm is, en hy moet met sy vinger van die olie sewe maal sprinkel voor die aangesig van die HERE.וְטָבַ֤ל הַכֹּהֵן֙ אֶת־אֶצְבָּע֣וֹ הַיְמָנִ֔ית מִן־הַשֶּׁ֕מֶן אֲשֶׁ֥ר עַל־כַּפּ֖וֹ הַשְּׂמָאלִ֑ית וְהִזָּ֨ה מִן־הַשֶּׁ֧מֶן בְּאֶצְבָּע֛וֹ שֶׁ֥בַע פְּעָמִ֖ים לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃dip his right forefinger into the oil in his left palm, and sprinkle some of the oil with his finger seven times before the LORD. 17En van die res van die olie wat in sy handpalm is, moet die priester aan die regteroorlel van die een wat gereinig word, sit, en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet, bo-op die bloed van die skuldoffer.וּמִיֶּ֨תֶר הַשֶּׁ֜מֶן אֲשֶׁ֣ר עַל־כַּפּ֗וֹ יִתֵּ֤ן הַכֹּהֵן֙ עַל־תְּנ֞וּךְ אֹ֤זֶן הַמִּטַּהֵר֙ הַיְמָנִ֔ית וְעַל־בֹּ֤הֶן יָדוֹ֙ הַיְמָנִ֔ית וְעַל־בֹּ֥הֶן רַגְל֖וֹ הַיְמָנִ֑ית עַ֖ל דַּ֥ם הָאָשָֽׁם׃And the priest is to put some of the oil remaining in his palm on the right earlobe of the one to be cleansed, on the thumb of his right hand, and on the big toe of his right foot, on top of the blood of the guilt offering. 18En wat oorbly van die olie wat in die priester se handpalm is, moet hy op die kop van die een wat gereinig word, sit; en die priester moet vir hom versoening doen voor die aangesig van die HERE.וְהַנּוֹתָ֗ר בַּשֶּׁ֨מֶן֙ אֲשֶׁר֙ עַל־כַּ֣ף הַכֹּהֵ֔ן יִתֵּ֖ן עַל־רֹ֣אשׁ הַמִּטַּהֵ֑ר וְכִפֶּ֥ר עָלָ֛יו הַכֹּהֵ֖ן לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃The rest of the oil in his palm, the priest is to put on the head of the one to be cleansed, to make atonement for him before the LORD. 19En die priester moet die sondoffer berei en versoening doen vir die een wat gereinig word van sy onreinheid; en daarna moet hy die brandoffer slag.וְעָשָׂ֤ה הַכֹּהֵן֙ אֶת־הַ֣חַטָּ֔את וְכִפֶּ֕ר עַל־הַמִּטַּהֵ֖ר מִטֻּמְאָת֑וֹ וְאַחַ֖ר יִשְׁחַ֥ט אֶת־הָעֹלָֽה׃Then the priest is to sacrifice the sin offering and make atonement for the one to be cleansed from his uncleanness. After that, the priest shall slaughter the burnt offering 20Die priester moet die brandoffer en die graanoffer op die altaar opbring; en die priester moet vir hom versoening doen, en hy sal rein wees.וְהֶעֱלָ֧ה הַכֹּהֵ֛ן אֶת־הָעֹלָ֥ה וְאֶת־הַמִּנְחָ֖ה הַמִּזְבֵּ֑חָה וְכִפֶּ֥ר עָלָ֛יו הַכֹּהֵ֖ן וְטָהֵֽר׃ סand offer it on the altar, with the grain offering, to make atonement for him, and he will be clean.
21En as hy arm is en nie soveel kan bekostig nie, moet hy een ramlam as skuldoffer neem, as beweegoffer, om vir hom versoening te doen, en een tiende fynmeel met olie gemeng as graanoffer, en 'n log olie,
aLetterlik: sy hand reik nie.
וְאִם־דַּ֣ל ה֗וּא וְאֵ֣ין יָדוֹ֮ מַשֶּׂגֶת֒ וְ֠לָקַח כֶּ֣בֶשׂ אֶחָ֥ד אָשָׁ֛ם לִתְנוּפָ֖ה לְכַפֵּ֣ר עָלָ֑יו וְעִשָּׂר֨וֹן סֹ֜לֶת אֶחָ֨ד בָּל֥וּל בַּשֶּׁ֛מֶן לְמִנְחָ֖ה וְלֹ֥ג שָֽׁמֶן׃If, however, the person is poor and cannot afford these offerings, he is to take one male lamb as a guilt offering to be waved to make atonement for him, along with a tenth of an ephah of fine flour mixed with olive oil for a grain offering, a log of olive oil,
22en twee tortelduiwe of twee jong duiwe, wat hy kan bekostig; en die een moet 'n sondoffer wees en die ander 'n brandoffer.וּשְׁתֵּ֣י תֹרִ֗ים א֤וֹ שְׁנֵי֙ בְּנֵ֣י יוֹנָ֔ה אֲשֶׁ֥ר תַּשִּׂ֖יג יָד֑וֹ וְהָיָ֤ה אֶחָד֙ חַטָּ֔את וְהָאֶחָ֖ד עֹלָֽה׃and two turtledoves or two young pigeons, whichever he can afford, one to be a sin offering and the other a burnt offering. 23En hy moet dit op die agtste dag vir sy reiniging na die priester bring, na die ingang van die tent van samekoms, voor die aangesig van die HERE.וְהֵבִ֨יא אֹתָ֜ם בַּיּ֧וֹם הַשְּׁמִינִ֛י לְטָהֳרָת֖וֹ אֶל־הַכֹּהֵ֑ן אֶל־פֶּ֥תַח אֹֽהֶל־מוֹעֵ֖ד לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃On the eighth day he is to bring them for his cleansing to the priest at the entrance to the Tent of Meeting before the LORD. 24En die priester moet die ramlam van die skuldoffer en die log olie neem, en die priester moet dit as beweegoffer voor die aangesig van die HERE beweeg.וְלָקַ֧ח הַכֹּהֵ֛ן אֶת־כֶּ֥בֶשׂ הָאָשָׁ֖ם וְאֶת־לֹ֣ג הַשָּׁ֑מֶן וְהֵנִ֨יף אֹתָ֧ם הַכֹּהֵ֛ן תְּנוּפָ֖ה לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃The priest shall take the lamb for the guilt offering, along with the log of olive oil, and wave them as a wave offering before the LORD. 25En hy moet die ramlam van die skuldoffer slag, en die priester moet van die bloed van die skuldoffer neem en dit aan die regteroorlel van die een wat gereinig word, sit, en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet.וְשָׁחַט֮ אֶת־כֶּ֣בֶשׂ הָֽאָשָׁם֒ וְלָקַ֤ח הַכֹּהֵן֙ מִדַּ֣ם הָֽאָשָׁ֔ם וְנָתַ֛ן עַל־תְּנ֥וּךְ אֹֽזֶן־הַמִּטַּהֵ֖ר הַיְמָנִ֑ית וְעַל־בֹּ֤הֶן יָדוֹ֙ הַיְמָנִ֔ית וְעַל־בֹּ֥הֶן רַגְל֖וֹ הַיְמָנִֽית׃And after he slaughters the lamb for the guilt offering, the priest is to take some of the blood of the guilt offering and put it on the right earlobe of the one to be cleansed, on the thumb of his right hand, and on the big toe of his right foot. 26En van die olie moet die priester giet in die palm van die priester se linkerhand.וּמִן־הַשֶּׁ֖מֶן יִצֹ֣ק הַכֹּהֵ֑ן עַל־כַּ֥ף הַכֹּהֵ֖ן הַשְּׂמָאלִֽית׃Then the priest is to pour some of the oil into his left palm 27En die priester moet met sy regtervinger van die olie wat in sy linkerhandpalm is, sewe keer voor die aangesig van die HERE sprinkel.וְהִזָּ֤ה הַכֹּהֵן֙ בְּאֶצְבָּע֣וֹ הַיְמָנִ֔ית מִן־הַשֶּׁ֕מֶן אֲשֶׁ֥ר עַל־כַּפּ֖וֹ הַשְּׂמָאלִ֑ית שֶׁ֥בַע פְּעָמִ֖ים לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃and sprinkle with his right forefinger some of the oil in his left palm seven times before the LORD. 28En die priester moet van die olie wat in sy handpalm is, aan die regteroorlel van die een wat gereinig word, sit, en aan die duim van sy regterhand en aan die groottoon van sy regtervoet, op die plek van die bloed van die skuldoffer.וְנָתַ֨ן הַכֹּהֵ֜ן מִן־הַשֶּׁ֣מֶן׀ אֲשֶׁ֣ר עַל־כַּפּ֗וֹ עַל־תְּנ֞וּךְ אֹ֤זֶן הַמִּטַּהֵר֙ הַיְמָנִ֔ית וְעַל־בֹּ֤הֶן יָדוֹ֙ הַיְמָנִ֔ית וְעַל־בֹּ֥הֶן רַגְל֖וֹ הַיְמָנִ֑ית עַל־מְק֖וֹם דַּ֥ם הָאָשָֽׁם׃The priest shall also put some of the oil in his palm on the right earlobe of the one to be cleansed, on the thumb of his right hand, and on the big toe of his right foot—on the same places as the blood of the guilt offering. 29En wat oorbly van die olie wat in die priester se handpalm is, moet hy op die kop van die een wat gereinig word, sit, om vir hom versoening te doen voor die aangesig van die HERE.וְהַנּוֹתָ֗ר מִן־הַשֶּׁ֨מֶן֙ אֲשֶׁר֙ עַל־כַּ֣ף הַכֹּהֵ֔ן יִתֵּ֖ן עַל־רֹ֣אשׁ הַמִּטַּהֵ֑ר לְכַפֵּ֥ר עָלָ֖יו לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃The rest of the oil in his palm, the priest is to put on the head of the one to be cleansed, to make atonement for him before the LORD. 30En hy moet die een van die tortelduiwe of van die jong duiwe berei, van wat hy kan bekostig,וְעָשָׂ֤ה אֶת־הָֽאֶחָד֙ מִן־הַתֹּרִ֔ים א֖וֹ מִן־בְּנֵ֣י הַיּוֹנָ֑ה מֵאֲשֶׁ֥ר תַּשִּׂ֖יג יָדֽוֹ׃Then he must sacrifice the turtledoves or young pigeons, whichever he can afford, 31dit wat hy kan bekostig: die een as sondoffer en die ander as brandoffer, saam met die graanoffer; en die priester moet versoening doen vir die een wat gereinig word, voor die aangesig van die HERE.אֵ֣ת אֲשֶׁר־תַּשִּׂ֞יג יָד֗וֹ אֶת־הָאֶחָ֥ד חַטָּ֛את וְאֶת־הָאֶחָ֥ד עֹלָ֖ה עַל־הַמִּנְחָ֑ה וְכִפֶּ֧ר הַכֹּהֵ֛ן עַ֥ל הַמִּטַּהֵ֖ר לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃one as a sin offering and the other as a burnt offering, together with the grain offering. In this way the priest will make atonement before the LORD for the one to be cleansed. 32Dit is die wet van hom wat 'n plaag van melaatsheid het en wat sy reiniging nie kan bekostig nie.”זֹ֣את תּוֹרַ֔ת אֲשֶׁר־בּ֖וֹ נֶ֣גַע צָרָ֑עַת אֲשֶׁ֛ר לֹֽא־תַשִּׂ֥יג יָד֖וֹ בְּטָהֳרָתֽוֹ׃ פThis is the law for someone who has a skin disease and cannot afford the cost of his cleansing.”
33En die HERE het met Moses en met Aäron gepraat en gesê:וַיְדַבֵּ֣ר יְהוָ֔ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה וְאֶֽל־אַהֲרֹ֖ן לֵאמֹֽר׃Then the LORD said to Moses and Aaron,
34“Wanneer julle in die land Kanaän kom wat Ek aan julle as besitting gee, en Ek 'n plaag van melaatsheid in 'n huis van die land van julle besitting plaas,כִּ֤י תָבֹ֨אוּ֙ אֶל־אֶ֣רֶץ כְּנַ֔עַן אֲשֶׁ֥ר אֲנִ֛י נֹתֵ֥ן לָכֶ֖ם לַאֲחֻזָּ֑ה וְנָתַתִּי֙ נֶ֣גַע צָרַ֔עַת בְּבֵ֖ית אֶ֥רֶץ אֲחֻזַּתְכֶֽם׃“When you enter the land of Canaan, which I am giving you as your possession, and I put a contamination of mildew into a house in that land, 35dan moet hy aan wie die huis behoort, kom en die priester vertel en sê: “Dit lyk vir my soos 'n plaag in die huis.”וּבָא֙ אֲשֶׁר־ל֣וֹ הַבַּ֔יִת וְהִגִּ֥יד לַכֹּהֵ֖ן לֵאמֹ֑ר כְּנֶ֕גַע נִרְאָ֥ה לִ֖י בַּבָּֽיִת׃the owner of the house shall come and tell the priest, ‘Something like mildew has appeared in my house.’ 36Die priester moet beveel dat hulle die huis ontruim voordat die priester kom om die plaag te besien, sodat niks wat in die huis is, onrein word nie; en daarna moet die priester kom om die huis te besien.וְצִוָּ֨ה הַכֹּהֵ֜ן וּפִנּ֣וּ אֶת־הַבַּ֗יִת בְּטֶ֨רֶם יָבֹ֤א הַכֹּהֵן֙ לִרְא֣וֹת אֶת־הַנֶּ֔גַע וְלֹ֥א יִטְמָ֖א כָּל־אֲשֶׁ֣ר בַּבָּ֑יִת וְאַ֥חַר כֵּ֛ן יָבֹ֥א הַכֹּהֵ֖ן לִרְא֥וֹת אֶת־הַבָּֽיִת׃The priest must order that the house be cleared before he enters it to examine the mildew, so that nothing in the house will become unclean. After this, the priest shall go in to inspect the house. 37Hy moet die plaag besien, en kyk: as die plaag in die mure van die huis holtes is wat groenerig of rooierig is, en hulle voorkoms laer as die muur,וְרָאָ֣ה אֶת־הַנֶּ֗גַע וְהִנֵּ֤ה הַנֶּ֨גַע֙ בְּקִירֹ֣ת הַבַּ֔יִת שְׁקַֽעֲרוּרֹת֙ יְרַקְרַקֹּ֔ת א֖וֹ אֲדַמְדַּמֹּ֑ת וּמַרְאֵיהֶ֥ן שָׁפָ֖ל מִן־הַקִּֽיר׃He is to examine the house, and if the mildew on the walls consists of green or red depressions that appear to be beneath the surface of the wall, 38dan moet die priester uit die huis uitgaan na die ingang van die huis, en hy moet die huis sewe dae afsluit.וְיָצָ֧א הַכֹּהֵ֛ן מִן־הַבַּ֖יִת אֶל־פֶּ֣תַח הַבָּ֑יִת וְהִסְגִּ֥יר אֶת־הַבַּ֖יִת שִׁבְעַ֥ת יָמִֽים׃the priest shall go outside the doorway of the house and close it up for seven days. 39Op die sewende dag moet die priester terugkeer en kyk, en kyk: as die plaag in die mure van die huis versprei het,וְשָׁ֥ב הַכֹּהֵ֖ן בַּיּ֣וֹם הַשְּׁבִיעִ֑י וְרָאָ֕ה וְהִנֵּ֛ה פָּשָׂ֥ה הַנֶּ֖גַע בְּקִירֹ֥ת הַבָּֽיִת׃On the seventh day the priest is to return and inspect the house. If the mildew has spread on the walls, 40dan moet die priester beveel dat hulle die klippe waarin die plaag is, uitbreek en dit buite die stad op 'n onrein plek gooi.וְצִוָּה֙ הַכֹּהֵ֔ן וְחִלְּצוּ֙ אֶת־הָ֣אֲבָנִ֔ים אֲשֶׁ֥ר בָּהֵ֖ן הַנָּ֑גַע וְהִשְׁלִ֤יכוּ אֶתְהֶן֙ אֶל־מִח֣וּץ לָעִ֔יר אֶל־מָק֖וֹם טָמֵֽא׃he must order that the contaminated stones be pulled out and thrown into an unclean place outside the city. 41Die huis moet hy van binne rondom laat afskraap, en hulle moet die stof wat hulle afgeskraap het, buite die stad uitstort op 'n onreine plek.וְאֶת־הַבַּ֛יִת יַקְצִ֥עַ מִבַּ֖יִת סָבִ֑יב וְשָׁפְכ֗וּ אֶת־הֶֽעָפָר֙ אֲשֶׁ֣ר הִקְצ֔וּ אֶל־מִח֣וּץ לָעִ֔יר אֶל־מָק֖וֹם טָמֵֽא׃And he shall have the inside of the house scraped completely and the plaster that is scraped off dumped into an unclean place outside the city. 42Dan moet hulle ander klippe neem en dit bring in die plek van die klippe, en hy moet ander stof neem en die huis pleister.וְלָקְחוּ֙ אֲבָנִ֣ים אֲחֵר֔וֹת וְהֵבִ֖יאוּ אֶל־תַּ֣חַת הָאֲבָנִ֑ים וְעָפָ֥ר אַחֵ֛ר יִקַּ֖ח וְטָ֥ח אֶת־הַבָּֽיִת׃So different stones must be obtained to replace the contaminated ones, as well as additional mortar to replaster the house. 43En as die plaag terugkeer en in die huis uitbreek, nadat die klippe uitgehaal is, en nadat die huis afgeskraap is, en nadat dit gepleister is,וְאִם־יָשׁ֤וּב הַנֶּ֨גַע֙ וּפָרַ֣ח בַּבַּ֔יִת אַחַ֖ר חִלֵּ֣ץ אֶת־הָאֲבָנִ֑ים וְאַחֲרֵ֛י הִקְצ֥וֹת אֶת־הַבַּ֖יִת וְאַחֲרֵ֥י הִטּֽוֹחַ׃If the mildew reappears in the house after the stones have been torn out and the house has been scraped and replastered, 44dan moet die priester kom en kyk; en kyk, as die plaag in die huis versprei het, is dit 'n kwaadaardige melaatsheid in die huis; dit is onrein.וּבָא֙ הַכֹּהֵ֔ן וְרָאָ֕ה וְהִנֵּ֛ה פָּשָׂ֥ה הַנֶּ֖גַע בַּבָּ֑יִת צָרַ֨עַת מַמְאֶ֥רֶת הִ֛וא בַּבַּ֖יִת טָמֵ֥א הֽוּא׃the priest must come and inspect it. If the mildew has spread in the house, it is a destructive mildew; the house is unclean. 45Hy moet die huis afbreek, sy klippe en sy hout en al die stof van die huis, en hy moet dit buite die stad uitbring na 'n onreine plek.וְנָתַ֣ץ אֶת־הַבַּ֗יִת אֶת־אֲבָנָיו֙ וְאֶת־עֵצָ֔יו וְאֵ֖ת כָּל־עֲפַ֣ר הַבָּ֑יִת וְהוֹצִיא֙ אֶל־מִח֣וּץ לָעִ֔יר אֶל־מָק֖וֹם טָמֵֽא׃It must be torn down with its stones, its timbers, and all its plaster, and taken outside the city to an unclean place. 46En wie in die huis ingaan al die dae wat hy dit afgesluit het, sal tot die aand onrein wees.וְהַבָּא֙ אֶל־הַבַּ֔יִת כָּל־יְמֵ֖י הִסְגִּ֣יר אֹת֑וֹ יִטְמָ֖א עַד־הָעָֽרֶב׃Anyone who enters the house during any of the days that it is closed up will be unclean until evening. 47En wie in die huis slaap, moet sy klere was; en wie in die huis eet, moet sy klere was.וְהַשֹּׁכֵ֣ב בַּבַּ֔יִת יְכַבֵּ֖ס אֶת־בְּגָדָ֑יו וְהָאֹכֵ֣ל בַּבַּ֔יִת יְכַבֵּ֖ס אֶת־בְּגָדָֽיו׃And anyone who sleeps in the house or eats in it must wash his clothes. 48Maar as die priester wel kom en kyk, en kyk: die plaag het nie in die huis versprei nadat die huis gepleister is nie, dan moet die priester die huis reinig, want die plaag is genees.וְאִם־בֹּ֨א יָבֹ֜א הַכֹּהֵ֗ן וְרָאָה֙ וְ֠הִנֵּה לֹא־פָשָׂ֤ה הַנֶּ֨גַע֙ בַּבַּ֔יִת אַחֲרֵ֖י הִטֹּ֣חַ אֶת־הַבָּ֑יִת וְטִהַ֤ר הַכֹּהֵן֙ אֶת־הַבַּ֔יִת כִּ֥י נִרְפָּ֖א הַנָּֽגַע׃If, however, the priest comes and inspects it, and the mildew has not spread after the house has been replastered, he shall pronounce the house clean, because the mildew is gone. 49Om die huis van sonde te reinig, moet hy twee voëls neem, en sederhout en skarlaken en hisop.
aLetterlik: om die huis te ontsondig.
וְלָקַ֛ח לְחַטֵּ֥א אֶת־הַבַּ֖יִת שְׁתֵּ֣י צִפֳּרִ֑ים וְעֵ֣ץ אֶ֔רֶז וּשְׁנִ֥י תוֹלַ֖עַת וְאֵזֹֽב׃He is to take two birds, cedar wood, scarlet yarn, and hyssop to purify the house;
50En hy moet die een voël slag in 'n erdepot oor lewende water.וְשָׁחַ֖ט אֶת־הַצִּפֹּ֣ר הָאֶחָ֑ת אֶל־כְּלִי־חֶ֖רֶשׂ עַל־מַ֥יִם חַיִּֽים׃and he shall slaughter one of the birds over fresh water in a clay pot. 51Dan moet hy die sederhout en die hisop en die skarlaken en die lewende voël neem, en dit doop in die bloed van die geslagte voël en in die lewende water, en die huis sewe maal sprinkel.וְלָקַ֣ח אֶת־עֵֽץ־הָ֠אֶרֶז וְאֶת־הָ֨אֵזֹ֜ב וְאֵ֣ת׀ שְׁנִ֣י הַתּוֹלַ֗עַת וְאֵת֮ הַצִּפֹּ֣ר הַֽחַיָּה֒ וְטָבַ֣ל אֹתָ֗ם בְּדַם֙ הַצִּפֹּ֣ר הַשְּׁחוּטָ֔ה וּבַמַּ֖יִם הַֽחַיִּ֑ים וְהִזָּ֥ה אֶל־הַבַּ֖יִת שֶׁ֥בַע פְּעָמִֽים׃Then he shall take the cedar wood, the hyssop, the scarlet yarn, and the live bird, dip them in the blood of the slaughtered bird and the fresh water, and sprinkle the house seven times. 52Hy moet die huis van sonde reinig met die bloed van die voël en met die lewende water en met die lewende voël en met die sederhout en met die hisop en met die skarlaken.וְחִטֵּ֣א אֶת־הַבַּ֔יִת בְּדַם֙ הַצִּפּ֔וֹר וּבַמַּ֖יִם הַֽחַיִּ֑ים וּבַצִּפֹּ֣ר הַחַיָּ֗ה וּבְעֵ֥ץ הָאֶ֛רֶז וּבָאֵזֹ֖ב וּבִשְׁנִ֥י הַתּוֹלָֽעַת׃And he shall cleanse the house with the bird’s blood, the fresh water, the live bird, the cedar wood, the hyssop, and the scarlet yarn. 53Dan moet hy die lewende voël buite die stad wegstuur na die oop veld, en vir die huis versoening doen; en dit sal rein wees.
aLetterlik: na die aangesig van die veld.
וְשִׁלַּ֞ח אֶת־הַצִּפֹּ֧ר הַֽחַיָּ֛ה אֶל־מִח֥וּץ לָעִ֖יר אֶל־פְּנֵ֣י הַשָּׂדֶ֑ה וְכִפֶּ֥ר עַל־הַבַּ֖יִת וְטָהֵֽר׃Finally, he is to release the live bird into the open fields outside the city. In this way he will make atonement for the house, and it will be clean.
54Dit is die wet vir elke plaag van melaatsheid en vir die skurfte,זֹ֖את הַתּוֹרָ֑ה לְכָל־נֶ֥גַע הַצָּרַ֖עַת וְלַנָּֽתֶק׃This is the law for any infectious skin disease, for a scaly outbreak, 55en vir die melaatsheid van die kledingstuk en van die huis,וּלְצָרַ֥עַת הַבֶּ֖גֶד וְלַבָּֽיִת׃for mildew in clothing or in a house, 56en vir die swelsel en vir die uitslag en vir die ligte vlek,וְלַשְׂאֵ֥ת וְלַסַּפַּ֖חַת וְלַבֶּהָֽרֶת׃and for a swelling, rash, or spot, 57om te onderrig op die dag van die onreine en op die dag van die reine. Dit is die wet van die melaatsheid.
aOf: om aan te dui wanneer iets onrein is en wanneer dit rein is.
לְהוֹרֹ֕ת בְּי֥וֹם הַטָּמֵ֖א וּבְי֣וֹם הַטָּהֹ֑ר זֹ֥את תּוֹרַ֖ת הַצָּרָֽעַת׃ סto determine when something is clean or unclean. This is the law regarding skin diseases and mildew. ”