Terug na Lukas

Lukas 11

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En dit het gebeur, terwyl Hy op 'n sekere plek besig was om te bid, toe Hy ophou, het een van Sy dissipels vir Hom gesê: “Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het.”Καὶ ἐγένετο ἐν τῷ εἶναι αὐτὸν ἐν τόπῳ τινὶ προσευχόμενον, ὡς ἐπαύσατο, εἶπέν τις τῶν μαθητῶν αὐτοῦ πρὸς αὐτόν· Κύριε, δίδαξον ἡμᾶς προσεύχεσθαι, καθὼς καὶ Ἰωάννης ἐδίδαξεν τοὺς μαθητὰς αὐτοῦ.One day in a place where Jesus had just finished praying, one of His disciples requested, “Lord, teach us to pray, just as John taught his disciples.” 2En Hy het vir hulle gesê: “Wanneer julle bid, sê: ‘Vader, laat U Naam geheilig word; laat U koninkryk kom;
aSommige manuskripte lees: Ons Vader wat in die hemele is.
bSommige manuskripte lees: laat U wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde.
εἶπεν δὲ αὐτοῖς· Ὅταν προσεύχησθε, λέγετε· ⸀Πάτερ, ἁγιασθήτω τὸ ὄνομά σου· ἐλθέτω ἡ βασιλεία ⸀σου·So Jesus told them, “When you pray, say: ‘Father, hallowed be Your name. Your kingdom come.
3gee ons elke dag ons daaglikse brood;
aOf: ons brood vir die komende dag.
τὸν ἄρτον ἡμῶν τὸν ἐπιούσιον δίδου ἡμῖν τὸ καθʼ ἡμέραν·Give us each day our daily bread.
4en vergeef ons ons sondes, want ons vergeef self ook elkeen wat aan ons skuldig is; en bring ons nie in versoeking nie.’ ”
aSommige manuskripte lees: maar verlos ons van die bose.
καὶ ἄφες ἡμῖν τὰς ἁμαρτίας ἡμῶν, καὶ γὰρ αὐτοὶ ἀφίομεν παντὶ ὀφείλοντι ἡμῖν· καὶ μὴ εἰσενέγκῃς ἡμᾶς εἰς ⸀πειρασμόν.And forgive us our sins, for we also forgive everyone who sins against us. And lead us not into temptation. ’”
5En Hy het vir hulle gesê: “Wie van julle sal 'n vriend hê en middernag na hom toe gaan en vir hom sê: ‘Vriend, leen my drie brode,Καὶ εἶπεν πρὸς αὐτούς· Τίς ἐξ ὑμῶν ἕξει φίλον καὶ πορεύσεται πρὸς αὐτὸν μεσονυκτίου καὶ εἴπῃ αὐτῷ· Φίλε, χρῆσόν μοι τρεῖς ἄρτους,Then Jesus said to them, “Suppose one of you goes to his friend at midnight and says, ‘Friend, lend me three loaves of bread, 6want 'n vriend van my het van die pad af na my toe gekom, en ek het niks om vir hom voor te sit nie’;ἐπειδὴ φίλος ⸀μου παρεγένετο ἐξ ὁδοῦ πρός με καὶ οὐκ ἔχω ὃ παραθήσω αὐτῷ·because a friend of mine has come to me on a journey, and I have nothing to set before him.’ 7en sal daardie een van binne af antwoord en sê: ‘Moenie vir my moeite maak nie; die deur is al gesluit, en my kinders is saam met my in die bed; ek kan nie opstaan en vir jou gee nie’?κἀκεῖνος ἔσωθεν ἀποκριθεὶς εἴπῃ· Μή μοι κόπους πάρεχε· ἤδη ἡ θύρα κέκλεισται, καὶ τὰ παιδία μου μετʼ ἐμοῦ εἰς τὴν κοίτην εἰσίν· οὐ δύναμαι ἀναστὰς δοῦναί σοι.And suppose the one inside answers, ‘Do not bother me. My door is already shut, and my children and I are in bed. I cannot get up to give you anything.’ 8Ek sê vir julle: al sal hy nie opstaan en vir hom gee omdat hy sy vriend is nie, sal hy tog oor sy onbeskaamdheid opstaan en vir hom gee soveel as wat hy nodig het.
aOf: sy aanhoudendheid.
λέγω ὑμῖν, εἰ καὶ οὐ δώσει αὐτῷ ἀναστὰς διὰ τὸ εἶναι ⸂φίλον αὐτοῦ⸃, διά γε τὴν ἀναίδειαν αὐτοῦ ἐγερθεὶς δώσει αὐτῷ ⸀ὅσων χρῄζει.I tell you, even though he will not get up to provide for him because of his friendship, yet because of the man’s persistence, he will get up and give him as much as he needs.
9En Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.Κἀγὼ ὑμῖν λέγω, αἰτεῖτε, καὶ δοθήσεται ὑμῖν· ζητεῖτε, καὶ εὑρήσετε· κρούετε, καὶ ἀνοιγήσεται ὑμῖν·So I tell you: Ask, and it will be given to you; seek, and you will find; knock, and the door will be opened to you. 10Want elkeen wat vra, ontvang; en wie soek, vind; en vir wie klop, sal oopgemaak word.πᾶς γὰρ ὁ αἰτῶν λαμβάνει, καὶ ὁ ζητῶν εὑρίσκει, καὶ τῷ κρούοντι ἀνοιγήσεται.For everyone who asks receives; he who seeks finds; and to him who knocks, the door will be opened.
11“En watter vader onder julle, as die seun hom vir 'n vis vra, sal hom in plaas van 'n vis 'n slang gee?
aSommige manuskripte lees: ... as die seun hom vir 'n brood vra, sal hy hom 'n klip gee? Of ook as hy 'n vis vra, ...
τίνα δὲ ⸀ἐξ ὑμῶν τὸν πατέρα αἰτήσει ὁ ⸀υἱὸς ἰχθύν, ⸀καὶ ἀντὶ ἰχθύος ὄφιν ⸂αὐτῷ ἐπιδώσει⸃;What father among you, if his son asks for a fish, will give him a snake instead?
12Of ook as hy 'n eier vra, sal hy hom 'n skerpioen gee?ἢ καὶ ⸀αἰτήσει ᾠόν, ⸀ἐπιδώσει αὐτῷ σκορπίον;Or if he asks for an egg, will give him a scorpion? 13As julle dan, wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die Vader uit die hemel die Heilige Gees gee aan dié wat Hom vra!”εἰ οὖν ὑμεῖς πονηροὶ ὑπάρχοντες οἴδατε δόματα ἀγαθὰ διδόναι τοῖς τέκνοις ὑμῶν, πόσῳ μᾶλλον ὁ πατὴρ ὁ ἐξ οὐρανοῦ δώσει πνεῦμα ἅγιον τοῖς αἰτοῦσιν αὐτόν.So if you who are evil know how to give good gifts to your children, how much more will your Father in heaven give the Holy Spirit to those who ask Him!”
14En Hy was besig om 'n stom demoon uit te dryf; en dit het gebeur toe die demoon uitgegaan het, dat die stomme gepraat het. En die skares het hulle verwonder;
aOf: doof.
Καὶ ἦν ἐκβάλλων ⸀δαιμόνιον κωφόν· ἐγένετο δὲ τοῦ δαιμονίου ἐξελθόντος ἐλάλησεν ὁ κωφός. καὶ ἐθαύμασαν οἱ ὄχλοι·One day Jesus was driving out a demon that was mute. And when the demon was gone, the man who had been mute spoke. The crowds were amazed,
15Maar sommige van hulle het gesê: “Deur Beëlsebul, die owerste van die demone, dryf Hy die demone uit.”τινὲς δὲ ἐξ αὐτῶν εἶπον· Ἐν Βεελζεβοὺλ ⸀τῷ ἄρχοντι τῶν δαιμονίων ἐκβάλλει τὰ δαιμόνια·but some of them said, “It is by Beelzebul, the prince of the demons, that He drives out demons.” 16En ander het, om Hom op die proef te stel, 'n teken uit die hemel van Hom gesoek.ἕτεροι δὲ πειράζοντες σημεῖον ⸂ἐξ οὐρανοῦ ἐζήτουν παρʼ αὐτοῦ⸃.And others tested Him by demanding a sign from heaven. 17Maar Hy het hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Elke koninkryk wat teen homself verdeeld is, word verwoes, en huis val op huis.
aOf: en 'n huis wat teen homself verdeeld is, val.
αὐτὸς δὲ εἰδὼς αὐτῶν τὰ διανοήματα εἶπεν αὐτοῖς· Πᾶσα βασιλεία ἐφʼ ἑαυτὴν διαμερισθεῖσα ἐρημοῦται, καὶ οἶκος ἐπὶ οἶκον πίπτει.Knowing their thoughts, Jesus said to them, “Every kingdom divided against itself will be laid waste, and a house divided against a house will fall.
18En as die Satan ook teen homself verdeeld is, hoe sal sy koninkryk bly staan? Want julle sê dat Ek deur Beëlsebul die demone uitdryf.εἰ δὲ καὶ ὁ Σατανᾶς ἐφʼ ἑαυτὸν διεμερίσθη, πῶς σταθήσεται ἡ βασιλεία αὐτοῦ; ὅτι λέγετε ἐν Βεελζεβοὺλ ἐκβάλλειν με τὰ δαιμόνια.If Satan is divided against himself, how can his kingdom stand? After all, you say that I drive out demons by Beelzebul. 19En as Ek deur Beëlsebul die demone uitdryf, deur wie dryf julle seuns hulle uit? Daarom sal hulle self julle regters wees.εἰ δὲ ἐγὼ ἐν Βεελζεβοὺλ ἐκβάλλω τὰ δαιμόνια, οἱ υἱοὶ ὑμῶν ἐν τίνι ἐκβάλλουσιν; διὰ τοῦτο ⸂αὐτοὶ ὑμῶν κριταὶ⸃ ἔσονται.And if I drive out demons by Beelzebul, by whom do your sons drive them out? So then, they will be your judges. 20Maar as Ek deur die vinger van God die demone uitdryf, dan het die koninkryk van God tot by julle gekom.εἰ δὲ ἐν δακτύλῳ ⸀θεοῦ ἐκβάλλω τὰ δαιμόνια, ἄρα ἔφθασεν ἐφʼ ὑμᾶς ἡ βασιλεία τοῦ θεοῦ.But if I drive out demons by the finger of God, then the kingdom of God has come upon you. 21Wanneer die sterk man, ten volle gewapen, sy eie werf bewaak, is sy besittings in vrede;ὅταν ὁ ἰσχυρὸς καθωπλισμένος φυλάσσῃ τὴν ἑαυτοῦ αὐλήν, ἐν εἰρήνῃ ἐστὶν τὰ ὑπάρχοντα αὐτοῦ·When a strong man, fully armed, guards his house, his possessions are secure. 22maar wanneer een wat sterker as hy is, op hom afkom en hom oorwin, neem hy sy volle wapenrusting weg waarop hy vertrou het, en verdeel sy buit.ἐπὰν ⸀δὲ ἰσχυρότερος ⸀αὐτοῦ ἐπελθὼν νικήσῃ αὐτόν, τὴν πανοπλίαν αὐτοῦ αἴρει ἐφʼ ᾗ ἐπεποίθει, καὶ τὰ σκῦλα αὐτοῦ διαδίδωσιν.But when someone stronger attacks and overpowers him, he takes away the armor in which the man trusted, and then he divides up his plunder. 23Wie nie met My is nie, is teen My; en wie nie saam met My bymekaarmaak nie, verstrooi.ὁ μὴ ὢν μετʼ ἐμοῦ κατʼ ἐμοῦ ἐστιν, καὶ ὁ μὴ συνάγων μετʼ ἐμοῦ σκορπίζει.He who is not with Me is against Me, and he who does not gather with Me scatters.
24“Wanneer die onrein gees uit die mens uitgegaan het, gaan dit deur plekke sonder water en soek rus; en as dit niks vind nie, sê dit: ‘Ek sal terugkeer na my huis waaruit ek uitgegaan het.’Ὅταν τὸ ἀκάθαρτον πνεῦμα ἐξέλθῃ ἀπὸ τοῦ ἀνθρώπου, διέρχεται διʼ ἀνύδρων τόπων ζητοῦν ἀνάπαυσιν, καὶ μὴ ⸀εὑρίσκον λέγει· Ὑποστρέψω εἰς τὸν οἶκόν μου ὅθεν ἐξῆλθον·When an unclean spirit comes out of a man, it passes through arid places seeking rest and does not find it. Then it says, ‘I will return to the house I left.’ 25En wanneer hy kom, vind hy dit uitgevee en versier.καὶ ἐλθὸν ⸀εὑρίσκει σεσαρωμένον καὶ κεκοσμημένον.On its return, it finds the house swept clean and put in order. 26Dan gaan dit en neem ander geeste saam, slegter as homself, sewe, en nadat hulle ingegaan het, woon hulle daar; en die laaste dinge van daardie mens word erger as die eerste.”τότε πορεύεται καὶ παραλαμβάνει ⸂ἕτερα πνεύματα πονηρότερα ἑαυτοῦ ἑπτά⸃, καὶ ⸀εἰσελθόντα κατοικεῖ ἐκεῖ, καὶ γίνεται τὰ ἔσχατα τοῦ ἀνθρώπου ἐκείνου χείρονα τῶν πρώτων.Then it goes and brings seven other spirits more wicked than itself, and they go in and dwell there. And the final plight of that man is worse than the first.”
27En dit het gebeur terwyl Hy hierdie dinge gesê het, dat 'n vrou uit die skare haar stem verhef en vir Hom gesê het: “Gelukkig is die moederskoot wat U gedra het, en die borste waaraan U gesoog het.”
aLetterlik: Gelukkig is die buik wat U gedra het.
Ἐγένετο δὲ ἐν τῷ λέγειν αὐτὸν ταῦτα ἐπάρασά τις ⸂φωνὴν γυνὴ⸃ ἐκ τοῦ ὄχλου εἶπεν αὐτῷ· Μακαρία ἡ κοιλία ἡ βαστάσασά σε καὶ μαστοὶ οὓς ἐθήλασας·As Jesus was saying these things, a woman in the crowd raised her voice and said, “Blessed is the womb that bore You, and blessed are the breasts that nursed You!”
28Maar Hy het gesê: “Veeleer: gelukkig is dié wat die woord van God hoor en dit bewaar.”αὐτὸς δὲ εἶπεν· ⸀Μενοῦν μακάριοι οἱ ἀκούοντες τὸν λόγον τοῦ θεοῦ καὶ ⸀φυλάσσοντες.But He replied, “Blessed rather are those who hear the word of God and obey it.”
29En toe die skares saamdrom, het Hy begin sê: “Hierdie geslag is 'n slegte geslag; dit soek 'n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie behalwe die teken van Jona.
aSommige manuskripte lees: die teken van Jona, die profeet.
Τῶν δὲ ὄχλων ἐπαθροιζομένων ἤρξατο λέγειν· Ἡ γενεὰ αὕτη ⸀γενεὰ πονηρά ἐστιν· σημεῖον ⸀ζητεῖ, καὶ σημεῖον οὐ δοθήσεται αὐτῇ εἰ μὴ τὸ σημεῖον ⸀Ἰωνᾶ.As the crowds were increasing, Jesus said, “This is a wicked generation. It demands a sign, but none will be given it except the sign of Jonah.
30Want soos Jona vir die Nineviete 'n teken geword het, so sal die Seun van die mens ook vir hierdie geslag wees.καθὼς γὰρ ἐγένετο ⸀Ἰωνᾶς ⸂τοῖς Νινευίταις σημεῖον⸃, οὕτως ἔσται καὶ ὁ υἱὸς τοῦ ἀνθρώπου τῇ γενεᾷ ταύτῃ.For as Jonah was a sign to the Ninevites, so the Son of Man will be a sign to this generation. 31Die koningin van die suide sal in die oordeel opgewek word saam met die manne van hierdie geslag en hulle veroordeel; want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor, en kyk, meer as Salomo is hier.βασίλισσα νότου ἐγερθήσεται ἐν τῇ κρίσει μετὰ τῶν ἀνδρῶν τῆς γενεᾶς ταύτης καὶ κατακρινεῖ αὐτούς· ὅτι ἦλθεν ἐκ τῶν περάτων τῆς γῆς ἀκοῦσαι τὴν σοφίαν Σολομῶνος, καὶ ἰδοὺ πλεῖον Σολομῶνος ὧδε.The Queen of the South will rise at the judgment with the men of this generation and condemn them; for she came from the ends of the earth to hear the wisdom of Solomon, and now One greater than Solomon is here. 32Ninevitiese manne sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hulle bekeer by die prediking van Jona, en kyk, meer as Jona is hier.”ἄνδρες ⸀Νινευῖται ἀναστήσονται ἐν τῇ κρίσει μετὰ τῆς γενεᾶς ταύτης καὶ κατακρινοῦσιν αὐτήν· ὅτι μετενόησαν εἰς τὸ κήρυγμα Ἰωνᾶ, καὶ ἰδοὺ πλεῖον Ἰωνᾶ ὧδε.The men of Nineveh will stand at the judgment with this generation and condemn it; for they repented at the preaching of Jonah, and now One greater than Jonah is here.
33“Niemand steek 'n lamp aan en sit dit in 'n verborge plek of onder die maat nie, maar op die staander, sodat dié wat inkom, die lig kan sien.
aOngeveer nege liter.
⸀Οὐδεὶς λύχνον ἅψας εἰς κρύπτην τίθησιν οὐδὲ ὑπὸ τὸν μόδιον ἀλλʼ ἐπὶ τὴν λυχνίαν, ἵνα οἱ εἰσπορευόμενοι τὸ ⸀φέγγος βλέπωσιν.No one lights a lamp and puts it in a cellar or under a basket. Instead, he sets it on a stand, so those who enter can see the light.
34Die lamp van die liggaam is jou oog. Wanneer jou oog gesond is, is jou hele liggaam ook vol lig; maar wanneer dit sleg is, is jou liggaam ook vol duisternis.
aOf: onverdeeld.
ὁ λύχνος τοῦ σώματός ἐστιν ὁ ὀφθαλμός ⸀σου. ⸀ὅταν ὁ ὀφθαλμός σου ἁπλοῦς ᾖ, καὶ ὅλον τὸ σῶμά σου φωτεινόν ἐστιν· ἐπὰν δὲ πονηρὸς ᾖ, καὶ τὸ σῶμά σου σκοτεινόν.Your eye is the lamp of your body. When your eyes are good, your whole body also is full of light. But when they are bad, your body is full of darkness.
35Pas dan op dat die lig in jou nie duisternis is nie.σκόπει οὖν μὴ τὸ φῶς τὸ ἐν σοὶ σκότος ἐστίν.Be careful, then, that the light within you is not darkness. 36As dan jou hele liggaam vol lig is, sonder dat dit enige deel het wat vol duisternis is, sal dit geheel vol lig wees soos wanneer die lamp jou met sy glans verlig.”
aLetterlik: met sy bliksemstraal.
εἰ οὖν τὸ σῶμά σου ὅλον φωτεινόν, μὴ ἔχον ⸂μέρος τι⸃ σκοτεινόν, ἔσται φωτεινὸν ὅλον ὡς ὅταν ὁ λύχνος τῇ ἀστραπῇ φωτίζῃ σε.So if your whole body is full of light, with no part of it in darkness, you will be radiant, as though a lamp were shining on you.”
37En terwyl Hy gepraat het, het 'n Fariseër Hom gevra dat Hy by hom sal eet; en Hy het ingegaan en aan tafel gaan lê.Ἐν δὲ τῷ λαλῆσαι ⸀ἐρωτᾷ αὐτὸν ⸀Φαρισαῖος ὅπως ἀριστήσῃ παρʼ αὐτῷ· εἰσελθὼν δὲ ἀνέπεσεν.As Jesus was speaking, a Pharisee invited Him to dine with him; so He went in and reclined at the table. 38Maar die Fariseër het dit gesien en hom verwonder dat Hy nie eers gedoop is voor die ete nie.
aOf: skoongewas.
ὁ δὲ Φαρισαῖος ἰδὼν ἐθαύμασεν ὅτι οὐ πρῶτον ἐβαπτίσθη πρὸ τοῦ ἀρίστου.But the Pharisee was surprised to see that Jesus did not first wash before the meal.
39Maar die Here het vir hom gesê: “Nou reinig julle Fariseërs die buitekant van die beker en die skottel, maar julle binnekant is vol roof en boosheid.εἶπεν δὲ ὁ κύριος πρὸς αὐτόν· Νῦν ὑμεῖς οἱ Φαρισαῖοι τὸ ἔξωθεν τοῦ ποτηρίου καὶ τοῦ πίνακος καθαρίζετε, τὸ δὲ ἔσωθεν ὑμῶν γέμει ἁρπαγῆς καὶ πονηρίας.Then the Lord said, “Now you Pharisees clean the outside of the cup and dish, but inside you are full of greed and wickedness. 40Dwase, het Hy wat die buitekant gemaak het, nie ook die binnekant gemaak nie?ἄφρονες, οὐχ ὁ ποιήσας τὸ ἔξωθεν καὶ τὸ ἔσωθεν ἐποίησεν;You fools! Did not the One who made the outside make the inside as well? 41Gee eerder wat daarin is as aalmoes, en kyk, alles is vir julle rein.πλὴν τὰ ἐνόντα δότε ἐλεημοσύνην, καὶ ἰδοὺ πάντα καθαρὰ ὑμῖν ἐστιν.But give as alms the things that are within you, and behold, everything will be clean for you.
42“Maar wee julle Fariseërs, want julle gee die tiende van die kruisement en die wynruit en elke kruid, en julle gaan verby die oordeel en die liefde van God; hierdie dinge moes julle doen sonder om daardie na te laat.Ἀλλὰ οὐαὶ ὑμῖν τοῖς Φαρισαίοις, ὅτι ἀποδεκατοῦτε τὸ ἡδύοσμον καὶ τὸ πήγανον καὶ πᾶν λάχανον, καὶ παρέρχεσθε τὴν κρίσιν καὶ τὴν ἀγάπην τοῦ θεοῦ· ταῦτα ⸀δὲ ἔδει ποιῆσαι κἀκεῖνα μὴ ⸀παρεῖναι.Woe to you Pharisees! For you pay tithes of mint, rue, and every herb, but you disregard justice and the love of God. You should have practiced the latter without neglecting the former. 43Wee julle, Fariseërs, want julle het die voorste sitplek in die sinagoges lief en die begroetings op die markpleine.οὐαὶ ὑμῖν τοῖς Φαρισαίοις, ὅτι ἀγαπᾶτε τὴν πρωτοκαθεδρίαν ἐν ταῖς συναγωγαῖς καὶ τοὺς ἀσπασμοὺς ἐν ταῖς ἀγοραῖς.Woe to you Pharisees! For you love the chief seats in the synagogues and the greetings in the marketplaces. 44Wee julle, want julle is soos die grafte wat nie sigbaar is nie, en die mense wat daaroor loop, weet dit nie.”
aSommige manuskripte lees: Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want ...
οὐαὶ ⸀ὑμῖν, ὅτι ἐστὲ ὡς τὰ μνημεῖα τὰ ἄδηλα, καὶ οἱ ἄνθρωποι ⸀οἱ περιπατοῦντες ἐπάνω οὐκ οἴδασιν.Woe to you! For you are like unmarked graves, which men walk over without even noticing.”
45Toe antwoord een van die wetgeleerdes en sê vir Hom: “Meester, deur hierdie dinge te sê, beledig U ons ook.”Ἀποκριθεὶς δέ τις τῶν νομικῶν λέγει αὐτῷ· Διδάσκαλε, ταῦτα λέγων καὶ ἡμᾶς ὑβρίζεις.One of the experts in the law told Him, “Teacher, when You say these things, You insult us as well.” 46Maar Hy het gesê: “Wee julle wetgeleerdes ook, want julle laai op die mense laste wat moeilik is om te dra, en self raak julle die laste nie met een van julle vingers aan nie.ὁ δὲ εἶπεν· Καὶ ὑμῖν τοῖς νομικοῖς οὐαί, ὅτι φορτίζετε τοὺς ἀνθρώπους φορτία δυσβάστακτα, καὶ αὐτοὶ ἑνὶ τῶν δακτύλων ὑμῶν οὐ προσψαύετε τοῖς φορτίοις.“Woe to you as well, experts in the law!” He replied. “For you weigh men down with heavy burdens, but you yourselves will not lift a finger to lighten their load. 47Wee julle, want julle bou die grafte van die profete, maar julle vaders het hulle doodgemaak.οὐαὶ ὑμῖν, ὅτι οἰκοδομεῖτε τὰ μνημεῖα τῶν προφητῶν οἱ δὲ πατέρες ὑμῶν ἀπέκτειναν αὐτούς.Woe to you! For you build tombs for the prophets, but it was your fathers who killed them. 48Julle is dan getuies en keur die werke van julle vaders goed, want húlle het hulle wel gedood, maar julle bou.
aSommige manuskripte lees: ... maar julle bou hulle grafte.
ἄρα ⸂μάρτυρές ἐστε⸃ καὶ συνευδοκεῖτε τοῖς ἔργοις τῶν πατέρων ὑμῶν, ὅτι αὐτοὶ μὲν ἀπέκτειναν αὐτοὺς ὑμεῖς δὲ ⸀οἰκοδομεῖτε.So you are witnesses consenting to the deeds of your fathers: They killed the prophets, and you build their tombs.
49Daarom het die wysheid van God ook gesê: ‘Ek sal profete en apostels na hulle stuur, en van hulle sal hulle doodmaak en vervolg,διὰ τοῦτο καὶ ἡ σοφία τοῦ θεοῦ εἶπεν· Ἀποστελῶ εἰς αὐτοὺς προφήτας καὶ ἀποστόλους, καὶ ἐξ αὐτῶν ἀποκτενοῦσιν καὶ ⸀διώξουσιν,Because of this, the wisdom of God said, ‘I will send them prophets and apostles; some of them they will kill and others they will persecute.’ 50sodat die bloed van al die profete wat van die grondlegging van die wêreld af vergiet is, van hierdie geslag geëis kan word,ἵνα ἐκζητηθῇ τὸ αἷμα πάντων τῶν προφητῶν τὸ ἐκκεχυμένον ἀπὸ καταβολῆς κόσμου ἀπὸ τῆς γενεᾶς ταύτης,As a result, this generation will be charged with the blood of all the prophets that has been shed since the foundation of the world, 51van die bloed van Abel tot by die bloed van Sagaria, wat omgekom het tussen die altaar en die huis’; ja, Ek sê vir julle, dit sal van hierdie geslag geëis word.⸀ἀπὸ αἵματος Ἅβελ ⸀ἕως αἵματος Ζαχαρίου τοῦ ἀπολομένου μεταξὺ τοῦ θυσιαστηρίου καὶ τοῦ οἴκου· ναί, λέγω ὑμῖν, ἐκζητηθήσεται ἀπὸ τῆς γενεᾶς ταύτης.from the blood of Abel to the blood of Zechariah, who was killed between the altar and the sanctuary. Yes, I tell you, all of it will be charged to this generation. 52Wee julle wetgeleerdes, want julle het die sleutel van die kennis weggeneem; self het julle nie ingegaan nie, en dié wat ingaan, het julle verhinder.”οὐαὶ ὑμῖν τοῖς νομικοῖς, ὅτι ἤρατε τὴν κλεῖδα τῆς γνώσεως· αὐτοὶ οὐκ εἰσήλθατε καὶ τοὺς εἰσερχομένους ἐκωλύσατε.Woe to you experts in the law! For you have taken away the key to knowledge. You yourselves have not entered, and you have hindered those who were entering.”
53En toe Hy daarvandaan weggaan, het die skrifgeleerdes en die Fariseërs begin om Hom hewig aan te val en Hom oor baie dinge uit te vra,
aSommige manuskripte lees: En terwyl Hy hierdie dinge vir hulle sê, het die skrifgeleerdes ...
⸂Κἀκεῖθεν ἐξελθόντος αὐτοῦ⸃ ἤρξαντο οἱ γραμματεῖς καὶ οἱ Φαρισαῖοι δεινῶς ἐνέχειν καὶ ἀποστοματίζειν αὐτὸν περὶ πλειόνων,As Jesus went on from there, the scribes and Pharisees began to oppose Him bitterly and to ply Him with questions about many things,
54terwyl hulle Hom voorlê om iets uit Sy mond te vang.
aSommige manuskripte lees: terwyl hulle Hom voorlê en probeer om iets uit Sy mond te vang, sodat hulle Hom kon beskuldig.
ἐνεδρεύοντες ⸀αὐτὸν θηρεῦσαί τι ἐκ τοῦ στόματος ⸀αὐτοῦ.waiting to catch Him in something He might say.