Terug na Openbaring

Openbaring 15

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En ek het 'n ander teken in die hemel gesien, groot en wonderbaar: sewe engele wat sewe plae het, die laaste, want daarmee is die toorn van God voleindig.Καὶ εἶδον ἄλλο σημεῖον ἐν τῷ οὐρανῷ μέγα καὶ θαυμαστόν, ἀγγέλους ἑπτὰ ἔχοντας πληγὰς ἑπτὰ τὰς ἐσχάτας, ὅτι ἐν αὐταῖς ἐτελέσθη ὁ θυμὸς τοῦ θεοῦ.Then I saw another great and marvelous sign in heaven: seven angels with the seven final plagues, with which the wrath of God is completed. 2En ek het iets soos 'n see van glas gesien, met vuur gemeng, en dié wat oorwin het oor die dier en oor sy beeld en oor die getal van sy naam, wat op die see van glas staan, met siters van God.
aLetterlik: wat oorwin het uit die dier en uit sy beeld en uit die getal van sy naam.
Καὶ εἶδον ὡς θάλασσαν ὑαλίνην μεμιγμένην πυρί, καὶ τοὺς νικῶντας ἐκ τοῦ θηρίου καὶ ἐκ τῆς εἰκόνος αὐτοῦ καὶ ἐκ τοῦ ἀριθμοῦ τοῦ ὀνόματος αὐτοῦ ἑστῶτας ἐπὶ τὴν θάλασσαν τὴν ὑαλίνην, ἔχοντας κιθάρας τοῦ θεοῦ.And I saw something like a sea of glass mixed with fire, beside which stood those who had conquered the beast and its image and the number of its name. They were holding harps from God,
3En hulle sing die lied van Moses, die slaaf van God, en die lied van die Lam, en sê: “Groot en wonderbaar is U werke, Here God, die Almagtige; regverdig en waar is U weë, Koning van die eeue.
aSommige manuskripte lees: Koning van die nasies.
καὶ ᾄδουσιν τὴν ᾠδὴν Μωϋσέως τοῦ δούλου τοῦ θεοῦ καὶ τὴν ᾠδὴν τοῦ ἀρνίου λέγοντες· Μεγάλα καὶ θαυμαστὰ τὰ ἔργα σου, κύριε, ὁ θεός, ὁ παντοκράτωρ· δίκαιαι καὶ ἀληθιναὶ αἱ ὁδοί σου, ὁ βασιλεὺς τῶν ⸀αἰώνων·and they sang the song of God’s servant Moses and of the Lamb: “Great and wonderful are Your works, O Lord God Almighty! Just and true are Your ways, O King of the nations!
4Wie sal nie vrees nie, Here, en U naam verheerlik nie? Want U alleen is heilig. Want al die nasies sal kom en voor U aanbid, want U regverdige dade is geopenbaar.”
aSommige manuskripte lees: Wie sal U nie vrees nie, Here.
τίς οὐ μὴ ⸀φοβηθῇ, κύριε, καὶ ⸀δοξάσει τὸ ὄνομά σου, ὅτι μόνος ⸀ὅσιος; ὅτι πάντα τὰ ἔθνη ἥξουσιν καὶ προσκυνήσουσιν ἐνώπιόν σου, ὅτι τὰ δικαιώματά σου ἐφανερώθησαν.Who will not fear You, O Lord, and glorify Your name? For You alone are holy. All nations will come and worship before You, for Your righteous acts have been revealed.”
5En daarna het ek gesien, en die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen,Καὶ μετὰ ταῦτα εἶδον, καὶ ἠνοίγη ὁ ναὸς τῆς σκηνῆς τοῦ μαρτυρίου ἐν τῷ οὐρανῷ,After this I looked, and the temple—the tabernacle of the Testimony—was opened in heaven. 6en die sewe engele wat die sewe plae het, het uit die tempel uitgekom, geklee in rein, blink linne en om die bors omgord met goue gordels.
aSommige manuskripte lees: geklee in rein, blink steen.
καὶ ἐξῆλθον οἱ ἑπτὰ ἄγγελοι οἱ ἔχοντες τὰς ἑπτὰ πληγὰς ἐκ τοῦ ναοῦ, ⸀ἐνδεδυμένοι ⸀λίνον καθαρὸν λαμπρὸν καὶ περιεζωσμένοι περὶ τὰ στήθη ζώνας χρυσᾶς.And out of the temple came the seven angels with the seven plagues, dressed in clean and bright linen and girded with golden sashes around their chests.
7En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die toorn van God wat lewe tot in alle ewigheid.καὶ ἓν ἐκ τῶν τεσσάρων ζῴων ἔδωκεν τοῖς ἑπτὰ ἀγγέλοις ἑπτὰ φιάλας χρυσᾶς γεμούσας τοῦ θυμοῦ τοῦ θεοῦ τοῦ ζῶντος εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων.Then one of the four living creatures gave the seven angels seven golden bowls full of the wrath of God, who lives forever and ever. 8En die tempel is gevul met rook van die heerlikheid van God en van Sy krag, en niemand kon in die tempel ingaan totdat die sewe plae van die sewe engele voleindig is nie.καὶ ἐγεμίσθη ὁ ναὸς καπνοῦ ἐκ τῆς δόξης τοῦ θεοῦ καὶ ἐκ τῆς δυνάμεως αὐτοῦ, καὶ οὐδεὶς ἐδύνατο εἰσελθεῖν εἰς τὸν ναὸν ἄχρι τελεσθῶσιν αἱ ἑπτὰ πληγαὶ τῶν ἑπτὰ ἀγγέλων.And the temple was filled with smoke from the glory of God and from His power; and no one could enter the temple until the seven plagues of the seven angels were completed.