Terug na Openbaring

Openbaring 20

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En ek het 'n engel sien neerdaal uit die hemel, met die sleutel van die afgrond en 'n groot ketting in sy hand.Καὶ εἶδον ἄγγελον καταβαίνοντα ἐκ τοῦ οὐρανοῦ, ἔχοντα τὴν κλεῖν τῆς ἀβύσσου καὶ ἅλυσιν μεγάλην ἐπὶ τὴν χεῖρα αὐτοῦ.Then I saw an angel coming down from heaven with the key to the Abyss, holding in his hand a great chain. 2En hy het die draak gegryp, die ou slang, wat die duiwel en die Satan is, en hom 1 000 jaar gebind,
aSommige manuskripte lees: wat die duiwel en die Satan is, wat die hele wêreld verlei, en hom 1 000 jaar gebind.
καὶ ἐκράτησεν τὸν δράκοντα, ⸂ὁ ὄφις ὁ ἀρχαῖος⸃, ὅς ἐστιν Διάβολος καὶ ὁ ⸀Σατανᾶς, καὶ ἔδησεν αὐτὸν χίλια ἔτη,He seized the dragon, that ancient serpent who is the devil and Satan, and bound him for a thousand years.
3en hom in die afgrond gegooi en dit toegesluit en bo-oor hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou verlei nie, totdat die 1 000 jaar voltooi is. Daarna moet hy 'n kort tyd losgelaat word.καὶ ἔβαλεν αὐτὸν εἰς τὴν ἄβυσσον, καὶ ἔκλεισεν καὶ ἐσφράγισεν ἐπάνω αὐτοῦ, ἵνα μὴ ⸀πλανήσῃ ἔτι τὰ ἔθνη, ἄχρι τελεσθῇ τὰ χίλια ἔτη· ⸀μετὰ ταῦτα δεῖ ⸂λυθῆναι αὐτὸν⸃ μικρὸν χρόνον.And he threw him into the Abyss, shut it, and sealed it over him, so that he could not deceive the nations until the thousand years were complete. After that, he must be released for a brief period of time.
4En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en oordeel is aan hulle gegee; en die siele van dié wat onthoof is vanweë die getuienis van Jesus en vanweë die woord van God, en dié wat die dier en sy beeld nie aanbid het nie en die merk nie op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie; en hulle het gelewe en saam met Christus 1 000 jaar geregeer.Καὶ εἶδον θρόνους, καὶ ἐκάθισαν ἐπʼ αὐτούς, καὶ κρίμα ἐδόθη αὐτοῖς, καὶ τὰς ψυχὰς τῶν πεπελεκισμένων διὰ τὴν μαρτυρίαν Ἰησοῦ καὶ διὰ τὸν λόγον τοῦ θεοῦ, καὶ οἵτινες οὐ προσεκύνησαν τὸ θηρίον οὐδὲ τὴν εἰκόνα αὐτοῦ καὶ οὐκ ἔλαβον τὸ χάραγμα ἐπὶ τὸ μέτωπον καὶ ἐπὶ τὴν χεῖρα αὐτῶν· καὶ ἔζησαν καὶ ἐβασίλευσαν μετὰ τοῦ χριστοῦ ⸀χίλια ἔτη.Then I saw the thrones, and those seated on them had been given authority to judge. And I saw the souls of those who had been beheaded for their testimony of Jesus and for the word of God, and those who had not worshiped the beast or its image and had not received its mark on their foreheads or hands. And they came to life and reigned with Christ for a thousand years. 5Die res van die dooies het nie gelewe totdat die 1 000 jaar voltooi is nie. Dit is die eerste opstanding.⸀οἱ λοιποὶ τῶν νεκρῶν οὐκ ἔζησαν ἄχρι τελεσθῇ τὰ χίλια ἔτη. αὕτη ἡ ἀνάστασις ἡ πρώτη.The rest of the dead did not come back to life until the thousand years were complete. This is the first resurrection. 6Gelukkig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees, en hulle sal saam met Hom 1 000 jaar regeer.μακάριος καὶ ἅγιος ὁ ἔχων μέρος ἐν τῇ ἀναστάσει τῇ πρώτῃ· ἐπὶ τούτων ὁ δεύτερος θάνατος οὐκ ἔχει ἐξουσίαν, ἀλλʼ ἔσονται ἱερεῖς τοῦ θεοῦ καὶ τοῦ χριστοῦ, καὶ βασιλεύσουσιν μετʼ αὐτοῦ ⸀χίλια ἔτη.Blessed and holy are those who share in the first resurrection! The second death has no power over them, but they will be priests of God and of Christ and will reign with Him for a thousand years.
7En wanneer die 1 000 jaar voltooi is, sal die Satan uit sy gevangenis losgelaat word,Καὶ ὅταν τελεσθῇ τὰ χίλια ἔτη, λυθήσεται ὁ Σατανᾶς ἐκ τῆς φυλακῆς αὐτοῦ,When the thousand years are complete, Satan will be released from his prison, 8en hy sal uitgaan om die nasies wat in die vier hoeke van die aarde is, Gog en Magog, te verlei, om hulle vir die oorlog bymekaar te maak; hulle getal is soos die sand van die see.καὶ ἐξελεύσεται πλανῆσαι τὰ ἔθνη τὰ ἐν ταῖς τέσσαρσι γωνίαις τῆς γῆς, τὸν Γὼγ ⸀καὶ Μαγώγ, συναγαγεῖν αὐτοὺς εἰς τὸν πόλεμον, ὧν ὁ ἀριθμὸς ⸀αὐτῶν ὡς ἡ ἄμμος τῆς θαλάσσης.and will go out to deceive the nations in the four corners of the earth—Gog and Magog—to assemble them for battle. Their number is like the sand of the seashore. 9En hulle het opgetrek oor die breedte van die aarde en die laer van die heiliges en die geliefde stad omsingel. En vuur het uit die hemel neergedaal en hulle verteer;
aSommige manuskripte lees: En vuur het van God uit die hemel neergedaal en hulle verteer.
καὶ ἀνέβησαν ἐπὶ τὸ πλάτος τῆς γῆς, καὶ ⸀ἐκύκλευσαν τὴν παρεμβολὴν τῶν ἁγίων καὶ τὴν πόλιν τὴν ἠγαπημένην. καὶ κατέβη πῦρ ⸂ἐκ τοῦ οὐρανοῦ⸃ καὶ κατέφαγεν αὐτούς·And they marched across the broad expanse of the earth and surrounded the camp of the saints and the beloved city. But fire came down from heaven and consumed them.
10En die duiwel wat hulle mislei het, is gegooi in die meer van vuur en swawel, waar ook die dier en die valse profeet is, en hulle sal dag en nag gepynig word tot in die ewigheid van die ewighede.
aLetterlik: tot in die eeue van die eeue.
καὶ ὁ διάβολος ὁ πλανῶν αὐτοὺς ἐβλήθη εἰς τὴν λίμνην τοῦ πυρὸς καὶ θείου, ὅπου καὶ τὸ θηρίον καὶ ὁ ψευδοπροφήτης, καὶ βασανισθήσονται ἡμέρας καὶ νυκτὸς εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων.And the devil who had deceived them was thrown into the lake of fire and sulfur, into which the beast and the false prophet had already been thrown. There they will be tormented day and night forever and ever.
11En ek het 'n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie se aangesig die aarde en die hemel gevlug het, en geen plek is vir hulle gevind nie.Καὶ εἶδον θρόνον μέγαν λευκὸν καὶ τὸν καθήμενον ⸂ἐπʼ αὐτοῦ⸃, οὗ ἀπὸ ⸀τοῦ προσώπου ἔφυγεν ἡ γῆ καὶ ὁ οὐρανός, καὶ τόπος οὐχ εὑρέθη αὐτοῖς.Then I saw a great white throne and the One seated on it. Earth and heaven fled from His presence, and no place was found for them. 12En ek het die dooies gesien, die grotes en die kleines, wat voor die troon staan, en boeke is oopgemaak; en 'n ander boek is oopgemaak, wat dié van die lewe is; en die dooies is geoordeel uit wat in die boeke geskrywe is, volgens hulle werke.καὶ εἶδον τοὺς νεκρούς, τοὺς μεγάλους καὶ τοὺς μικρούς, ἑστῶτας ἐνώπιον τοῦ θρόνου, καὶ βιβλία ἠνοίχθησαν· καὶ ἄλλο βιβλίον ἠνοίχθη, ὅ ἐστιν τῆς ζωῆς· καὶ ἐκρίθησαν οἱ νεκροὶ ἐκ τῶν γεγραμμένων ἐν τοῖς βιβλίοις κατὰ τὰ ἔργα αὐτῶν.And I saw the dead, great and small, standing before the throne. And books were opened, and one of them was the Book of Life. And the dead were judged according to their deeds, as recorded in the books. 13En die see het die dooies gegee wat in hom was, en die dood en die doderyk het die dooies gegee wat in hulle was, en hulle is geoordeel, elkeen volgens hulle werke.καὶ ἔδωκεν ἡ θάλασσα τοὺς νεκροὺς τοὺς ἐν αὐτῇ, καὶ ὁ θάνατος καὶ ὁ ᾅδης ἔδωκαν τοὺς νεκροὺς τοὺς ἐν αὐτοῖς, καὶ ἐκρίθησαν ἕκαστος κατὰ τὰ ἔργα αὐτῶν.The sea gave up its dead, and Death and Hades gave up their dead, and each one was judged according to his deeds. 14En die dood en die doderyk is gegooi in die meer van vuur. Dit is die tweede dood: die meer van vuur.καὶ ὁ θάνατος καὶ ὁ ᾅδης ἐβλήθησαν εἰς τὴν λίμνην τοῦ πυρός. οὗτος ὁ ⸂θάνατος ὁ δεύτερός⸃ ἐστιν, ἡ λίμνη τοῦ πυρός.Then Death and Hades were thrown into the lake of fire. This is the second death—the lake of fire. 15En as iemand nie in die boek van die lewe geskrywe gevind is nie, is hy in die meer van vuur gegooi.
aSommige manuskripte lees: in die boekie van die lewe.
καὶ εἴ τις οὐχ εὑρέθη ἐν ⸂τῇ βίβλῳ⸃ τῆς ζωῆς γεγραμμένος, ἐβλήθη εἰς τὴν λίμνην τοῦ πυρός.And if anyone was found whose name was not written in the Book of Life, he was thrown into the lake of fire.