Terug na Openbaring

Openbaring 19

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Ná hierdie dinge het ek iets soos ’n harde stem van ’n groot menigte in die hemel hoor sê: “Halleluja! Die redding en die heerlikheid en die krag is van ons God,
aSommige manuskripte lees: die redding en die krag en die heerlikheid is van ons God.
Μετὰ ταῦτα ἤκουσα ὡς φωνὴν μεγάλην ὄχλου πολλοῦ ἐν τῷ οὐρανῷ λεγόντων· Ἁλληλουϊά· ἡ σωτηρία καὶ ἡ ⸂δόξα καὶ ἡ δύναμις⸃ τοῦ θεοῦ ἡμῶν,After this I heard a sound like the roar of a great multitude in heaven, shouting: “Hallelujah! Salvation and glory and power belong to our God!
2want waaragtig en regverdig is Sy oordele; want Hy het die groot hoer geoordeel wat die aarde met haar onsedelikheid verderf het, en Hy het die bloed van Sy slawe uit haar hand gewreek.”ὅτι ἀληθιναὶ καὶ δίκαιαι αἱ κρίσεις αὐτοῦ· ὅτι ἔκρινεν τὴν πόρνην τὴν μεγάλην ἥτις ⸀ἔφθειρεν τὴν γῆν ἐν τῇ πορνείᾳ αὐτῆς, καὶ ἐξεδίκησεν τὸ αἷμα τῶν δούλων αὐτοῦ ἐκ χειρὸς αὐτῆς.For His judgments are true and just. He has judged the great prostitute who corrupted the earth with her immorality. He has avenged the blood of His servants that was poured out by her hand.” 3En vir die tweede keer het hulle gesê: “Halleluja! En haar rook styg op tot in die eeue van die eeue.”καὶ δεύτερον ⸀εἴρηκαν· Ἁλληλουϊά· καὶ ὁ καπνὸς αὐτῆς ἀναβαίνει εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν αἰώνων.And a second time they called out: “Hallelujah! Her smoke rises forever and ever.” 4En die 24 ouderlinge en die vier lewende wesens het neergeval en God aanbid wat op die troon sit, en gesê: “Amen, Halleluja!”καὶ ἔπεσαν οἱ πρεσβύτεροι οἱ εἴκοσι τέσσαρες καὶ τὰ τέσσαρα ζῷα, καὶ προσεκύνησαν τῷ θεῷ τῷ καθημένῳ ἐπὶ ⸂τῷ θρόνῳ⸃ λέγοντες· Ἀμήν, Ἁλληλουϊά.And the twenty-four elders and the four living creatures fell down and worshiped God who sits on the throne, saying: “Amen, Hallelujah!”
5En 'n stem het van die troon uitgegaan wat sê: “Prys ons God, al Sy slawe, en julle wat Hom vrees, die kleines en die grotes.”Καὶ φωνὴ ἀπὸ τοῦ θρόνου ἐξῆλθεν λέγουσα· Αἰνεῖτε ⸂τῷ θεῷ⸃ ἡμῶν, πάντες οἱ δοῦλοι αὐτοῦ, ⸀καὶ οἱ φοβούμενοι αὐτόν, οἱ μικροὶ καὶ οἱ μεγάλοι.Then a voice came from the throne, saying: “Praise our God, all you who serve Him, and those who fear Him, small and great alike!”
6En ek het iets soos die stem van ’n groot menigte gehoor en soos die stem van baie waters en soos die stem van sterk donderslae, wat sê: “Halleluja, want die Here, God, die Almagtige, het as koning begin regeer.
aSommige manuskripte lees: die Here, ons God, die Almagtige.
καὶ ἤκουσα ὡς φωνὴν ὄχλου πολλοῦ καὶ ὡς φωνὴν ὑδάτων πολλῶν καὶ ὡς φωνὴν βροντῶν ἰσχυρῶν, ⸀λεγόντων· Ἁλληλουϊά, ὅτι ἐβασίλευσεν κύριος, ὁ ⸀θεός, ὁ παντοκράτωρ.And I heard a sound like the roar of a great multitude, like the rushing of many waters, and like a mighty rumbling of thunder, crying out: “Hallelujah! For the Lord our God the Almighty reigns.
7Laat ons bly wees en juig, en ons sal Hom die heerlikheid gee, want die bruilof van die Lam het aangebreek, en Sy vrou het haarself gereed gemaak,
aSommige manuskripte lees: laat ons Hom die heerlikheid gee.
χαίρωμεν καὶ ⸀ἀγαλλιῶμεν, καὶ ⸀δώσομεν τὴν δόξαν αὐτῷ, ὅτι ἦλθεν ὁ γάμος τοῦ ἀρνίου, καὶ ἡ γυνὴ αὐτοῦ ἡτοίμασεν ἑαυτήν,Let us rejoice and be glad and give Him the glory. For the marriage of the Lamb has come, and His bride has made herself ready.
8en aan haar is gegee om haar met fyn linne te beklee, blink en rein; want die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.”καὶ ἐδόθη αὐτῇ ἵνα περιβάληται βύσσινον ⸀λαμπρὸν καθαρόν, τὸ γὰρ βύσσινον τὰ δικαιώματα τῶν ἁγίων ἐστίν.She was given clothing of fine linen, bright and pure.” For the fine linen she wears is the righteous acts of the saints.
9En hy sê vir my: “Skryf: ‘Gelukkig is hulle wat na die bruilofsmaal van die Lam genooi is.’” En hy sê vir my: “Hierdie is die waaragtige woorde van God.”Καὶ λέγει μοι· Γράψον· Μακάριοι οἱ εἰς τὸ δεῖπνον τοῦ γάμου τοῦ ἀρνίου κεκλημένοι. καὶ λέγει μοι· Οὗτοι οἱ λόγοι ἀληθινοὶ τοῦ θεοῦ εἰσιν.Then the angel told me to write, “Blessed are those who are invited to the marriage supper of the Lamb.” And he said to me, “These are the true words of God.” 10En ek het voor sy voete neergeval om hom te aanbid. En hy sê vir my: “Moenie! Ek is 'n medeslaaf van jou en van jou broers wat die getuienis van Jesus het. Aanbid God! Want die getuienis van Jesus is die gees van die profesie.”
aLetterlik: Kyk, moenie.
bOf: die Gees van die profesie.
καὶ ἔπεσα ἔμπροσθεν τῶν ποδῶν αὐτοῦ προσκυνῆσαι αὐτῷ. καὶ λέγει μοι· Ὅρα μή· σύνδουλός σού εἰμι καὶ τῶν ἀδελφῶν σου τῶν ἐχόντων τὴν μαρτυρίαν Ἰησοῦ· τῷ θεῷ προσκύνησον· ἡ γὰρ ⸀μαρτυρία Ἰησοῦ ἐστιν τὸ πνεῦμα τῆς προφητείας.So I fell at his feet to worship him. But he told me, “Do not do that! I am a fellow servant with you and your brothers who rely on the testimony of Jesus. Worship God! For the testimony of Jesus is the spirit of prophecy.”
11En ek het die hemel geopen gesien, en kyk, 'n wit perd, en Hy wat daarop sit, word Getrou en Waaragtig genoem, en in geregtigheid oordeel Hy en voer Hy oorlog.Καὶ εἶδον τὸν οὐρανὸν ἠνεῳγμένον, καὶ ἰδοὺ ἵππος λευκός, καὶ ὁ καθήμενος ἐπʼ αὐτὸν ⸂πιστὸς καλούμενος⸃ καὶ ἀληθινός, καὶ ἐν δικαιοσύνῃ κρίνει καὶ πολεμεῖ.Then I saw heaven standing open, and there before me was a white horse. And its rider is called Faithful and True. With righteousness He judges and wages war. 12En Sy oë is 'n vuurvlam, en op Sy hoof is baie diademe, en Hy het 'n naam wat geskrywe staan, wat niemand ken nie behalwe Hyself,
aSommige manuskripte lees: en Hy het name wat geskrywe staan, en 'n naam wat geskrywe staan, wat niemand ken nie behalwe Hyself.
οἱ δὲ ὀφθαλμοὶ ⸀αὐτοῦ φλὸξ πυρός, καὶ ἐπὶ τὴν κεφαλὴν αὐτοῦ διαδήματα πολλά, ⸀ἔχων ὄνομα γεγραμμένον ὃ οὐδεὶς οἶδεν εἰ μὴ αὐτός,He has eyes like blazing fire, and many royal crowns on His head. He has a name written on Him that only He Himself knows.
13en Hy is bekleed met ’n kleed wat in bloed gedoop is, en Sy naam is genoem: Die Woord van God.καὶ περιβεβλημένος ἱμάτιον ⸀βεβαμμένον αἵματι, καὶ ⸀κέκληται τὸ ὄνομα αὐτοῦ ὁ Λόγος τοῦ Θεοῦ.He is dressed in a robe dipped in blood, and His name is The Word of God. 14En die leërs in die hemel het Hom op wit perde gevolg, geklee in fyn linne, wit en rein.καὶ τὰ στρατεύματα ⸀τὰ ἐν τῷ οὐρανῷ ἠκολούθει αὐτῷ ἐφʼ ἵπποις λευκοῖς, ἐνδεδυμένοι βύσσινον λευκὸν καθαρόν.The armies of heaven, dressed in fine linen, white and pure, follow Him on white horses. 15En uit Sy mond kom ’n skerp swaard uit, sodat Hy daarmee die nasies kan slaan, en Hy self sal hulle wei met ’n ysterstaf; en Hy self trap die parskuip van die wyn van die grimmigheid van die toorn van God, die Almagtige.
aSommige manuskripte lees: ’n skerp tweesnydende swaard.
καὶ ἐκ τοῦ στόματος αὐτοῦ ἐκπορεύεται ⸀ῥομφαία ὀξεῖα, ἵνα ἐν αὐτῇ πατάξῃ τὰ ἔθνη, καὶ αὐτὸς ποιμανεῖ αὐτοὺς ἐν ῥάβδῳ σιδηρᾷ· καὶ αὐτὸς πατεῖ τὴν ληνὸν τοῦ οἴνου τοῦ θυμοῦ τῆς ὀργῆς τοῦ θεοῦ τοῦ παντοκράτορος.And from His mouth proceeds a sharp sword with which to strike down the nations, and He will rule them with an iron scepter. He treads the winepress of the fury of the wrath of God the Almighty.
16En Hy het op Sy kleed en op Sy dy 'n naam wat geskrywe staan: Koning van die konings en Here van die here.καὶ ἔχει ἐπὶ τὸ ἱμάτιον καὶ ἐπὶ τὸν μηρὸν αὐτοῦ ὄνομα γεγραμμένον· Βασιλεὺς βασιλέων καὶ κύριος κυρίων.And He has a name written on His robe and on His thigh: KING OF KINGS AND LORD OF LORDS.
17En ek het een engel in die son sien staan, en hy het met ’n groot stem geroep en gesê vir al die voëls wat in die middel van die hemel vlieg: “Kom hierheen, versamel julle vir die groot maaltyd van God,Καὶ εἶδον ⸀ἕνα ἄγγελον ἑστῶτα ἐν τῷ ἡλίῳ, καὶ ⸀ἔκραξεν φωνῇ μεγάλῃ λέγων πᾶσι τοῖς ὀρνέοις τοῖς πετομένοις ἐν μεσουρανήματι· Δεῦτε συνάχθητε εἰς τὸ δεῖπνον τὸ μέγα τοῦ θεοῦ,Then I saw an angel standing in the sun, and he cried out in a loud voice to all the birds flying overhead, “Come, gather together for the great supper of God, 18sodat julle die vlees van konings kan eet en die vlees van owerstes oor duisend en die vlees van sterkes en die vlees van perde en van hulle wat daarop sit, en die vlees van almal, vry mense sowel as slawe, klein en groot.”ἵνα φάγητε σάρκας βασιλέων καὶ σάρκας χιλιάρχων καὶ σάρκας ἰσχυρῶν καὶ σάρκας ἵππων καὶ τῶν καθημένων ἐπʼ ⸀αὐτῶν, καὶ σάρκας πάντων ἐλευθέρων τε καὶ δούλων καὶ μικρῶν ⸀καὶ μεγάλων.so that you may eat the flesh of kings and commanders and mighty men, of horses and riders, of everyone slave and free, small and great.”
19En ek het die dier gesien en die konings van die aarde en hulle leërs, versamel om die oorlog te voer teen Hom wat op die perd sit en teen Sy leër.καὶ εἶδον τὸ θηρίον καὶ τοὺς βασιλεῖς τῆς γῆς καὶ τὰ στρατεύματα αὐτῶν συνηγμένα ποιῆσαι ⸀τὸν πόλεμον μετὰ τοῦ καθημένου ἐπὶ τοῦ ἵππου καὶ μετὰ τοῦ στρατεύματος αὐτοῦ.Then I saw the beast and the kings of the earth with their armies assembled to wage war against the One seated on the horse, and against His army. 20En die dier is gegryp, en saam met hom die valse profeet wat die tekens in sy teenwoordigheid gedoen het, waardeur hy diegene mislei het wat die merk van die dier ontvang het en diegene wat sy beeld aanbid. Lewend is die twee in die poel van vuur gegooi wat met swawel brand.καὶ ἐπιάσθη τὸ θηρίον καὶ ⸂μετʼ αὐτοῦ ὁ⸃ ψευδοπροφήτης ὁ ποιήσας τὰ σημεῖα ἐνώπιον αὐτοῦ, ἐν οἷς ἐπλάνησεν τοὺς λαβόντας τὸ χάραγμα τοῦ θηρίου καὶ τοὺς προσκυνοῦντας τῇ εἰκόνι αὐτοῦ· ζῶντες ἐβλήθησαν οἱ δύο εἰς τὴν λίμνην τοῦ πυρὸς ⸂τῆς καιομένης⸃ ἐν θείῳ.But the beast was captured along with the false prophet, who on its behalf had performed signs deceiving those who had the mark of the beast and worshiped its image. Both the beast and the false prophet were thrown alive into the fiery lake of burning sulfur. 21En die res is gedood met die swaard van Hom wat op die perd sit, die swaard wat uit Sy mond uitgegaan het, en al die voëls is versadig van hulle vlees.καὶ οἱ λοιποὶ ἀπεκτάνθησαν ἐν τῇ ῥομφαίᾳ τοῦ καθημένου ἐπὶ τοῦ ἵππου τῇ ἐξελθούσῃ ἐκ τοῦ στόματος αὐτοῦ, καὶ πάντα τὰ ὄρνεα ἐχορτάσθησαν ἐκ τῶν σαρκῶν αὐτῶν.And the rest were killed with the sword that proceeded from the mouth of the One seated on the horse. And all the birds gorged themselves on their flesh.