Terug na Openbaring

Openbaring 5

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En ek het aan die regterhand van Hom wat op die troon sit, 'n boek gesien, aan die binnekant en aan die agterkant beskrywe, verseël met sewe seëls.
aSommige manuskripte lees: aan die binnekant en aan die buitekant beskrywe.
Καὶ εἶδον ἐπὶ τὴν δεξιὰν τοῦ καθημένου ἐπὶ τοῦ θρόνου βιβλίον γεγραμμένον ἔσωθεν καὶ ⸀ὄπισθεν, κατεσφραγισμένον σφραγῖσιν ἑπτά.Then I saw a scroll in the right hand of the One seated on the throne. It had writing on both sides and was sealed with seven seals.
2En ek het 'n sterk engel gesien wat met 'n groot stem verkondig: “Wie is waardig om die boek oop te maak en sy seëls te verbreek?”καὶ εἶδον ἄγγελον ἰσχυρὸν κηρύσσοντα ἐν φωνῇ μεγάλῃ· Τίς ⸀ἄξιος ἀνοῖξαι τὸ βιβλίον καὶ λῦσαι τὰς σφραγῖδας αὐτοῦ;And I saw a mighty angel proclaiming in a loud voice, “Who is worthy to break the seals and open the scroll?” 3En niemand in die hemel nie, en ook nie op die aarde nie, en ook nie onder die aarde nie, kon die boek oopmaak of daarna kyk nie.καὶ οὐδεὶς ἐδύνατο ἐν τῷ ⸀οὐρανῷ ⸂οὐδὲ ἐπὶ τῆς γῆς οὐδὲ⸃ ὑποκάτω τῆς γῆς ἀνοῖξαι τὸ βιβλίον οὔτε βλέπειν αὐτό.But no one in heaven or on earth or under the earth was able to open the scroll or look inside it. 4En ek het baie gehuil omdat niemand waardig gevind is om die boek oop te maak of daarna te kyk nie.καὶ ⸀ἐγὼ ἔκλαιον πολὺ ὅτι οὐδεὶς ἄξιος εὑρέθη ἀνοῖξαι τὸ βιβλίον οὔτε βλέπειν αὐτό·And I began to weep bitterly, because no one was found worthy to open the scroll or look inside it. 5En een van die ouderlinge sê vir my: “Moenie huil nie. Kyk, die leeu wat uit die stam van Juda is, die wortel van Dawid, het oorwin om die boek en sy sewe seëls oop te maak.”
aSommige manuskripte lees: die leeu ... die wortel van Dawid, wat die boek en sy sewe seëls oopmaak.
καὶ εἷς ἐκ τῶν πρεσβυτέρων λέγει μοι· Μὴ κλαῖε· ἰδοὺ ἐνίκησεν ὁ λέων ὁ ἐκ τῆς φυλῆς Ἰούδα, ἡ ῥίζα Δαυίδ, ⸀ἀνοῖξαι τὸ βιβλίον καὶ τὰς ἑπτὰ σφραγῖδας αὐτοῦ.Then one of the elders said to me, “Do not weep! Behold, the Lion of the tribe of Judah, the Root of David, has triumphed to open the scroll and its seven seals.”
6En ek het in die middel van die troon en van die vier lewende wesens en in die middel van die ouderlinge 'n Lam sien staan soos geslag, wat sewe horings en sewe oë het, wat die sewe geeste van God is, uitgestuur na die hele aarde.Καὶ εἶδον ἐν μέσῳ τοῦ θρόνου καὶ τῶν τεσσάρων ζῴων καὶ ἐν μέσῳ τῶν πρεσβυτέρων ἀρνίον ⸀ἑστηκὸς ὡς ἐσφαγμένον, ⸀ἔχων κέρατα ἑπτὰ καὶ ὀφθαλμοὺς ἑπτά, ⸀οἵ εἰσιν τὰ ἑπτὰ πνεύματα τοῦ θεοῦ, ⸀ἀπεσταλμένοι εἰς πᾶσαν τὴν γῆν.Then I saw a Lamb who appeared to have been slain, standing in the center of the throne, encircled by the four living creatures and the elders. The Lamb had seven horns and seven eyes, which represent the seven spirits of God sent out into all the earth. 7En Hy het gekom en dit geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit.καὶ ἦλθεν καὶ εἴληφεν ἐκ τῆς δεξιᾶς τοῦ καθημένου ἐπὶ τοῦ θρόνου.And He came and took the scroll from the right hand of the One seated on the throne. 8En toe Hy die boek geneem het, het die vier lewende wesens en die 24 ouderlinge voor die Lam neergeval, elkeen met 'n harp en goue skale vol wierook, wat die gebede van die heiliges is;καὶ ὅτε ἔλαβεν τὸ βιβλίον, τὰ τέσσαρα ζῷα καὶ οἱ εἴκοσι τέσσαρες πρεσβύτεροι ἔπεσαν ἐνώπιον τοῦ ἀρνίου, ἔχοντες ἕκαστος κιθάραν καὶ φιάλας χρυσᾶς γεμούσας θυμιαμάτων, αἵ εἰσιν ⸀αἱ προσευχαὶ τῶν ἁγίων·When He had taken the scroll, the four living creatures and the twenty-four elders fell down before the Lamb. Each one had a harp, and they were holding golden bowls full of incense, which are the prayers of the saints. 9en hulle sing 'n nuwe lied en sê: “U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het vir God met U bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie,
aSommige manuskripte lees: ... het vir God ons gekoop met U bloed ...
καὶ ᾄδουσιν ᾠδὴν καινὴν λέγοντες· Ἄξιος εἶ λαβεῖν τὸ βιβλίον καὶ ἀνοῖξαι τὰς σφραγῖδας αὐτοῦ, ὅτι ἐσφάγης καὶ ἠγόρασας τῷ ⸀θεῷ ἐν τῷ αἵματί σου ἐκ πάσης φυλῆς καὶ γλώσσης καὶ λαοῦ καὶ ἔθνους,And they sang a new song: “Worthy are You to take the scroll and open its seals, because You were slain, and by Your blood You purchased for God those from every tribe and tongue and people and nation.
10en U het hulle vir ons God 'n koninkryk en priesters gemaak, en hulle regeer op die aarde.”
aSommige manuskripte lees: konings en priesters.
bSommige manuskripte lees: en hulle sal op die aarde regeer.
καὶ ἐποίησας αὐτοὺς τῷ θεῷ ἡμῶν ⸀βασιλείαν καὶ ἱερεῖς, καὶ ⸀βασιλεύουσιν ἐπὶ τῆς γῆς.You have made them to be a kingdom and priests to serve our God, and they will reign upon the earth.”
11En ek het gesien, en ek het die stem van baie engele rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge gehoor, en hulle getal was tienduisende van tienduisende en duisende van duisende,Καὶ εἶδον, καὶ ⸀ἤκουσα φωνὴν ἀγγέλων πολλῶν κύκλῳ τοῦ θρόνου καὶ τῶν ζῴων καὶ τῶν πρεσβυτέρων, καὶ ἦν ὁ ἀριθμὸς αὐτῶν μυριάδες μυριάδων καὶ χιλιάδες χιλιάδων,Then I looked, and I heard the voices of many angels encircling the throne, and the living creatures and the elders. And their number was myriads of myriads and thousands of thousands. 12wat met 'n groot stem sê: “Waardig is die Lam wat geslag is om die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof te ontvang.”λέγοντες φωνῇ μεγάλῃ· Ἄξιόν ἐστιν τὸ ἀρνίον τὸ ἐσφαγμένον λαβεῖν τὴν δύναμιν ⸀καὶ πλοῦτον καὶ σοφίαν καὶ ἰσχὺν καὶ τιμὴν καὶ δόξαν καὶ εὐλογίαν.In a loud voice they were saying: “Worthy is the Lamb who was slain, to receive power and riches and wisdom and strength and honor and glory and blessing!” 13En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en op die see is, en alles wat daarin is, het ek hoor sê: “Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam, kom die lof en die eer en die heerlikheid en die heerskappy toe tot in die ewigheid van die ewighede.”
aSommige manuskripte lees: ... tot in die ewigheid van die ewighede. Amen.
καὶ πᾶν κτίσμα ὃ ἐν τῷ οὐρανῷ καὶ ἐπὶ τῆς γῆς καὶ ὑποκάτω τῆς γῆς καὶ ἐπὶ τῆς ⸀θαλάσσης, καὶ τὰ ἐν αὐτοῖς ⸀πάντα, ἤκουσα λέγοντας· Τῷ καθημένῳ ἐπὶ ⸂τῷ θρόνῳ⸃ καὶ τῷ ἀρνίῳ ἡ εὐλογία καὶ ἡ τιμὴ καὶ ἡ δόξα καὶ τὸ κράτος εἰς τοὺς αἰῶνας τῶν ⸀αἰώνων.And I heard every creature in heaven and on earth and under the earth and in the sea, and all that is in them, saying: “To Him who sits on the throne and to the Lamb be praise and honor and glory and power forever and ever!”
14En die vier lewende wesens het gesê: “Amen.” En die ouderlinge het neergeval en aanbid.καὶ τὰ τέσσαρα ζῷα ⸀ἔλεγον· Ἀμήν. καὶ οἱ πρεσβύτεροι ἔπεσαν καὶ προσεκύνησαν.And the four living creatures said, “Amen,” and the elders fell down and worshiped.