Terug na Openbaring

Openbaring 6

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En ek het gesien toe die Lam een van die sewe seëls oopgemaak het, en ek het een van die vier lewende wesens soos met 'n stem van donder hoor sê: “Kom!”
aSommige manuskripte lees: Kom en kyk!
Καὶ εἶδον ⸀ὅτε ἤνοιξεν τὸ ἀρνίον μίαν ἐκ τῶν ἑπτὰ σφραγίδων, καὶ ἤκουσα ἑνὸς ἐκ τῶν τεσσάρων ζῴων λέγοντος ὡς φωνῇ βροντῆς· ⸀Ἔρχου.Then I watched as the Lamb opened one of the seven seals, and I heard one of the four living creatures say in a voice like thunder, “Come!”
2En ek het gesien, en kyk, 'n wit perd, en hy wat daarop sit, het 'n boog gehad, en 'n kroon is aan hom gegee, en hy het uitgegaan, oorwinnend en om te oorwin.καὶ ⸂εἶδον, καὶ⸃ ἰδοὺ ἵππος λευκός, καὶ ὁ καθήμενος ἐπʼ αὐτὸν ἔχων τόξον, καὶ ἐδόθη αὐτῷ στέφανος, καὶ ἐξῆλθεν νικῶν καὶ ἵνα νικήσῃ.So I looked and saw a white horse, and its rider held a bow. And he was given a crown, and he rode out to overcome and conquer.
3En toe Hy die tweede seël oopgemaak het, het ek die tweede lewende wese hoor sê: “Kom!”Καὶ ὅτε ἤνοιξεν τὴν ⸂σφραγῖδα τὴν δευτέραν⸃, ἤκουσα τοῦ δευτέρου ζῴου λέγοντος· Ἔρχου.And when the Lamb opened the second seal, I heard the second living creature say, “Come!” 4En 'n ander perd het uitgegaan, 'n vuurrooi een, en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sal slag, en 'n groot swaard is aan hom gegee.καὶ ἐξῆλθεν ἄλλος ἵππος πυρρός, καὶ τῷ καθημένῳ ἐπʼ αὐτὸν ἐδόθη αὐτῷ λαβεῖν τὴν εἰρήνην ἐκ τῆς γῆς ⸀καὶ ἵνα ἀλλήλους ⸀σφάξουσιν, καὶ ἐδόθη αὐτῷ μάχαιρα μεγάλη.Then another horse went forth. It was bright red, and its rider was granted permission to take away peace from the earth and to make men slay one another. And he was given a great sword.
5En toe Hy die derde seël oopgemaak het, het ek die derde lewende wese hoor sê: “Kom!” En ek het gesien, en kyk, 'n swart perd, en hy wat daarop sit, het 'n weegskaal in sy hand gehad.
aSommige manuskripte lees: Kom en kyk!
Καὶ ὅτε ἤνοιξε τὴν σφραγῖδα τὴν τρίτην, ἤκουσα τοῦ τρίτου ζῴου λέγοντος· Ἔρχου. καὶ ⸀εἶδον, καὶ ἰδοὺ ἵππος μέλας, καὶ ὁ καθήμενος ἐπʼ αὐτὸν ἔχων ζυγὸν ἐν τῇ χειρὶ αὐτοῦ.And when the Lamb opened the third seal, I heard the third living creature say, “Come!” Then I looked and saw a black horse, and its rider held in his hand a pair of scales.
6En ek het as 't ware 'n stem te midde van die vier lewende wesens hoor sê: “'n Choinix koring vir 'n denarius, en drie choinikse gars vir 'n denarius; en die olie en die wyn moenie jy onreg aandoen nie.”
aOngeveer een liter.
bOngeveer 'n dagloon.
καὶ ἤκουσα ⸀ὡς φωνὴν ἐν μέσῳ τῶν τεσσάρων ζῴων λέγουσαν· Χοῖνιξ σίτου δηναρίου, καὶ τρεῖς χοίνικες ⸀κριθῶν δηναρίου· καὶ τὸ ἔλαιον καὶ τὸν οἶνον μὴ ἀδικήσῃς.And I heard what sounded like a voice from among the four living creatures, saying, “A quart of wheat for a denarius, and three quarts of barley for a denarius, and do not harm the oil and wine.”
7En toe Hy die vierde seël oopgemaak het, het ek die stem van die vierde lewende wese hoor sê: “Kom!”
aSommige manuskripte lees: Kom en kyk!
Καὶ ὅτε ἤνοιξεν τὴν σφραγῖδα τὴν τετάρτην, ἤκουσα ⸀φωνὴν τοῦ τετάρτου ζῴου λέγοντος· ⸀Ἔρχου.And when the Lamb opened the fourth seal, I heard the voice of the fourth living creature say, “Come!”
8En ek het gesien, en kyk, 'n vaal perd, en hy wat daarop sit, sy naam was die Dood, en die doderyk het saam met hom gevolg, en aan hulle is gesag gegee oor 'n vierde van die aarde om dood te maak met die swaard en met hongersnood en met die dood en deur die wilde diere van die aarde.
aOf: met pes.
bSommige manuskripte lees: aan hom is gesag gegee.
καὶ ⸂εἶδον, καὶ⸃ ἰδοὺ ἵππος χλωρός, καὶ ὁ καθήμενος ἐπάνω αὐτοῦ ὄνομα αὐτῷ ὁ Θάνατος, καὶ ὁ ᾅδης ἠκολούθει ⸂μετʼ αὐτοῦ⸃, καὶ ἐδόθη ⸀αὐτοῖς ἐξουσία ἐπὶ τὸ τέταρτον τῆς γῆς, ἀποκτεῖναι ἐν ῥομφαίᾳ καὶ ἐν λιμῷ καὶ ἐν θανάτῳ καὶ ὑπὸ τῶν θηρίων τῆς γῆς.Then I looked and saw a pale green horse. Its rider’s name was Death, and Hades followed close behind. And they were given authority over a fourth of the earth, to kill by sword, by famine, by plague, and by the beasts of the earth.
9En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, het ek onder die altaar die siele gesien van dié wat geslag is ter wille van die woord van God en ter wille van die getuienis wat hulle gehad het.
aSommige manuskripte lees: die getuienis van die Lam wat hulle gehad het.
Καὶ ὅτε ἤνοιξεν τὴν πέμπτην σφραγῖδα, εἶδον ὑποκάτω τοῦ θυσιαστηρίου τὰς ψυχὰς τῶν ἐσφαγμένων διὰ τὸν λόγον τοῦ θεοῦ καὶ διὰ τὴν ⸀μαρτυρίαν ἣν εἶχον.And when the Lamb opened the fifth seal, I saw under the altar the souls of those who had been slain for the word of God and for the testimony they had upheld.
10En hulle het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: “Hoe lank nog, heilige en ware Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op dié wat op die aarde woon nie?”καὶ ἔκραξαν φωνῇ μεγάλῃ λέγοντες· Ἕως πότε, ὁ δεσπότης ὁ ἅγιος καὶ ἀληθινός, οὐ κρίνεις καὶ ἐκδικεῖς τὸ αἷμα ἡμῶν ἐκ τῶν κατοικούντων ἐπὶ τῆς γῆς;And they cried out in a loud voice, “How long, O Lord, holy and true, until You judge those who dwell upon the earth and avenge our blood?” 11En aan elkeen van hulle is 'n wit kleed gegee, en daar is vir hulle gesê dat hulle nog 'n kort tydjie moet rus, totdat ook hulle medeslawe en hulle broers en susters, wat doodgemaak sou word soos hulle ook, voltallig sou wees.
aLetterlik: broers.
καὶ ἐδόθη αὐτοῖς ἑκάστῳ στολὴ λευκή, καὶ ἐρρέθη αὐτοῖς ἵνα ⸀ἀναπαύσονται ἔτι χρόνον ⸀μικρόν, ἕως ⸀πληρωθῶσιν καὶ οἱ σύνδουλοι αὐτῶν καὶ οἱ ἀδελφοὶ ⸀αὐτῶν οἱ μέλλοντες ⸀ἀποκτέννεσθαι ὡς καὶ αὐτοί.Then each of them was given a white robe and told to rest a little while longer until the full number of their fellow servants, their brothers, were killed, just as they had been killed.
12En ek het gesien toe Hy die sesde seël oopmaak, en daar het 'n groot aardbewing gekom, en die son het swart geword soos sakkleed van haar, en die hele maan het soos bloed geword,Καὶ εἶδον ὅτε ἤνοιξεν τὴν σφραγῖδα τὴν ἕκτην, καὶ σεισμὸς μέγας ἐγένετο, καὶ ὁ ἥλιος ⸂ἐγένετο μέλας⸃ ὡς σάκκος τρίχινος, καὶ ἡ σελήνη ὅλη ἐγένετο ὡς αἷμα,And I watched as the Lamb opened the sixth seal, and there was a great earthquake, and the sun became black like sackcloth of goat hair, and the whole moon turned blood red, 13en die sterre van die hemel het op die aarde geval, soos 'n vyeboom sy onrype vye afwerp wanneer hy deur 'n groot wind geskud word,καὶ οἱ ἀστέρες τοῦ οὐρανοῦ ἔπεσαν εἰς τὴν γῆν, ὡς συκῆ ⸀βάλλει τοὺς ὀλύνθους αὐτῆς ὑπὸ ἀνέμου μεγάλου σειομένη,and the stars of the sky fell to the earth like unripe figs dropping from a tree shaken by a great wind. 14en die hemel is weggeskei soos 'n boekrol wat opgerol word, en elke berg en eiland is van hulle plekke af beweeg.καὶ ὁ οὐρανὸς ἀπεχωρίσθη ὡς βιβλίον ἑλισσόμενον, καὶ πᾶν ὄρος καὶ νῆσος ἐκ τῶν τόπων αὐτῶν ἐκινήθησαν.The sky receded like a scroll being rolled up, and every mountain and island was moved from its place. 15En die konings van die aarde en die grotes en die bevelvoerders oor duisend en die rykes en die magtiges en elke slaaf en vrye het hulle weggesteek in die grotte en in die rotse van die berge;καὶ οἱ βασιλεῖς τῆς γῆς καὶ οἱ μεγιστᾶνες καὶ οἱ χιλίαρχοι καὶ οἱ πλούσιοι καὶ οἱ ἰσχυροὶ καὶ πᾶς δοῦλος καὶ ἐλεύθερος ἔκρυψαν ἑαυτοὺς εἰς τὰ σπήλαια καὶ εἰς τὰς πέτρας τῶν ὀρέων·Then the kings of the earth, the nobles, the commanders, the rich, the mighty, and every slave and free man hid in the caves and among the rocks of the mountains. 16en hulle sê vir die berge en die rotse: “Val op ons en verberg ons voor die aangesig van Hom wat op die troon sit en voor die toorn van die Lam,καὶ λέγουσιν τοῖς ὄρεσιν καὶ ταῖς πέτραις· Πέσετε ἐφʼ ἡμᾶς καὶ κρύψατε ἡμᾶς ἀπὸ προσώπου τοῦ καθημένου ἐπὶ τοῦ θρόνου καὶ ἀπὸ τῆς ὀργῆς τοῦ ἀρνίου,And they said to the mountains and the rocks, “Fall on us and hide us from the face of the One seated on the throne, and from the wrath of the Lamb. 17want die groot dag van hulle toorn het gekom, en wie kan staande bly?”
aSommige manuskripte lees: Sy toorn.
ὅτι ἦλθεν ἡ ἡμέρα ἡ μεγάλη τῆς ὀργῆς ⸀αὐτῶν, καὶ τίς δύναται σταθῆναι;For the great day of Their wrath has come, and who is able to withstand it?”