Terug na Romeine

Romeine 13

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Elke siel moet hom onderwerp aan die gesagte wat bo hom uitstaan, want daar is geen gesag behalwe deur God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel.Πᾶσα ψυχὴ ἐξουσίαις ὑπερεχούσαις ὑποτασσέσθω, οὐ γὰρ ἔστιν ἐξουσία εἰ μὴ ὑπὸ θεοῦ, αἱ δὲ ⸀οὖσαι ⸀ὑπὸ θεοῦ τεταγμέναι εἰσίν.Everyone must submit himself to the governing authorities, for there is no authority except that which is from God. The authorities that exist have been appointed by God. 2Daarom, wie hom teen die gesag verset, weerstaan die verordening van God; en dié wat weerstaan, sal vir hulleself 'n oordeel ontvang.ὥστε ὁ ἀντιτασσόμενος τῇ ἐξουσίᾳ τῇ τοῦ θεοῦ διαταγῇ ἀνθέστηκεν, οἱ δὲ ἀνθεστηκότες ἑαυτοῖς κρίμα λήμψονται.Consequently, whoever resists authority is opposing what God has set in place, and those who do so will bring judgment on themselves. 3Want die heersers is nie 'n vrees vir die goeie werk nie, maar vir die kwade. Wil jy dan die gesag nie vrees nie? Doen die goeie, en jy sal lof daarvan hê;οἱ γὰρ ἄρχοντες οὐκ εἰσὶν φόβος ⸂τῷ ἀγαθῷ ἔργῳ⸃ ἀλλὰ ⸂τῷ κακῷ⸃. θέλεις δὲ μὴ φοβεῖσθαι τὴν ἐξουσίαν; τὸ ἀγαθὸν ποίει, καὶ ἕξεις ἔπαινον ἐξ αὐτῆς·For rulers are not a terror to good conduct, but to bad. Do you want to be unafraid of the one in authority? Then do what is right, and you will have his approval. 4want hy is 'n dienaar van God, vir jou ten goede. Maar as jy die kwaad doen, vrees; want hy dra die swaard nie tevergeefs nie; want hy is 'n dienaar van God, 'n wreker tot toorn vir hom wat die kwaad doen.θεοῦ γὰρ διάκονός ἐστιν σοὶ εἰς τὸ ἀγαθόν. ἐὰν δὲ τὸ κακὸν ποιῇς, φοβοῦ· οὐ γὰρ εἰκῇ τὴν μάχαιραν φορεῖ· θεοῦ γὰρ διάκονός ἐστιν, ἔκδικος εἰς ὀργὴν τῷ τὸ κακὸν πράσσοντι.For he is God’s servant for your good. But if you do wrong, be afraid, for he does not carry the sword in vain. He is God’s servant, an agent of retribution to the wrongdoer. 5Daarom is dit nodig om jou te onderwerp, nie net weens die toorn nie, maar ook weens die gewete.διὸ ἀνάγκη ὑποτάσσεσθαι, οὐ μόνον διὰ τὴν ὀργὴν ἀλλὰ καὶ διὰ τὴν συνείδησιν,Therefore it is necessary to submit to authority, not only to avoid punishment, but also as a matter of conscience. 6Want om hierdie rede betaal julle ook belasting, want hulle is bedienaars van God wat juis hiermee volhard.διὰ τοῦτο γὰρ καὶ φόρους τελεῖτε, λειτουργοὶ γὰρ θεοῦ εἰσιν εἰς αὐτὸ τοῦτο προσκαρτεροῦντες.This is also why you pay taxes. For the authorities are God’s servants, who devote themselves to their work. 7Gee aan almal wat julle verskuldig is: belasting aan wie belasting toekom, tol aan wie tol toekom, vrees aan wie vrees toekom, eer aan wie eer toekom.⸀ἀπόδοτε πᾶσι τὰς ὀφειλάς, τῷ τὸν φόρον τὸν φόρον, τῷ τὸ τέλος τὸ τέλος, τῷ τὸν φόβον τὸν φόβον, τῷ τὴν τιμὴν τὴν τιμήν.Pay everyone what you owe him: taxes to whom taxes are due, revenue to whom revenue is due, respect to whom respect is due, honor to whom honor is due.
8Wees aan niemand iets verskuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want wie die ander liefhet, het die wet vervul.Μηδενὶ μηδὲν ὀφείλετε, εἰ μὴ τὸ ⸂ἀλλήλους ἀγαπᾶν⸃· ὁ γὰρ ἀγαπῶν τὸν ἕτερον νόμον πεπλήρωκεν.Be indebted to no one, except to one another in love. For he who loves his neighbor has fulfilled the law. 9Want: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie, jy mag nie moord pleeg nie, jy mag nie steel nie, jy mag nie begeer nie”, en as daar enige ander gebod is, word dit in hierdie woord saamgevat, in die woord: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
aAanhaling uit Eksodus 20:13-15,17; Deuteronomium 5:17-19,21.
bAanhaling uit Levitikus 19:18.
τὸ γάρ· Οὐ μοιχεύσεις, Οὐ φονεύσεις, Οὐ κλέψεις, Οὐκ ἐπιθυμήσεις, καὶ εἴ τις ἑτέρα ἐντολή, ἐν ⸂τῷ λόγῳ τούτῳ⸃ ἀνακεφαλαιοῦται, ⸂ἐν τῷ⸃· Ἀγαπήσεις τὸν πλησίον σου ὡς σεαυτόν.The commandments “Do not commit adultery,” “Do not murder,” “Do not steal,” “Do not covet,” and any other commandments, are summed up in this one decree: “Love your neighbor as yourself.”
10Die liefde bewerk geen kwaad vir die naaste nie; die liefde is dus die volheid van die wet.ἡ ἀγάπη τῷ πλησίον κακὸν οὐκ ἐργάζεται· πλήρωμα οὖν νόμου ἡ ἀγάπη.Love does no wrong to its neighbor. Therefore love is the fulfillment of the law.
11En dit, aangesien julle die tyd ken: dit is reeds die uur vir julle om uit die slaap wakker gemaak te word, want nou is die redding nader aan ons as toe ons geglo het.
aSommige manuskripte lees: vir ons om uit die slaap wakker gemaak te word.
Καὶ τοῦτο εἰδότες τὸν καιρόν, ὅτι ὥρα ⸂ἤδη ὑμᾶς⸃ ἐξ ὕπνου ἐγερθῆναι, νῦν γὰρ ἐγγύτερον ἡμῶν ἡ σωτηρία ἢ ὅτε ἐπιστεύσαμεν.And do this, understanding the occasion. The hour has come for you to wake up from your slumber, for our salvation is nearer now than when we first believed.
12Die nag is gevorderd, en die dag het naby gekom. Laat ons dan die werke van die duisternis afwerp, maar die wapens van die lig aantrek.ἡ νὺξ προέκοψεν, ἡ δὲ ἡμέρα ἤγγικεν. ⸀ἀποβαλώμεθα οὖν τὰ ἔργα τοῦ σκότους, ⸂ἐνδυσώμεθα δὲ⸃ τὰ ὅπλα τοῦ φωτός.The night is nearly over; the day has drawn near. So let us lay aside the deeds of darkness and put on the armor of light. 13Laat ons ordentlik wandel soos in die dag: nie in swelgpartye en dronkenskappe nie, nie in bedde en losbandigheid nie, nie in twis en jaloesie nie.ὡς ἐν ἡμέρᾳ εὐσχημόνως περιπατήσωμεν, μὴ κώμοις καὶ μέθαις, μὴ κοίταις καὶ ἀσελγείαις, μὴ ἔριδι καὶ ζήλῳ,Let us behave decently, as in the daytime, not in carousing and drunkenness, not in sexual immorality and debauchery, not in dissension and jealousy. 14maar trek die Here Jesus Christus aan, en maak geen voorsiening vir die vlees met die oog op begeertes nie.ἀλλὰ ἐνδύσασθε τὸν κύριον Ἰησοῦν Χριστόν, καὶ τῆς σαρκὸς πρόνοιαν μὴ ποιεῖσθε εἰς ἐπιθυμίας.Instead, clothe yourselves with the Lord Jesus Christ, and make no provision for the desires of the flesh.