Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Daarom is jy sonder verontskuldiging, o mens, elkeen wat oordeel; want waarin jy die ander oordeel, veroordeel jy jouself, want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge.Διὸ ἀναπολόγητος εἶ, ὦ ἄνθρωπε πᾶς ὁ κρίνων· ἐν ᾧ γὰρ κρίνεις τὸν ἕτερον, σεαυτὸν κατακρίνεις, τὰ γὰρ αὐτὰ πράσσεις ὁ κρίνων·You, therefore, have no excuse, you who pass judgment on another. For on whatever grounds you judge the other, you are condemning yourself, because you who pass judgment do the same things.2Maar ons weet dat die oordeel van God volgens waarheid is oor hulle wat sulke dinge doen.οἴδαμεν δὲ ὅτι τὸ κρίμα τοῦ θεοῦ ἐστιν κατὰ ἀλήθειαν ἐπὶ τοὺς τὰ τοιαῦτα πράσσοντας.And we know that God’s judgment against those who do such things is based on truth.3En reken jy dit, o mens, jy wat hulle oordeel wat sulke dinge doen en dit self doen, dat jy die oordeel van God sal ontvlug?λογίζῃ δὲ τοῦτο, ὦ ἄνθρωπε ὁ κρίνων τοὺς τὰ τοιαῦτα πράσσοντας καὶ ποιῶν αὐτά, ὅτι σὺ ἐκφεύξῃ τὸ κρίμα τοῦ θεοῦ;So when you, O man, pass judgment on others, yet do the same things, do you think you will escape God’s judgment?4Of verag jy die rykdom van Sy goedheid en verdraagsaamheid en lankmoedigheid, sonder dat jy weet dat die goedheid van God jou tot bekering lei?ἢ τοῦ πλούτου τῆς χρηστότητος αὐτοῦ καὶ τῆς ἀνοχῆς καὶ τῆς μακροθυμίας καταφρονεῖς, ἀγνοῶν ὅτι τὸ χρηστὸν τοῦ θεοῦ εἰς μετάνοιάν σε ἄγει;Or do you disregard the riches of His kindness, tolerance, and patience, not realizing that God’s kindness leads you to repentance?5Maar volgens jou hardheid en onbekeerlike hart hoop jy vir jouself toorn op in die dag van toorn en van die openbaring van die regverdige oordeel van God,κατὰ δὲ τὴν σκληρότητά σου καὶ ἀμετανόητον καρδίαν θησαυρίζεις σεαυτῷ ὀργὴν ἐν ἡμέρᾳ ὀργῆς καὶ ⸀ἀποκαλύψεως δικαιοκρισίας τοῦ θεοῦ,But because of your hard and unrepentant heart, you are storing up wrath against yourself for the day of wrath, when God’s righteous judgment will be revealed.6wat aan elkeen sal vergeld volgens sy werke:ὃς ἀποδώσει ἑκάστῳ κατὰ τὰ ἔργα αὐτοῦ·God “will repay each one according to his deeds.”7aan dié wat deur volharding in goeie werk heerlikheid en eer en onverganklikheid soek, ewige lewe;τοῖς μὲν καθʼ ὑπομονὴν ἔργου ἀγαθοῦ δόξαν καὶ τιμὴν καὶ ἀφθαρσίαν ζητοῦσιν ζωὴν αἰώνιον·To those who by perseverance in doing good seek glory, honor, and immortality, He will give eternal life.8maar aan hulle wat uit selfsug is en aan die waarheid ongehoorsaam is, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam, toorn en grimmigheid.aOf: uit twis is.τοῖς δὲ ἐξ ἐριθείας καὶ ⸀ἀπειθοῦσι τῇ ἀληθείᾳ πειθομένοις δὲ τῇ ἀδικίᾳ ⸂ὀργὴ καὶ θυμός⸃,But for those who are self-seeking and who reject the truth and follow wickedness, there will be wrath and anger.9Verdrukking en benoudheid oor elke siel van 'n mens wat die kwaad verrig, van die Jood eerste en ook van die Griek;θλῖψις καὶ στενοχωρία, ἐπὶ πᾶσαν ψυχὴν ἀνθρώπου τοῦ κατεργαζομένου τὸ κακόν, Ἰουδαίου τε πρῶτον καὶ Ἕλληνος·There will be trouble and distress for every human being who does evil, first for the Jew, then for the Greek;10maar heerlikheid en eer en vrede aan elkeen wat die goeie werk, eers aan die Jood en ook aan die Griek.δόξα δὲ καὶ τιμὴ καὶ εἰρήνη παντὶ τῷ ἐργαζομένῳ τὸ ἀγαθόν, Ἰουδαίῳ τε πρῶτον καὶ Ἕλληνι·but glory, honor, and peace for everyone who does good, first for the Jew, then for the Greek.11want daar is geen partydigheid by God nie.aLetterlik: aanneming van die persoon.οὐ γάρ ἐστιν προσωπολημψία παρὰ τῷ θεῷ.For God does not show favoritism.
12Want almal wat sonder wet gesondig het, sal ook sonder wet verlore gaan; en almal wat onder die wet gesondig het, sal deur die wet geoordeel word;Ὅσοι γὰρ ἀνόμως ἥμαρτον, ἀνόμως καὶ ἀπολοῦνται· καὶ ὅσοι ἐν νόμῳ ἥμαρτον, διὰ νόμου κριθήσονται·All who sin apart from the law will also perish apart from the law, and all who sin under the law will be judged by the law.13want nie die hoorders van die wet is regverdig by God nie, maar die daders van die wet sal geregverdig word.οὐ γὰρ οἱ ἀκροαταὶ ⸀νόμου δίκαιοι παρὰ ⸀τῷ θεῷ, ἀλλʼ οἱ ποιηταὶ ⸁νόμου δικαιωθήσονται.For it is not the hearers of the law who are righteous before God, but it is the doers of the law who will be declared righteous.14Want wanneer heidene wat nie die wet het nie, van nature die dinge van die wet doen, is hulle, wat nie die wet het nie, vir hulleself 'n wet;ὅταν γὰρ ἔθνη τὰ μὴ νόμον ἔχοντα φύσει τὰ τοῦ νόμου ⸀ποιῶσιν, οὗτοι νόμον μὴ ἔχοντες ἑαυτοῖς εἰσιν νόμος·Indeed, when Gentiles, who do not have the law, do by nature what the law requires, they are a law to themselves, even though they do not have the law.15hulle wat wys dat die werk van die wet in hulle harte geskryf is, terwyl hulle gewete saam getuig en hulle gedagtes onder mekaar beskuldig of ook verdedig,οἵτινες ἐνδείκνυνται τὸ ἔργον τοῦ νόμου γραπτὸν ἐν ταῖς καρδίαις αὐτῶν, συμμαρτυρούσης αὐτῶν τῆς συνειδήσεως καὶ μεταξὺ ἀλλήλων τῶν λογισμῶν κατηγορούντων ἢ καὶ ἀπολογουμένων,So they show that the work of the law is written on their hearts, their consciences also bearing witness, and their thoughts either accusing or defending them16op die dag wanneer God die verborge dinge van die mense oordeel volgens my evangelie, deur Christus Jesus.ἐν ⸂ἡμέρᾳ ὅτε⸃ ⸀κρίνει ὁ θεὸς τὰ κρυπτὰ τῶν ἀνθρώπων κατὰ τὸ εὐαγγέλιόν μου διὰ ⸂Χριστοῦ Ἰησοῦ⸃.on the day when God will judge men’s secrets through Christ Jesus, as proclaimed by my gospel.
17Maar as jy 'n Jood genoem word en op die wet rus en in God roem,aSommige manuskripte lees: Kyk, jy word 'n Jood genoem en rus op die wet en roem in God,⸂Εἰ δὲ⸃ σὺ Ἰουδαῖος ἐπονομάζῃ καὶ ἐπαναπαύῃ ⸀νόμῳ καὶ καυχᾶσαι ἐν θεῷNow you, if you call yourself a Jew; if you rely on the law and boast in God;18en die wil ken en die dinge wat verskil beproef, onderrig uit die wet,aOf: die dinge wat verskil beproef, of: die uitnemende dinge goedkeur.καὶ γινώσκεις τὸ θέλημα καὶ δοκιμάζεις τὰ διαφέροντα κατηχούμενος ἐκ τοῦ νόμου,if you know His will and approve of what is superior because you are instructed by the law;19en oortuig is dat jy self 'n gids van blindes is, 'n lig vir dié in duisternis,πέποιθάς τε σεαυτὸν ὁδηγὸν εἶναι τυφλῶν, φῶς τῶν ἐν σκότει,if you are convinced that you are a guide for the blind, a light for those in darkness,20'n opvoeder van dwase, 'n leermeester van klein kinders, met die gestalte van die kennis en van die waarheid in die wet—παιδευτὴν ἀφρόνων, διδάσκαλον νηπίων, ἔχοντα τὴν μόρφωσιν τῆς γνώσεως καὶ τῆς ἀληθείας ἐν τῷ νόμῳ—an instructor of the foolish, a teacher of infants, because you have in the law the embodiment of knowledge and truth—21jy dan wat 'n ander leer, leer jy jouself nie? Jy wat verkondig dat 'n mens nie moet steel nie, steel jy?ὁ οὖν διδάσκων ἕτερον σεαυτὸν οὐ διδάσκεις; ὁ κηρύσσων μὴ κλέπτειν κλέπτεις;you, then, who teach others, do you not teach yourself? You who preach against stealing, do you steal?22Jy wat sê dat 'n mens nie egbreuk moet pleeg nie, pleeg jy egbreuk? Jy wat die afgode verafsku, beroof jy tempels?ὁ λέγων μὴ μοιχεύειν μοιχεύεις; ὁ βδελυσσόμενος τὰ εἴδωλα ἱεροσυλεῖς;You who forbid adultery, do you commit adultery? You who abhor idols, do you rob temples?23Jy wat in die wet roem, onteer jy God deur die oortreding van die wet?ὃς ἐν νόμῳ καυχᾶσαι, διὰ τῆς παραβάσεως τοῦ νόμου τὸν θεὸν ἀτιμάζεις;You who boast in the law, do you dishonor God by breaking the law?24Want die naam van God word om julle ontwil onder die nasies gelaster, soos geskrywe is.aAanhaling uit Jesaja 52:5.τὸ γὰρ ὄνομα τοῦ θεοῦ διʼ ὑμᾶς βλασφημεῖται ἐν τοῖς ἔθνεσιν, καθὼς γέγραπται.As it is written: “God’s name is blasphemed among the Gentiles because of you.”
25Want besnydenis is wel van nut as jy die wet doen; maar as jy 'n oortreder van die wet is, het jou besnydenis onbesnedenheid geword.Περιτομὴ μὲν γὰρ ὠφελεῖ ἐὰν νόμον πράσσῃς· ἐὰν δὲ παραβάτης νόμου ᾖς, ἡ περιτομή σου ἀκροβυστία γέγονεν.Circumcision has value if you observe the law, but if you break the law, your circumcision has become uncircumcision.26As die onbesnedenheid dan die regsvereistes van die wet bewaar, sal sy onbesnedenheid nie as besnydenis gereken word nie?ἐὰν οὖν ἡ ἀκροβυστία τὰ δικαιώματα τοῦ νόμου φυλάσσῃ, ⸀οὐχ ἡ ἀκροβυστία αὐτοῦ εἰς περιτομὴν λογισθήσεται;If a man who is not circumcised keeps the requirements of the law, will not his uncircumcision be regarded as circumcision?27En die onbesnedenheid wat van nature is en die wet volbring, sal jou oordeel, jou wat deur letter en besnydenis 'n oortreder van die wet is.aOf: jou wat ten spyte van die letter en die besnydenis 'n oortreder van die wet is.καὶ κρινεῖ ἡ ἐκ φύσεως ἀκροβυστία τὸν νόμον τελοῦσα σὲ τὸν διὰ γράμματος καὶ περιτομῆς παραβάτην νόμου.The one who is physically uncircumcised yet keeps the law will condemn you who, even though you have the written code and circumcision, are a lawbreaker.28Want nie hy wat openlik 'n Jood is, is dit nie, ook nie die openlike besnydenis in die vlees nie;οὐ γὰρ ὁ ἐν τῷ φανερῷ Ἰουδαῖός ἐστιν, οὐδὲ ἡ ἐν τῷ φανερῷ ἐν σαρκὶ περιτομή·A man is not a Jew because he is one outwardly, nor is circumcision only outward and physical.29maar hy wat in die verborgene 'n Jood is, en besnydenis van die hart is in die Gees, nie in die letter nie; wie se lof nie uit mense is nie, maar uit God.aOf: in die gees.ἀλλʼ ὁ ἐν τῷ κρυπτῷ Ἰουδαῖος, καὶ περιτομὴ καρδίας ἐν πνεύματι οὐ γράμματι, οὗ ὁ ἔπαινος οὐκ ἐξ ἀνθρώπων ἀλλʼ ἐκ τοῦ θεοῦ.No, a man is a Jew because he is one inwardly, and circumcision is a matter of the heart, by the Spirit, not by the written code. Such a man’s praise does not come from men, but from God.