Terug na Romeine

Romeine 5

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Omdat ons dus uit geloof geregverdig is, het ons vrede met God deur ons Here Jesus Christus,
aSommige manuskripte lees: laat ons vrede met God hê.
Δικαιωθέντες οὖν ἐκ πίστεως εἰρήνην ⸀ἔχομεν πρὸς τὸν θεὸν διὰ τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ,Therefore, since we have been justified through faith, we have peace with God through our Lord Jesus Christ,
2deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan, en ons roem op die hoop van die heerlikheid van God.διʼ οὗ καὶ τὴν προσαγωγὴν ἐσχήκαμεν τῇ πίστει εἰς τὴν χάριν ταύτην ἐν ᾗ ἑστήκαμεν, καὶ καυχώμεθα ἐπʼ ἐλπίδι τῆς δόξης τοῦ θεοῦ·through whom we have gained access by faith into this grace in which we stand. And we rejoice in the hope of the glory of God. 3En nie net dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking volharding bewerk,οὐ μόνον δέ, ἀλλὰ καὶ ⸀καυχώμεθα ἐν ταῖς θλίψεσιν, εἰδότες ὅτι ἡ θλῖψις ὑπομονὴν κατεργάζεται,Not only that, but we also rejoice in our sufferings, because we know that suffering produces perseverance; 4en die volharding beproefdheid, en die beproefdheid hoop.ἡ δὲ ὑπομονὴ δοκιμήν, ἡ δὲ δοκιμὴ ἐλπίδα.perseverance, character; and character, hope. 5En die hoop maak nie beskaamd nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.ἡ δὲ ἐλπὶς οὐ καταισχύνει· ὅτι ἡ ἀγάπη τοῦ θεοῦ ἐκκέχυται ἐν ταῖς καρδίαις ἡμῶν διὰ πνεύματος ἁγίου τοῦ δοθέντος ἡμῖν.And hope does not disappoint us, because God has poured out His love into our hearts through the Holy Spirit, whom He has given us.
6Want toe ons nog swak was, het Christus nog op die gepaste tyd vir goddelose mense gesterf.⸂Ἔτι γὰρ⸃ Χριστὸς ὄντων ἡμῶν ἀσθενῶν ⸀ἔτι κατὰ καιρὸν ὑπὲρ ἀσεβῶν ἀπέθανεν.For at just the right time, while we were still powerless, Christ died for the ungodly. 7Want skaars sal iemand vir 'n regverdige sterf; want vir die goeie sal iemand miskien selfs durf sterf.μόλις γὰρ ὑπὲρ δικαίου τις ἀποθανεῖται· ὑπὲρ γὰρ τοῦ ἀγαθοῦ τάχα τις καὶ τολμᾷ ἀποθανεῖν·Very rarely will anyone die for a righteous man, though for a good man someone might possibly dare to die. 8Maar God bewys Sy eie liefde vir ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.συνίστησιν δὲ τὴν ἑαυτοῦ ἀγάπην εἰς ἡμᾶς ὁ θεὸς ὅτι ἔτι ἁμαρτωλῶν ὄντων ἡμῶν Χριστὸς ὑπὲρ ἡμῶν ἀπέθανεν.But God proves His love for us in this: While we were still sinners, Christ died for us. 9Veel meer dan, noudat ons nou deur Sy bloed geregverdig is, sal ons deur Hom van die toorn gered word.πολλῷ οὖν μᾶλλον δικαιωθέντες νῦν ἐν τῷ αἵματι αὐτοῦ σωθησόμεθα διʼ αὐτοῦ ἀπὸ τῆς ὀργῆς.Therefore, since we have now been justified by His blood, how much more shall we be saved from wrath through Him! 10Want as ons, toe ons vyande was, met God versoen is deur die dood van Sy Seun, sal ons, noudat ons versoen is, veel meer gered word in Sy lewe.εἰ γὰρ ἐχθροὶ ὄντες κατηλλάγημεν τῷ θεῷ διὰ τοῦ θανάτου τοῦ υἱοῦ αὐτοῦ, πολλῷ μᾶλλον καταλλαγέντες σωθησόμεθα ἐν τῇ ζωῇ αὐτοῦ·For if, when we were enemies of God, we were reconciled to Him through the death of His Son, how much more, having been reconciled, shall we be saved through His life! 11En nie net dit nie, maar ons roem ook in God deur ons Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening ontvang het.οὐ μόνον δέ, ἀλλὰ καὶ καυχώμενοι ἐν τῷ θεῷ διὰ τοῦ κυρίου ἡμῶν Ἰησοῦ Χριστοῦ, διʼ οὗ νῦν τὴν καταλλαγὴν ἐλάβομεν.Not only that, but we also rejoice in God through our Lord Jesus Christ, through whom we have now received reconciliation.
12Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het, en deur die sonde die dood, en so die dood tot by alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het—
aOf: in wie almal gesondig het
Διὰ τοῦτο ὥσπερ διʼ ἑνὸς ἀνθρώπου ἡ ἁμαρτία εἰς τὸν κόσμον εἰσῆλθεν καὶ διὰ τῆς ἁμαρτίας ὁ θάνατος, καὶ οὕτως εἰς πάντας ἀνθρώπους ὁ θάνατος διῆλθεν ἐφʼ ᾧ πάντες ἥμαρτον—Therefore, just as sin entered the world through one man, and death through sin, so also death was passed on to all men, because all sinned.
13Want tot by die wet was sonde in die wêreld, maar sonde word nie toegereken as daar geen wet is nie,ἄχρι γὰρ νόμου ἁμαρτία ἦν ἐν κόσμῳ, ἁμαρτία δὲ οὐκ ἐλλογεῖται μὴ ὄντος νόμου,For sin was in the world before the law was given; but sin is not taken into account when there is no law. 14maar die dood het as koning regeer van Adam tot Moses, ook oor die wat nie gesondig het na die gelykenis van die oortreding van Adam nie, wat 'n voorbeeld is van Hom wat sou kom.ἀλλὰ ἐβασίλευσεν ὁ θάνατος ἀπὸ Ἀδὰμ μέχρι Μωϋσέως καὶ ἐπὶ τοὺς μὴ ἁμαρτήσαντας ἐπὶ τῷ ὁμοιώματι τῆς παραβάσεως Ἀδάμ, ὅς ἐστιν τύπος τοῦ μέλλοντος.Nevertheless, death reigned from Adam until Moses, even over those who did not sin in the way that Adam transgressed. He is a pattern of the One to come.
15Maar nie soos die oortreding is die genadegawe ook nie; want as die baie deur die oortreding van die een gesterf het, het die genade van God en die gawe in die genade van die een mens, Jesus Christus, veel meer vir die baie oorvloedig geword.Ἀλλʼ οὐχ ὡς τὸ παράπτωμα, οὕτως καὶ τὸ χάρισμα· εἰ γὰρ τῷ τοῦ ἑνὸς παραπτώματι οἱ πολλοὶ ἀπέθανον, πολλῷ μᾶλλον ἡ χάρις τοῦ θεοῦ καὶ ἡ δωρεὰ ἐν χάριτι τῇ τοῦ ἑνὸς ἀνθρώπου Ἰησοῦ Χριστοῦ εἰς τοὺς πολλοὺς ἐπερίσσευσεν.But the gift is not like the trespass. For if the many died by the trespass of the one man, how much more did God’s grace and the gift that came by the grace of the one man, Jesus Christ, abound to the many! 16En met die gawe is dit nie soos met dit wat deur die een wat gesondig het, gekom het nie; want die oordeel was uit een tot veroordeling, maar die genadegawe uit baie oortredinge tot vryspraak.καὶ οὐχ ὡς διʼ ἑνὸς ἁμαρτήσαντος τὸ δώρημα· τὸ μὲν γὰρ κρίμα ἐξ ἑνὸς εἰς κατάκριμα, τὸ δὲ χάρισμα ἐκ πολλῶν παραπτωμάτων εἰς δικαίωμα.Again, the gift is not like the result of the one man’s sin: The judgment that followed one sin brought condemnation, but the gift that followed many trespasses brought justification. 17Want as die dood deur die oortreding van die een deur die een as koning regeer het, sal veel meer die wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe as konings regeer deur die een, Jesus Christus.εἰ γὰρ τῷ τοῦ ἑνὸς παραπτώματι ὁ θάνατος ἐβασίλευσεν διὰ τοῦ ἑνός, πολλῷ μᾶλλον οἱ τὴν περισσείαν τῆς χάριτος καὶ τῆς δωρεᾶς τῆς δικαιοσύνης λαμβάνοντες ἐν ζωῇ βασιλεύσουσιν διὰ τοῦ ἑνὸς Ἰησοῦ Χριστοῦ.For if, by the trespass of the one man, death reigned through that one man, how much more will those who receive the abundance of grace and of the gift of righteousness reign in life through the one man, Jesus Christ!
18Daarom dan: soos dit deur een oortreding vir alle mense tot veroordeling gekom het, so ook deur een regverdige daad vir alle mense tot die regverdiging wat lewe gee.
aOf: deur die oortreding van een ... deur die regverdige daad van een.
bLetterlik: tot regverdiging van lewe.
Ἄρα οὖν ὡς διʼ ἑνὸς παραπτώματος εἰς πάντας ἀνθρώπους εἰς κατάκριμα, οὕτως καὶ διʼ ἑνὸς δικαιώματος εἰς πάντας ἀνθρώπους εἰς δικαίωσιν ζωῆς·So then, just as one trespass brought condemnation for all men, so also one act of righteousness brought justification and life for all men.
19Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens die baie as sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die een die baie as regverdiges gestel word.ὥσπερ γὰρ διὰ τῆς παρακοῆς τοῦ ἑνὸς ἀνθρώπου ἁμαρτωλοὶ κατεστάθησαν οἱ πολλοί, οὕτως καὶ διὰ τῆς ὑπακοῆς τοῦ ἑνὸς δίκαιοι κατασταθήσονται οἱ πολλοί.For just as through the disobedience of the one man the many were made sinners, so also through the obedience of the one man the many will be made righteous. 20Maar die wet het daarby ingekom sodat die oortreding sou toeneem; maar waar die sonde toegeneem het, het die genade nog veel meer oorvloedig geword,νόμος δὲ παρεισῆλθεν ἵνα πλεονάσῃ τὸ παράπτωμα· οὗ δὲ ἐπλεόνασεν ἡ ἁμαρτία, ὑπερεπερίσσευσεν ἡ χάρις,The law came in so that the trespass would increase; but where sin increased, grace increased all the more, 21sodat, soos die sonde as koning geheers het in die dood, so ook die genade as koning sou heers deur geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, ons Here.ἵνα ὥσπερ ἐβασίλευσεν ἡ ἁμαρτία ἐν τῷ θανάτῳ, οὕτως καὶ ἡ χάρις βασιλεύσῃ διὰ δικαιοσύνης εἰς ζωὴν αἰώνιον διὰ Ἰησοῦ Χριστοῦ τοῦ κυρίου ἡμῶν.so that, just as sin reigned in death, so also grace might reign through righteousness to bring eternal life through Jesus Christ our Lord.