Terug na Romeine

Romeine 6

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Wat sal ons dan sê? Moet ons in die sonde bly, sodat die genade kan toeneem?Τί οὖν ἐροῦμεν; ⸀ἐπιμένωμεν τῇ ἁμαρτίᾳ, ἵνα ἡ χάρις πλεονάσῃ;What then shall we say? Shall we continue in sin so that grace may increase? 2Beslis nie! Ons wat vir die sonde gesterf het, hoe sal ons nog daarin lewe?
aLetterlik: Mag dit nie gebeur nie.
μὴ γένοιτο· οἵτινες ἀπεθάνομεν τῇ ἁμαρτίᾳ, πῶς ἔτι ζήσομεν ἐν αὐτῇ;Certainly not! How can we who died to sin live in it any longer?
3Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in Sy dood gedoop is nie?ἢ ἀγνοεῖτε ὅτι ὅσοι ἐβαπτίσθημεν εἰς Χριστὸν Ἰησοῦν εἰς τὸν θάνατον αὐτοῦ ἐβαπτίσθημεν;Or aren’t you aware that all of us who were baptized into Christ Jesus were baptized into His death? 4Ons is dan saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat, net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in nuwe lewe kan wandel.συνετάφημεν οὖν αὐτῷ διὰ τοῦ βαπτίσματος εἰς τὸν θάνατον, ἵνα ὥσπερ ἠγέρθη Χριστὸς ἐκ νεκρῶν διὰ τῆς δόξης τοῦ πατρός, οὕτως καὶ ἡμεῖς ἐν καινότητι ζωῆς περιπατήσωμεν.We were therefore buried with Him through baptism into death, in order that, just as Christ was raised from the dead through the glory of the Father, we too may walk in newness of life. 5Want as ons saamgegroei het met die gelykenis van Sy dood, sal ons dit tog ook wees met dié van die opstanding;Εἰ γὰρ σύμφυτοι γεγόναμεν τῷ ὁμοιώματι τοῦ θανάτου αὐτοῦ, ἀλλὰ καὶ τῆς ἀναστάσεως ἐσόμεθα·For if we have been united with Him like this in His death, we will certainly also be united with Him in His resurrection. 6omdat ons dit weet, dat ons ou mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde kragteloos gemaak sou word, sodat ons nie meer die sonde as slawe sou dien nie,τοῦτο γινώσκοντες ὅτι ὁ παλαιὸς ἡμῶν ἄνθρωπος συνεσταυρώθη, ἵνα καταργηθῇ τὸ σῶμα τῆς ἁμαρτίας, τοῦ μηκέτι δουλεύειν ἡμᾶς τῇ ἁμαρτίᾳ,We know that our old self was crucified with Him so that the body of sin might be rendered powerless, that we should no longer be slaves to sin. 7want wie gesterf het, is van die sonde geregverdig.
aOf: vrygespreek van die sonde.
ὁ γὰρ ἀποθανὼν δεδικαίωται ἀπὸ τῆς ἁμαρτίας.For anyone who has died has been freed from sin.
8En as ons saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe,εἰ δὲ ἀπεθάνομεν σὺν Χριστῷ, πιστεύομεν ὅτι καὶ συζήσομεν αὐτῷ·Now if we died with Christ, we believe that we will also live with Him. 9omdat ons weet dat Christus, nadat Hy uit die dode opgewek is, nie meer sterf nie; die dood heers nie meer oor Hom nie.εἰδότες ὅτι Χριστὸς ἐγερθεὶς ἐκ νεκρῶν οὐκέτι ἀποθνῄσκει, θάνατος αὐτοῦ οὐκέτι κυριεύει·For we know that since Christ was raised from the dead, He cannot die again; death no longer has dominion over Him. 10Want wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde gesterf, een maal vir altyd; maar wat Hy lewe, lewe Hy vir God.ὃ γὰρ ἀπέθανεν, τῇ ἁμαρτίᾳ ἀπέθανεν ἐφάπαξ· ὃ δὲ ζῇ, ζῇ τῷ θεῷ.The death He died, He died to sin once for all; but the life He lives, He lives to God. 11So ook julle: beskou julleself as dood wel vir die sonde, maar lewend vir God in Christus Jesus.
aSommige manuskripte lees: ... in Christus Jesus, onse Here.
οὕτως καὶ ὑμεῖς λογίζεσθε ἑαυτοὺς ⸂εἶναι νεκροὺς μὲν⸃ τῇ ἁμαρτίᾳ ζῶντας δὲ τῷ θεῷ ἐν Χριστῷ ⸀Ἰησοῦ.So you too must count yourselves dead to sin, but alive to God in Christ Jesus.
12Laat die sonde dan nie in julle sterflike liggaam heers, sodat julle sy begeertes gehoorsaam nie,
aSommige manuskripte lees: sodat julle dit in sy begeertes gehoorsaam.
Μὴ οὖν βασιλευέτω ἡ ἁμαρτία ἐν τῷ θνητῷ ὑμῶν σώματι εἰς τὸ ⸀ὑπακούειν ταῖς ἐπιθυμίαις αὐτοῦ,Therefore do not let sin reign in your mortal body so that you obey its desires.
13En stel nie julle lede as wapens van ongeregtigheid aan die sonde beskikbaar nie, maar stel julleself aan God beskikbaar as mense wat uit die dode lewe, en julle lede as wapens van geregtigheid aan God.
aOf: instrumente van ongeregtigheid ... instrumente van geregtigheid.
μηδὲ παριστάνετε τὰ μέλη ὑμῶν ὅπλα ἀδικίας τῇ ἁμαρτίᾳ, ἀλλὰ παραστήσατε ἑαυτοὺς τῷ θεῷ ⸀ὡσεὶ ἐκ νεκρῶν ζῶντας καὶ τὰ μέλη ὑμῶν ὅπλα δικαιοσύνης τῷ θεῷ.Do not present the parts of your body to sin as instruments of wickedness, but present yourselves to God as those who have been brought from death to life; and present the parts of your body to Him as instruments of righteousness.
14Want die sonde sal nie oor julle heers nie, want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.ἁμαρτία γὰρ ὑμῶν οὐ κυριεύσει, οὐ γάρ ἐστε ὑπὸ νόμον ἀλλὰ ὑπὸ χάριν.For sin shall not be your master, because you are not under law, but under grace.
15Wat dan? Moet ons sondig omdat ons nie onder die wet is nie, maar onder die genade? Beslis nie!Τί οὖν; ⸀ἁμαρτήσωμεν ὅτι οὐκ ἐσμὲν ὑπὸ νόμον ἀλλὰ ὑπὸ χάριν; μὴ γένοιτο·What then? Shall we sin because we are not under law, but under grace? Certainly not! 16Weet julle nie dat, aan wie julle julleself as slawe beskikbaar stel tot gehoorsaamheid, julle slawe is van hom wat julle gehoorsaam, óf van die sonde tot die dood, óf van die gehoorsaamheid tot geregtigheid?οὐκ οἴδατε ὅτι ᾧ παριστάνετε ἑαυτοὺς δούλους εἰς ὑπακοήν, δοῦλοί ἐστε ᾧ ὑπακούετε, ἤτοι ἁμαρτίας εἰς θάνατον ἢ ὑπακοῆς εἰς δικαιοσύνην;Do you not know that when you offer yourselves as obedient slaves, you are slaves to the one you obey, whether you are slaves to sin leading to death, or to obedience leading to righteousness? 17Maar dank aan God dat julle slawe van die sonde was, maar uit die hart gehoorsaam het aan die vorm van onderrig waaraan julle oorgegee is,χάρις δὲ τῷ θεῷ ὅτι ἦτε δοῦλοι τῆς ἁμαρτίας ὑπηκούσατε δὲ ἐκ καρδίας εἰς ὃν παρεδόθητε τύπον διδαχῆς,But thanks be to God that, though you once were slaves to sin, you wholeheartedly obeyed the form of teaching to which you were committed. 18en nadat julle van die sonde vrygemaak is, het julle slawe van die geregtigheid geword.ἐλευθερωθέντες δὲ ἀπὸ τῆς ἁμαρτίας ἐδουλώθητε τῇ δικαιοσύνῃ·You have been set free from sin and have become slaves to righteousness. 19Ek spreek op menslike wyse vanweë die swakheid van julle vlees. Want soos julle julle lede as slawe beskikbaar gestel het aan die onreinheid en aan die wetteloosheid tot wetteloosheid, so moet julle nou julle lede as slawe beskikbaar stel aan die geregtigheid tot heiligmaking.ἀνθρώπινον λέγω διὰ τὴν ἀσθένειαν τῆς σαρκὸς ὑμῶν· ὥσπερ γὰρ παρεστήσατε τὰ μέλη ὑμῶν δοῦλα τῇ ἀκαθαρσίᾳ καὶ τῇ ἀνομίᾳ εἰς τὴν ἀνομίαν, οὕτως νῦν παραστήσατε τὰ μέλη ὑμῶν δοῦλα τῇ δικαιοσύνῃ εἰς ἁγιασμόν.I am speaking in human terms because of the weakness of your flesh. Just as you used to offer the parts of your body in slavery to impurity and to escalating wickedness, so now offer them in slavery to righteousness leading to holiness. 20Want toe julle slawe van die sonde was, was julle vry ten opsigte van die geregtigheid.Ὅτε γὰρ δοῦλοι ἦτε τῆς ἁμαρτίας, ἐλεύθεροι ἦτε τῇ δικαιοσύνῃ.For when you were slaves to sin, you were free of obligation to righteousness. 21Watter vrug het julle toe dan gehad van die dinge waaroor julle julle nou skaam? Want die einde daarvan is die dood.
aOf: Watter vrug het julle toe dan gehad? Dinge waaroor julle julle nou skaam.
τίνα οὖν καρπὸν εἴχετε τότε ἐφʼ οἷς νῦν ἐπαισχύνεσθε; τὸ γὰρ τέλος ἐκείνων θάνατος·What fruit did you reap at that time from the things of which you are now ashamed? The outcome of those things is death.
22Maar nou, nadat julle van die sonde bevry en aan God slawe gemaak is, het julle julle vrug tot heiligmaking, en die einde is ewige lewe.νυνὶ δέ, ἐλευθερωθέντες ἀπὸ τῆς ἁμαρτίας δουλωθέντες δὲ τῷ θεῷ, ἔχετε τὸν καρπὸν ὑμῶν εἰς ἁγιασμόν, τὸ δὲ τέλος ζωὴν αἰώνιον.But now that you have been set free from sin and have become slaves to God, the fruit you reap leads to holiness, and the outcome is eternal life. 23Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, ons Here.
aLetterlik: die soldy van die sonde.
τὰ γὰρ ὀψώνια τῆς ἁμαρτίας θάνατος, τὸ δὲ χάρισμα τοῦ θεοῦ ζωὴ αἰώνιος ἐν Χριστῷ Ἰησοῦ τῷ κυρίῳ ἡμῶν.For the wages of sin is death, but the gift of God is eternal life in Christ Jesus our Lord.