Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1En die HERE het vir Moses en vir Eleasar, die seun van Aäron, die priester, gesê:וַיֹּ֤אמֶר יְהוָה֙ אֶל־מֹשֶׁ֔ה וְאֶ֧ל אֶלְעָזָ֛ר בֶּן־אַהֲרֹ֥ן הַכֹּהֵ֖ן לֵאמֹֽר׃After the plague had ended, the LORD said to Moses and Eleazar son of Aaron the priest,2“Neem die som op van die hele vergadering van die Israeliete, van 20 jaar oud en daarbo, volgens die huis van hulle vaders, almal wat in Israel vir die leër uittrek.”aLetterlik: Hef die hoof op van die hele vergadering van die Israeliete.שְׂא֞וּ אֶת־רֹ֣אשׁ׀ כָּל־עֲדַ֣ת בְּנֵי־יִשְׂרָאֵ֗ל מִבֶּ֨ן עֶשְׂרִ֥ים שָׁנָ֛ה וָמַ֖עְלָה לְבֵ֣ית אֲבֹתָ֑ם כָּל־יֹצֵ֥א צָבָ֖א בְּיִשְׂרָאֵֽל׃“Take a census of the whole congregation of Israel by the houses of their fathers—all those twenty years of age or older who can serve in the army of Israel.”3En Moses en Eleasar, die priester, het met hulle gespreek in die vlaktes van Moab by die Jordaan, by Jerigo, en gesê:וַיְדַבֵּ֨ר מֹשֶׁ֜ה וְאֶלְעָזָ֧ר הַכֹּהֵ֛ן אֹתָ֖ם בְּעַֽרְבֹ֣ת מוֹאָ֑ב עַל־יַרְדֵּ֥ן יְרֵח֖וֹ לֵאמֹֽר׃So on the plains of Moab by the Jordan, across from Jericho, Moses and Eleazar the priest issued the instruction,4“Van 20 jaar oud en daarbo,” soos die HERE Moses en die Israeliete wat uit die land Egipte uitgetrek het, beveel het.מִבֶּ֛ן עֶשְׂרִ֥ים שָׁנָ֖ה וָמָ֑עְלָה כַּאֲשֶׁר֩ צִוָּ֨ה יְהוָ֤ה אֶת־מֹשֶׁה֙ וּבְנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל הַיֹּצְאִ֖ים מֵאֶ֥רֶץ מִצְרָֽיִם׃“Take a census of the men twenty years of age or older, as the LORD has commanded Moses.” And these were the Israelites who came out of the land of Egypt:
5Ruben, die eersgeborene van Israel. Die seuns van Ruben: Henog, die familie van die Henogiete; van Pallu, die familie van die Palluïete;רְאוּבֵ֖ן בְּכ֣וֹר יִשְׂרָאֵ֑ל בְּנֵ֣י רְאוּבֵ֗ן חֲנוֹךְ֙ מִשְׁפַּ֣חַת הַחֲנֹכִ֔י לְפַלּ֕וּא מִשְׁפַּ֖חַת הַפַּלֻּאִֽי׃Reuben was the firstborn of Israel. These were the descendants of Reuben: The Hanochite clan from Hanoch, the Palluite clan from Pallu,6van Hesron, die familie van die Hesroniete; van Karmi, die familie van die Karmiete.לְחֶצְרֹ֕ן מִשְׁפַּ֖חַת הַֽחֶצְרוֹנִ֑י לְכַרְמִ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הַכַּרְמִֽי׃the Hezronite clan from Hezron, and the Carmite clan from Carmi.7Dit is die families van die Rubeniete; en die wat van hulle getel is, was 43 730.אֵ֖לֶּה מִשְׁפְּחֹ֣ת הָרֻֽאוּבֵנִ֑י וַיִּהְי֣וּ פְקֻדֵיהֶ֗ם שְׁלֹשָׁ֤ה וְאַרְבָּעִים֙ אֶ֔לֶף וּשְׁבַ֥ע מֵא֖וֹת וּשְׁלֹשִֽׁים׃These were the clans of Reuben, and their registration numbered 43,730.8En die seuns van Pallu: Eliab.וּבְנֵ֥י פַלּ֖וּא אֱלִיאָֽב׃Now the son of Pallu was Eliab,9En die seuns van Eliab: Nemuël, Datan en Abiram. Dit is die Datan en Abiram van die vergadering, wat teen Moses en teen Aäron getwis het in die vergadering van Kora, toe hulle teen die HERE getwis het.וּבְנֵ֣י אֱלִיאָ֔ב נְמוּאֵ֖ל וְדָתָ֣ן וַאֲבִירָ֑ם הֽוּא־דָתָ֨ן וַאֲבִירָ֜ם הָעֵדָ֗ה אֲשֶׁ֨ר הִצּ֜וּ עַל־מֹשֶׁ֤ה וְעַֽל־אַהֲרֹן֙ בַּעֲדַת־קֹ֔רַח בְּהַצֹּתָ֖ם עַל־יְהוָֽה׃and the sons of Eliab were Nemuel, Dathan, and Abiram. It was Dathan and Abiram, chosen by the congregation, who rebelled against Moses and Aaron with the followers of Korah who rebelled against the LORD.10En die aarde het haar mond oopgemaak en hulle ingesluk, saam met Kora, by die dood van die vergadering, toe die vuur die 250 man verteer het; en hulle het 'n teken geword.וַתִּפְתַּ֨ח הָאָ֜רֶץ אֶת־פִּ֗יהָ וַתִּבְלַ֥ע אֹתָ֛ם וְאֶת־קֹ֖רַח בְּמ֣וֹת הָעֵדָ֑ה בַּאֲכֹ֣ל הָאֵ֗שׁ אֵ֣ת חֲמִשִּׁ֤ים וּמָאתַ֨יִם֙ אִ֔ישׁ וַיִּהְי֖וּ לְנֵֽס׃And the earth opened its mouth and swallowed them along with Korah, whose followers died when the fire consumed 250 men. They serve as a warning sign.11Maar die seuns van Korag het nie gesterf nie.וּבְנֵי־קֹ֖רַח לֹא־מֵֽתוּ׃ סHowever, the line of Korah did not die out.12Die seuns van Simeon volgens hulle geslagte: van Nemuël die geslag van die Nemuëliete; van Jamin die geslag van die Jaminiete; van Jakin die geslag van die Jakiniete;בְּנֵ֣י שִׁמְעוֹן֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לִנְמוּאֵ֗ל מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַנְּמ֣וּאֵלִ֔י לְיָמִ֕ין מִשְׁפַּ֖חַת הַיָּמִינִ֑י לְיָכִ֕ין מִשְׁפַּ֖חַת הַיָּכִינִֽי׃These were the descendants of Simeon by their clans: The Nemuelite clan from Nemuel, the Jaminite clan from Jamin, the Jachinite clan from Jachin,13van Serag, die familie van die Seragiete; van Saul, die familie van die Sauliete.לְזֶ֕רַח מִשְׁפַּ֖חַת הַזַּרְחִ֑י לְשָׁא֕וּל מִשְׁפַּ֖חַת הַשָּׁאוּלִֽי׃the Zerahite clan from Zerah, and the Shaulite clan from Shaul.14Dit is die families van die Simeoniete: 22 200.אֵ֖לֶּה מִשְׁפְּחֹ֣ת הַשִּׁמְעֹנִ֑י שְׁנַ֧יִם וְעֶשְׂרִ֛ים אֶ֖לֶף וּמָאתָֽיִם׃ סThese were the clans of Simeon, and there were 22,200 men.
15Die seuns van Gad volgens hulle families: van Sefon, die familie van die Sefoniete; van Haggi, die familie van die Haggiete; van Suni, die familie van die Suniete;בְּנֵ֣י גָד֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לִצְפ֗וֹן מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַצְּפוֹנִ֔י לְחַגִּ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הַֽחַגִּ֑י לְשׁוּנִ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הַשּׁוּנִֽי׃These were the descendants of Gad by their clans: The Zephonite clan from Zephon, the Haggite clan from Haggi, the Shunite clan from Shuni,16van Osni, die familie van die Osniete; van Eri, die familie van die Eriete;לְאָזְנִ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הָאָזְנִ֑י לְעֵרִ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הָעֵרִֽי׃the Oznite clan from Ozni, the Erite clan from Eri,17van Arod, die familie van die Arodiete; van Areli, die familie van die Areliete.לַאֲר֕וֹד מִשְׁפַּ֖חַת הָאֲרוֹדִ֑י לְאַ֨רְאֵלִ֔י מִשְׁפַּ֖חַת הָאַרְאֵלִֽי׃the Arodite clan from Arod, and the Arelite clan from Areli.18Dit is die families van die seuns van Gad volgens die wat van hulle getel is: 40 500.אֵ֛לֶּה מִשְׁפְּחֹ֥ת בְּנֵֽי־גָ֖ד לִפְקֻדֵיהֶ֑ם אַרְבָּעִ֥ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ סThese were the clans of Gad, and their registration numbered 40,500.19Die seuns van Juda: Er en Onan. En Er en Onan het in die land Kanaän gesterf.בְּנֵ֥י יְהוּדָ֖ה עֵ֣ר וְאוֹנָ֑ן וַיָּ֥מָת עֵ֛ר וְאוֹנָ֖ן בְּאֶ֥רֶץ כְּנָֽעַן׃The sons of Judah were Er and Onan, but they died in the land of Canaan.20En die seuns van Juda volgens hulle families was: van Sela, die familie van die Selaniete; van Peres, die familie van die Parsiete; van Serag, die familie van die Seragiete.וַיִּהְי֣וּ בְנֵי־יְהוּדָה֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לְשֵׁלָ֗ה מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַשֵּׁ֣לָנִ֔י לְפֶ֕רֶץ מִשְׁפַּ֖חַת הַפַּרְצִ֑י לְזֶ֕רַח מִשְׁפַּ֖חַת הַזַּרְחִֽי׃These were the descendants of Judah by their clans: The Shelanite clan from Shelah, the Perezite clan from Perez, and the Zerahite clan from Zerah.21En die seuns van Peres was: van Hesron, die familie van die Hesroniete; van Hamul, die familie van die Hamuliete.וַיִּהְי֣וּ בְנֵי־פֶ֔רֶץ לְחֶצְרֹ֕ן מִשְׁפַּ֖חַת הַֽחֶצְרֹנִ֑י לְחָמ֕וּל מִשְׁפַּ֖חַת הֶחָמוּלִֽי׃And these were the descendants of Perez: the Hezronite clan from Hezron and the Hamulite clan from Hamul.22Dit is die families van Juda volgens die wat van hulle getel is: 76 500.אֵ֛לֶּה מִשְׁפְּחֹ֥ת יְהוּדָ֖ה לִפְקֻדֵיהֶ֑ם שִׁשָּׁ֧ה וְשִׁבְעִ֛ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ סThese were the clans of Judah, and their registration numbered 76,500.
23Die seuns van Issaskar volgens hulle families: Tola, die familie van die Tolaïete; van Puwa, die familie van die Puniete;בְּנֵ֤י יִשָּׂשכָר֙ לְמִשְׁפְּחֹתָ֔ם תּוֹלָ֕ע מִשְׁפַּ֖חַת הַתּוֹלָעִ֑י לְפֻוָ֕ה מִשְׁפַּ֖חַת הַפּוּנִֽי׃These were the descendants of Issachar by their clans: The Tolaite clan from Tola, the Punite clan from Puvah,24van Jasub, die familie van die Jasubiete; van Simron, die familie van die Simroniete.לְיָשׁ֕וּב מִשְׁפַּ֖חַת הַיָּשׁוּבִ֑י לְשִׁמְרֹ֕ן מִשְׁפַּ֖חַת הַשִּׁמְרֹנִֽי׃the Jashubite clan from Jashub, and the Shimronite clan from Shimron.25Dit is die families van Issaskar volgens die wat van hulle getel is: 64 300.אֵ֛לֶּה מִשְׁפְּחֹ֥ת יִשָּׂשכָ֖ר לִפְקֻדֵיהֶ֑ם אַרְבָּעָ֧ה וְשִׁשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וּשְׁלֹ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ סThese were the clans of Issachar, and their registration numbered 64,300.
26Die seuns van Sebulon volgens hulle families: van Sered, die familie van die Sardiete; van Elon, die familie van die Eloniete; van Jagleël, die familie van die Jagleëliete.בְּנֵ֣י זְבוּלֻן֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לְסֶ֗רֶד מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַסַּרְדִּ֔י לְאֵל֕וֹן מִשְׁפַּ֖חַת הָאֵלֹנִ֑י לְיַ֨חְלְאֵ֔ל מִשְׁפַּ֖חַת הַיַּחְלְאֵלִֽי׃These were the descendants of Zebulun by their clans: The Seredite clan from Sered, the Elonite clan from Elon, and the Jahleelite clan from Jahleel.27Dit is die families van die Sebuloniete volgens die wat van hulle getel is: 60 500.אֵ֛לֶּה מִשְׁפְּחֹ֥ת הַזְּבוּלֹנִ֖י לִפְקֻדֵיהֶ֑ם שִׁשִּׁ֥ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ סThese were the clans of Zebulun, and their registration numbered 60,500.
28Die seuns van Josef volgens hulle families: Manasse en Efraim.בְּנֵ֥י יוֹסֵ֖ף לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם מְנַשֶּׁ֖ה וְאֶפְרָֽיִם׃The descendants of Joseph included the clans of Manasseh and Ephraim.29Die seuns van Manasse: van Magir, die familie van die Magiriete; en Magir het Gilead verwek; van Gilead, die familie van die Gileadiete.בְּנֵ֣י מְנַשֶּׁ֗ה לְמָכִיר֙ מִשְׁפַּ֣חַת הַמָּכִירִ֔י וּמָכִ֖יר הוֹלִ֣יד אֶת־גִּלְעָ֑ד לְגִלְעָ֕ד מִשְׁפַּ֖חַת הַגִּלְעָדִֽי׃These were the descendants of Manasseh: The Machirite clan from Machir, the father of Gilead, and the Gileadite clan from Gilead.30Dit is die seuns van Gilead: Iëser, die familie van die Iëseriete; van Helek, die familie van die Helkiete;אֵ֚לֶּה בְּנֵ֣י גִלְעָ֔ד אִיעֶ֕זֶר מִשְׁפַּ֖חַת הָאִֽיעֶזְרִ֑י לְחֵ֕לֶק מִשְׁפַּ֖חַת הַֽחֶלְקִֽי׃These were the descendants of Gilead: the Iezerite clan from Iezer, the Helekite clan from Helek,31en Asriël, die familie van die Asriëliete; en Sigem, die familie van die Sigmiete;וְאַ֨שְׂרִיאֵ֔ל מִשְׁפַּ֖חַת הָֽאַשְׂרִֽאֵלִ֑י וְשֶׁ֕כֶם מִשְׁפַּ֖חַת הַשִּׁכְמִֽי׃the Asrielite clan from Asriel, the Shechemite clan from Shechem,32en Semida, die familie van die Semidaïete; en Hefer, die familie van die Hefriete.וּשְׁמִידָ֕ע מִשְׁפַּ֖חַת הַשְּׁמִידָעִ֑י וְחֵ֕פֶר מִשְׁפַּ֖חַת הַֽחֶפְרִֽי׃the Shemidaite clan from Shemida, and the Hepherite clan from Hepher.33En Selofgad, die seun van Hefer, het geen seuns gehad nie, maar net dogters; en die name van die dogters van Selofgad was Magla en Noa, Hogla, Milka en Tirsa.וּצְלָפְחָ֣ד בֶּן־חֵ֗פֶר לֹא־הָ֥יוּ ל֛וֹ בָּנִ֖ים כִּ֣י אִם־בָּנ֑וֹת וְשֵׁם֙ בְּנ֣וֹת צְלָפְחָ֔ד מַחְלָ֣ה וְנֹעָ֔ה חָגְלָ֥ה מִלְכָּ֖ה וְתִרְצָֽה׃Now Zelophehad son of Hepher had no sons but only daughters. The names of his daughters were Mahlah, Noah, Hoglah, Milcah, and Tirzah.34Dit is die families van Manasse; en die wat van hulle getel is, was 52 700.אֵ֖לֶּה מִשְׁפְּחֹ֣ת מְנַשֶּׁ֑ה וּפְקֻ֣דֵיהֶ֔ם שְׁנַ֧יִם וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וּשְׁבַ֥ע מֵאֽוֹת׃ סThese were the clans of Manasseh, and their registration numbered 52,700.35Dit is die seuns van Efraim volgens hulle geslagte: van Sutelag die geslag van die Sutelagiete; van Beker die geslag van die Bekeriete; van Tagan die geslag van die Taganiete.אֵ֣לֶּה בְנֵי־אֶפְרַיִם֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לְשׁוּתֶ֗לַח מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַשֻּׁ֣תַלְחִ֔י לְבֶ֕כֶר מִשְׁפַּ֖חַת הַבַּכְרִ֑י לְתַ֕חַן מִשְׁפַּ֖חַת הַֽתַּחֲנִֽי׃These were the descendants of Ephraim by their clans: The Shuthelahite clan from Shuthelah, the Becherite clan from Becher, and the Tahanite clan from Tahan.36En dit is die seuns van Sutelag: van Eran, die familie van die Eraniete.וְאֵ֖לֶּה בְּנֵ֣י שׁוּתָ֑לַח לְעֵרָ֕ן מִשְׁפַּ֖חַת הָעֵרָנִֽי׃And the descendants of Shuthelah were the Eranite clan from Eran.37Dit is die families van die seuns van Efraim volgens die wat van hulle getel is: 32 500. Dit is die seuns van Josef volgens hulle families.אֵ֣לֶּה מִשְׁפְּחֹ֤ת בְּנֵי־אֶפְרַ֨יִם֙ לִפְקֻ֣דֵיהֶ֔ם שְׁנַ֧יִם וּשְׁלֹשִׁ֛ים אֶ֖לֶף וַחֲמֵ֣שׁ מֵא֑וֹת אֵ֥לֶּה בְנֵי־יוֹסֵ֖ף לְמִשְׁפְּחֹתָֽם׃ סThese were the clans of Ephraim, and their registration numbered 32,500. These clans were the descendants of Joseph.
38Die seuns van Benjamin volgens hulle families: van Bela, die familie van die Balïete; van Asbel, die familie van die Asbeliete; van Ahiram, die familie van die Ahiramiete;בְּנֵ֣י בִנְיָמִן֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לְבֶ֗לַע מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַבַּלְעִ֔י לְאַשְׁבֵּ֕ל מִשְׁפַּ֖חַת הָֽאַשְׁבֵּלִ֑י לַאֲחִירָ֕ם מִשְׁפַּ֖חַת הָאֲחִירָמִֽי׃These were the descendants of Benjamin by their clans: The Belaite clan from Bela, the Ashbelite clan from Ashbel, the Ahiramite clan from Ahiram,39van Sefufam, die familie van die Sufamiete; van Hufam, die familie van die Hufamiete.לִשְׁפוּפָ֕ם מִשְׁפַּ֖חַת הַשּׁוּפָמִ֑י לְחוּפָ֕ם מִשְׁפַּ֖חַת הַחוּפָמִֽי׃the Shuphamite clan from Shupham, and the Huphamite clan from Hupham.40En die seuns van Bela was Ard en Naäman: die familie van die Ardiete; van Naäman, die familie van die Naämiete.וַיִּהְי֥וּ בְנֵי־בֶ֖לַע אַ֣רְדְּ וְנַעֲמָ֑ן מִשְׁפַּ֨חַת֙ הָֽאַרְדִּ֔י לְנַֽעֲמָ֔ן מִשְׁפַּ֖חַת הַֽנַּעֲמִֽי׃And the descendants of Bela from Ard and Naaman were the Ardite clan from Ard and the Naamite clan from Naaman.41Dit is die seuns van Benjamin volgens hulle families; en die wat van hulle getel is, was 45 600.אֵ֥לֶּה בְנֵי־בִנְיָמִ֖ן לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם וּפְקֻ֣דֵיהֶ֔ם חֲמִשָּׁ֧ה וְאַרְבָּעִ֛ים אֶ֖לֶף וְשֵׁ֥שׁ מֵאֽוֹת׃ סThese were the clans of Benjamin, and their registration numbered 45,600.
42Dit is die seuns van Dan volgens hulle families: van Suham, die familie van die Suhamiete. Dit is die families van Dan volgens hulle families.אֵ֤לֶּה בְנֵי־דָן֙ לְמִשְׁפְּחֹתָ֔ם לְשׁוּחָ֕ם מִשְׁפַּ֖חַת הַשּׁוּחָמִ֑י אֵ֛לֶּה מִשְׁפְּחֹ֥ת דָּ֖ן לְמִשְׁפְּחֹתָֽם׃These were the descendants of Dan by their clans: The Shuhamite clan from Shuham. These were the clans of Dan.43Al die families van die Suhamiete volgens die wat van hulle getel is: 64 400.כָּל־מִשְׁפְּחֹ֥ת הַשּׁוּחָמִ֖י לִפְקֻדֵיהֶ֑ם אַרְבָּעָ֧ה וְשִׁשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃ סAll of them were Shuhamite clans, and their registration numbered 64,400.
44Die seuns van Aser volgens hulle families: van Jimna, die familie van die Jimnaïete; van Jiswi, die familie van die Jiswiete; van Beria, die familie van die Beriïete;בְּנֵ֣י אָשֵׁר֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לְיִמְנָ֗ה מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַיִּמְנָ֔ה לְיִשְׁוִ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הַיִּשְׁוִ֑י לִבְרִיעָ֕ה מִשְׁפַּ֖חַת הַבְּרִיעִֽי׃These were the descendants of Asher by their clans: The Imnite clan from Imnah, the Ishvite clan from Ishvi, and the Beriite clan from Beriah.45Van die seuns van Beria: van Heber, die familie van die Hebriete; van Malkiël, die familie van die Malkiëliete.לִבְנֵ֣י בְרִיעָ֔ה לְחֶ֕בֶר מִשְׁפַּ֖חַת הַֽחֶבְרִ֑י לְמַ֨לְכִּיאֵ֔ל מִשְׁפַּ֖חַת הַמַּלְכִּיאֵלִֽי׃And these were the descendants of Beriah: the Heberite clan from Heber and the Malchielite clan from Malchiel.46En die naam van die dogter van Aser was Serag.וְשֵׁ֥ם בַּת־אָשֵׁ֖ר שָֽׂרַח׃And the name of Asher’s daughter was Serah.47Dit is die families van die seuns van Aser volgens die wat van hulle getel is: 53 400.אֵ֛לֶּה מִשְׁפְּחֹ֥ת בְּנֵי־אָשֵׁ֖ר לִפְקֻדֵיהֶ֑ם שְׁלֹשָׁ֧ה וַחֲמִשִּׁ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃ סThese were the clans of Asher, and their registration numbered 53,400.
48Die seuns van Naftali volgens hulle families: van Jagseël, die familie van die Jagseëliete; van Guni, die familie van die Guniete;בְּנֵ֤י נַפְתָּלִי֙ לְמִשְׁפְּחֹתָ֔ם לְיַ֨חְצְאֵ֔ל מִשְׁפַּ֖חַת הַיַּחְצְאֵלִ֑י לְגוּנִ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הַגּוּנִֽי׃These were the descendants of Naphtali by their clans: The Jahzeelite clan from Jahzeel, the Gunite clan from Guni,49van Jeser, die familie van die Jesriete; van Sillem, die familie van die Sillemiete.לְיֵ֕צֶר מִשְׁפַּ֖חַת הַיִּצְרִ֑י לְשִׁלֵּ֕ם מִשְׁפַּ֖חַת הַשִּׁלֵּמִֽי׃the Jezerite clan from Jezer, and the Shillemite clan from Shillem.50Dit is die families van Naftali volgens hulle families; en die wat van hulle getel is, was 45 400.אֵ֛לֶּה מִשְׁפְּחֹ֥ת נַפְתָּלִ֖י לְמִשְׁפְּחֹתָ֑ם וּפְקֻ֣דֵיהֶ֔ם חֲמִשָּׁ֧ה וְאַרְבָּעִ֛ים אֶ֖לֶף וְאַרְבַּ֥ע מֵאֽוֹת׃These were the clans of Naphtali, and their registration numbered 45,400.51Dit is die wat van die Israeliete getel is: 601 730.אֵ֗לֶּה פְּקוּדֵי֙ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל שֵׁשׁ־מֵא֥וֹת אֶ֖לֶף וָאָ֑לֶף שְׁבַ֥ע מֵא֖וֹת וּשְׁלֹשִֽׁים׃ פThese men of Israel numbered 601,730 in all.
52En die HERE het met Moses gespreek en gesê:וַיְדַבֵּ֥ר יְהוָ֖ה אֶל־מֹשֶׁ֥ה לֵּאמֹֽר׃Then the LORD said to Moses,53“Aan hulle moet die land as erfdeel verdeel word volgens die getal van die name.לָאֵ֗לֶּה תֵּחָלֵ֥ק הָאָ֛רֶץ בְּנַחֲלָ֖ה בְּמִסְפַּ֥ר שֵׁמֽוֹת׃“The land is to be divided among the tribes as an inheritance, according to the number of names.54Aan die baie moet jy sy erfdeel vermeerder, en aan die min moet jy sy erfdeel verminder; elkeen moet sy erfdeel gegee word volgens sy getelde.לָרַ֗ב תַּרְבֶּה֙ נַחֲלָת֔וֹ וְלַמְעַ֕ט תַּמְעִ֖יט נַחֲלָת֑וֹ אִ֚ישׁ לְפִ֣י פְקֻדָ֔יו יֻתַּ֖ן נַחֲלָתֽוֹ׃Increase the inheritance for a large tribe and decrease it for a small one; each tribe is to receive its inheritance according to the number of those registered.55Maar die land moet deur die lot verdeel word; volgens die name van die stamme van hulle vaders moet hulle erf.אַךְ־בְּגוֹרָ֕ל יֵחָלֵ֖ק אֶת־הָאָ֑רֶץ לִשְׁמ֥וֹת מַטּוֹת־אֲבֹתָ֖ם יִנְחָֽלוּ׃Indeed, the land must be divided by lot; they shall receive their inheritance according to the names of the tribes of their fathers.56Volgens die lot moet sy erfdeel verdeel word tussen groot en klein.”aLetterlik: Volgens die mond van die lot.עַל־פִּי֙ הַגּוֹרָ֔ל תֵּחָלֵ֖ק נַחֲלָת֑וֹ בֵּ֥ין רַ֖ב לִמְעָֽט׃ סEach inheritance is to be divided by lot among the larger and smaller tribes.”
57En dit is die wat van die Leviete getel is volgens hulle families: van Gerson, die familie van die Gersoniete; van Kehat, die familie van die Kehatiete; van Merari, die familie van die Merariete.וְאֵ֨לֶּה פְקוּדֵ֣י הַלֵּוִי֮ לְמִשְׁפְּחֹתָם֒ לְגֵרְשׁ֗וֹן מִשְׁפַּ֨חַת֙ הַגֵּ֣רְשֻׁנִּ֔י לִקְהָ֕ת מִשְׁפַּ֖חַת הַקְּהָתִ֑י לִמְרָרִ֕י מִשְׁפַּ֖חַת הַמְּרָרִֽי׃Now these were the Levites numbered by their clans: The Gershonite clan from Gershon, the Kohathite clan from Kohath, and the Merarite clan from Merari.58Dit is die families van Levi: die familie van die Libniete, die familie van die Hebroniete, die familie van die Magliete, die familie van die Musiete, die familie van die Koragiete. En Kehat het Amram verwek.אֵ֣לֶּה׀ מִשְׁפְּחֹ֣ת לֵוִ֗י מִשְׁפַּ֨חַת הַלִּבְנִ֜י מִשְׁפַּ֤חַת הַֽחֶבְרֹנִי֙ מִשְׁפַּ֤חַת הַמַּחְלִי֙ מִשְׁפַּ֣חַת הַמּוּשִׁ֔י מִשְׁפַּ֖חַת הַקָּרְחִ֑י וּקְהָ֖ת הוֹלִ֥ד אֶת־עַמְרָֽם׃These were the families of the Levites: The Libnite clan, the Hebronite clan, the Mahlite clan, the Mushite clan, and the Korahite clan. Now Kohath was the father of Amram,59En die naam van Amram se vrou was Jogebed, die dogter van Levi, wat sy vir Levi in Egipte gebaar het; en sy het vir Amram Aäron en Moses en Miriam, hulle suster, gebaar.וְשֵׁ֣ם׀ אֵ֣שֶׁת עַמְרָ֗ם יוֹכֶ֨בֶד֙ בַּת־לֵוִ֔י אֲשֶׁ֨ר יָלְדָ֥ה אֹתָ֛הּ לְלֵוִ֖י בְּמִצְרָ֑יִם וַתֵּ֣לֶד לְעַמְרָ֗ם אֶֽת־אַהֲרֹן֙ וְאֶת־מֹשֶׁ֔ה וְאֵ֖ת מִרְיָ֥ם אֲחֹתָֽם׃and Amram’s wife was named Jochebed. She was also a daughter of Levi, born to Levi in Egypt. To Amram she bore Aaron, Moses, and their sister Miriam.60En vir Aäron is gebore: Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar.וַיִּוָּלֵ֣ד לְאַהֲרֹ֔ן אֶת־נָדָ֖ב וְאֶת־אֲבִיה֑וּא אֶת־אֶלְעָזָ֖ר וְאֶת־אִיתָמָֽר׃Nadab, Abihu, Eleazar, and Ithamar were born to Aaron,61En Nadab en Abihu het gesterf toe hulle vreemde vuur voor die aangesig van die HERE gebring het.וַיָּ֥מָת נָדָ֖ב וַאֲבִיה֑וּא בְּהַקְרִיבָ֥ם אֵשׁ־זָרָ֖ה לִפְנֵ֥י יְהוָֽה׃but Nadab and Abihu died when they offered unauthorized fire before the LORD.62En hulle getelde was 23 000, elke manlike van 'n maand oud en ouer; want hulle is nie onder die Israeliete getel nie, omdat aan hulle geen erfdeel onder die Israeliete gegee is nie.וַיִּהְי֣וּ פְקֻדֵיהֶ֗ם שְׁלֹשָׁ֤ה וְעֶשְׂרִים֙ אֶ֔לֶף כָּל־זָכָ֖ר מִבֶּן־חֹ֣דֶשׁ וָמָ֑עְלָה כִּ֣י׀ לֹ֣א הָתְפָּקְד֗וּ בְּתוֹךְ֙ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל כִּ֠י לֹא־נִתַּ֤ן לָהֶם֙ נַחֲלָ֔ה בְּת֖וֹךְ בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵֽל׃The registration of the Levites totaled 23,000, every male a month old or more; they were not numbered among the other Israelites, because no inheritance was given to them among the Israelites.63Dit is die getelde van Moses en Eleasar, die priester, wat die Israeliete getel het in die vlaktes van Moab by die Jordaan, by Jerigo.אֵ֚לֶּה פְּקוּדֵ֣י מֹשֶׁ֔ה וְאֶלְעָזָ֖ר הַכֹּהֵ֑ן אֲשֶׁ֨ר פָּֽקְד֜וּ אֶת־בְּנֵ֤י יִשְׂרָאֵל֙ בְּעַֽרְבֹ֣ת מוֹאָ֔ב עַ֖ל יַרְדֵּ֥ן יְרֵחֽוֹ׃These were the ones numbered by Moses and Eleazar the priest when they counted the Israelites on the plains of Moab by the Jordan, across from Jericho.64En onder hierdie was daar nie een man van die getelde van Moses en Aäron, die priester, wat die Israeliete in die woestyn van Sinai getel het nie.וּבְאֵ֨לֶּה֙ לֹא־הָ֣יָה אִ֔ישׁ מִפְּקוּדֵ֣י מֹשֶׁ֔ה וְאַהֲרֹ֖ן הַכֹּהֵ֑ן אֲשֶׁ֥ר פָּקְד֛וּ אֶת־בְּנֵ֥י יִשְׂרָאֵ֖ל בְּמִדְבַּ֥ר סִינָֽי׃Among all these, however, there was not one who had been numbered by Moses and Aaron the priest when they counted the Israelites in the Wilderness of Sinai.65Want die HERE het vir hulle gesê: “Hulle sal sekerlik in die woestyn sterf.” En daar het nie een man van hulle oorgebly nie, behalwe Kaleb, die seun van Jefunne, en Josua, die seun van Nun.כִּֽי־אָמַ֤ר יְהוָה֙ לָהֶ֔ם מ֥וֹת יָמֻ֖תוּ בַּמִּדְבָּ֑ר וְלֹא־נוֹתַ֤ר מֵהֶם֙ אִ֔ישׁ כִּ֚י אִם־כָּלֵ֣ב בֶּן־יְפֻנֶּ֔ה וִיהוֹשֻׁ֖עַ בִּן־נֽוּן׃ סFor the LORD had told them that they would surely die in the wilderness. Not one was left except Caleb son of Jephunneh and Joshua son of Nun.