Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansHebreeus (WLC)Engels (Berean Standard Bible)
1Die Israeliete het weer gedoen wat kwaad is in die oë van die HERE, en die HERE het hulle 40 jaar lank in die hand van die Filistyne gegee.וַיֹּסִ֨פוּ֙ בְּנֵ֣י יִשְׂרָאֵ֔ל לַעֲשׂ֥וֹת הָרַ֖ע בְּעֵינֵ֣י יְהוָ֑ה וַיִּתְּנֵ֧ם יְהוָ֛ה בְּיַד־פְּלִשְׁתִּ֖ים אַרְבָּעִ֥ים שָׁנָֽה׃ פAgain the Israelites did evil in the sight of the LORD, so He delivered them into the hand of the Philistines for forty years.
2Daar was ’n sekere man uit Sorea, uit die geslag van die Daniete, en sy naam was Manoag; en sy vrou was onvrugbaar en het nie gebaar nie.וַיְהִי֩ אִ֨ישׁ אֶחָ֧ד מִצָּרְעָ֛ה מִמִּשְׁפַּ֥חַת הַדָּנִ֖י וּשְׁמ֣וֹ מָנ֑וֹחַ וְאִשְׁתּ֥וֹ עֲקָרָ֖ה וְלֹ֥א יָלָֽדָה׃Now there was a man from Zorah named Manoah, from the clan of the Danites, whose wife was barren and had no children.3En die Engel van die HERE het aan die vrou verskyn en vir haar gesê: “Kyk tog, jy is onvrugbaar en het nie gebaar nie, maar jy sal swanger word en ’n seun baar.וַיֵּרָ֥א מַלְאַךְ־יְהוָ֖ה אֶל־הָאִשָּׁ֑ה וַיֹּ֣אמֶר אֵלֶ֗יהָ הִנֵּה־נָ֤א אַתְּ־עֲקָרָה֙ וְלֹ֣א יָלַ֔דְתְּ וְהָרִ֖ית וְיָלַ֥דְתְּ בֵּֽן׃The angel of the LORD appeared to the woman and said to her, “It is true that you are barren and have no children; but you will conceive and give birth to a son.4En nou, wees tog op jou hoede en drink geen wyn of sterk drank nie, en eet niks wat onrein is nie.וְעַתָּה֙ הִשָּׁ֣מְרִי נָ֔א וְאַל־תִּשְׁתִּ֖י יַ֣יִן וְשֵׁכָ֑ר וְאַל־תֹּאכְלִ֖י כָּל־טָמֵֽא׃Now please be careful not to drink wine or strong drink, and not to eat anything unclean.5Want kyk, jy is swanger en jy sal 'n seun baar. 'n Skeermes mag nie op sy kop kom nie, want die seun sal van die moederskoot af 'n nasireër van God wees; en hy sal begin om Israel uit die hand van die Filistyne te red.”aLetterlik: Van die buik af.כִּי֩ הִנָּ֨ךְ הָרָ֜ה וְיֹלַ֣דְתְּ בֵּ֗ן וּמוֹרָה֙ לֹא־יַעֲלֶ֣ה עַל־רֹאשׁ֔וֹ כִּֽי־נְזִ֧יר אֱלֹהִ֛ים יִהְיֶ֥ה הַנַּ֖עַר מִן־הַבָּ֑טֶן וְה֗וּא יָחֵ֛ל לְהוֹשִׁ֥יעַ אֶת־יִשְׂרָאֵ֖ל מִיַּ֥ד פְּלִשְׁתִּֽים׃For behold, you will conceive and give birth to a son. And no razor shall touch his head, because the boy will be a Nazirite to God from the womb, and he will begin the deliverance of Israel from the hand of the Philistines.”6Toe het die vrou gekom en vir haar man gesê: “’n Man van God het na my gekom, en sy voorkoms was soos die voorkoms van die Engel van God, baie vreesaanjaend; en ek het hom nie gevra waarvandaan hy is nie, en sy naam het hy my nie meegedeel nie.”וַתָּבֹ֣א הָאִשָּׁ֗ה וַתֹּ֣אמֶר לְאִישָׁהּ֮ לֵאמֹר֒ אִ֤ישׁ הָאֱלֹהִים֙ בָּ֣א אֵלַ֔י וּמַרְאֵ֕הוּ כְּמַרְאֵ֛ה מַלְאַ֥ךְ הָאֱלֹהִ֖ים נוֹרָ֣א מְאֹ֑ד וְלֹ֤א שְׁאִלְתִּ֨יהוּ֙ אֵֽי־מִזֶּ֣ה ה֔וּא וְאֶת־שְׁמ֖וֹ לֹֽא־הִגִּ֥יד לִֽי׃So the woman went and told her husband, “A man of God came to me. His appearance was like the angel of God, exceedingly awesome. I did not ask him where he came from, and he did not tell me his name.7Hy het vir my gesê: ‘Kyk, jy is swanger en jy sal 'n seun baar. Nou dan, moenie wyn en sterk drank drink nie en moenie enigiets onreins eet nie, want die seun sal van die moederskoot af tot die dag van sy dood 'n nasireër van God wees.’”וַיֹּ֣אמֶר לִ֔י הִנָּ֥ךְ הָרָ֖ה וְיֹלַ֣דְתְּ בֵּ֑ן וְעַתָּ֞ה אַל־תִּשְׁתִּ֣י׀ יַ֣יִן וְשֵׁכָ֗ר וְאַל־תֹּֽאכְלִי֙ כָּל־טֻמְאָ֔ה כִּֽי־נְזִ֤יר אֱלֹהִים֙ יִהְיֶ֣ה הַנַּ֔עַר מִן־הַבֶּ֖טֶן עַד־י֥וֹם מוֹתֽוֹ׃ פBut he said to me, ‘Behold, you will conceive and give birth to a son. Now, therefore, do not drink wine or strong drink, and do not eat anything unclean, because the boy will be a Nazirite to God from the womb until the day of his death.’”
8Toe het Manoag tot die HERE gebid en gesê: “Ag, Here, laat die man van God wat U gestuur het, tog weer na ons kom en ons leer wat ons met die kind wat gebore gaan word, moet doen.”וַיֶּעְתַּ֥ר מָנ֛וֹחַ אֶל־יְהוָ֖ה וַיֹּאמַ֑ר בִּ֣י אֲדוֹנָ֔י אִ֣ישׁ הָאֱלֹהִ֞ים אֲשֶׁ֣ר שָׁלַ֗חְתָּ יָבוֹא־נָ֥א עוֹד֙ אֵלֵ֔ינוּ וְיוֹרֵ֕נוּ מַֽה־נַּעֲשֶׂ֖ה לַנַּ֥עַר הַיּוּלָּֽד׃Then Manoah prayed to the LORD, “Please, O Lord, let the man of God You sent us come to us again to teach us how to raise the boy who is to be born.”9En God het na die stem van Manoag geluister, en die Engel van God het weer na die vrou gekom terwyl sy in die veld sit; en Manoag, haar man, was nie by haar nie.וַיִּשְׁמַ֥ע הָאֱלֹהִ֖ים בְּק֣וֹל מָנ֑וֹחַ וַיָּבֹ֣א מַלְאַךְ֩ הָאֱלֹהִ֨ים ע֜וֹד אֶל־הָאִשָּׁ֗ה וְהִיא֙ יוֹשֶׁ֣בֶת בַּשָּׂדֶ֔ה וּמָנ֥וֹחַ אִישָׁ֖הּ אֵ֥ין עִמָּֽהּ׃And God listened to the voice of Manoah, and the angel of God returned to the woman as she was sitting in the field; but her husband Manoah was not with her.10Toe het die vrou haar gehaas en gehardloop en dit aan haar man vertel, en sy het vir hom gesê: “Kyk, die man wat daardie dag na my gekom het, het aan my verskyn.”וַתְּמַהֵר֙ הָֽאִשָּׁ֔ה וַתָּ֖רָץ וַתַּגֵּ֣ד לְאִישָׁ֑הּ וַתֹּ֣אמֶר אֵלָ֔יו הִנֵּ֨ה נִרְאָ֤ה אֵלַי֙ הָאִ֔ישׁ אֲשֶׁר־בָּ֥א בַיּ֖וֹם אֵלָֽי׃The woman ran quickly to tell her husband, “Behold, the man who came to me the other day has reappeared!”11En Manoag het opgestaan en agter sy vrou aan geloop, en hy het by die man gekom en vir hom gesê: “Is jy die man wat met die vrou gepraat het?” En hy het gesê: “Ek is.”וַיָּ֛קָם וַיֵּ֥לֶךְ מָנ֖וֹחַ אַחֲרֵ֣י אִשְׁתּ֑וֹ וַיָּבֹא֙ אֶל־הָאִ֔ישׁ וַיֹּ֣אמֶר ל֗וֹ הַאַתָּ֥ה הָאִ֛ישׁ אֲשֶׁר־דִּבַּ֥רְתָּ אֶל־הָאִשָּׁ֖ה וַיֹּ֥אמֶר אָֽנִי׃So Manoah got up and followed his wife. When he came to the man, he asked, “Are you the man who spoke to my wife?” “I am,” he said.12Toe het Manoag gesê: “Laat jou woorde nou uitkom. Wat sal die verordening vir die kind en sy werk wees?”aOf: Wanneer jou woorde nou uitkom, wat sal die verordening vir die kind en sy werk wees?וַיֹּ֣אמֶר מָנ֔וֹחַ עַתָּ֖ה יָבֹ֣א דְבָרֶ֑יךָ מַה־יִּֽהְיֶ֥ה מִשְׁפַּט־הַנַּ֖עַר וּמַעֲשֵֽׂהוּ׃Then Manoah asked, “When your words come to pass, what will be the boy’s rule of life and mission?”13Die Engel van die HERE het vir Manoag gesê: “Sy moet haar wag vir alles wat ek aan die vrou gesê het.וַיֹּ֛אמֶר מַלְאַ֥ךְ יְהוָ֖ה אֶל־מָנ֑וֹחַ מִכֹּ֛ל אֲשֶׁר־אָמַ֥רְתִּי אֶל־הָאִשָּׁ֖ה תִּשָּׁמֵֽר׃So the angel of the LORD answered Manoah, “Your wife is to do everything I told her.14Van alles wat van die wynstok kom, mag sy nie eet nie, en wyn en sterk drank mag sy nie drink nie, en niks onreins mag sy eet nie; alles wat ek haar beveel het, moet sy onderhou.”מִכֹּ֣ל אֲשֶׁר־יֵצֵא֩ מִגֶּ֨פֶן הַיַּ֜יִן לֹ֣א תֹאכַ֗ל וְיַ֤יִן וְשֵׁכָר֙ אַל־תֵּ֔שְׁתְּ וְכָל־טֻמְאָ֖ה אַל־תֹּאכַ֑ל כֹּ֥ל אֲשֶׁר־צִוִּיתִ֖יהָ תִּשְׁמֹֽר׃She must not eat anything that comes from the vine, nor drink any wine or strong drink, nor eat anything unclean. She must do everything I have commanded her.”15Toe het Manoag vir die Engel van die HERE gesê: “Laat ons jou tog ophou en ’n boklam voor jou gereedmaak.”וַיֹּ֥אמֶר מָנ֖וֹחַ אֶל־מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֑ה נַעְצְרָה־נָּ֣א אוֹתָ֔ךְ וְנַעֲשֶׂ֥ה לְפָנֶ֖יךָ גְּדִ֥י עִזִּֽים׃“Please stay here,” Manoah said to the angel of the LORD, “and we will prepare a young goat for you.”16Maar die Engel van die HERE het vir Manoag gesê: “As jy my ophou, sal ek nie van jou brood eet nie; en as jy ’n brandoffer bring, moet jy dit aan die HERE offer.” Want Manoag het nie geweet dat hy die Engel van die HERE is nie.וַיֹּאמֶר֩ מַלְאַ֨ךְ יְהוָ֜ה אֶל־מָנ֗וֹחַ אִם־תַּעְצְרֵ֨נִי֙ לֹא־אֹכַ֣ל בְּלַחְמֶ֔ךָ וְאִם־תַּעֲשֶׂ֣ה עֹלָ֔ה לַיהוָ֖ה תַּעֲלֶ֑נָּה כִּ֚י לֹא־יָדַ֣ע מָנ֔וֹחַ כִּֽי־מַלְאַ֥ךְ יְהוָ֖ה הֽוּא׃And the angel of the LORD replied, “Even if I stay, I will not eat your food. But if you prepare a burnt offering, offer it to the LORD.” For Manoah did not know that it was the angel of the LORD.17Manoag het vir die Engel van die HERE gesê: “Wat is u naam? Want wanneer dit uitkom, sal ons u eer.”וַיֹּ֧אמֶר מָנ֛וֹחַ אֶל־מַלְאַ֥ךְ יְהוָ֖ה מִ֣י שְׁמֶ֑ךָ כִּֽי־יָבֹ֥א וְכִבַּדְנֽוּךָ׃Then Manoah said to the angel of the LORD, “What is your name, so that we may honor you when your word comes to pass?”18En die Engel van die HERE het vir hom gesê: “Waarom vra jy tog na my naam? Dit is wonderbaar.”וַיֹּ֤אמֶר לּוֹ֙ מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֔ה לָ֥מָּה זֶּ֖ה תִּשְׁאַ֣ל לִשְׁמִ֑י וְהוּא־פֶ֛לִאי׃ ס“Why do you ask my name,” said the angel of the LORD, “since it is beyond comprehension?”19Manoag het die bokkie en die graanoffer geneem en dit op die rots vir die HERE laat opgaan; en Hy het wonderbaarlik gehandel terwyl Manoag en sy vrou toekyk.וַיִּקַּ֨ח מָנ֜וֹחַ אֶת־גְּדִ֤י הָעִזִּים֙ וְאֶת־הַמִּנְחָ֔ה וַיַּ֥עַל עַל־הַצּ֖וּר לַֽיהוָ֑ה וּמַפְלִ֣א לַעֲשׂ֔וֹת וּמָנ֥וֹחַ וְאִשְׁתּ֖וֹ רֹאִֽים׃Then Manoah took a young goat and a grain offering and offered them on a rock to the LORD. And as Manoah and his wife looked on, the LORD did a marvelous thing.20Toe die vlam van die altaar na die hemel opgaan, het die Engel van die HERE in die vlam van die altaar opgegaan; en Manoag en sy vrou het toegekyk en op hulle aangesigte na die grond geval.וַיְהִי֩ בַעֲל֨וֹת הַלַּ֜הַב מֵעַ֤ל הַמִּזְבֵּ֨חַ֙ הַשָּׁמַ֔יְמָה וַיַּ֥עַל מַלְאַךְ־יְהוָ֖ה בְּלַ֣הַב הַמִּזְבֵּ֑חַ וּמָנ֤וֹחַ וְאִשְׁתּוֹ֙ רֹאִ֔ים וַיִּפְּל֥וּ עַל־פְּנֵיהֶ֖ם אָֽרְצָה׃When the flame went up from the altar to the sky, the angel of the LORD ascended in the flame. When Manoah and his wife saw this, they fell facedown to the ground.21En die Engel van die HERE het nie weer aan Manoag en sy vrou verskyn nie. Toe het Manoag geweet dat hy die Engel van die HERE is.וְלֹא־יָ֤סַף עוֹד֙ מַלְאַ֣ךְ יְהוָ֔ה לְהֵרָאֹ֖ה אֶל־מָנ֣וֹחַ וְאֶל־אִשְׁתּ֑וֹ אָ֚ז יָדַ֣ע מָנ֔וֹחַ כִּֽי־מַלְאַ֥ךְ יְהוָ֖ה הֽוּא׃And when the angel of the LORD did not appear again to Manoah and his wife, Manoah realized that it had been the angel of the LORD.22En Manoag het vir sy vrou gesê: “Ons sal sekerlik sterf, want ons het God gesien.”וַיֹּ֧אמֶר מָנ֛וֹחַ אֶל־אִשְׁתּ֖וֹ מ֣וֹת נָמ֑וּת כִּ֥י אֱלֹהִ֖ים רָאִֽינוּ׃“We are going to die,” he said to his wife, “for we have seen God!”23Maar sy vrou het vir hom gesê: “As die HERE ons wou doodmaak, sou Hy nie ’n brandoffer en ’n graanoffer uit ons hand aangeneem het nie, en Hy sou ons nie al hierdie dinge laat sien het nie, en Hy sou ons nie nou so iets laat hoor het nie.”וַתֹּ֧אמֶר ל֣וֹ אִשְׁתּ֗וֹ לוּ֩ חָפֵ֨ץ יְהוָ֤ה לַהֲמִיתֵ֨נוּ֙ לֹֽא־לָקַ֤ח מִיָּדֵ֨נוּ֙ עֹלָ֣ה וּמִנְחָ֔ה וְלֹ֥א הֶרְאָ֖נוּ אֶת־כָּל־אֵ֑לֶּה וְכָעֵ֕ת לֹ֥א הִשְׁמִיעָ֖נוּ כָּזֹֽאת׃But his wife replied, “If the LORD had intended to kill us, He would not have accepted the burnt offering and the grain offering from our hands, nor would He have shown us all these things or spoken to us this way.”
24En die vrou het ’n seun gebaar en sy naam Simson genoem; en die kind het groot geword, en die HERE het hom geseën.וַתֵּ֤לֶד הָֽאִשָּׁה֙ בֵּ֔ן וַתִּקְרָ֥א אֶת־שְׁמ֖וֹ שִׁמְשׁ֑וֹן וַיִּגְדַּ֣ל הַנַּ֔עַר וַֽיְבָרְכֵ֖הוּ יְהוָֽה׃So the woman gave birth to a son and named him Samson. The boy grew, and the LORD blessed him.25En die Gees van die HERE het hom begin aandryf in Mahane-Dan, tussen Sorea en Estaol.וַתָּ֨חֶל֙ ר֣וּחַ יְהוָ֔ה לְפַעֲמ֖וֹ בְּמַחֲנֵה־דָ֑ן בֵּ֥ין צָרְעָ֖ה וּבֵ֥ין אֶשְׁתָּאֹֽל׃ פAnd the Spirit of the LORD began to stir him at Mahaneh-dan, between Zorah and Eshtaol.