Terug na Johannes

Johannes 3

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Daar was 'n mens uit die Fariseërs, Nikodemus was sy naam, 'n leier van die Jode.Ἦν δὲ ἄνθρωπος ἐκ τῶν Φαρισαίων, Νικόδημος ὄνομα αὐτῷ, ἄρχων τῶν Ἰουδαίων·Now there was a man of the Pharisees named Nicodemus, a leader of the Jews. 2Hy het in die nag na Hom toe gekom en vir Hom gesê: “Rabbi, ons weet dat U van God af as leermeester gekom het; want niemand kan hierdie tekens doen wat U doen nie, tensy God met hom is.”οὗτος ἦλθεν πρὸς αὐτὸν νυκτὸς καὶ εἶπεν αὐτῷ· Ῥαββί, οἴδαμεν ὅτι ἀπὸ θεοῦ ἐλήλυθας διδάσκαλος· οὐδεὶς γὰρ ⸂δύναται ταῦτα τὰ σημεῖα⸃ ποιεῖν ἃ σὺ ποιεῖς, ἐὰν μὴ ᾖ ὁ θεὸς μετʼ αὐτοῦ.He came to Jesus at night and said, “Rabbi, we know that You are a teacher who has come from God. For no one could perform the signs You are doing if God were not with him.” 3Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Amen, amen, Ek sê vir jou: As iemand nie van bo gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”
aOf: weer gebore word.
⸀ἀπεκρίθη Ἰησοῦς καὶ εἶπεν αὐτῷ· Ἀμὴν ἀμὴν λέγω σοι, ἐὰν μή τις γεννηθῇ ἄνωθεν, οὐ δύναται ἰδεῖν τὴν βασιλείαν τοῦ θεοῦ.Jesus replied, “Truly, truly, I tell you, no one can see the kingdom of God unless he is born again. ”
4Nikodemus sê vir Hom: “Hoe kan 'n mens gebore word as hy oud is? Hy kan tog nie 'n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie?”λέγει πρὸς αὐτὸν ⸀ὁ Νικόδημος· Πῶς δύναται ἄνθρωπος γεννηθῆναι γέρων ὤν; μὴ δύναται εἰς τὴν κοιλίαν τῆς μητρὸς αὐτοῦ δεύτερον εἰσελθεῖν καὶ γεννηθῆναι;“How can a man be born when he is old?” Nicodemus asked. “Can he enter his mother’s womb a second time to be born?” 5Jesus het geantwoord: “Amen, amen, Ek sê vir jou: As iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy nie in die koninkryk van God ingaan nie.⸀ἀπεκρίθη Ἰησοῦς· Ἀμὴν ἀμὴν λέγω σοι, ἐὰν μή τις γεννηθῇ ἐξ ὕδατος καὶ πνεύματος, οὐ δύναται εἰσελθεῖν εἰς τὴν βασιλείαν τοῦ θεοῦ.Jesus answered, “Truly, truly, I tell you, no one can enter the kingdom of God unless he is born of water and the Spirit. 6Wat uit die vlees gebore is, is vlees, en wat uit die Gees gebore is, is gees.τὸ γεγεννημένον ἐκ τῆς σαρκὸς σάρξ ἐστιν, καὶ τὸ γεγεννημένον ἐκ τοῦ πνεύματος πνεῦμά ἐστιν.Flesh is born of flesh, but spirit is born of the Spirit. 7Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesê het: ‘Julle moet van bo gebore word’ nie.μὴ θαυμάσῃς ὅτι εἶπόν σοι Δεῖ ὑμᾶς γεννηθῆναι ἄνωθεν.Do not be amazed that I said, ‘You must be born again.’ 8Die wind waai waar hy wil, en jy hoor sy geluid, maar jy weet nie waarvandaan hy kom en waarheen hy gaan nie. So is elkeen wat uit die Gees gebore is.”
aOf: Die Gees blaas waar Hy wil, en jy hoor Sy stem.
τὸ πνεῦμα ὅπου θέλει πνεῖ, καὶ τὴν φωνὴν αὐτοῦ ἀκούεις, ἀλλʼ οὐκ οἶδας πόθεν ἔρχεται καὶ ποῦ ὑπάγει· οὕτως ἐστὶν πᾶς ὁ γεγεννημένος ἐκ τοῦ πνεύματος.The wind blows where it wishes. You hear its sound, but you do not know where it comes from or where it is going. So it is with everyone born of the Spirit.”
9Nikodemus het geantwoord en vir Hom gesê: “Hoe kan hierdie dinge gebeur?”ἀπεκρίθη Νικόδημος καὶ εἶπεν αὐτῷ· Πῶς δύναται ταῦτα γενέσθαι;“How can this be?” Nicodemus asked. 10Jesus het geantwoord en vir hom gesê: “Jy is die leermeester van Israel, en jy weet hierdie dinge nie?ἀπεκρίθη Ἰησοῦς καὶ εἶπεν αὐτῷ· Σὺ εἶ ὁ διδάσκαλος τοῦ Ἰσραὴλ καὶ ταῦτα οὐ γινώσκεις;“You are Israel’s teacher,” said Jesus, “and you do not understand these things? 11Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: wat ons weet, praat ons, en wat ons gesien het, daarvan getuig ons, en ons getuienis neem julle nie aan nie.ἀμὴν ἀμὴν λέγω σοι ὅτι ὃ οἴδαμεν λαλοῦμεν καὶ ὃ ἑωράκαμεν μαρτυροῦμεν, καὶ τὴν μαρτυρίαν ἡμῶν οὐ λαμβάνετε.Truly, truly, I tell you, we speak of what we know, and we testify to what we have seen, and yet you people do not accept our testimony. 12As Ek die aardse dinge vir julle gesê het en julle glo nie, hoe sal julle glo as Ek die hemelse dinge vir julle sê?εἰ τὰ ἐπίγεια εἶπον ὑμῖν καὶ οὐ πιστεύετε, πῶς ἐὰν εἴπω ὑμῖν τὰ ἐπουράνια πιστεύσετε;If I have told you about earthly things and you do not believe, how will you believe if I tell you about heavenly things? 13En niemand het in die hemel opgegaan nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, die Seun van die mens.
aSommige manuskripte lees: ... die Seun van die mens, wat in die hemel is.
καὶ οὐδεὶς ἀναβέβηκεν εἰς τὸν οὐρανὸν εἰ μὴ ὁ ἐκ τοῦ οὐρανοῦ καταβάς, ὁ υἱὸς τοῦ ⸀ἀνθρώπου.No one has ascended into heaven except the One who descended from heaven—the Son of Man.
14En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die mens verhoog word,καὶ καθὼς Μωϋσῆς ὕψωσεν τὸν ὄφιν ἐν τῇ ἐρήμῳ, οὕτως ὑψωθῆναι δεῖ τὸν υἱὸν τοῦ ἀνθρώπου,Just as Moses lifted up the snake in the wilderness, so the Son of Man must be lifted up, 15sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê.”
aSommige manuskripte lees: sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe het.
bOf: sodat elkeen wat glo, in Hom die ewige lewe kan hê.
ἵνα πᾶς ὁ πιστεύων ⸂ἐν αὐτῷ⸃ ἔχῃ ζωὴν αἰώνιον.that everyone who believes in Him may have eternal life.
16Want so het God die wêreld liefgehad dat Hy die eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
aSommige manuskripte lees: Sy eniggebore Seun.
bOf: enigste Seun.
Οὕτως γὰρ ἠγάπησεν ὁ θεὸς τὸν κόσμον ὥστε τὸν ⸀υἱὸν τὸν μονογενῆ ἔδωκεν, ἵνα πᾶς ὁ πιστεύων εἰς αὐτὸν μὴ ἀπόληται ἀλλὰ ἔχῃ ζωὴν αἰώνιον.For God so loved the world that He gave His one and only Son, that everyone who believes in Him shall not perish but have eternal life.
17Want God het die Seun nie in die wêreld gestuur om die wêreld te oordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.
aSommige manuskripte lees: Sy Seun.
οὐ γὰρ ἀπέστειλεν ὁ θεὸς τὸν ⸀υἱὸν εἰς τὸν κόσμον ἵνα κρίνῃ τὸν κόσμον, ἀλλʼ ἵνα σωθῇ ὁ κόσμος διʼ αὐτοῦ.For God did not send His Son into the world to condemn the world, but to save the world through Him.
18Wie in Hom glo, word nie geoordeel nie; maar wie nie glo nie, is reeds geoordeel, omdat hy nie in die Naam van die eniggebore Seun van God geglo het nie.ὁ πιστεύων εἰς αὐτὸν οὐ κρίνεται· ὁ ⸀δὲ μὴ πιστεύων ἤδη κέκριται, ὅτι μὴ πεπίστευκεν εἰς τὸ ὄνομα τοῦ μονογενοῦς υἱοῦ τοῦ θεοῦ.Whoever believes in Him is not condemned, but whoever does not believe has already been condemned, because he has not believed in the name of God’s one and only Son. 19En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis meer liefgehad as die lig, want hulle werke was boos.αὕτη δέ ἐστιν ἡ κρίσις ὅτι τὸ φῶς ἐλήλυθεν εἰς τὸν κόσμον καὶ ἠγάπησαν οἱ ἄνθρωποι μᾶλλον τὸ σκότος ἢ τὸ φῶς, ἦν γὰρ ⸂αὐτῶν πονηρὰ⸃ τὰ ἔργα.And this is the verdict: The Light has come into the world, but men loved the darkness rather than the Light because their deeds were evil. 20Want elkeen wat slegte dinge doen, haat die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy werke nie blootgestel word nie;
aOf: bestraf word.
πᾶς γὰρ ὁ φαῦλα πράσσων μισεῖ τὸ φῶς καὶ οὐκ ἔρχεται πρὸς τὸ φῶς, ἵνα μὴ ἐλεγχθῇ τὰ ἔργα αὐτοῦ·Everyone who does evil hates the Light, and does not come into the Light for fear that his deeds will be exposed.
21maar wie die waarheid doen, kom na die lig toe, sodat sy werke openbaar word, dat hulle in God gedoen is.”ὁ δὲ ποιῶν τὴν ἀλήθειαν ἔρχεται πρὸς τὸ φῶς, ἵνα φανερωθῇ αὐτοῦ τὰ ἔργα ὅτι ἐν θεῷ ἐστιν εἰργασμένα.But whoever practices the truth comes into the Light, so that it may be seen clearly that what he has done has been accomplished in God.”
22Hierna het Jesus en Sy dissipels na die land Judea gekom, en Hy het daar saam met hulle vertoef en gedoop.Μετὰ ταῦτα ἦλθεν ὁ Ἰησοῦς καὶ οἱ μαθηταὶ αὐτοῦ εἰς τὴν Ἰουδαίαν γῆν, καὶ ἐκεῖ διέτριβεν μετʼ αὐτῶν καὶ ἐβάπτιζεν.After this, Jesus and His disciples went into the Judean countryside, where He spent some time with them and baptized. 23En Johannes was ook besig om te doop in Enon naby Salim, omdat daar baie water was, en hulle het gekom en is gedoop;ἦν δὲ καὶ ⸀ὁ Ἰωάννης βαπτίζων ἐν Αἰνὼν ἐγγὺς τοῦ Σαλείμ, ὅτι ὕδατα πολλὰ ἦν ἐκεῖ, καὶ παρεγίνοντο καὶ ἐβαπτίζοντο·Now John was also baptizing at Aenon near Salim, because the water was plentiful there, and people kept coming to be baptized. 24want Johannes was nog nie in die gevangenis gegooi nie.οὔπω γὰρ ἦν βεβλημένος εἰς τὴν φυλακὴν ⸀ὁ Ἰωάννης.(For John had not yet been thrown into prison.)
25Daar het toe 'n geskil ontstaan tussen die dissipels van Johannes en 'n Jood oor reiniging.Ἐγένετο οὖν ζήτησις ἐκ τῶν μαθητῶν Ἰωάννου μετὰ Ἰουδαίου περὶ καθαρισμοῦ.Then a dispute arose between John’s disciples and a certain Jew over the issue of ceremonial washing. 26En hulle het na Johannes gekom en vir hom gesê: “Rabbi, Hy wat anderkant die Jordaan by u was, aan wie u getuig het, kyk, hierdie een doop, en almal kom na Hom toe.”καὶ ἦλθον πρὸς τὸν Ἰωάννην καὶ εἶπαν αὐτῷ· Ῥαββί, ὃς ἦν μετὰ σοῦ πέραν τοῦ Ἰορδάνου, ᾧ σὺ μεμαρτύρηκας, ἴδε οὗτος βαπτίζει καὶ πάντες ἔρχονται πρὸς αὐτόν.So John’s disciples came to him and said, “Look, Rabbi, the One who was with you beyond the Jordan, the One you testified about—He is baptizing, and everyone is going to Him.” 27Johannes het geantwoord en gesê: “'n Mens kan nie eens een ding ontvang nie, tensy dit vir hom uit die hemel gegee is.ἀπεκρίθη Ἰωάννης καὶ εἶπεν· Οὐ δύναται ἄνθρωπος λαμβάνειν ⸂οὐδὲ ἓν⸃ ἐὰν μὴ ᾖ δεδομένον αὐτῷ ἐκ τοῦ οὐρανοῦ.John replied, “A man can receive only what is given him from heaven. 28Julle self getuig van my dat ek gesê het: ‘Ek is nie die Christus nie,’ maar: ‘Ek is voor Hom uit gestuur.’αὐτοὶ ὑμεῖς ⸀μοι μαρτυρεῖτε ὅτι ⸀εἶπον· Οὐκ εἰμὶ ἐγὼ ὁ χριστός, ἀλλʼ ὅτι Ἀπεσταλμένος εἰμὶ ἔμπροσθεν ἐκείνου.You yourselves can testify that I said, ‘I am not the Christ, but am sent ahead of Him.’ 29Hy wat die bruid het, is die bruidegom; maar die vriend van die bruidegom, wat staan en na hom luister, verheug hom met vreugde oor die stem van die bruidegom. Hierdie vreugde van my is dus vervul.ὁ ἔχων τὴν νύμφην νυμφίος ἐστίν· ὁ δὲ φίλος τοῦ νυμφίου ὁ ἑστηκὼς καὶ ἀκούων αὐτοῦ, χαρᾷ χαίρει διὰ τὴν φωνὴν τοῦ νυμφίου. αὕτη οὖν ἡ χαρὰ ἡ ἐμὴ πεπλήρωται.The bride belongs to the bridegroom. The friend of the bridegroom stands and listens for him, and is overjoyed to hear the bridegroom’s voice. That joy is mine, and it is now complete. 30Hy moet toeneem, maar ek moet afneem.”ἐκεῖνον δεῖ αὐξάνειν, ἐμὲ δὲ ἐλαττοῦσθαι.He must increase; I must decrease.
31Hy wat van bo kom, is bo almal. Wie uit die aarde is, is uit die aarde en spreek uit die aarde. Hy wat uit die hemel kom, is bo almal.
aOf: bo alles.
Ὁ ἄνωθεν ἐρχόμενος ἐπάνω πάντων ἐστίν. ὁ ὢν ἐκ τῆς γῆς ἐκ τῆς γῆς ἐστιν καὶ ἐκ τῆς γῆς λαλεῖ· ὁ ἐκ τοῦ οὐρανοῦ ἐρχόμενος ἐπάνω πάντων ἐστίν·The One who comes from above is above all. The one who is from the earth belongs to the earth and speaks as one from the earth. The One who comes from heaven is above all.
32Wat Hy gesien en gehoor het, dit getuig Hy, en niemand neem Sy getuienis aan nie.⸀ὃ ἑώρακεν καὶ ἤκουσεν τοῦτο μαρτυρεῖ, καὶ τὴν μαρτυρίαν αὐτοῦ οὐδεὶς λαμβάνει.He testifies to what He has seen and heard, yet no one accepts His testimony. 33Wie Sy getuienis aangeneem het, het beseël dat God waaragtig is.ὁ λαβὼν αὐτοῦ τὴν μαρτυρίαν ἐσφράγισεν ὅτι ὁ θεὸς ἀληθής ἐστιν.Whoever accepts His testimony has certified that God is truthful. 34Want Hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God, want Hy gee die Gees nie met mate nie.
aSommige manuskripte lees: want God gee die Gees nie met mate nie.
ὃν γὰρ ἀπέστειλεν ὁ θεὸς τὰ ῥήματα τοῦ θεοῦ λαλεῖ, οὐ γὰρ ἐκ μέτρου ⸀δίδωσιν τὸ πνεῦμα.For the One whom God has sent speaks the words of God, for God gives the Spirit without limit.
35Die Vader het die Seun lief en het alles in Sy hand gegee.ὁ πατὴρ ἀγαπᾷ τὸν υἱόν, καὶ πάντα δέδωκεν ἐν τῇ χειρὶ αὐτοῦ.The Father loves the Son and has placed all things in His hands. 36Wie in die Seun glo, het die ewige lewe; maar wie aan die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.
aOf: wie nie in die Seun glo nie.
ὁ πιστεύων εἰς τὸν υἱὸν ἔχει ζωὴν αἰώνιον· ὁ δὲ ἀπειθῶν τῷ υἱῷ οὐκ ὄψεται ζωήν, ἀλλʼ ἡ ὀργὴ τοῦ θεοῦ μένει ἐπʼ αὐτόν.Whoever believes in the Son has eternal life. Whoever rejects the Son will not see life. Instead, the wrath of God remains on him.”