Terug na Johannes

Johannes 7

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En ná hierdie dinge het Jesus in Galilea rondgetrek, want Hy wou nie in Judea rondtrek nie, omdat die Jode gesoek het om Hom dood te maak.Καὶ ⸂μετὰ ταῦτα περιεπάτει ὁ Ἰησοῦς⸃ ἐν τῇ Γαλιλαίᾳ, οὐ γὰρ ἤθελεν ἐν τῇ Ἰουδαίᾳ περιπατεῖν, ὅτι ἐζήτουν αὐτὸν οἱ Ἰουδαῖοι ἀποκτεῖναι.After this, Jesus traveled throughout Galilee. He did not want to travel in Judea, because the Jews there were trying to kill Him. 2En die fees van die Jode, die Huttefees, was naby.ἦν δὲ ἐγγὺς ἡ ἑορτὴ τῶν Ἰουδαίων ἡ σκηνοπηγία.However, the Jewish Feast of Tabernacles was near. 3Sy broers het dan vir Hom gesê: “Vertrek hiervandaan en gaan na Judea, sodat ook jou dissipels die werke wat jy doen, sal aanskou.εἶπον οὖν πρὸς αὐτὸν οἱ ἀδελφοὶ αὐτοῦ· Μετάβηθι ἐντεῦθεν καὶ ὕπαγε εἰς τὴν Ἰουδαίαν, ἵνα καὶ οἱ μαθηταί σου ⸀θεωρήσουσιν ⸂σοῦ τὰ ἔργα⸃ ἃ ποιεῖς·So Jesus’ brothers said to Him, “Leave here and go to Judea, so that Your disciples there may see the works You are doing. 4Want niemand doen iets in die geheim en soek self om openlik bekend te wees nie. As jy hierdie dinge doen, maak jouself aan die wêreld bekend.”οὐδεὶς γάρ ⸂τι ἐν κρυπτῷ⸃ ποιεῖ καὶ ζητεῖ αὐτὸς ἐν παρρησίᾳ εἶναι· εἰ ταῦτα ποιεῖς, φανέρωσον σεαυτὸν τῷ κόσμῳ.For no one who wants to be known publicly acts in secret. Since You are doing these things, show Yourself to the world.” 5Want selfs Sy broers het nie in Hom geglo nie.οὐδὲ γὰρ οἱ ἀδελφοὶ αὐτοῦ ἐπίστευον εἰς αὐτόν.For even His own brothers did not believe in Him. 6Jesus sê toe vir hulle: “My tyd is nog nie hier nie, maar julle tyd is altyd gereed.λέγει οὖν αὐτοῖς ὁ Ἰησοῦς· Ὁ καιρὸς ὁ ἐμὸς οὔπω πάρεστιν, ὁ δὲ καιρὸς ὁ ὑμέτερος πάντοτέ ἐστιν ἕτοιμος.Therefore Jesus told them, “Although your time is always at hand, My time has not yet come. 7Die wêreld kan julle nie haat nie, maar My haat dit, omdat Ek oor hom getuig dat sy werke boos is.οὐ δύναται ὁ κόσμος μισεῖν ὑμᾶς, ἐμὲ δὲ μισεῖ, ὅτι ἐγὼ μαρτυρῶ περὶ αὐτοῦ ὅτι τὰ ἔργα αὐτοῦ πονηρά ἐστιν.The world cannot hate you, but it hates Me, because I testify that its works are evil. 8Gaan julle op na die fees; Ek gaan nie op na hierdie fees nie, omdat My tyd nog nie vervul is nie.”
aSommige manuskripte lees: Ek gaan nog nie op na hierdie fees nie.
ὑμεῖς ἀνάβητε εἰς τὴν ⸀ἑορτήν· ἐγὼ ⸀οὐκ ἀναβαίνω εἰς τὴν ἑορτὴν ταύτην, ὅτι ὁ ⸂ἐμὸς καιρὸς⸃ οὔπω πεπλήρωται.Go up to the feast on your own. I am not going up to this feast, because My time has not yet come.”
9En nadat Hy dit gesê het, het Hy self in Galilea gebly.ταῦτα ⸀δὲ εἰπὼν ⸀αὐτὸς ἔμεινεν ἐν τῇ Γαλιλαίᾳ.Having said this, Jesus remained in Galilee.
10Maar toe Sy broers opgegaan het na die fees, toe het Hy ook opgegaan, nie openlik nie, maar as 't ware in die geheim.Ὡς δὲ ἀνέβησαν οἱ ἀδελφοὶ αὐτοῦ ⸂εἰς τὴν ἑορτήν, τότε καὶ αὐτὸς ἀνέβη⸃, οὐ φανερῶς ἀλλὰ ὡς ἐν κρυπτῷ.But after His brothers had gone up to the feast, He also went—not publicly, but in secret. 11Die Jode het Hom dan op die fees gesoek en gesê: “Waar is daardie een?”οἱ οὖν Ἰουδαῖοι ἐζήτουν αὐτὸν ἐν τῇ ἑορτῇ καὶ ἔλεγον· Ποῦ ἐστιν ἐκεῖνος;So the Jews were looking for Him at the feast and asking, “Where is He?” 12En daar was baie gemompel oor Hom onder die skares. Sommige het gesê: “Hy is goed,” maar ander het gesê: “Nee, maar Hy mislei die skare.”καὶ γογγυσμὸς ⸂περὶ αὐτοῦ ἦν πολὺς⸃ ἐν τοῖς ὄχλοις· οἱ μὲν ἔλεγον ὅτι Ἀγαθός ἐστιν, ἄλλοι ⸀δὲ ἔλεγον· Οὔ, ἀλλὰ πλανᾷ τὸν ὄχλον.Many in the crowds were whispering about Him. Some said, “He is a good man.” But others replied, “No, He deceives the people.” 13Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, weens die vrees vir die Jode.οὐδεὶς μέντοι παρρησίᾳ ἐλάλει περὶ αὐτοῦ διὰ τὸν φόβον τῶν Ἰουδαίων.Yet no one would speak publicly about Him for fear of the Jews.
14Maar toe dit reeds die middel van die fees was, het Jesus na die tempel opgegaan en onderrig gegee.Ἤδη δὲ τῆς ἑορτῆς μεσούσης ⸀ἀνέβη Ἰησοῦς εἰς τὸ ἱερὸν καὶ ἐδίδασκεν.About halfway through the feast, Jesus went up to the temple courts and began to teach. 15Die Jode het hulle dan verbaas en gesê: “Hoe ken hierdie een geskrifte, terwyl hy nie geleer het nie?”
aLetterlik: letters.
⸂ἐθαύμαζον οὖν⸃ οἱ Ἰουδαῖοι λέγοντες· Πῶς οὗτος γράμματα οἶδεν μὴ μεμαθηκώς;The Jews were amazed and asked, “How did this man attain such learning without having studied?”
16Jesus het hulle toe geantwoord en gesê: “My leer is nie Myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.ἀπεκρίθη οὖν αὐτοῖς ⸀ὁ Ἰησοῦς καὶ εἶπεν· Ἡ ἐμὴ διδαχὴ οὐκ ἔστιν ἐμὴ ἀλλὰ τοῦ πέμψαντός με·“My teaching is not My own,” Jesus replied. “It comes from Him who sent Me. 17As iemand Sy wil wil doen, sal hy weet of die leer uit God is, of Ek uit Myself spreek.ἐάν τις θέλῃ τὸ θέλημα αὐτοῦ ποιεῖν, γνώσεται περὶ τῆς διδαχῆς πότερον ἐκ τοῦ θεοῦ ἐστιν ἢ ἐγὼ ἀπʼ ἐμαυτοῦ λαλῶ.If anyone desires to do His will, he will know whether My teaching is from God or whether I speak on My own. 18Hy wat uit homself praat, soek sy eie eer; maar hy wat die eer soek van Hom wat hom gestuur het, dié is waaragtig, en daar is geen ongeregtigheid in hom nie.ὁ ἀφʼ ἑαυτοῦ λαλῶν τὴν δόξαν τὴν ἰδίαν ζητεῖ· ὁ δὲ ζητῶν τὴν δόξαν τοῦ πέμψαντος αὐτὸν οὗτος ἀληθής ἐστιν καὶ ἀδικία ἐν αὐτῷ οὐκ ἔστιν.He who speaks on his own authority seeks his own glory, but He who seeks the glory of the One who sent Him is a man of truth; in Him there is no falsehood. 19Het Moses nie vir julle die wet gegee nie? En niemand van julle doen die wet nie. Waarom soek julle om My dood te maak?”Οὐ Μωϋσῆς ⸀δέδωκεν ὑμῖν τὸν νόμον; καὶ οὐδεὶς ἐξ ὑμῶν ποιεῖ τὸν νόμον. τί με ζητεῖτε ἀποκτεῖναι;Has not Moses given you the law? Yet not one of you keeps it. Why are you trying to kill Me?” 20Die skare het geantwoord: “Jy het 'n demoon! Wie soek om jou dood te maak?”ἀπεκρίθη ὁ ⸀ὄχλος· Δαιμόνιον ἔχεις· τίς σε ζητεῖ ἀποκτεῖναι;“You have a demon,” the crowd replied. “Who is trying to kill You?” 21Jesus het geantwoord en vir hulle gesê: “Een werk het Ek gedoen, en julle is almal verbaas.ἀπεκρίθη Ἰησοῦς καὶ εἶπεν αὐτοῖς· Ἓν ἔργον ἐποίησα καὶ πάντες θαυμάζετε.Jesus answered them, “I did one miracle, and you are all amazed. 22Daarom het Moses vir julle die besnydenis gegee — nie dat dit van Moses is nie, maar van die vaders — en op die sabbat besny julle 'n mens.διὰ τοῦτο Μωϋσῆς δέδωκεν ὑμῖν τὴν περιτομήν— οὐχ ὅτι ἐκ τοῦ Μωϋσέως ἐστὶν ἀλλʼ ἐκ τῶν πατέρων— καὶ ἐν σαββάτῳ περιτέμνετε ἄνθρωπον.But because Moses gave you circumcision, you circumcise a boy on the Sabbath (not that it is from Moses, but from the patriarchs.) 23As 'n mens op die sabbat die besnydenis ontvang sodat die wet van Moses nie verbreek word nie, is julle kwaad vir My omdat Ek 'n hele mens op die sabbat gesond gemaak het?εἰ περιτομὴν ⸀λαμβάνει ἄνθρωπος ἐν σαββάτῳ ἵνα μὴ λυθῇ ὁ νόμος Μωϋσέως, ἐμοὶ χολᾶτε ὅτι ὅλον ἄνθρωπον ὑγιῆ ἐποίησα ἐν σαββάτῳ;If a boy can be circumcised on the Sabbath so that the law of Moses will not be broken, why are you angry with Me for making the whole man well on the Sabbath? 24Moenie volgens die voorkoms oordeel nie, maar oordeel die regverdige oordeel.”μὴ κρίνετε κατʼ ὄψιν, ἀλλὰ τὴν δικαίαν κρίσιν ⸀κρίνετε.Stop judging by outward appearances, and start judging justly.”
25Sommige van die inwoners van Jerusalem het dan gesê: “Is Hy nie die een wat hulle soek om dood te maak nie?Ἔλεγον οὖν τινες ἐκ τῶν Ἱεροσολυμιτῶν· Οὐχ οὗτός ἐστιν ὃν ζητοῦσιν ἀποκτεῖναι;Then some of the people of Jerusalem began to say, “Isn’t this the man they are trying to kill? 26En kyk, Hy praat openlik en hulle sê niks vir Hom nie. Het die leiers dalk werklik tot die wete gekom dat Hy die Christus is?καὶ ἴδε παρρησίᾳ λαλεῖ καὶ οὐδὲν αὐτῷ λέγουσιν· μήποτε ἀληθῶς ἔγνωσαν οἱ ἄρχοντες ὅτι οὗτός ⸀ἐστιν ὁ χριστός;Yet here He is, speaking publicly, and they are not saying anything to Him. Have the rulers truly recognized that this is the Christ? 27Maar van hierdie man weet ons waarvandaan Hy is; maar wanneer die Christus kom, weet niemand waarvandaan Hy is nie.”ἀλλὰ τοῦτον οἴδαμεν πόθεν ἐστίν· ὁ δὲ χριστὸς ὅταν ἔρχηται οὐδεὶς γινώσκει πόθεν ἐστίν.But we know where this man is from. When the Christ comes, no one will know where He is from.” 28Jesus het dan in die tempel uitgeroep terwyl Hy geleer het, en gesê: “Julle ken My ook en julle weet waar Ek vandaan is. En Ek het nie uit Myself gekom nie, maar die Een wat My gestuur het, is eg, Hom wat julle nie ken nie.ἔκραξεν οὖν ἐν τῷ ἱερῷ διδάσκων ὁ Ἰησοῦς καὶ λέγων· Κἀμὲ οἴδατε καὶ οἴδατε πόθεν εἰμί· καὶ ἀπʼ ἐμαυτοῦ οὐκ ἐλήλυθα, ἀλλʼ ἔστιν ἀληθινὸς ὁ πέμψας με, ὃν ὑμεῖς οὐκ οἴδατε·Then Jesus, still teaching in the temple courts, cried out, “You know Me, and you know where I am from. I have not come of My own accord, but He who sent Me is true. You do not know Him, 29Ek ken Hom, omdat Ek van by Hom is en Hy My gestuur het.”ἐγὼ οἶδα αὐτόν, ὅτι παρʼ αὐτοῦ εἰμι κἀκεῖνός με ἀπέστειλεν.but I know Him, because I am from Him and He sent Me.” 30Hulle het dan gesoek om Hom te gryp, en niemand het die hand op Hom gelê nie, omdat Sy uur nog nie gekom het nie.ἐζήτουν οὖν αὐτὸν πιάσαι, καὶ οὐδεὶς ἐπέβαλεν ἐπʼ αὐτὸν τὴν χεῖρα, ὅτι οὔπω ἐληλύθει ἡ ὥρα αὐτοῦ.So they tried to seize Him, but no one laid a hand on Him, because His hour had not yet come. 31Maar baie uit die skare het in Hom geglo en gesê: “Wanneer die Christus kom, sal Hy tog nie meer tekens doen as wat hierdie man gedoen het nie?”⸂ἐκ τοῦ ὄχλου δὲ πολλοὶ⸃ ἐπίστευσαν εἰς αὐτόν, καὶ ⸀ἔλεγον· Ὁ χριστὸς ὅταν ἔλθῃ ⸀μὴ πλείονα ⸀σημεῖα ποιήσει ὧν οὗτος ἐποίησεν;Many in the crowd, however, believed in Him and said, “When the Christ comes, will He perform more signs than this man?”
32Die Fariseërs het die skare hierdie dinge oor Hom hoor mompel, en die leierpriesters en die Fariseërs het dienaars gestuur om Hom te gryp.Ἤκουσαν οἱ Φαρισαῖοι τοῦ ὄχλου γογγύζοντος περὶ αὐτοῦ ταῦτα, καὶ ἀπέστειλαν ⸂οἱ ἀρχιερεῖς καὶ οἱ Φαρισαῖοι ὑπηρέτας⸃ ἵνα πιάσωσιν αὐτόν.When the Pharisees heard the crowd whispering these things about Jesus, they and the chief priests sent officers to arrest Him. 33Jesus het toe gesê: “Nog 'n kort tyd is Ek by julle, en Ek gaan na Hom wat My gestuur het.εἶπεν οὖν ὁ Ἰησοῦς· Ἔτι ⸂χρόνον μικρὸν⸃ μεθʼ ὑμῶν εἰμι καὶ ὑπάγω πρὸς τὸν πέμψαντά με.So Jesus said, “I am with you only a little while longer, and then I am going to the One who sent Me. 34Julle sal My soek en nie vind nie, en waar Ek is, kan julle nie kom nie.”
aSommige manuskripte lees: Julle sal My soek en My nie vind nie.
ζητήσετέ με καὶ οὐχ ⸀εὑρήσετε, καὶ ὅπου εἰμὶ ἐγὼ ὑμεῖς οὐ δύνασθε ἐλθεῖν.You will look for Me, but you will not find Me; and where I am, you cannot come.”
35Die Jode het dan onder mekaar gesê: “Waarheen is Hy van plan om te gaan, dat ons Hom nie sal vind nie? Is Hy van plan om na die verstrooiing van die Grieke te gaan en die Grieke te leer?εἶπον οὖν οἱ Ἰουδαῖοι πρὸς ἑαυτούς· Ποῦ οὗτος μέλλει πορεύεσθαι ὅτι ἡμεῖς οὐχ εὑρήσομεν αὐτόν; μὴ εἰς τὴν διασπορὰν τῶν Ἑλλήνων μέλλει πορεύεσθαι καὶ διδάσκειν τοὺς Ἕλληνας;At this, the Jews said to one another, “Where does He intend to go that we will not find Him? Will He go where the Jews are dispersed among the Greeks, and teach the Greeks? 36Wat is hierdie woord wat Hy gesê het: ‘Julle sal My soek en nie vind nie, en waar Ek is, kan julle nie kom nie’?”
aSommige manuskripte lees: Julle sal My soek en My nie vind nie.
τίς ἐστιν ⸂ὁ λόγος οὗτος⸃ ὃν εἶπε· Ζητήσετέ με καὶ οὐχ ⸀εὑρήσετε, καὶ ὅπου εἰμὶ ἐγὼ ὑμεῖς οὐ δύνασθε ἐλθεῖν;What does He mean by saying, ‘You will look for Me, but you will not find Me,’ and, ‘Where I am, you cannot come’?”
37En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink.Ἐν δὲ τῇ ἐσχάτῃ ἡμέρᾳ τῇ μεγάλῃ τῆς ἑορτῆς εἱστήκει ὁ Ἰησοῦς, καὶ ἔκραξεν λέγων· Ἐάν τις διψᾷ ἐρχέσθω πρός με καὶ πινέτω.On the last and greatest day of the feast, Jesus stood up and called out in a loud voice, “If anyone is thirsty, let him come to Me and drink. 38Hy wat in My glo, soos die Skrif gesê het: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.”
aOf: laat hom na My toe kom, en laat hom wat in My glo, drink. Soos die Skrif gesê het: Strome van lewende water sal uit Sy binneste vloei.
bLetterlik: uit sy buik.
ὁ πιστεύων εἰς ἐμέ, καθὼς εἶπεν ἡ γραφή, ποταμοὶ ἐκ τῆς κοιλίας αὐτοῦ ῥεύσουσιν ὕδατος ζῶντος.Whoever believes in Me, as the Scripture has said: ‘Streams of living water will flow from within him.’”
39Dit het Hy gesê van die Gees wat dié wat in Hom geglo het, sou ontvang; want die Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.
aSommige manuskripte lees: want die Heilige Gees was daar nog nie.
τοῦτο δὲ εἶπεν περὶ τοῦ πνεύματος ⸀οὗ ἔμελλον λαμβάνειν οἱ ⸀πιστεύσαντες εἰς αὐτόν· οὔπω γὰρ ἦν ⸀πνεῦμα, ὅτι Ἰησοῦς ⸀οὐδέπω ἐδοξάσθη.He was speaking about the Spirit, whom those who believed in Him were later to receive. For the Spirit had not yet been given, because Jesus had not yet been glorified.
40Sommige uit die skare het dan, toe hulle hierdie woorde hoor, gesê: “Hierdie een is waarlik die profeet.”⸂Ἐκ τοῦ ὄχλου οὖν⸃ ἀκούσαντες ⸂τῶν λόγων τούτων⸃ ⸀ἔλεγον· Οὗτός ἐστιν ἀληθῶς ὁ προφήτης·On hearing these words, some of the people said, “This is truly the Prophet.” 41Ander het gesê: “Hy is die Christus.” Maar ander het gesê: “Die Christus kom tog nie uit Galilea nie?ἄλλοι ἔλεγον· Οὗτός ἐστιν ὁ χριστός· ⸂οἱ δὲ⸃ ἔλεγον· Μὴ γὰρ ἐκ τῆς Γαλιλαίας ὁ χριστὸς ἔρχεται;Others declared, “This is the Christ.” But still others asked, “How can the Christ come from Galilee? 42Het die Skrif nie gesê dat die Christus kom uit die nageslag van Dawid, en van Betlehem af, die dorp waar Dawid was nie?”
aLetterlik: saad.
⸀οὐχ ἡ γραφὴ εἶπεν ὅτι ἐκ τοῦ σπέρματος Δαυίδ, καὶ ἀπὸ Βηθλέεμ τῆς κώμης ὅπου ἦν Δαυίδ, ⸂ἔρχεται ὁ χριστός⸃;Doesn’t the Scripture say that the Christ will come from the line of David and from Bethlehem, the village where David lived? ”
43Daar het toe 'n verdeeldheid onder die skare oor Hom ontstaan.σχίσμα οὖν ⸂ἐγένετο ἐν τῷ ὄχλῳ⸃ διʼ αὐτόν.So there was division in the crowd because of Jesus. 44En sommige van hulle wou Hom gryp, maar niemand het die hande op Hom gelê nie.τινὲς δὲ ἤθελον ἐξ αὐτῶν πιάσαι αὐτόν, ἀλλʼ οὐδεὶς ⸀ἐπέβαλεν ἐπʼ αὐτὸν τὰς χεῖρας.Some of them wanted to seize Him, but no one laid a hand on Him.
45Die dienaars het toe na die leierpriesters en Fariseërs gekom, en dié het vir hulle gesê: “Waarom het julle Hom nie gebring nie?”Ἦλθον οὖν οἱ ὑπηρέται πρὸς τοὺς ἀρχιερεῖς καὶ Φαρισαίους, καὶ εἶπον αὐτοῖς ἐκεῖνοι· Διὰ τί οὐκ ἠγάγετε αὐτόν;Then the officers returned to the chief priests and Pharisees, who asked them, “Why didn’t you bring Him in?” 46Die dienaars het geantwoord: “Nooit het 'n mens so gepraat nie.”
aSommige manuskripte lees: Nooit het 'n mens so gepraat soos hierdie mens nie.
ἀπεκρίθησαν οἱ ὑπηρέται· Οὐδέποτε ⸂ἐλάλησεν οὕτως⸃ ⸀ἄνθρωπος.“Never has anyone spoken like this man!” the officers answered.
47Die Fariseërs het hulle toe geantwoord: “Julle is tog nie ook mislei nie?ἀπεκρίθησαν οὖν αὐτοῖς οἱ Φαρισαῖοι· Μὴ καὶ ὑμεῖς πεπλάνησθε;“Have you also been deceived?” replied the Pharisees. 48Het enigiemand van die leiers in Hom geglo, of van die Fariseërs?μή τις ἐκ τῶν ἀρχόντων ἐπίστευσεν εἰς αὐτὸν ἢ ἐκ τῶν Φαρισαίων;“Have any of the rulers or Pharisees believed in Him? 49Maar hierdie skare wat die wet nie ken nie, is vervloek.”ἀλλὰ ὁ ὄχλος οὗτος ὁ μὴ γινώσκων τὸν νόμον ⸀ἐπάρατοί εἰσιν.But this crowd that does not know the law—they are under a curse.” 50Nikodemus, wat vroeër na Hom gekom het en een van hulle was, sê vir hulle:
aSommige manuskripte lees: wat in die nag na Hom gekom het.
λέγει Νικόδημος πρὸς αὐτούς, ὁ ⸀ἐλθὼν πρὸς αὐτὸν ⸀πρότερον, εἷς ὢν ἐξ αὐτῶν·Nicodemus, who had gone to Jesus earlier and who himself was one of them, asked,
51“Veroordeel ons wet tog nie 'n mens, tensy dit eers van hom af hoor en weet wat hy doen nie?”Μὴ ὁ νόμος ἡμῶν κρίνει τὸν ἄνθρωπον ἐὰν μὴ ἀκούσῃ ⸂πρῶτον παρʼ αὐτοῦ⸃ καὶ γνῷ τί ποιεῖ;“Does our law convict a man without first hearing from him to determine what he has done?” 52Hulle het geantwoord en vir hom gesê: “Jy is tog nie ook uit Galilea nie? Ondersoek en kyk dat uit Galilea geen profeet opstaan nie.”ἀπεκρίθησαν καὶ εἶπαν αὐτῷ· Μὴ καὶ σὺ ἐκ τῆς Γαλιλαίας εἶ; ἐραύνησον καὶ ἴδε ὅτι ⸂ἐκ τῆς Γαλιλαίας προφήτης⸃ οὐκ ⸀ἐγείρεται.“Aren’t you also from Galilee?” they replied. “Look into it, and you will see that no prophet comes out of Galilee.”
53En elkeen het na sy huis gegaan.
aSommige manuskripte lees: Die oudste manuskripte bevat nie Johannes 7:53 tot 8:11 nie.
⟦καὶ ἐπορεύθη ἕκαστος εἰς τὸν οἶκον αὐτοῦ·Then each went to his own home.