Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.
AfrikaansGrieks (SBLGNT)Engels (Berean Standard Bible)
1Hierna was daar ’n fees van die Jode, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.aSommige manuskripte lees: die fees van die Jode.Μετὰ ταῦτα ⸀ἦν ἑορτὴ τῶν Ἰουδαίων, καὶ ⸀ἀνέβη Ἰησοῦς εἰς Ἱεροσόλυμα.Some time later there was a feast of the Jews, and Jesus went up to Jerusalem.2Nou is daar in Jerusalem by die skaapdam, wat in Hebreeus Betesda genoem word, 'n dam met vyf galerye.aSommige manuskripte lees: Betsata.ἔστιν δὲ ἐν τοῖς Ἱεροσολύμοις ἐπὶ τῇ προβατικῇ κολυμβήθρα ἡ ἐπιλεγομένη Ἑβραϊστὶ ⸀Βηθεσδά, πέντε στοὰς ἔχουσα·Now there is in Jerusalem near the Sheep Gate a pool with five covered colonnades, which in Hebrew is called Bethesda.3In hierdie het ’n menigte siekes gelê: blindes, kreupeles, verlamdes.aLetterlik: verdroogdes.ἐν ταύταις κατέκειτο ⸀πλῆθος τῶν ἀσθενούντων, τυφλῶν, χωλῶν, ⸀ξηρῶν.On these walkways lay a great number of the sick, the blind, the lame, and the paralyzed.4Hierdie vers kom nie in die grondteks voor nie.aSommige manuskripte lees: wat gewag het op die beweging van die water. Want 'n engel het van tyd tot tyd in die dam neergedaal en die water laat roer; en wie dan eerste ingegaan het ná die roering van die water, het gesond geword, met watter siekte hy ook al behep was.
5Daar was daar 'n sekere mens wat 38 jaar in sy swakheid was.ἦν δέ τις ἄνθρωπος ἐκεῖ ⸀τριάκοντα ὀκτὼ ἔτη ἔχων ἐν τῇ ἀσθενείᾳ ⸀αὐτοῦ·One man there had been an invalid for thirty-eight years.6Toe Jesus hierdie een sien lê en weet dat hy al 'n lang tyd so is, het Hy vir hom gesê: “Wil jy gesond word?”τοῦτον ἰδὼν ὁ Ἰησοῦς κατακείμενον, καὶ γνοὺς ὅτι πολὺν ἤδη χρόνον ἔχει, λέγει αὐτῷ· Θέλεις ὑγιὴς γενέσθαι;When Jesus saw him lying there and realized that he had spent a long time in this condition, He asked him, “Do you want to get well?”7Die siek man het Hom geantwoord: “Heer, ek het geen mens wat my in die dam gooi wanneer die water geroer word nie; maar terwyl ek self aankom, daal 'n ander voor my af.”ἀπεκρίθη αὐτῷ ὁ ἀσθενῶν· Κύριε, ἄνθρωπον οὐκ ἔχω ἵνα ὅταν ταραχθῇ τὸ ὕδωρ βάλῃ με εἰς τὴν κολυμβήθραν· ἐν ᾧ δὲ ἔρχομαι ἐγὼ ἄλλος πρὸ ἐμοῦ καταβαίνει.“Sir,” the invalid replied, “I have no one to help me into the pool when the water is stirred. While I am on my way, someone else goes in before me.”8Jesus het vir hom gesê: “Staan op, tel jou slaapmat op en loop.”λέγει αὐτῷ ὁ Ἰησοῦς· ⸀Ἔγειρε ἆρον τὸν κράβαττόν σου καὶ περιπάτει.Then Jesus told him, “Get up, pick up your mat, and walk.”9En dadelik het die mens gesond geword, en hy het sy slaapmat opgetel en geloop. Dit was egter sabbat op daardie dag.καὶ εὐθέως ἐγένετο ὑγιὴς ὁ ἄνθρωπος καὶ ἦρε τὸν κράβαττον αὐτοῦ καὶ περιεπάτει. Ἦν δὲ σάββατον ἐν ἐκείνῃ τῇ ἡμέρᾳ.Immediately the man was made well, and he picked up his mat and began to walk. Now this happened on the Sabbath day,10Die Jode het dus vir hom wat genees is, gesê: “Dit is sabbat, en dit is jou nie geoorloof om die slaapmat op te tel nie.”ἔλεγον οὖν οἱ Ἰουδαῖοι τῷ τεθεραπευμένῳ· Σάββατόν ἐστιν, ⸀καὶ οὐκ ἔξεστίν σοι ἆραι τὸν ⸀κράβαττον.so the Jews said to the man who had been healed, “This is the Sabbath! It is unlawful for you to carry your mat.”11Maar hy het hulle geantwoord: “Hy wat my gesond gemaak het, daardie een het vir my gesê: ‘Tel jou slaapmat op en loop.’”⸂ὃς δὲ⸃ ἀπεκρίθη αὐτοῖς· Ὁ ποιήσας με ὑγιῆ ἐκεῖνός μοι εἶπεν Ἆρον τὸν κράβαττόν σου καὶ περιπάτει.But he answered, “The man who made me well told me, ‘Pick up your mat and walk.’”12Hulle het hom toe gevra: “Wie is die mens wat vir jou gesê het: ‘Tel op en loop’?”aSommige manuskripte lees: Tel jou slaapmat op en loop.ἠρώτησαν ⸀οὖν αὐτόν· Τίς ἐστιν ὁ ἄνθρωπος ὁ εἰπών σοι· ⸀Ἆρον καὶ περιπάτει;“Who is this man who told you to pick it up and walk?” they asked.13Maar die een wat genees is, het nie geweet wie dit is nie, want Jesus het weggeglip terwyl daar ’n skare op die plek was.ὁ δὲ ἰαθεὶς οὐκ ᾔδει τίς ἐστιν, ὁ γὰρ Ἰησοῦς ἐξένευσεν ὄχλου ὄντος ἐν τῷ τόπῳ.But the man who was healed did not know who it was, for Jesus had slipped away while the crowd was there.
14Hierna het Jesus hom in die tempel gevind en vir hom gesê: “Kyk, jy het gesond geword; moenie meer sondig nie, sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.”μετὰ ταῦτα εὑρίσκει αὐτὸν ὁ Ἰησοῦς ἐν τῷ ἱερῷ καὶ εἶπεν αὐτῷ· Ἴδε ὑγιὴς γέγονας· μηκέτι ἁμάρτανε, ἵνα μὴ χεῖρόν ⸂σοί τι⸃ γένηται.Afterward, Jesus found the man at the temple and said to him, “See, you have been made well. Stop sinning, or something worse may happen to you.”15Die mens het weggegaan en vir die Jode meegedeel dat dit Jesus is wat hom gesond gemaak het.ἀπῆλθεν ὁ ἄνθρωπος καὶ ⸀ἀνήγγειλεν τοῖς Ἰουδαίοις ὅτι Ἰησοῦς ἐστιν ὁ ποιήσας αὐτὸν ὑγιῆ.And the man went away and told the Jews that it was Jesus who had made him well.
16En daarom het die Jode Jesus vervolg, omdat Hy hierdie dinge op die sabbat gedoen het.aSommige manuskripte lees: En daarom het die Jode Jesus vervolg en probeer om Hom dood te maak, omdat Hy hierdie dinge op die sabbat gedoen het.καὶ διὰ τοῦτο ἐδίωκον ⸂οἱ Ἰουδαῖοι τὸν Ἰησοῦν⸃ ὅτι ταῦτα ἐποίει ἐν σαββάτῳ.Now because Jesus was doing these things on the Sabbath, the Jews began to persecute Him.17Maar Hy het hulle geantwoord: “My Vader werk tot nou toe, en Ek werk ook.”aSommige manuskripte lees: Maar Jesus het hulle geantwoord.ὁ ⸀δὲ ἀπεκρίνατο αὐτοῖς· Ὁ πατήρ μου ἕως ἄρτι ἐργάζεται κἀγὼ ἐργάζομαι.But Jesus answered them, “To this very day My Father is at His work, and I too am working.”18Daarom het die Jode des te meer probeer om Hom dood te maak, omdat Hy nie alleen die sabbat verbreek het nie, maar ook God Sy eie Vader genoem het en Homself aan God gelyk gemaak het.διὰ τοῦτο οὖν μᾶλλον ἐζήτουν αὐτὸν οἱ Ἰουδαῖοι ἀποκτεῖναι ὅτι οὐ μόνον ἔλυε τὸ σάββατον, ἀλλὰ καὶ πατέρα ἴδιον ἔλεγε τὸν θεόν, ἴσον ἑαυτὸν ποιῶν τῷ θεῷ.Because of this, the Jews tried all the harder to kill Him. Not only was He breaking the Sabbath, but He was even calling God His own Father, making Himself equal with God.
19Jesus het hulle toe geantwoord en gesê: “Waarlik, waarlik, ek sê vir julle, die Seun kan niks uit Homself doen nie, tensy Hy die Vader iets sien doen; want wat daardie Een ook al doen, dit doen die Seun net so.Ἀπεκρίνατο οὖν ὁ Ἰησοῦς καὶ ⸀ἔλεγεν αὐτοῖς· Ἀμὴν ἀμὴν λέγω ὑμῖν, οὐ δύναται ὁ υἱὸς ποιεῖν ἀφʼ ἑαυτοῦ οὐδὲν ⸀ἐὰν μή τι βλέπῃ τὸν πατέρα ποιοῦντα· ἃ γὰρ ἂν ἐκεῖνος ποιῇ, ταῦτα καὶ ὁ υἱὸς ὁμοίως ποιεῖ.So Jesus replied, “Truly, truly, I tell you, the Son can do nothing by Himself, unless He sees the Father doing it. For whatever the Father does, the Son also does.20Want die Vader het die Seun lief en wys Hom alles wat Hy self doen, en groter werke as hierdie sal Hy Hom wys, sodat julle verwonderd sal wees.ὁ γὰρ πατὴρ φιλεῖ τὸν υἱὸν καὶ πάντα δείκνυσιν αὐτῷ ἃ αὐτὸς ποιεῖ, καὶ μείζονα τούτων δείξει αὐτῷ ἔργα, ἵνα ὑμεῖς θαυμάζητε.The Father loves the Son and shows Him all He does. And to your amazement, He will show Him even greater works than these.21Want soos die Vader die dooies opwek en lewend maak, so maak die Seun ook lewend wie Hy wil.ὥσπερ γὰρ ὁ πατὴρ ἐγείρει τοὺς νεκροὺς καὶ ζῳοποιεῖ, οὕτως καὶ ὁ υἱὸς οὓς θέλει ζῳοποιεῖ.For just as the Father raises the dead and gives them life, so also the Son gives life to whom He wishes.22Want die Vader oordeel ook niemand nie, maar Hy het die hele oordeel aan die Seun gegee,οὐδὲ γὰρ ὁ πατὴρ κρίνει οὐδένα, ἀλλὰ τὴν κρίσιν πᾶσαν δέδωκεν τῷ υἱῷ,Furthermore, the Father judges no one, but has assigned all judgment to the Son,23sodat almal die Seun eer, soos hulle die Vader eer. Wie die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat Hom gestuur het nie.ἵνα πάντες τιμῶσι τὸν υἱὸν καθὼς τιμῶσι τὸν πατέρα. ὁ μὴ τιμῶν τὸν υἱὸν οὐ τιμᾷ τὸν πατέρα τὸν πέμψαντα αὐτόν.so that all may honor the Son just as they honor the Father. Whoever does not honor the Son does not honor the Father who sent Him.
24Waarlik, waarlik, ek sê vir julle: Wie my woord hoor en Hom glo wat my gestuur het, het ewige lewe, en kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood oorgegaan in die lewe.Ἀμὴν ἀμὴν λέγω ὑμῖν ὅτι ὁ τὸν λόγον μου ἀκούων καὶ πιστεύων τῷ πέμψαντί με ἔχει ζωὴν αἰώνιον, καὶ εἰς κρίσιν οὐκ ἔρχεται ἀλλὰ μεταβέβηκεν ἐκ τοῦ θανάτου εἰς τὴν ζωήν.Truly, truly, I tell you, whoever hears My word and believes Him who sent Me has eternal life and will not come under judgment. Indeed, he has crossed over from death to life.25Waarlik, waarlik, Ek sê vir julle: daar kom ’n uur, en dit is nou, wanneer die dooies die stem van die Seun van God sal hoor, en dié wat gehoor het, sal lewe.Ἀμὴν ἀμὴν λέγω ὑμῖν ὅτι ἔρχεται ὥρα καὶ νῦν ἐστιν ὅτε οἱ νεκροὶ ⸀ἀκούσουσιν τῆς φωνῆς τοῦ υἱοῦ τοῦ θεοῦ καὶ οἱ ἀκούσαντες ⸀ζήσουσιν.Truly, truly, I tell you, the hour is coming and has now come when the dead will hear the voice of the Son of God, and those who hear will live.26Want soos die Vader lewe in Homself het, so het Hy ook aan die Seun gegee om lewe in Homself te hê;ὥσπερ γὰρ ὁ πατὴρ ἔχει ζωὴν ἐν ἑαυτῷ, οὕτως ⸂καὶ τῷ υἱῷ ἔδωκεν⸃ ζωὴν ἔχειν ἐν ἑαυτῷ·For as the Father has life in Himself, so also He has granted the Son to have life in Himself.27en Hy het aan Hom gesag gegee om oordeel uit te voer, omdat Hy die Seun van die mens is.aOf: omdat Hy 'n seun van 'n mens is.καὶ ἐξουσίαν ἔδωκεν ⸀αὐτῷ κρίσιν ποιεῖν, ὅτι υἱὸς ἀνθρώπου ἐστίν.And He has given Him authority to execute judgment, because He is the Son of Man.28Moenie julle hieroor verwonder nie, want daar kom ’n uur waarin almal wat in die grafte is, Sy stem sal hoorμὴ θαυμάζετε τοῦτο, ὅτι ἔρχεται ὥρα ἐν ᾗ πάντες οἱ ἐν τοῖς μνημείοις ⸀ἀκούσουσιν τῆς φωνῆς αὐτοῦDo not be amazed at this, for the hour is coming when all who are in their graves will hear His voice29en sal uitgaan: dié wat die goeie gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en dié wat die slegte gepleeg het, tot die opstanding van die oordeel.καὶ ἐκπορεύσονται οἱ τὰ ἀγαθὰ ποιήσαντες εἰς ἀνάστασιν ζωῆς, οἱ ⸀δὲ τὰ φαῦλα πράξαντες εἰς ἀνάστασιν κρίσεως.and come out—those who have done good to the resurrection of life, and those who have done evil to the resurrection of judgment.
30“Ek kan uit Myself niks doen nie; soos Ek hoor, oordeel Ek, en My oordeel is regverdig, omdat Ek nie My wil soek nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.aSommige manuskripte lees: die wil van die Vader wat My gestuur het.Οὐ δύναμαι ἐγὼ ποιεῖν ἀπʼ ἐμαυτοῦ οὐδέν· καθὼς ἀκούω κρίνω, καὶ ἡ κρίσις ἡ ἐμὴ δικαία ἐστίν, ὅτι οὐ ζητῶ τὸ θέλημα τὸ ἐμὸν ἀλλὰ τὸ θέλημα τοῦ πέμψαντός ⸀με.I can do nothing by Myself; I judge only as I hear. And My judgment is just, because I do not seek My own will, but the will of Him who sent Me.
31“As Ek oor Myself getuig, is My getuienis nie waar nie;Ἐὰν ἐγὼ μαρτυρῶ περὶ ἐμαυτοῦ, ἡ μαρτυρία μου οὐκ ἔστιν ἀληθής·If I testify about Myself, My testimony is not valid.32daar is ’n Ander wat oor My getuig, en Ek weet dat die getuienis wat Hy oor My aflê, waar is.ἄλλος ἐστὶν ὁ μαρτυρῶν περὶ ἐμοῦ, καὶ οἶδα ὅτι ἀληθής ἐστιν ἡ μαρτυρία ἣν μαρτυρεῖ περὶ ἐμοῦ.There is another who testifies about Me, and I know that His testimony about Me is valid.33Julle het na Johannes gestuur, en hy het vir die waarheid getuig;ὑμεῖς ἀπεστάλκατε πρὸς Ἰωάννην, καὶ μεμαρτύρηκε τῇ ἀληθείᾳ·You have sent to John, and he has testified to the truth.34maar Ek neem nie die getuienis van ’n mens aan nie; maar Ek sê hierdie dinge sodat julle gered kan word.ἐγὼ δὲ οὐ παρὰ ἀνθρώπου τὴν μαρτυρίαν λαμβάνω, ἀλλὰ ταῦτα λέγω ἵνα ὑμεῖς σωθῆτε.Even though I do not accept human testimony, I say these things so that you may be saved.35Daardie een was die lamp wat brand en skyn, en julle het vir 'n kort tydjie in sy lig wil juig.aLetterlik: vir 'n uur.ἐκεῖνος ἦν ὁ λύχνος ὁ καιόμενος καὶ φαίνων, ὑμεῖς δὲ ἠθελήσατε ἀγαλλιαθῆναι πρὸς ὥραν ἐν τῷ φωτὶ αὐτοῦ·John was a lamp that burned and gave light, and you were willing for a season to bask in his light.36Maar ek het 'n getuienis wat groter is as dié van Johannes, want die werke wat die Vader aan my gegee het sodat ek dit kan voltooi, daardie werke self wat ek doen, getuig van my dat die Vader my gestuur het,ἐγὼ δὲ ἔχω τὴν μαρτυρίαν ⸀μείζω τοῦ Ἰωάννου, τὰ γὰρ ἔργα ἃ ⸀δέδωκέν μοι ὁ πατὴρ ἵνα τελειώσω αὐτά, αὐτὰ τὰ ἔργα ⸀ἃ ποιῶ, μαρτυρεῖ περὶ ἐμοῦ ὅτι ὁ πατήρ με ἀπέσταλκεν,But I have testimony more substantial than that of John. For the works that the Father has given Me to accomplish—the very works I am doing—testify about Me that the Father has sent Me.37en die Vader wat My gestuur het, Hy het oor My getuig. Julle het nog nooit Sy stem gehoor of Sy gestalte gesien nie,καὶ ὁ πέμψας με πατὴρ ⸀ἐκεῖνος μεμαρτύρηκεν περὶ ἐμοῦ. οὔτε φωνὴν αὐτοῦ ⸂πώποτε ἀκηκόατε⸃ οὔτε εἶδος αὐτοῦ ἑωράκατε,And the Father who sent Me has Himself testified about Me. You have never heard His voice nor seen His form,38en Sy woord het julle nie blywend in julle nie, omdat julle Hom wat Hy gestuur het, nie glo nie.καὶ τὸν λόγον αὐτοῦ οὐκ ἔχετε ⸂ἐν ὑμῖν μένοντα⸃, ὅτι ὃν ἀπέστειλεν ἐκεῖνος τούτῳ ὑμεῖς οὐ πιστεύετε.nor does His word abide in you, because you do not believe the One He sent.
39“Julle ondersoek die Skrifte, omdat julle dink dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is juis hulle wat oor My getuig;aOf: Ondersoek die Skrifte, want julle dink dat julle daarin die ewige lewe het.Ἐραυνᾶτε τὰς γραφάς, ὅτι ὑμεῖς δοκεῖτε ἐν αὐταῖς ζωὴν αἰώνιον ἔχειν· καὶ ἐκεῖναί εἰσιν αἱ μαρτυροῦσαι περὶ ἐμοῦ·You pore over the Scriptures because you presume that by them you possess eternal life. These are the very words that testify about Me,40en julle wil nie na My kom om lewe te hê nie.καὶ οὐ θέλετε ἐλθεῖν πρός με ἵνα ζωὴν ἔχητε.yet you refuse to come to Me to have life.41Eer van mense neem Ek nie aan nie,δόξαν παρὰ ἀνθρώπων οὐ λαμβάνω,I do not accept glory from men,42maar Ek ken julle, dat julle die liefde van God nie in julleself het nie.ἀλλὰ ἔγνωκα ὑμᾶς ὅτι τὴν ἀγάπην τοῦ θεοῦ οὐκ ἔχετε ἐν ἑαυτοῖς.but I know you, that you do not have the love of God within you.43Ek het in die Naam van My Vader gekom, en julle neem My nie aan nie; as ’n ander in sy eie naam kom, hom sal julle aanneem.ἐγὼ ἐλήλυθα ἐν τῷ ὀνόματι τοῦ πατρός μου καὶ οὐ λαμβάνετέ με· ἐὰν ἄλλος ἔλθῃ ἐν τῷ ὀνόματι τῷ ἰδίῳ, ἐκεῖνον λήμψεσθε.I have come in My Father’s name, and you have not received Me; but if someone else comes in his own name, you will receive him.44Hoe kan julle glo, julle wat eer van mekaar aanneem en nie die eer soek wat van die enigste God kom nie?πῶς δύνασθε ὑμεῖς πιστεῦσαι, δόξαν παρʼ ἀλλήλων λαμβάνοντες, καὶ τὴν δόξαν τὴν παρὰ τοῦ μόνου θεοῦ οὐ ζητεῖτε;How can you believe if you accept glory from one another, yet do not seek the glory that comes from the only God?
45“Moenie dink dat Ek julle by die Vader sal aankla nie; daar is een wat julle aankla: Moses, op wie julle gehoop het.μὴ δοκεῖτε ὅτι ἐγὼ κατηγορήσω ὑμῶν πρὸς τὸν πατέρα· ἔστιν ὁ κατηγορῶν ὑμῶν Μωϋσῆς, εἰς ὃν ὑμεῖς ἠλπίκατε.Do not think that I will accuse you before the Father. Your accuser is Moses, in whom you have put your hope.46Want as julle Moses geglo het, sou julle my geglo het, want oor my het daardie een geskryf.εἰ γὰρ ἐπιστεύετε Μωϋσεῖ, ἐπιστεύετε ἂν ἐμοί, περὶ γὰρ ἐμοῦ ἐκεῖνος ἔγραψεν.If you had believed Moses, you would believe Me, because he wrote about Me.47Maar as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle My woorde glo?”εἰ δὲ τοῖς ἐκείνου γράμμασιν οὐ πιστεύετε, πῶς τοῖς ἐμοῖς ῥήμασιν πιστεύσετε;But since you do not believe what he wrote, how will you believe what I say?”