Terug na Matteus

Matteus 23

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Toe het Jesus met die skares en met Sy dissipels gepraatΤότε ὁ Ἰησοῦς ἐλάλησεν τοῖς ὄχλοις καὶ τοῖς μαθηταῖς αὐτοῦThen Jesus spoke to the crowds and to His disciples: 2en gesê: “Op die stoel van Moses het die skrifgeleerdes en die Fariseërs gaan sit.λέγων· Ἐπὶ τῆς Μωϋσέως καθέδρας ἐκάθισαν οἱ γραμματεῖς καὶ οἱ Φαρισαῖοι.“The scribes and Pharisees sit in Moses’ seat. 3Alles dan wat hulle ook al vir julle sê, doen en onderhou, maar volgens hulle werke moenie doen nie, want hulle sê, maar hulle doen nie.πάντα οὖν ὅσα ⸀ἐὰν εἴπωσιν ὑμῖν ⸂ποιήσατε καὶ τηρεῖτε⸃, κατὰ δὲ τὰ ἔργα αὐτῶν μὴ ποιεῖτε, λέγουσιν γὰρ καὶ οὐ ποιοῦσιν.So practice and observe everything they tell you. But do not do what they do, for they do not practice what they preach. 4En hulle bind swaar vragte vas en lê dit op die skouers van die mense, maar self wil hulle dit nie met hulle vinger roer nie.
aSommige manuskripte lees: swaar en moeilik-om-te-dra vragte.
δεσμεύουσιν ⸀δὲ φορτία ⸀βαρέα καὶ ἐπιτιθέασιν ἐπὶ τοὺς ὤμους τῶν ἀνθρώπων, ⸂αὐτοὶ δὲ τῷ⸃ δακτύλῳ αὐτῶν οὐ θέλουσιν κινῆσαι αὐτά.They tie up heavy, burdensome loads and lay them on men’s shoulders, but they themselves are not willing to lift a finger to move them.
5Al hulle werke doen hulle om deur die mense gesien te word; want hulle maak hulle gebedsrieme breed en die kwaste groot,
aSommige manuskripte lees: die kwaste van hulle klere groot.
πάντα δὲ τὰ ἔργα αὐτῶν ποιοῦσιν πρὸς τὸ θεαθῆναι τοῖς ἀνθρώποις· πλατύνουσι ⸀γὰρ τὰ φυλακτήρια αὐτῶν καὶ μεγαλύνουσι τὰ ⸀κράσπεδα,All their deeds are done for men to see. They broaden their phylacteries and lengthen their tassels.
6en hulle hou van die voorste plek by die maaltye en die voorste sitplekke in die sinagogesφιλοῦσι ⸀δὲ τὴν πρωτοκλισίαν ἐν τοῖς δείπνοις καὶ τὰς πρωτοκαθεδρίας ἐν ταῖς συναγωγαῖςThey love the places of honor at banquets, the chief seats in the synagogues, 7en die begroetings op die markpleine, en om deur die mense Rabbi genoem te word.
aSommige manuskripte lees: Rabbi, Rabbi genoem te word.
καὶ τοὺς ἀσπασμοὺς ἐν ταῖς ἀγοραῖς καὶ καλεῖσθαι ὑπὸ τῶν ἀνθρώπων· ⸀Ῥαββί.the greetings in the marketplaces, and the title of ‘Rabbi’ by which they are addressed.
8Maar julle, moenie laat julle ‘Rabbi’ noem nie, want een is julle leermeester, en julle almal is broers en susters.
aLetterlik: broers.
ὑμεῖς δὲ μὴ κληθῆτε· Ῥαββί, εἷς γάρ ἐστιν ὑμῶν ὁ ⸀διδάσκαλος, πάντες δὲ ὑμεῖς ἀδελφοί ἐστε·But you are not to be called ‘Rabbi,’ for you have one Teacher, and you are all brothers.
9En moenie iemand op die aarde julle vader noem nie, want een is julle Vader, die hemelse.
aSommige manuskripte lees: want een is julle Vader wat in die hemel is.
καὶ πατέρα μὴ καλέσητε ὑμῶν ἐπὶ τῆς γῆς, εἷς γάρ ἐστιν ⸂ὑμῶν ὁ πατὴρ⸃ ὁ ⸀οὐράνιος·And do not call anyone on earth your father, for you have one Father, who is in heaven.
10Julle moet julle ook nie leidsmanne laat noem nie, want julle Leidsman is een, die Christus.μηδὲ κληθῆτε καθηγηταί, ⸂ὅτι καθηγητὴς ὑμῶν ἐστιν εἷς⸃ ὁ χριστός·Nor are you to be called instructors, for you have one Instructor, the Christ. 11Maar die grootste onder julle sal julle dienaar wees.ὁ δὲ μείζων ὑμῶν ἔσται ὑμῶν διάκονος.The greatest among you shall be your servant. 12En wie homself verhoog, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhoog word.ὅστις δὲ ὑψώσει ἑαυτὸν ταπεινωθήσεται, καὶ ὅστις ταπεινώσει ἑαυτὸν ⸀ὑψωθήσεται.For whoever exalts himself will be humbled, and whoever humbles himself will be exalted.
13Maar wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want julle sluit die koninkryk van die hemel voor die mense toe; want julle gaan self nie in nie, en julle laat ook nie dié wat ingaan toe om in te gaan nie.Οὐαὶ ⸀δὲ ὑμῖν, γραμματεῖς καὶ Φαρισαῖοι ὑποκριταί, ὅτι κλείετε τὴν βασιλείαν τῶν οὐρανῶν ἔμπροσθεν τῶν ἀνθρώπων· ὑμεῖς γὰρ οὐκ εἰσέρχεσθε, οὐδὲ τοὺς εἰσερχομένους ἀφίετε ⸀εἰσελθεῖν.Woe to you, scribes and Pharisees, you hypocrites! You shut the kingdom of heaven in men’s faces. You yourselves do not enter, nor will you let in those who wish to enter. 14Hierdie vers kom nie in die grondteks voor nie.
aSommige manuskripte lees: “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want julle verslind die huise van die weduwees en bid lang gebede as voorwendsel; daarom sal julle ’n swaarder oordeel ontvang.”
15Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want julle trek rond oor die see en die droë land om een proseliet te maak, en wanneer hy dit geword het, maak julle hom ’n seun van die hel, twee keer meer as julle.Οὐαὶ ὑμῖν, γραμματεῖς καὶ Φαρισαῖοι ὑποκριταί, ὅτι περιάγετε τὴν θάλασσαν καὶ τὴν ξηρὰν ποιῆσαι ἕνα προσήλυτον, καὶ ὅταν γένηται ποιεῖτε αὐτὸν υἱὸν γεέννης διπλότερον ὑμῶν.Woe to you, scribes and Pharisees, you hypocrites! You traverse land and sea to win a single convert, and when he becomes one, you make him twice as much a son of hell as you are.
16Wee julle, blinde leiers, wat sê: ‘Wie by die tempel sweer, dit is niks; maar wie by die goud van die tempel sweer, is gebonde.’Οὐαὶ ὑμῖν, ὁδηγοὶ τυφλοὶ οἱ λέγοντες· Ὃς ἂν ὀμόσῃ ἐν τῷ ναῷ, οὐδέν ἐστιν, ὃς δʼ ἂν ὀμόσῃ ἐν τῷ χρυσῷ τοῦ ναοῦ ὀφείλει.Woe to you, blind guides! You say, ‘If anyone swears by the temple, it means nothing; but if anyone swears by the gold of the temple, he is bound by his oath.’ 17Dwase en blindes! Want wat is groter: die goud, of die tempel wat die goud geheilig het?μωροὶ καὶ τυφλοί, τίς γὰρ μείζων ἐστίν, ὁ χρυσὸς ἢ ὁ ναὸς ὁ ⸀ἁγιάσας τὸν χρυσόν;You blind fools! Which is greater: the gold, or the temple that makes it sacred? 18En: ‘Wie by die altaar sweer, dit is niks; maar wie by die gawe wat daarop is, sweer, is gebonde.’καί· Ὃς ⸀ἂν ὀμόσῃ ἐν τῷ θυσιαστηρίῳ, οὐδέν ἐστιν, ὃς δʼ ἂν ὀμόσῃ ἐν τῷ δώρῳ τῷ ἐπάνω αὐτοῦ ὀφείλει.And you say, ‘If anyone swears by the altar, it means nothing; but if anyone swears by the gift on it, he is bound by his oath.’ 19Blindes! Want wat is groter: die gawe, of die altaar wat die gawe heilig?
aSommige manuskripte lees: Dwase en blindes!
⸀τυφλοί, τί γὰρ μεῖζον, τὸ δῶρον ἢ τὸ θυσιαστήριον τὸ ἁγιάζον τὸ δῶρον;You blind men! Which is greater: the gift, or the altar that makes it sacred?
20Wie dan by die altaar sweer, sweer daarby en by alles wat daarop is;ὁ οὖν ὀμόσας ἐν τῷ θυσιαστηρίῳ ὀμνύει ἐν αὐτῷ καὶ ἐν πᾶσι τοῖς ἐπάνω αὐτοῦ·So then, he who swears by the altar swears by it and by everything on it. 21en wie by die tempel sweer, sweer daarby en by Hom wat daarin woon;καὶ ὁ ὀμόσας ἐν τῷ ναῷ ὀμνύει ἐν αὐτῷ καὶ ἐν τῷ ⸀κατοικοῦντι αὐτόν·And he who swears by the temple swears by it and by the One who dwells in it. 22en wie by die hemel sweer, sweer by die troon van God en by Hom wat daarop sit.καὶ ὁ ὀμόσας ἐν τῷ οὐρανῷ ὀμνύει ἐν τῷ θρόνῳ τοῦ θεοῦ καὶ ἐν τῷ καθημένῳ ἐπάνω αὐτοῦ.And he who swears by heaven swears by God’s throne and by the One who sits on it.
23Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want julle gee tiendes van kruisement en dille en komyn, en julle het die gewigtiger dinge van die wet nagelaat: die reg en die barmhartigheid en die getrouheid. Hierdie dinge moes julle doen en daardie nie nalaat nie.
aOf: geloof.
Οὐαὶ ὑμῖν, γραμματεῖς καὶ Φαρισαῖοι ὑποκριταί, ὅτι ἀποδεκατοῦτε τὸ ἡδύοσμον καὶ τὸ ἄνηθον καὶ τὸ κύμινον, καὶ ἀφήκατε τὰ βαρύτερα τοῦ νόμου, τὴν κρίσιν καὶ ⸂τὸ ἔλεος⸃ καὶ τὴν πίστιν· ⸀ταῦτα ἔδει ποιῆσαι κἀκεῖνα μὴ ⸀ἀφιέναι.Woe to you, scribes and Pharisees, you hypocrites! You pay tithes of mint, dill, and cumin. But you have disregarded the weightier matters of the law: justice, mercy, and faithfulness. You should have practiced the latter, without neglecting the former.
24Blinde gidse, wat die mug uitsif maar die kameel insluk!ὁδηγοὶ τυφλοί, ⸀οἱ διϋλίζοντες τὸν κώνωπα τὴν δὲ κάμηλον καταπίνοντες.You blind guides! You strain out a gnat but swallow a camel. 25Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want julle maak die buitekant van die beker en van die skottel skoon, maar van binne is hulle vol roof en onbeheerstheid.
aSommige manuskripte lees: ongeregtigheid.
Οὐαὶ ὑμῖν, γραμματεῖς καὶ Φαρισαῖοι ὑποκριταί, ὅτι καθαρίζετε τὸ ἔξωθεν τοῦ ποτηρίου καὶ τῆς παροψίδος, ἔσωθεν δὲ γέμουσιν ἐξ ἁρπαγῆς καὶ ⸀ἀκρασίας.Woe to you, scribes and Pharisees, you hypocrites! You clean the outside of the cup and dish, but inside they are full of greed and self-indulgence.
26Blinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word.
aSommige manuskripte lees: maak eers die binnekant van die beker skoon.
Φαρισαῖε τυφλέ, καθάρισον πρῶτον τὸ ἐντὸς τοῦ ποτηρίου ⸂καὶ τῆς παροψίδος⸃, ἵνα γένηται καὶ τὸ ἐκτὸς ⸀αὐτοῦ καθαρόν.Blind Pharisee! First clean the inside of the cup and dish, so that the outside may become clean as well.
27Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want julle is soos witgekalkte grafte, wat van buite wel mooi lyk, maar binne vol dooie bene en alle onreinheid is.Οὐαὶ ὑμῖν, γραμματεῖς καὶ Φαρισαῖοι ὑποκριταί, ὅτι ⸀παρομοιάζετε τάφοις κεκονιαμένοις, οἵτινες ἔξωθεν μὲν φαίνονται ὡραῖοι ἔσωθεν δὲ γέμουσιν ὀστέων νεκρῶν καὶ πάσης ἀκαθαρσίας·Woe to you, scribes and Pharisees, you hypocrites! You are like whitewashed tombs, which look beautiful on the outside but on the inside are full of dead men’s bones and every kind of impurity. 28So lyk julle ook van buite vir die mense regverdig, maar binne is julle vol huigelary en wetteloosheid.οὕτως καὶ ὑμεῖς ἔξωθεν μὲν φαίνεσθε τοῖς ἀνθρώποις δίκαιοι, ἔσωθεν δέ ⸂ἐστε μεστοὶ⸃ ὑποκρίσεως καὶ ἀνομίας.In the same way, on the outside you appear to be righteous, but on the inside you are full of hypocrisy and wickedness.
29Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars, want julle bou die grafte van die profete en versier die grafmonumente van die regverdiges,Οὐαὶ ὑμῖν, γραμματεῖς καὶ Φαρισαῖοι ὑποκριταί, ὅτι οἰκοδομεῖτε τοὺς τάφους τῶν προφητῶν καὶ κοσμεῖτε τὰ μνημεῖα τῶν δικαίων,Woe to you, scribes and Pharisees, you hypocrites! You build tombs for the prophets and decorate the monuments of the righteous. 30en julle sê: ‘As ons in die dae van ons vaders was, sou ons nie hulle deelgenote in die bloed van die profete gewees het nie.’καὶ λέγετε· Εἰ ⸀ἤμεθα ἐν ταῖς ἡμέραις τῶν πατέρων ἡμῶν, οὐκ ἂν ⸁ἤμεθα ⸂αὐτῶν κοινωνοὶ⸃ ἐν τῷ αἵματι τῶν προφητῶν·And you say, ‘If we had lived in the days of our fathers, we would not have been partners with them in shedding the blood of the prophets.’ 31So getuig julle van julleself dat julle seuns is van dié wat die profete vermoor het.ὥστε μαρτυρεῖτε ἑαυτοῖς ὅτι υἱοί ἐστε τῶν φονευσάντων τοὺς προφήτας.So you testify against yourselves that you are the sons of those who murdered the prophets. 32Maak julle ook die maat van julle vaders vol!καὶ ὑμεῖς πληρώσατε τὸ μέτρον τῶν πατέρων ὑμῶν.Fill up, then, the measure of the sin of your fathers. 33Slange, gebroedsels van adders, hoe sal julle ontkom aan die oordeel van die hel?ὄφεις γεννήματα ἐχιδνῶν, πῶς φύγητε ἀπὸ τῆς κρίσεως τῆς γεέννης;You snakes! You brood of vipers! How will you escape the sentence of hell?
34Daarom, kyk, Ek stuur profete en wyses en skrifgeleerdes na julle; van hulle sal julle doodmaak en kruisig, en van hulle sal julle in julle sinagoges gesel en van stad tot stad vervolg,διὰ τοῦτο ἰδοὺ ἐγὼ ἀποστέλλω πρὸς ὑμᾶς προφήτας καὶ σοφοὺς καὶ γραμματεῖς· ⸀ἐξ αὐτῶν ἀποκτενεῖτε καὶ σταυρώσετε, καὶ ἐξ αὐτῶν μαστιγώσετε ἐν ταῖς συναγωγαῖς ὑμῶν καὶ διώξετε ἀπὸ πόλεως εἰς πόλιν·Because of this, I am sending you prophets and wise men and teachers. Some of them you will kill and crucify, and others you will flog in your synagogues and persecute from town to town. 35sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle sal kom, van die bloed van die regverdige Abel af tot by die bloed van Sagaria, seun van Berekja, wat julle tussen die tempel en die altaar vermoor het.ὅπως ἔλθῃ ἐφʼ ὑμᾶς πᾶν αἷμα δίκαιον ἐκχυννόμενον ἐπὶ τῆς γῆς ἀπὸ τοῦ αἵματος Ἅβελ τοῦ δικαίου ἕως τοῦ αἵματος Ζαχαρίου υἱοῦ Βαραχίου, ὃν ἐφονεύσατε μεταξὺ τοῦ ναοῦ καὶ τοῦ θυσιαστηρίου.And so upon you will come all the righteous blood shed on earth, from the blood of righteous Abel to the blood of Zechariah son of Berechiah, whom you murdered between the temple and the altar. 36Voorwaar, Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom.ἀμὴν λέγω ὑμῖν, ⸀ἥξει ⸂ταῦτα πάντα⸃ ἐπὶ τὴν γενεὰν ταύτην.Truly I tell you, all these things will come upon this generation.
37Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en dié wat na jou gestuur is, stenig — hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, en julle wou nie!Ἰερουσαλὴμ Ἰερουσαλήμ, ἡ ⸀ἀποκτείνουσα τοὺς προφήτας καὶ λιθοβολοῦσα τοὺς ἀπεσταλμένους πρὸς αὐτήν— ποσάκις ἠθέλησα ἐπισυναγαγεῖν τὰ τέκνα σου, ὃν τρόπον ⸂ὄρνις ἐπισυνάγει⸃ τὰ νοσσία ⸀αὐτῆς ὑπὸ τὰς πτέρυγας, καὶ οὐκ ἠθελήσατε;O Jerusalem, Jerusalem, who kills the prophets and stones those sent to her, how often I have longed to gather your children together, as a hen gathers her chicks under her wings, but you were unwilling! 38Kyk, julle huis word verlate aan julle oorgelaat.
aSommige manuskripte lees: Kyk, julle huis word aan julle oorgelaat.
ἰδοὺ ἀφίεται ὑμῖν ὁ οἶκος ὑμῶν ⸀ἔρημος.Look, your house is left to you desolate.
39Want Ek sê vir julle: Julle sal My van nou af beslis nie sien nie, totdat julle sê: ‘Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!’”
aAanhaling uit Psalm 118:26.
λέγω γὰρ ὑμῖν, οὐ μή με ἴδητε ἀπʼ ἄρτι ἕως ἂν εἴπητε· Εὐλογημένος ὁ ἐρχόμενος ἐν ὀνόματι κυρίου.For I tell you that you will not see Me again until you say, ‘Blessed is He who comes in the name of the Lord.’ ”