Terug na Matteus

Matteus 25

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1Dan sal die koninkryk van die hemel gelykgemaak word aan tien maagde wat hulle lampe geneem het en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.Τότε ὁμοιωθήσεται ἡ βασιλεία τῶν οὐρανῶν δέκα παρθένοις, αἵτινες λαβοῦσαι τὰς λαμπάδας ⸀ἑαυτῶν ἐξῆλθον εἰς ⸀ὑπάντησιν τοῦ νυμφίου.“At that time the kingdom of heaven will be like ten virgins who took their lamps and went out to meet the bridegroom. 2Vyf van hulle was dwaas en vyf verstandig.πέντε δὲ ⸂ἐξ αὐτῶν ἦσαν⸃ ⸂μωραὶ καὶ πέντε φρόνιμοι⸃.Five of them were foolish, and five were wise. 3Want die dwase het hulle lampe geneem, maar het geen olie saam met hulle geneem nie;⸂αἱ γὰρ⸃ μωραὶ λαβοῦσαι τὰς λαμπάδας αὐτῶν οὐκ ἔλαβον μεθʼ ἑαυτῶν ἔλαιον·The foolish ones took their lamps but did not take along any extra oil. 4maar die verstandiges het olie in die houers saam met hulle lampe geneem.αἱ δὲ φρόνιμοι ἔλαβον ἔλαιον ἐν τοῖς ⸀ἀγγείοις μετὰ τῶν λαμπάδων ⸀ἑαυτῶν.But the wise ones took oil in flasks along with their lamps. 5Toe die bruidegom talm, het hulle almal vaak geword en geslaap.χρονίζοντος δὲ τοῦ νυμφίου ἐνύσταξαν πᾶσαι καὶ ἐκάθευδον.When the bridegroom was delayed, they all became drowsy and fell asleep. 6Maar in die middel van die nag was daar ’n geroep: ‘Kyk, die bruidegom! Gaan uit om hom te ontmoet.’
aSommige manuskripte lees: Kyk, die bruidegom kom!
μέσης δὲ νυκτὸς κραυγὴ γέγονεν· Ἰδοὺ ὁ ⸀νυμφίος, ἐξέρχεσθε εἰς ἀπάντησιν ⸀αὐτοῦ.At midnight the cry rang out: ‘Here is the bridegroom! Come out to meet him!’
7Toe het al daardie maagde opgestaan en hulle lampe reggemaak.τότε ἠγέρθησαν πᾶσαι αἱ παρθένοι ἐκεῖναι καὶ ἐκόσμησαν τὰς λαμπάδας ⸀ἑαυτῶν.Then all the virgins woke up and trimmed their lamps. 8En die dwases het vir die verstandiges gesê: ‘Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.’αἱ δὲ μωραὶ ταῖς φρονίμοις εἶπαν· Δότε ἡμῖν ἐκ τοῦ ἐλαίου ὑμῶν, ὅτι αἱ λαμπάδες ἡμῶν σβέννυνται.The foolish ones said to the wise, ‘Give us some of your oil; our lamps are going out.’ 9Maar die verstandiges het geantwoord en gesê: ‘Dit sal dalk glad nie genoeg wees vir ons en vir julle nie; gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.’ἀπεκρίθησαν δὲ αἱ φρόνιμοι λέγουσαι· Μήποτε ⸂οὐ μὴ⸃ ἀρκέσῃ ἡμῖν καὶ ὑμῖν· ⸀πορεύεσθε μᾶλλον πρὸς τοὺς πωλοῦντας καὶ ἀγοράσατε ἑαυταῖς.‘No,’ said the wise ones, ‘or there may not be enough for both us and you. Instead, go to those who sell oil and buy some for yourselves.’ 10Maar terwyl hulle weggegaan het om te koop, het die bruidegom gekom, en dié wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.ἀπερχομένων δὲ αὐτῶν ἀγοράσαι ἦλθεν ὁ νυμφίος, καὶ αἱ ἕτοιμοι εἰσῆλθον μετʼ αὐτοῦ εἰς τοὺς γάμους, καὶ ἐκλείσθη ἡ θύρα.But while they were on their way to buy it, the bridegroom arrived. Those who were ready went in with him to the wedding banquet, and the door was shut. 11Later kom die oorblywende maagde ook en sê: “Heer, heer, maak vir ons oop.”ὕστερον δὲ ἔρχονται καὶ αἱ λοιπαὶ παρθένοι λέγουσαι· Κύριε κύριε, ἄνοιξον ἡμῖν·Later the other virgins arrived and said, ‘Lord, lord, open the door for us!’ 12Maar hy het geantwoord en gesê: ‘Voorwaar, ek sê vir julle, ek ken julle nie.’ὁ δὲ ἀποκριθεὶς εἶπεν· Ἀμὴν λέγω ὑμῖν, οὐκ οἶδα ὑμᾶς.But he replied, ‘Truly I tell you, I do not know you.’ 13Waak dan, want julle weet nie die dag of die uur nie.
aSommige manuskripte lees: die dag of die uur waarin die Seun van die mens kom nie.
γρηγορεῖτε οὖν, ὅτι οὐκ οἴδατε τὴν ἡμέραν οὐδὲ τὴν ⸀ὥραν.Therefore keep watch, because you do not know the day or the hour.
14Want dit is soos 'n mens wat op reis gaan: hy het sy eie slawe geroep en sy besittings aan hulle oorhandig.Ὥσπερ γὰρ ἄνθρωπος ἀποδημῶν ἐκάλεσεν τοὺς ἰδίους δούλους καὶ παρέδωκεν αὐτοῖς τὰ ὑπάρχοντα αὐτοῦ,For it is just like a man going on a journey, who called his servants and entrusted them with his possessions. 15En aan die een het hy vyf talente gegee, aan ’n ander twee, en aan ’n ander een, aan elkeen volgens sy eie vermoë, en hy het op reis gegaan. Dadelik
aOngeveer ’n Talent was ongeveer 34 kilogram silwer, sowat twintig jaar se loon vir ’n dagloner.
καὶ ᾧ μὲν ἔδωκεν πέντε τάλαντα ᾧ δὲ δύο ᾧ δὲ ἕν, ἑκάστῳ κατὰ τὴν ἰδίαν δύναμιν, καὶ ἀπεδήμησεν. εὐθέωςTo one he gave five talents, to another two talents, and to another one talent—each according to his own ability. And he went on his journey.
16het die een wat die vyf talente ontvang het, gegaan en daarmee gewerk en nog vyf gewen.⸀πορευθεὶς ὁ τὰ πέντε τάλαντα λαβὼν ἠργάσατο ἐν αὐτοῖς καὶ ⸀ἐκέρδησεν ἄλλα ⸀πέντε·The servant who had received the five talents went at once and put them to work and gained five more. 17Net so het die een met die twee nog twee gewen.⸀ὡσαύτως ὁ τὰ δύο ⸀ἐκέρδησεν ἄλλα δύο·Likewise, the one with the two talents gained two more. 18Maar hy wat die een ontvang het, het weggegaan, in die grond gegrawe en die silwer van sy heer weggesteek.ὁ δὲ τὸ ἓν λαβὼν ἀπελθὼν ὤρυξεν ⸀γῆν καὶ ⸀ἔκρυψεν τὸ ἀργύριον τοῦ κυρίου αὐτοῦ.But the servant who had received the one talent went off, dug a hole in the ground, and hid his master’s money. 19Na ’n lang tyd kom die heer van daardie slawe en reken met hulle af.
aLetterlik: neem met hulle rekenskap op.
μετὰ δὲ ⸂πολὺν χρόνον⸃ ἔρχεται ὁ κύριος τῶν δούλων ἐκείνων καὶ συναίρει ⸂λόγον μετʼ αὐτῶν⸃After a long time the master of those servants returned and settled accounts with them.
20En die een wat die vyf talente ontvang het, het nader gekom en nog vyf talente gebring en gesê: ‘Heer, vyf talente het u aan my oorgegee; kyk, nog vyf talente het ek gewen.’καὶ προσελθὼν ὁ τὰ πέντε τάλαντα λαβὼν προσήνεγκεν ἄλλα πέντε τάλαντα λέγων· Κύριε, πέντε τάλαντά μοι παρέδωκας· ἴδε ἄλλα πέντε τάλαντα ⸀ἐκέρδησα.The servant who had received the five talents came and presented five more. ‘Master,’ he said, ‘you entrusted me with five talents. See, I have gained five more.’ 21Sy heer het vir hom gesê: “Mooi so, goeie en getroue slaaf; oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel; gaan in tot die vreugde van jou heer.”⸀ἔφη αὐτῷ ὁ κύριος αὐτοῦ· Εὖ, δοῦλε ἀγαθὲ καὶ πιστέ, ἐπὶ ὀλίγα ἦς πιστός, ἐπὶ πολλῶν σε καταστήσω· εἴσελθε εἰς τὴν χαρὰν τοῦ κυρίου σου.His master replied, ‘Well done, good and faithful servant! You have been faithful with a few things; I will put you in charge of many things. Enter into the joy of your master!’ 22En hy met die twee talente het ook nader gekom en gesê: “Heer, twee talente het u aan my toevertrou; kyk, twee ander talente het ek verdien.”προσελθὼν ⸀δὲ καὶ ὁ τὰ δύο ⸀τάλαντα εἶπεν· Κύριε, δύο τάλαντά μοι παρέδωκας· ἴδε ἄλλα δύο τάλαντα ⸀ἐκέρδησα.The servant who had received the two talents also came and said, ‘Master, you entrusted me with two talents. See, I have gained two more.’ 23Sy heer het vir hom gesê: “Mooi so, goeie en getroue slaaf; oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel; gaan in tot die vreugde van jou heer.”ἔφη αὐτῷ ὁ κύριος αὐτοῦ· Εὖ, δοῦλε ἀγαθὲ καὶ πιστέ, ἐπὶ ὀλίγα ἦς πιστός, ἐπὶ πολλῶν σε καταστήσω· εἴσελθε εἰς τὴν χαρὰν τοῦ κυρίου σου.His master replied, ‘Well done, good and faithful servant! You have been faithful with a few things; I will put you in charge of many things. Enter into the joy of your master!’ 24En hy wat die een talent ontvang het, het ook nader gekom en gesê: “Heer, ek het u geken, dat u 'n harde mens is, wat maai waar u nie gesaai het nie en versamel waarvandaan u nie uitgestrooi het nie;προσελθὼν δὲ καὶ ὁ τὸ ἓν τάλαντον εἰληφὼς εἶπεν· Κύριε, ἔγνων σε ὅτι σκληρὸς εἶ ἄνθρωπος, θερίζων ὅπου οὐκ ἔσπειρας καὶ συνάγων ὅθεν οὐ διεσκόρπισας·Finally, the servant who had received the one talent came and said, ‘Master, I knew that you are a hard man, reaping where you have not sown and gathering where you have not scattered seed. 25en omdat ek bang was, het ek weggegaan en u talent in die grond weggesteek. Kyk, u het wat u s’n is.’καὶ φοβηθεὶς ἀπελθὼν ἔκρυψα τὸ τάλαντόν σου ἐν τῇ γῇ· ἴδε ἔχεις τὸ σόν.So I was afraid and went out and hid your talent in the ground. See, you have what belongs to you.’ 26Maar sy heer het geantwoord en vir hom gesê: ‘Bose en lui slaaf, jy het geweet dat ek maai waar ek nie gesaai het nie, en bymekaarmaak waar ek nie uitgestrooi het nie?ἀποκριθεὶς δὲ ὁ κύριος αὐτοῦ εἶπεν αὐτῷ· Πονηρὲ δοῦλε καὶ ὀκνηρέ, ᾔδεις ὅτι θερίζω ὅπου οὐκ ἔσπειρα καὶ συνάγω ὅθεν οὐ διεσκόρπισα;‘You wicked, lazy servant!’ replied his master. ‘You knew that I reap where I have not sown and gather where I have not scattered seed. 27Jy moes dan my geld by die bankiers gesit het, en as ek gekom het, sou ek my eie met rente ontvang het.ἔδει ⸂σε οὖν⸃ βαλεῖν ⸂τὰ ἀργύριά⸃ μου τοῖς τραπεζίταις, καὶ ἐλθὼν ἐγὼ ἐκομισάμην ἂν τὸ ἐμὸν σὺν τόκῳ.Then you should have deposited my money with the bankers, and on my return I would have received it back with interest. 28Neem dan die talent van hom af en gee dit vir hom wat die tien talente het;ἄρατε οὖν ἀπʼ αὐτοῦ τὸ τάλαντον καὶ δότε τῷ ἔχοντι τὰ δέκα τάλαντα·Therefore take the talent from him and give it to the one who has ten talents. 29want aan elkeen wat het, sal gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar by hom wat nie het nie, sal selfs wat hy het, van hom weggeneem word.τῷ γὰρ ἔχοντι παντὶ δοθήσεται καὶ περισσευθήσεται· ⸂τοῦ δὲ⸃ μὴ ἔχοντος καὶ ὃ ἔχει ἀρθήσεται ἀπʼ αὐτοῦ.For everyone who has will be given more, and he will have an abundance. But the one who does not have, even what he has will be taken away from him. 30En werp die nuttelose slaaf uit in die buitenste duisternis; daar sal die geween wees en die gekners van die tande.”καὶ τὸν ἀχρεῖον δοῦλον ἐκβάλετε εἰς τὸ σκότος τὸ ἐξώτερον· ἐκεῖ ἔσται ὁ κλαυθμὸς καὶ ὁ βρυγμὸς τῶν ὀδόντων.And throw that worthless servant into the outer darkness, where there will be weeping and gnashing of teeth.’
31Wanneer die Seun van die mens in Sy heerlikheid kom, en al die engele saam met Hom, dan sal Hy op die troon van Sy heerlikheid sit;
aSommige manuskripte lees: al die heilige engele
Ὅταν δὲ ἔλθῃ ὁ υἱὸς τοῦ ἀνθρώπου ἐν τῇ δόξῃ αὐτοῦ καὶ πάντες ⸀οἱ ἄγγελοι μετʼ αὐτοῦ, τότε καθίσει ἐπὶ θρόνου δόξης αὐτοῦ·When the Son of Man comes in His glory, and all the angels with Him, He will sit on His glorious throne.
32en voor Hom sal al die nasies bymekaargemaak word, en Hy sal hulle van mekaar skei, soos die herder die skape van die bokke skei;καὶ ⸀συναχθήσονται ἔμπροσθεν αὐτοῦ πάντα τὰ ἔθνη, καὶ ἀφορίσει αὐτοὺς ἀπʼ ἀλλήλων, ὥσπερ ὁ ποιμὴν ἀφορίζει τὰ πρόβατα ἀπὸ τῶν ἐρίφων,All the nations will be gathered before Him, and He will separate the people one from another, as a shepherd separates the sheep from the goats. 33en Hy sal die skape aan Sy regterkant plaas, maar die bokkies aan die linkerkant.καὶ στήσει τὰ μὲν πρόβατα ἐκ δεξιῶν αὐτοῦ τὰ δὲ ἐρίφια ἐξ εὐωνύμων.He will place the sheep on His right and the goats on His left. 34Dan sal die koning vir die wat aan Sy regterkant is, sê: “Kom, julle geseëndes van My Vader, erf die koninkryk wat vir julle voorberei is van die grondlegging van die wêreld af.τότε ἐρεῖ ὁ βασιλεὺς τοῖς ἐκ δεξιῶν αὐτοῦ· Δεῦτε, οἱ εὐλογημένοι τοῦ πατρός μου, κληρονομήσατε τὴν ἡτοιμασμένην ὑμῖν βασιλείαν ἀπὸ καταβολῆς κόσμου.Then the King will say to those on His right, ‘Come, you who are blessed by My Father, inherit the kingdom prepared for you from the foundation of the world. 35Want Ek het honger gehad en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad en julle het My te drinke gegee; Ek was ’n vreemdeling en julle het My opgeneem;ἐπείνασα γὰρ καὶ ἐδώκατέ μοι φαγεῖν, ἐδίψησα καὶ ἐποτίσατέ με, ξένος ἤμην καὶ συνηγάγετέ με,For I was hungry and you gave Me something to eat, I was thirsty and you gave Me something to drink, I was a stranger and you took Me in, 36naak en julle het My beklee, Ek was siek en julle het My besoek, Ek was in die tronk en julle het na My toe gekom.”γυμνὸς καὶ περιεβάλετέ με, ἠσθένησα καὶ ἐπεσκέψασθέ με, ἐν φυλακῇ ἤμην καὶ ἤλθατε πρός με.I was naked and you clothed Me, I was sick and you looked after Me, I was in prison and you visited Me.’ 37Dan sal die regverdiges Hom antwoord en sê: ‘Here, wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U te drinke gegee?τότε ἀποκριθήσονται αὐτῷ οἱ δίκαιοι λέγοντες· Κύριε, πότε σε εἴδομεν πεινῶντα καὶ ἐθρέψαμεν, ἢ διψῶντα καὶ ἐποτίσαμεν;Then the righteous will answer Him, ‘Lord, when did we see You hungry and feed You, or thirsty and give You something to drink? 38En wanneer het ons U as ’n vreemdeling gesien en U opgeneem, of naak en U geklee?πότε δέ σε εἴδομεν ξένον καὶ συνηγάγομεν, ἢ γυμνὸν καὶ περιεβάλομεν;When did we see You a stranger and take You in, or naked and clothe You? 39En wanneer het ons U siek gesien of in die gevangenis, en na U toe gekom?’πότε δέ σε εἴδομεν ⸀ἀσθενοῦντα ἢ ἐν φυλακῇ καὶ ἤλθομεν πρός σε;When did we see You sick or in prison and visit You?’ 40En die koning sal hulle antwoord: “Voorwaar, Ek sê vir julle, in soverre julle dit aan een van hierdie minstes van My broers gedoen het, het julle dit aan My gedoen.”καὶ ἀποκριθεὶς ὁ βασιλεὺς ἐρεῖ αὐτοῖς· Ἀμὴν λέγω ὑμῖν, ἐφʼ ὅσον ἐποιήσατε ἑνὶ τούτων τῶν ἀδελφῶν μου τῶν ἐλαχίστων, ἐμοὶ ἐποιήσατε.And the King will reply, ‘Truly I tell you, whatever you did for one of the least of these brothers of Mine, you did for Me.’ 41Dan sal Hy ook vir dié aan die linkerkant sê: ‘Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat vir die duiwel en sy engele berei is.τότε ἐρεῖ καὶ τοῖς ἐξ εὐωνύμων· Πορεύεσθε ἀπʼ ἐμοῦ ⸀οἱ κατηραμένοι εἰς τὸ πῦρ τὸ αἰώνιον τὸ ἡτοιμασμένον τῷ διαβόλῳ καὶ τοῖς ἀγγέλοις αὐτοῦ.Then He will say to those on His left, ‘Depart from Me, you who are cursed, into the eternal fire prepared for the devil and his angels. 42Want Ek het honger gehad en julle het My nie te ete gegee nie; Ek het dors gehad en julle het My nie te drinke gegee nie;ἐπείνασα γὰρ καὶ οὐκ ἐδώκατέ μοι φαγεῖν, ⸀ἐδίψησα καὶ οὐκ ἐποτίσατέ με,For I was hungry and you gave Me nothing to eat, I was thirsty and you gave Me nothing to drink, 43Ek was ’n vreemdeling en julle het My nie opgeneem nie; naak en julle het My nie geklee nie; siek en in die gevangenis en julle het My nie besoek nie.’ξένος ἤμην καὶ οὐ συνηγάγετέ με, γυμνὸς καὶ οὐ περιεβάλετέ με, ἀσθενὴς καὶ ἐν φυλακῇ καὶ οὐκ ἐπεσκέψασθέ με.I was a stranger and you did not take Me in, I was naked and you did not clothe Me, I was sick and in prison and you did not look after Me.’ 44Dan sal hulle ook antwoord en sê: ‘Here, wanneer het ons U honger of dors of ’n vreemdeling of naak of siek of in die gevangenis gesien en U nie gedien nie?’τότε ἀποκριθήσονται καὶ αὐτοὶ λέγοντες· Κύριε, πότε σε εἴδομεν πεινῶντα ἢ διψῶντα ἢ ξένον ἢ γυμνὸν ἢ ἀσθενῆ ἢ ἐν φυλακῇ καὶ οὐ διηκονήσαμέν σοι;And they too will reply, ‘Lord, when did we see You hungry or thirsty or a stranger or naked or sick or in prison, and did not minister to You?’ 45Dan sal Hy hulle antwoord en sê: “Voorwaar, Ek sê vir julle, in soverre julle dit nie aan een van hierdie minstes gedoen het nie, het julle dit ook nie aan My gedoen nie.”τότε ἀποκριθήσεται αὐτοῖς λέγων· Ἀμὴν λέγω ὑμῖν, ἐφʼ ὅσον οὐκ ἐποιήσατε ἑνὶ τούτων τῶν ἐλαχίστων, οὐδὲ ἐμοὶ ἐποιήσατε.Then the King will answer, ‘Truly I tell you, whatever you did not do for one of the least of these, you did not do for Me.’ 46En hierdie mense sal weggaan na ewige straf, maar die regverdiges na ewige lewe.καὶ ἀπελεύσονται οὗτοι εἰς κόλασιν αἰώνιον, οἱ δὲ δίκαιοι εἰς ζωὴν αἰώνιον.And they will go away into eternal punishment, but the righteous into eternal life.”