Terug na Genesis

Genesis 40

Status van die hoofstuk: konsep

Grondteks & Engels

Sien jy iets wat nie reg is nie? Tik op 'n versnommer om die vers na te gaan of 'n verandering voor te stel.

1En dit het gebeur ná hierdie dinge dat die skenker van die koning van Egipte en die bakker gesondig het teen hulle heer, teen die koning van Egipte.וַיְהִ֗י אַחַר֙ הַדְּבָרִ֣ים הָאֵ֔לֶּה חָֽטְא֛וּ מַשְׁקֵ֥ה מֶֽלֶךְ־מִצְרַ֖יִם וְהָאֹפֶ֑ה לַאֲדֹנֵיהֶ֖ם לְמֶ֥לֶךְ מִצְרָֽיִם׃Some time later, the king’s cupbearer and baker offended their master, the king of Egypt. 2En Farao het kwaad geword vir sy twee hofbeamptes, vir die owerste van die skenkers en vir die owerste van die bakkers.וַיִּקְצֹ֣ף פַּרְעֹ֔ה עַ֖ל שְׁנֵ֣י סָרִיסָ֑יו עַ֚ל שַׂ֣ר הַמַּשְׁקִ֔ים וְעַ֖ל שַׂ֥ר הָאוֹפִֽים׃Pharaoh was angry with his two officers, the chief cupbearer and the chief baker, 3En hy het hulle in bewaring gegee in die huis van die owerste van die lyfwagte, in die gevangenis, die plek waar Josef gevange was.
aLetterlik: slagters.
וַיִּתֵּ֨ן אֹתָ֜ם בְּמִשְׁמַ֗ר בֵּ֛ית שַׂ֥ר הַטַבָּחִ֖ים אֶל־בֵּ֣ית הַסֹּ֑הַר מְק֕וֹם אֲשֶׁ֥ר יוֹסֵ֖ף אָס֥וּר שָֽׁם׃and imprisoned them in the house of the captain of the guard, the same prison where Joseph was confined.
4En die owerste van die lyfwagte het Josef by hulle aangestel, en hy het hulle bedien. En hulle was dae lank in bewaring.וַ֠יִּפְקֹד שַׂ֣ר הַטַּבָּחִ֧ים אֶת־יוֹסֵ֛ף אִתָּ֖ם וַיְשָׁ֣רֶת אֹתָ֑ם וַיִּהְי֥וּ יָמִ֖ים בְּמִשְׁמָֽר׃The captain of the guard assigned them to Joseph, and he became their personal attendant. After they had been in custody for some time, 5En hulle altwee het ’n droom gedroom, elkeen sy eie droom in een nag, elkeen volgens die uitleg van sy droom, die skenker en die bakker van die koning van Egipte, wat in die gevangenis vasgehou is.וַיַּֽחַלְמוּ֩ חֲל֨וֹם שְׁנֵיהֶ֜ם אִ֤ישׁ חֲלֹמוֹ֙ בְּלַ֣יְלָה אֶחָ֔ד אִ֖ישׁ כְּפִתְר֣וֹן חֲלֹמ֑וֹ הַמַּשְׁקֶ֣ה וְהָאֹפֶ֗ה אֲשֶׁר֙ לְמֶ֣לֶךְ מִצְרַ֔יִם אֲשֶׁ֥ר אֲסוּרִ֖ים בְּבֵ֥ית הַסֹּֽהַר׃both of these men—the Egyptian king’s cupbearer and baker, who were being held in the prison—had a dream on the same night, and each dream had its own meaning. 6En Josef het soggens na hulle toe gekom en hulle gesien, en kyk, hulle was bedruk.וַיָּבֹ֧א אֲלֵיהֶ֛ם יוֹסֵ֖ף בַּבֹּ֑קֶר וַיַּ֣רְא אֹתָ֔ם וְהִנָּ֖ם זֹעֲפִֽים׃When Joseph came to them in the morning, he saw that they were distraught. 7En hy het die hofbeamptes van Farao wat saam met hom in bewaring was in die huis van sy heer, gevra: “Waarom is julle gesigte vandag sleg?”וַיִּשְׁאַ֞ל אֶת־סְרִיסֵ֣י פַרְעֹ֗ה אֲשֶׁ֨ר אִתּ֧וֹ בְמִשְׁמַ֛ר בֵּ֥ית אֲדֹנָ֖יו לֵאמֹ֑ר מַדּ֛וּעַ פְּנֵיכֶ֥ם רָעִ֖ים הַיּֽוֹם׃So he asked the officials of Pharaoh who were in custody with him in his master’s house, “Why are your faces so downcast today?” 8En hulle het vir hom gesê: “Ons het ’n droom gedroom, en daar is niemand om dit uit te lê nie.” En Josef het vir hulle gesê: “Behoort uitleggings nie aan God nie? Vertel dit tog vir my.”וַיֹּאמְר֣וּ אֵלָ֔יו חֲל֣וֹם חָלַ֔מְנוּ וּפֹתֵ֖ר אֵ֣ין אֹת֑וֹ וַיֹּ֨אמֶר אֲלֵהֶ֜ם יוֹסֵ֗ף הֲל֤וֹא לֵֽאלֹהִים֙ פִּתְרֹנִ֔ים סַפְּרוּ־נָ֖א לִֽי׃“We both had dreams,” they replied, “but there is no one to interpret them.” Then Joseph said to them, “Don’t interpretations belong to God? Tell me your dreams.”
9Toe het die owerste van die skinkers sy droom aan Josef vertel en vir hom gesê: “In my droom, kyk, daar was 'n wingerdstok voor my,וַיְסַפֵּ֧ר שַֽׂר־הַמַּשְׁקִ֛ים אֶת־חֲלֹמ֖וֹ לְיוֹסֵ֑ף וַיֹּ֣אמֶר ל֔וֹ בַּחֲלוֹמִ֕י וְהִנֵּה־גֶ֖פֶן לְפָנָֽי׃So the chief cupbearer told Joseph his dream: “In my dream there was a vine before me, 10En aan die wingerdstok was drie ranke; en dit was soos een wat bot: sy bloeisel het uitgeskiet, sy trosse het druiwe laat ryp word.וּבַגֶּ֖פֶן שְׁלֹשָׁ֣ה שָׂרִיגִ֑ם וְהִ֤יא כְפֹרַ֨חַת֙ עָלְתָ֣ה נִצָּ֔הּ הִבְשִׁ֥ילוּ אַשְׁכְּלֹתֶ֖יהָ עֲנָבִֽים׃and on the vine were three branches. As it budded, its blossoms opened and its clusters ripened into grapes. 11En Farao se beker was in my hand; en ek het die druiwe geneem en hulle in Farao se beker uitgedruk en die beker in Farao se handpalm gegee.”וְכ֥וֹס פַּרְעֹ֖ה בְּיָדִ֑י וָאֶקַּ֣ח אֶת־הָֽעֲנָבִ֗ים וָֽאֶשְׂחַ֤ט אֹתָם֙ אֶל־כּ֣וֹס פַּרְעֹ֔ה וָאֶתֵּ֥ן אֶת־הַכּ֖וֹס עַל־כַּ֥ף פַּרְעֹֽה׃Pharaoh’s cup was in my hand, and I took the grapes, squeezed them into his cup, and placed the cup in his hand.” 12En Josef het vir hom gesê: “Dit is die uitleg daarvan: die drie ranke is drie dae.וַיֹּ֤אמֶר לוֹ֙ יוֹסֵ֔ף זֶ֖ה פִּתְרֹנ֑וֹ שְׁלֹ֨שֶׁת֙ הַשָּׂ֣רִגִ֔ים שְׁלֹ֥שֶׁת יָמִ֖ים הֵֽם׃Joseph replied, “This is the interpretation: The three branches are three days. 13Binne nog drie dae sal Farao jou hoof ophef en jou na jou pos laat terugkeer, en jy sal Farao se beker in sy hand gee volgens die vroeëre gebruik, toe jy sy skinker was.בְּע֣וֹד׀ שְׁלֹ֣שֶׁת יָמִ֗ים יִשָּׂ֤א פַרְעֹה֙ אֶת־רֹאשֶׁ֔ךָ וַהֲשִֽׁיבְךָ֖ עַל־כַּנֶּ֑ךָ וְנָתַתָּ֤ כוֹס־פַּרְעֹה֙ בְּיָד֔וֹ כַּמִּשְׁפָּט֙ הָֽרִאשׁ֔וֹן אֲשֶׁ֥ר הָיִ֖יתָ מַשְׁקֵֽהוּ׃Within three days Pharaoh will lift up your head and restore your position. You will put Pharaoh’s cup in his hand, just as you did when you were his cupbearer. 14Maar onthou my by jou as dit met jou goed gaan, en betoon tog troue liefde aan my en noem my by Farao en bring my uit hierdie huis uit.כִּ֧י אִם־זְכַרְתַּ֣נִי אִתְּךָ֗ כַּאֲשֶׁר֙ יִ֣יטַב לָ֔ךְ וְעָשִֽׂיתָ־נָּ֥א עִמָּדִ֖י חָ֑סֶד וְהִזְכַּרְתַּ֨נִי֙ אֶל־פַּרְעֹ֔ה וְהוֹצֵאתַ֖נִי מִן־הַבַּ֥יִת הַזֶּֽה׃But when it goes well for you, please remember me and show me kindness by mentioning me to Pharaoh, that he might bring me out of this prison. 15Want ek is werklik gesteel uit die land van die Hebreërs; en ook hier het ek niks gedoen nie, dat hulle my in die put gesit het.”כִּֽי־גֻנֹּ֣ב גֻּנַּ֔בְתִּי מֵאֶ֖רֶץ הָעִבְרִ֑ים וְגַם־פֹּה֙ לֹא־עָשִׂ֣יתִֽי מְא֔וּמָה כִּֽי־שָׂמ֥וּ אֹתִ֖י בַּבּֽוֹר׃For I was kidnapped from the land of the Hebrews, and even here I have done nothing for which they should have put me in this dungeon.” 16Toe die owerste van die bakkers sien dat hy goed uitgelê het, het hy vir Josef gesê: “Ek ook, in my droom, kyk, daar was drie mandjies wit brood op my kop.
aOf: drie mandjies van vlegwerk.
וַיַּ֥רְא שַׂר־הָאֹפִ֖ים כִּ֣י ט֣וֹב פָּתָ֑ר וַיֹּ֨אמֶר֙ אֶל־יוֹסֵ֔ף אַף־אֲנִי֙ בַּחֲלוֹמִ֔י וְהִנֵּ֗ה שְׁלֹשָׁ֛ה סַלֵּ֥י חֹרִ֖י עַל־רֹאשִֽׁי׃When the chief baker saw that the interpretation was favorable, he said to Joseph, “I too had a dream: There were three baskets of white bread on my head.
17En in die boonste mandjie was van al die kos vir Farao, die werk van ’n bakker; en die voëls het dit uit die mandjie geëet, van my kop af.”וּבַסַּ֣ל הָֽעֶלְי֔וֹן מִכֹּ֛ל מַאֲכַ֥ל פַּרְעֹ֖ה מַעֲשֵׂ֣ה אֹפֶ֑ה וְהָע֗וֹף אֹכֵ֥ל אֹתָ֛ם מִן־הַסַּ֖ל מֵעַ֥ל רֹאשִֽׁי׃In the top basket were all sorts of baked goods for Pharaoh, but the birds were eating them out of the basket on my head.” 18En Josef het geantwoord en gesê: “Dit is die uitleg daarvan: die drie mandjies is drie dae.וַיַּ֤עַן יוֹסֵף֙ וַיֹּ֔אמֶר זֶ֖ה פִּתְרֹנ֑וֹ שְׁלֹ֨שֶׁת֙ הַסַּלִּ֔ים שְׁלֹ֥שֶׁת יָמִ֖ים הֵֽם׃Joseph replied, “This is the interpretation: The three baskets are three days. 19Binne nog drie dae sal Farao jou hoof van jou af ophef en jou aan ’n hout ophang; en die voëls sal jou vlees van jou af eet.”בְּע֣וֹד׀ שְׁלֹ֣שֶׁת יָמִ֗ים יִשָּׂ֨א פַרְעֹ֤ה אֶת־רֹֽאשְׁךָ֙ מֵֽעָלֶ֔יךָ וְתָלָ֥ה אוֹתְךָ֖ עַל־עֵ֑ץ וְאָכַ֥ל הָע֛וֹף אֶת־בְּשָׂרְךָ֖ מֵעָלֶֽיךָ׃Within three days Pharaoh will lift off your head and hang you on a tree. Then the birds will eat the flesh of your body.”
20Op die derde dag, die dag waarop Farao gebore is, het hy 'n feesmaal vir al sy dienaars gehou, en hy het die hoof van die owerste van die skinkers en die hoof van die owerste van die bakkers te midde van sy dienaars opgehef.וַיְהִ֣י׀ בַּיּ֣וֹם הַשְּׁלִישִׁ֗י י֚וֹם הֻלֶּ֣דֶת אֶת־פַּרְעֹ֔ה וַיַּ֥עַשׂ מִשְׁתֶּ֖ה לְכָל־עֲבָדָ֑יו וַיִּשָּׂ֞א אֶת־רֹ֣אשׁ׀ שַׂ֣ר הַמַּשְׁקִ֗ים וְאֶת־רֹ֛אשׁ שַׂ֥ר הָאֹפִ֖ים בְּת֥וֹךְ עֲבָדָֽיו׃On the third day, which was Pharaoh’s birthday, he held a feast for all his officials, and in their presence he lifted up the heads of the chief cupbearer and the chief baker. 21En hy het die owerste van die skenkers terug in sy skenkerspos gebring, en hy het die beker in Farao se handpalm gegee.וַיָּ֛שֶׁב אֶת־שַׂ֥ר הַמַּשְׁקִ֖ים עַל־מַשְׁקֵ֑הוּ וַיִּתֵּ֥ן הַכּ֖וֹס עַל־כַּ֥ף פַּרְעֹֽה׃Pharaoh restored the chief cupbearer to his position, so that he once again placed the cup in Pharaoh’s hand. 22Maar die owerste van die bakkers het hy opgehang, soos Josef vir hulle uitgelê het.וְאֵ֛ת שַׂ֥ר הָאֹפִ֖ים תָּלָ֑ה כַּאֲשֶׁ֥ר פָּתַ֛ר לָהֶ֖ם יוֹסֵֽף׃But Pharaoh hanged the chief baker, just as Joseph had described to them in his interpretation. 23Die owerste van die skinkers het Josef egter nie onthou nie; hy het hom vergeet.וְלֹֽא־זָכַ֧ר שַֽׂר־הַמַּשְׁקִ֛ים אֶת־יוֹסֵ֖ף וַיִּשְׁכָּחֵֽהוּ׃ פThe chief cupbearer, however, did not remember Joseph; he forgot all about him.